Skip to content

Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afr)

MemorandumLife SciencesGrade 12201710 pages

Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 LEWENSWETENSKAPPE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2017) BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 2017 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word. Hou op merk nadat die maksimum punte behaal is, en trek ʼn kronkellyn en dui ‘maks’-punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word. Merk slegs die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word. Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee. Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee. Kandidate sal slegs punte verbeur omdat hulle nie die tabel getrek het nie. 6. As geannoteerde diagramme geteken word, terwyl beskrywings vereis word. Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme of diagramme i.p.v. beskrywings aangebied word. Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie. Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Onherkenbare afkortings. Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer. Indien die antwoord ooreenstem met die regte volgorde van die vrae, maar die verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar. 11. Indien die taal gebruik, die eintlike betekenis verander. Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute. Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is. 13. Indien gewone name gegee word in terminologie. Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) LEWENSWETENSKAPPE V2 3 14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en andersom). Moenie krediteer nie. 15. As eenhede nie in afmetings aangedui word nie. Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word. 17. Opskrif. Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê. 18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte). ʼn Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale. 19. Veranderinge aan die memorandum. Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2017) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B  1.1.2 B  1.1.3 A  1.1.4 A  1.1.5 C  1.1.6 B  1.1.7 A  1.1.8 B  1.1.9 D  1.1.10 C  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 DNA/DNS-profilering  (DNA/DNS vingerafdrukke) 1.2.2 Urasiel  1.2.3 Sitokinese  1.2.4 Ribosoom  1.2.5 Deoksiribose  1.2.6 Fossiele  1.2.7 Alleles  1.2.8 Uitsterwing/uitwissing  1.2.9 Prognaat  1.2.10 Lokus  (10 x 1) (10) 1.3 1.3.1 Beide A en B  (2) 1.3.2 Slegs A  (2) 1.3.3 Geen  (2) 1.4 1.4.1 C B E F A D  (2) 1.4.2 In die nukleus/selkern  (1) 1.4.3 A/D/F (3) 1.4.4 TGG  (1) 1.4.5 Leusien  (1) 1.5 1.5.1 Stamboomdiagram  (1) 1.5.2 3 (1) 1.5.3 (a) Swart  pels (1) (b) Swart  pels (1) 1.5.4 (a) aa  (1) (b) Aa  (1) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) LEWENSWETENSKAPPE V2 5 AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 45  (1) 2.1.2 Daar is twee X chromosome /XX /Die gonosome is dieselfde. (1) 2.1.3 Daar is 3 chromosome teenwoordig by posisie 21  (1) 2.1.4 Down-sindroom / Trisomie 21 (1) 2.1.5 Nie-disjunksie  (1) 2.2 - Dubbelstring DNA/DNS draai af  (los) - en rits los  / skei wanneer - die waterstofbindings breek  - elke DNA/DNS -string word as ʼn templaat  gebruik - om vorm ʼn komplementêre DNA/DNS –string  / A-T en G-C te vorm - deur vry DNA/DNS-nukleotiede in die kernplasma  te gebruik - Twee geneties identiese DNA-molekules word gevorm  - Hierdie proses word DNS-replikasie / replikasie *  genoem (*1 verpligte punt + Enige 6 x 1) (7) 2.3 2.3.1 3 (1) 2.3.2 (a) Bloedgroep  (1) (b) IB i  (1) (c) IA IB  IBIB  IB i  (3) 2.4 P1/ouer Fenotipe: korthaar x langhaar  Genotipe: Hh x hh  Meiose G/gamete H , h, x h h Bevrugting F1/nageslag Genotipe: Hh ; Hh ; hh; hh  Fenotipe: 2 korthaar katte, 2 langhaar katte  *50% kans vir heterosigotiese nageslag  Ouers en nageslag /P1 en F1 Meiose en bevrugting  (Enige 5 + *1 verpligte punt) OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2017) P1/ouer Fenotipe: korthaar x langhaar  Genotipe: Hh x hh  Meiose G/gamete H, h x h, h  Gamete H h h Hh hh Bevrugting h Hh hh 1 punt vir korrekte gamete 1 punt vir korrekte genotipes F1/nageslag Genotipe: Hh ; Hh ; hh; hh  Fenotipe: 2 korthaar katte, 2 langhaar katte  *50% kans vir heterosigotiese nageslag  Ouers en nageslag /P1 en F1 Meiose en bevrugting  (Enige 5 + *1 verpligte punt) (6) 2.5 2.5.1 Genetiese modifikasie / genetiese manipulasie  (1) 2.5.2 Die Bt-mielies sal ʼn hoër opbrengs hê as die nie-Bt-mielies.  OF Die Bt-mielies sal ʼn laer  opbrengs hê as van die nie- Bt-mielies.  OF Die Bt-mielies en die nie-Bt-mielies sal dieselfde opbrengs hê.  (2) 2.5.3 (a) Mielie variteit / Soort mielies  (1) (b) Gemiddelde opbrengs van gewas  (1) 2.5.4 Die ondersoek is vier keer herhaal.  (1) 2.5.5 Bt-mielies het die opbrengs van die gewas effektief verhoog  aangesien dit gif vervaardig het wat die EMB-wurm doodgemaak het.  (2) 2.5.6 - Gebruik minder plaagdoders/onkruiddoders  en spaar dus geld  - Groter opbrengste  verseker dat grond beter benut word  - Voedsel het ʼn beter tekstuur,  verminder dus vermorsing  - Voedsel het ʼn langer raklewe,  kan dus maklik uitgevoer word. (MERK SLEGS EERSTE EEN) (Enige 1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) LEWENSWETENSKAPPE V2 7 2.5.7 Puntetoekenning vir grafiek Kriteria Uitbreiding Punt Tipe grafiek (T) Staafgrafiek geteken 1 Opskrif (C) Sluit albei veranderlikes in: gemiddelde opbrengs van twee soorte mielies met Europese mielie-boorder besmetting 1 X-as Stafies is ewe breed EN byskrifte is korrek 1 Y-as Gepaste skaal, korrekte byskrif en eenheid 1 Plotting (P) 1 stafie korrek geplot 1 2 stafies korrek geplot 2 LET WEL: Indien ʼn lyngrafiek geteken is, punte sal slegs vir die ‘opskrif en byskrif vir X-as en Y-as’ toegeken word. Indien die asse omgeruil is – punte sal verbeur word vir die byskrif(te) vir die X-as en Y-as. (6) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 3 3.1 3.1.1 Meiose I  (1) 3.1.2 - Haploïede selle word geproduseer  - Selle het die helfte van die oorspronklike aantal chromosome geproduseer  - Homoloë chromosome skei en beweeg na teenoorgestelde pole by C.  (Enige 2 x 1) (2) 3.1.3 C – Anafase 1  D – Telofase 1  (2) 3.2 3.2.1 - Na toediening van die insekdoder vanaf 1995 tot 1998 was daar ʼn toename in die persentasie weerstandige insekte,  vanaf 0,15% in 1995 tot 99,1% in 1998.  - Die persentasie nie-weerstandige insekte neem af  van 99,85% tot 0,9%.  (Enige 3 x 1) (3) 3.2.2 - Daar is variasie in die insekbevolking.  - Sommige was weerstandig en sommige nie.  - Toe die insekdoder die eerste keer gebruik is, het dit ʼn groot aantal nie-weerstandige insekte doodgemaak.  - Sommige insekte was egter bestand teen die insekdoder  en het oorleef  - Die wat oorleef het, was in staat om voort te plant  - en het geen vir weerstandigheid aan die nageslag oorgedra.  - Voortgesette gebruik van die insekdoder het feitlik geen effek op die weerstandige insekte gehad.  - Dus het die weerstandige insekte toegeneem  - en nie-weerstandige insekte het afgeneem.  (Enige 6 x 1) (6) 3.3 3.3.1 Geografiese spesiasie  / Spesiasie (deur geografiese isolasie) (1) 3.3.2 - Die oorspronklike salamanders bevolking is geskei in twee - sub-bevolkings  deur die sentrale vallei * - Geen geenvloei het tussen die twee subbevolkings plaasgevind - nie - Die omgewingstoestande aan elke kant van die vallei was - verskillend / seleksie-druk - Natuurlike seleksie het onafhanklik plaasgevind in elke sub- bevolking  - Die lede van elke sub-bevolking het verander en het genotipies en fenotipies verskillend geraak  - Selfs al sou die twee sub-bevolkings meng  - sal hulle nie kan reproduseer /inteel nie - wat lei tot die vorming van spesie B. (1* Verpligte punt + enige 5) (6) 3.3.3 Tydens gepunte ewewig: - Evolusie behels lang tydperke waar spesies nie verander nie / baie min verandering vind plaas - Dit wissel met kort tydperke wanneer vinnige veranderinge plaasvind  - Nuwe spesies word oor ʼn kort tydperk gevorm / relatief tot die lang periodes van geen / klein verandering. - Ondersteun deur die afwesigheid van oorgangsfossiele (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) LEWENSWETENSKAPPE V2 9 3.4 3.4.1 (a) 3 (1) (b) 1 (1) (c) 2 (1) 3.4.2 Pelvis B  en skedel 1  (2) 3.4.3 Kenmerk Skedel 1 Skedel 3 X-foramen magnum Agtertoe geleë Meer vorentoe geleë Minder prominent Meer prominent Y-wenkbrou (uitstaande) (uitstaande) (MERK SLEGS EERSTE TWEE) (2 x 2 + 1 punt vir tabel) (5) 3.4.4 Dit het die mees ontwikkelde hoektande/oogtande.  (1) 3.4.5 - Die mitochondriale DNA in die sigoot word van die moeder geërf.  - Enige mutasie  - in die mitochondriale DNA  kan teruggevoer word - na ʼn vrou uit Afrika  (mitochondriale Eva). - Dit bewys dat alle vroue van Afrika afkomstig is  - en van daar af het haar nageslag die aarde bedek.  (Enige 5 x 1) (5) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2017) AFDELING C VRAAG 4 Bronne van genetiese variasie: meiose  - Gamete wat deur meiose geproduseer word, verskil as gevolg van: - oorkruising  tydens eerste profase  - willekeurige rangskikking van chromosome /onafhanklike sortering - tydens eerste metafase  en tweede metafase Willekeurige paring  as ʼn bron van variasie - In mense en ander soogdiere vind paring plaas tussen individue wat - paringsvennote van ʼn bepaalde soort kies  - In die meeste ander spesies, vind paring willekeurig onder alle individue - binne die bevolking plaas  - Meer as een paarmaat  Kans bevrugting van eierselle deur spermselle  - Gewoonlik word meer as een eiersel en spermselle geproduseer en - hulle is almal verskillend  - Samesmelting van baie soorte sperms en eierselle  kan baie - verskillende soorte nageslag produseer  Mutasies - Mutasies is die skielike, ewekansige veranderinge in die genetiese kode - van ʼn organisme  - ʼn Geenmutasie  vind plaas - as gevolg van ʼn verandering in die volgorde van stikstofbasisse  in die DNA/DNS molekule - kan aanleiding gee tot die vorming van ʼn ander proteïen  - wat lei tot nuwe/verskillende eienskappe  - ʼn Chromosoommutasie  vind plaas - as gevolg van ʼn verandering in die struktuur / aantal chromosome  - Mutasies wat in geslagselle voorkom  - word oorgedra aan die nageslag en nuwe generasies  - en dit lei tot die vorming van nuwe eienskappe  Inhoud: (17) Sintese: (3) ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL Kriterium Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Omvattendheid (C) Algemeen Alle inligting wat Idees word verskaf in ʼn Alle aspekte wat deur verskaf word, is logiese / oorsaak-effek die opstel vereis word, relevant vir die volgorde is voldoende onderwerp aangespreek In hierdie Inligting wat relevant Inligting (rakende die Ten minste 12/17 opstel is vir die beskrywing beskrywing van bronne korrekte punte oor van bronne van van genetiese variasie) bronne van genetiese genetiese variasie word op ʼn logiese en variasie word gegee. word gegee opeenvolgende wyse gegee. Punt 1 1 1 TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all