Skip to content

Life Sciences Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo

MemorandumLife SciencesGrade 1220177 pages

Grade 12 Life Sciences memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 LEWENSWETENSKAPPE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 7 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 D  1.1.2 B  1.1.3 D  1.1.4 A  1.1.5 B  1.1.6 C  1.1.7 D  1.1.8 B  1.1.9 A  1.1.10 A  (10 × 2) (20) 1.2 1.2.1 Replisering  1.2.2 Akrosoom  1.2.3 Sitokinese  1.2.4 Stimulus  1.2.5 Herbebossing/Reforestasie  1.2.6 Testosteroon  1.2.7 Akwifeer  1.2.8 Sentriole  1.2.9 Desertifikasie/Woestynvorming  1.2.10 Perifere senuweestelsel  (10 × 1) (10) 1.3 1.3.1 Slegs B  1.3.2 Slegs B  1.3.3 Slegs B  (3 × 2) (6) 1.4 1.4.1 (a) Meiose  (1) (b) Oorkruising  (1) (c) Profase I  (1) (d) Sentromeer  (1) (e) Chiasma  (1) (f) Metafase I  (1) 1.4.2 Hulle is dieselfde grootte en vorm  (1) 1.5 1.5.1 Oop stortingsterrein /Landvulsone (1) 1.5.2 Metaan  (merk slegs eerste 1) (1) 1.5.3 As ʼn bron van energie vir kook /verwarming/beligting/brandstof (1) 1.5.4 Herwinning  (1) 1.5.5 Glas /plastiek (merk slegs eerste 1) (1) 1.5.6 Kweekhuisgasse (1) 1.5.7 Broeiplek vir mikro-organismes /insekte/knaagdiere wat siektes veroorsaak (1) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) LEWENSWETENSKAPPE V1 3 AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 (a) C (1) (b) B (1) 2.1.2 (a) Bysiendheid /Miopie (1) (b) Konkawe  lens (1) 2.1.3 * Akkommodasie  - Siliêre spiere trek saam  - Suspensoriese ligamente verslap  - Spanning op die lens verminder  - Die lens word meer konveks  - Refraksievermoë van die lens neem toe  - ʼn Duidelike beeld vorm nou op die retina  (*Verpligtend 1 + 4) (5) 2.2 2.2.1 Insulien  (1) 2.2.2 - Onvoldoende hoeveelhede of geen insulien sal deur die pankreas afgeskei word  - en daarom sal minder glukose deur lewer en spierselle geabsorbeer word  - dus word minder glukose in glikogeen omgeskakel  - wat ʼn toename in glukose in die bloed veroorsaak  (enige 3) (3) 2.2.3 Water  sal uit die selle na die bloed  beweeg/eksosmose, lei tot dehidrasie  van selle wat lei tot ʼn afname in werkverrigting/dood van selle.  (enige 2) (2) 2.3 2.3.1 Groei van plantstingels  groeireaksie/buiging van die stingelpunt (1) 2.3.2 Ouksiene  (1) 2.3.3 - Dieselfde omgewing waarin die stingels geplaas word /dieselfde ligintensiteit - Dieselfde tipe stingel gebruik  - Dieselfde ouderdom van die stingel  (merk eerste 2) (enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) 2.3.4 (a) In ondersoek A: - Lig van die regterkant / van eenkant/eensydige lig - veroorsaak dat ouksiene na die skadukant van die stingel beweeg  - wat aanleiding gee tot ʼn toename in selverlenging en seldeling  aan die skadukant/Daar is dus ʼn toename in groei aan die skadukant  - en die stingel buig in die rigting van die ligbron  (3) (b) In ondersoek C: - Aangesien daar geen ligstimulus  van die kant is nie (as gevolg van die kappie), is daar geen invloed op die verspreiding van ouksiene nie / die ouksiene is eweredig versprei onder die kappie - daarom groei die stingel regop  (3) 2.3.5 - Herhaal die ondersoek  - Gebruik meer as een plant vir elke behandeling /verhoog die steekproefgrootte (2) 2.4 2.4.1 (a) A Ganglion  (1) (b) E Effektor /spier (1) 2.4.2 (a) B Verseker dat impulse slegs in een rigting beweeg  (merk slegs eerste 1) (1) (b) C Gelei impulse van die sensoriese neuron na die motoriese neuron  (merk slegs eerste 1) (1) 2.4.3 - Die rugmurg verminder die reaksietyd deur impulse direk na die effektor te stuur  - As die brein betrokke is, vertraag dit die reaksie  - en veroorsaak dit besering of selfs die dood  (3) 2.4.4 - Die miëlienskede word beskadig deur veelvuldige sklerose  - Dit sal ʼn vertraging in die oordrag van impulse veroorsaak  - wat kan lei tot ʼn stadiger reaksietyd  wat kan lei tot besering of die dood  (enige 2) (2) 2.4.5 - Die persoon sal die pyn  kan voel omdat die sensoriese neuron in staat is om die impulse na die brein  oor te dra, aangesien dit nie beskadig is nie - Geen reaksie sal egter plaasvind nie  - omdat geen impuls die effektor  bereik as gevolg van die skade aan die motoriese neuron (4) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) LEWENSWETENSKAPPE V1 5 VRAAG 3 3.1 3.1.1 (a) A meiose /oögenese (1) (b) B ovulasie  (1) 3.1.2 - Hoë progesteroonvlakke in die bloed veroorsaak dat die pituïtêre klier /hipofise  - om minder FSH af te skei  - Daarom sal geen nuwe Graafse follikels gevorm word nie  - en geen ovulasie en menstruasie sal plaasvind nie  (enige 3) (3) 3.1.3 - Onder die invloed van LH,  - bars die Graafse follikel oop  - en veroorsaak ovulasie /die vrystelling van die ovum - Die LH verander die leë Graafse follikel  - in die corpus luteum  - Die corpus luteum sal progesteroon  en - ʼn bietjie estrogeen  afskei. (enige 6) (6) 3.2 3.2.1 (a) 1981 – 1990  (1) (b) 1981 – 1990  (1) 3.2.2 4 × 100 % toename =  = 28,5%  (2) 14 3.2.3 Persentasie mans met 'n hoë spermtelling vanaf 1941 tot 1990 Mans met hoë spermtelling (%) 1941 - 1950 1951 - 1960 1961 - 1970 1971 - 1980 1981 - 1990 Tyd (Jare) Kriteria Puntetoekenning ʼn Staafgrafiek geteken (T) 1 Opskrif van grafiek (C) 1 Korrekte skaal vir X-as (eweredige breedte en spasiëring 1 van die stafies) en Y-as (S) Korrekte byskrif en eenheid vir X- 1 as en Y-as (L) 0: Geen stafies is korrek geplot (geteken) nie Teken van stafies (P) 1: 1 tot 3 stafies is korrek geplot 2: Alle stafies is korrek geplot Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) NOTA: As ʼn lyngrafiek getrek word, sal punte slegs vir die 'opskrif en byskrif vir X- en Y-asse' toegeken word As ʼn histogram getrek word, sal punte slegs vir die 'tipe grafiek en korrekte skaal’ verloor word (6) 3.3 3.3.1 C (1) 3.3.2 - As die pasiënt swem nadat die grommet ingesit was, sal water die middeloor binnekom, eerder as om uit te dreineer  - Dit sal daartoe lei dat water in die middeloor opbou /middeloor kan nie uitdroog nie - wat kan lei tot middeloorinfeksie /tydelike gehoorverlies/middeloorinfeksie kan nie opgeklaar word nie. (enige 2) (2) 3.3.3 - Drie halfsirkelvormige kanale word in verskillende vlakke geplaas  - sodat beweging van die kop in enige rigting  - waargeneem kan word /veroorsaak dat vloeistof in minstens een van die kanale beweeg  en die kristas  stimuleer  (enige 3) (3) 3.3.4 - Eustachiusbuis  - Hou die lugdruk aan weerskante van die timpanummembraan dieselfde sodat lugdruk nie die timpanummembraan laat bars nie  (2) 3.4 3.4.1 Piriet  (1) 3.4.2 - Piriet-mineraalneerslae word aan water en suurstof blootgestel  - en afgebreek (verweer), en verander na swawelsuur en vloei uit (2) 3.4.3 (a) Impak op die infrastruktuur - Die suurinhoud veroorsaak dat die yster in strukture roes  - en veroorsaak die ‘verswakking’ van brûe en geboue in daardie gebied  (2) (b) Impak op die landbouproduksie - Die pH van die water en grond neem af  - wat kan lei tot misoeste  OF - Die suurwater veroorsaak dat noodsaaklike voedingstowwe uit die grond geloog word  - en laat die grondvrugbaarheid afneem  (enige 1 × 2) (2) 3.4.4 - Die suurwater kan die akwatiese (waterlewende) organismes doodmaak.  - wat kan lei tot die dood van ander spesies wat van hulle afhanklik is as ʼn voedselbron.  - Ontbinding van dooie organismes veroorsaak ʼn toename in die CO2-vlakke en ʼn afname in O2.  - Die gebrek aan suurstof en voedsel lei tot die dood van die oorblywende organismes in die voedselketting  (4) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) LEWENSWETENSKAPPE V1 7 AFDELING C VRAAG 4 *Termoregulering  - Wanneer die omgewingstemperatuur hoog is  - Reseptore  in die vel neem dit waar - Impulse word na die hipotalamus gestuur  - Wat impulse na die bloedvate  in die vel stuur  - Hierdie bloedvate word wyer /vergroot/neem toe in deursnee/vasodilasie - Meer bloed vloei deur die vel  - Meer hitte gaan dus verlore  vanuit die liggaam - Deur middel van bestraling  - Die sweetkliere  - Produseer meer sweet  - Wat verdamp  vanaf die vel-oppervlak - Dit veroorsaak dat meer hitte verlore gaan  - Dit koel die liggaam af  (*Verpligtend 1 + 9) (10) - Hipotalamus sal reageer op inligting wat vanaf osmoreseptore ontvang word  - om meer ADH in die bloed vry te stel  - Hoër konsentrasie ADH verhoog die deurlaatbaarheid  - van die nierbuisies /distale kronkelbuisies en versamelbuisies - Veroorsaak dat meer water vanuit die filtraat geherabsorbeer word  - Beweeg na die omringende kapillêre bloedvate  - Toename in die hoeveelheid water in die bloed  - Minder urine word uitgeskei /meer gekonsentreerd (enige 7) (7) ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL KRITERIA RELEVANSIE (R) LOGIESE OMVATTENDE (C) VOLGORDE (L) OOR DIE Alle inligting wat Feite word in ʼn Alle aspekte wat deur ALGEMEEN verskaf word, is logiese volgorde/ die opstel vereis word, relevant tot die opeenvolgend is voldoende onderwerp rangskik aangespreek. IN HIERDIE Slegs inligting rakende Die volgorde van Die rol van die OPSTEL termoregulering en die gebeure in bloedvate en rol van die hipotalamus termoregulering sweetkliere in wat die waterinhoud en die regulering termoregulering word van die liggaam van waterinhoud gegee (7/10) reguleer, word gegee is korrek en die rol van ADH (4/7) PUNT 1 1 1 Inhoud: (17) Sintese: (3) TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all