JUNIE-EKSAMEN
GRAAD 12
2025
NASIENRIGLYNE
LEWENSWETENSKAPPE
11 bladsye
Skip to contentAll 2025 papers 



%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)

View all





Life Sciences Grade 12 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences memorandum from the Gauteng June Exam 2025 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 491.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Gauteng June Exam 2025
- Other filesQuestion paper · EngMemo · Afr
Document textSearch extracted text and jump to a page.
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0625
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimumpunte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui
'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geanoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is,
gaan voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae volg, maar die verkeerde
nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
2
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0625
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
andersom)
Moenie krediteer nie.
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlik punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
ʼn Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder
se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word,
moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante
amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die nasienriglyne
Geen veranderinge mag aan die nasienriglyne aangebring word sonder dat daar
met die provinsiale interne moderator beraadslaag is nie.
Additionele notas
NB hierdie notas is om merkers te help, sommige van hierdie is slegs toegewings en moet nie vir
leerlinge geleer word nie
Indien daar 2 regmerkies aan die einde van ‘n antwoord is, is dit twee of geen punte nie. Leerling
kan nie een punt kry vir ‘n onvolledige antwoord nie.
Indien ‘n leerling twee prosesse gee, waar slegs een gevra word, merk die eerste antwoord en
ignoreer die tweede ongeag watter een reg is.
Merkers word daaraan herinner om AL 19 beginsels met betrekking tot nasien wat aan die begin
van die merkriglyne is te lees en toe te pas.
VRAAG 1
Vraag 1.1
Indien ‘n leerder meer as een antwoord gee, word geen punte toegeken nie, ongeag of die eerste
opsie korrek is, byvoorbeeld 1.1.3 C/D XX
Vraag 1.2
Indien leerling enige opsies gee (../..), sal geen punte toegeken word nie, ongeag of die eerste
antwoord reg is bv 1.2.2 stafies/keëltjies X
3
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0625
1.2.3 Genoom word nie aanvaar. Die genoom is die totale stel DNS instruksies wat in ‘n sel
gevind word (al die chromosome). Die genetiese samestelling van ‘n organisme is die genotipe.
1.2.6 Geen punt vir outonomies nie… die vraag vra spesifiek veg-of-vlug-funksie in
noodsituasies.
Vraag 1.3
1.3.2 Aanvaar indien leerling noem B √√ (sonder die woord slegs)
1.3.3 Aanvaar Beide √√ (sonder A en B); A en B √√ (sonder beide); A,B √√
Geen punte vir A/B nie X
1.5.1 Aanvaar klonering
VRAAG 2
2.1.1 tweede punt – aanvaar duidelikste beeld √
2.1.3 punt 1 en 2 moet die woord iris insluit by ten minste een van die punte
2.2.2 Beide dubbele heliks EN DNS moet daar wees om ‘n punt te kry
Die laaste punt MOET beidee RNS nukleotiede bevat (nie net nukleotiede)
2.2.4 Aanvaar indien leerder skryf verkeerde protein word gevorm. √
Geen punt vir: nuwe proteien word gevorm. X
Geen punt vir: geen proteien word gevorm. X
2.3.4 Aanvaar XhXH as ‘n toegewing (heterosigoties word steeds gewys)
2.3.5 Geen punt vir P2 en F2
Fenotipe: GEEN punt vir normale/ geaffekteerde/ ongeaffekteerde. GEEN punt indien die geslag
nie ingesluit is saam met hemofilie nie. GEEN punt indien daar verwys word na
genotipe in die fenotipe nie bv Heterosigotiese nie-hemofiliese vrou X
Fenotipe: Aanvaar verwysings tot geslag bv Hemofiliese pa x Nie-hemofiliese ma √
Aanvaar man met hemofilie ens in plaas hemofilies.
2.4.1 (b) Die woord gebruik, MOET daar wees. GEEN punt sal toegeken word indien die leerder
skryf “die effek van maijuana gebruik” nie XX
2.5.1 Aanvaar moederskap toetsing √
VRAAG 3
3.1.2 Aanvaar. Die embrio/ blastosist/ blastula sink in die endometrium in √ (punt 2)
3.1.3 Tekening: (D) – aanvaar indien die selmembraan gerond is, maar die jellielaag is ongelyk.
Byskrif (L) – aanvaar Zona pellucida / corona radiata vir jellielaag
4
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0625
Aanvaar slegs die byskrifte wat gegee word in die nasienriglyne.
3.2.3 GEEN punte word gegee vir antwoord in die vorm van ‘n vloeidiagram nie.
Punt vir sinaps kan gegee word op verskeie plekke, maar die volgorde van die ander punte is
belangrik.
3.3.4 Aanvaar: Down sindroom – het ‘n ekstra chromosoom op 21ste paar / trisomie 21
Normale parsoon – leerder moet aandui dat daar 2 chromosome op paar 21 is.
3.5.1 ‘n Verskeidenheid van werkwoorde kan aanvaar word bv om te wys, te bewys, te vergelyk,
Ondersoek ens.
Die doel kan nie in die verlede gestel word nie en kan ook nie as ‘n vraag gestel word nie.
5
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0625
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 D
1.1.3 C
1.1.4 B
1.1.5 A
1.1.6 C
1.1.7 A
1.1.8 A
1.1.9 B
1.1.10 C
(10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Orgaan van Corti
1.2.2 Stafies
1.2.3 Genotipe
1.2.4 Ko-dominansie
1.2.5 Dubbele heliks
1.2.6 Simpatiese senuweestelsel
1.2.7 Corpus luteum
1.2.8 Ovarium(s)
(8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 Geeneen
1.3.2 Slegs B
1.3.3 Beide A en B
(3 x 2) (6)
6
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0625
1.4 1.4.1 - Rugmurg en Brein
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
1.4.2 Meninges (1)
1.4.3 (a) Serebrum (1)
(b) Medulla oblongata (1)
(c) Serebellum (1)
1.4.4 (a) Outo-immuun (1)
(b) Miëlienskede (1)
(8)
1.5 1.5.1 Kloning (1)
1.5.2 (a) G (1)
(b) A (1)
1.5.3 Bevrugting (1)
(4)
1.6 1.6.1 DNA replikasie (1)
1.6.2 - Kern
- Mitochondrion /Mitochondria
- Chloroplast
(Merk slegs eerste DRIE) (3)
(4)
TOTAAL AFDELING A: 50
7
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0625
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 - Dit het die hoogste konsentrasie keëltjies (fotoreseptore) / het net
keëltjies
- om die duidelikste visie te skep (2)
2.1.2 - A lens (2)
2.1.3 Pupilmeganisme * (verpligte punt)
- radiale spiere van die iris ontspan
- kringspiere van die iris trek saam
- die pupil vernou
- die hoeveelheid lig wat die oog binnedring, word verminder
1 *verpligte punt + enige 3 (4)
2.1.4 - D optiese senuwee (2)
(10)
2.2 2.2.1 TCA (1)
2.2.2 Transkripsie *
- Die dubbele heliks DNS/DNA draai af
- Die dubbele stringe van DNS/DNA rits los /swak waterstofbindings
breek
- om twee aparte stringe te vorm
- Een string dien as 'n templaat
- om mRNA/bRNS te vorm
- deur vrye RNS/RNA-nukleotiede van die nukleoplasma te gebruik
1*verpligte punt + enige 4 (5)
2.2.3 - DNS/DNA het deoksiribose suiker en RNS/RNA het ribose
suiker
- DNS/DNA het timien en RNS/RNA het urasiel
(Merk slegs eerste TWEE) (4)
2.2.4 - Die DNS/DNA-basisdrietal verander van TCA na TAC
- die tRNA/oRNS-antikodon verander van UCA na UAC
- Aminosuur sal van Serien na Metionien verander
- 'n ander proteïen sal gevorm word Enige 3 (3)
(13)
2.3 2.3.1 Stamboom diagram (1)
2.3.2 - 'n Geen is 'n segment van DNS/DNA (in 'n chromosoom) wat die
kode bevat vir 'n bepaalde eienskap /proteïen
- Allele is verskillende vorme van 'n geen wat op by dieselfde lokus
op homoloë chromosome aangetref word (2)
2.3.3 (a) Twee /2 (1)
(b) Twee /2 (1)
8
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0625
2.3.4 A – XH Xh
B – Xh Y (2)
2.3.5 P1
Fenotipe: Hemofiliese man x Vrou met normale
bloedstolling
Genotipe: Xh Y x XHXh
Meiose
G/gametes Xh , Y x XH, X h
Bevrugting
F1 Genotipe: XH Xh ; Xh Xh ; (XH Y; Xh Y)
Fenotipe: Vrou met normale bloedstolling;
Hemofiliese vrou ;
(Man met normale bloedstolling; Hemofiliese man)
50% * hemofiliese vrou
P1 en F1
Meiose en Bevrugting 1*verpligte punt + Enige 5
OF
P1
Fenotipe: Hemofiliese man x Vrou met normale bloedstolling
Genotipe: Xh Y x XHXh
Meiose
Bevrugting
Gamete XH Xh
Xh XH Xh XhXh
Y (XHY) (XhY)
1 punt vir korrekte gamete
1 punt vir korrekte genotipes
F1 Fenotipe: Vrou met normale bloedstolling;
Hemofiliese vrou ;
(Man met normale bloedstolling; Hemofiliese man)
50% * hemofiliese vrou
P1 en F1
Meiose en Bevrugting 1* verpligte + Enige 5 (6)
(13)
9
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0625
2.4 2.4.1 (a) Manlike vrugbaarheid (1)
(b) Dagga gebruik /Cannabis gebruik (1)
(c) - Getal mans per groep / 200 deelnemers per groep (1)
- Etnisiteit
- Ouderdomsgroep
- Duur van ondersoek vir beide groepe
(Merk slegs eerste EEN)
2.4.2 - 'n Monster van 200 mans is gebruik
- Die ondersoek is vir vyf jaar gedoen
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
2.4.3 Tree op as 'n kontrolegroep / verhoog die geldigheid
Om vrugbaarheid te vergelyk met diegene wat dagga rook
Om te bevestig of manlike vrugbaarheid deur die gebruik van dagga
beïnvloed word Enige 2 (2)
(7)
2.5 2.5.1 Vaderskap toets (1)
2.5.2 Oom 3 (1)
2.5.3 - Vier/ meer van die seun se bande pas by die bande van Oom 3
se DNS/DNA-profiel
- Slegs twee / minder bande pas by oom 1 se DNS/DNA-profiel
- albei is bloedgroep B / Oom 2 se bloedgroep stem nie ooreen nie.
(3)
2.5.4 Tipe B OF
Tipe AB
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
(7)
[50]
10
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0625
VRAAG 3
3.1 3.1.1 (a) Morula – soliede bal selle (2)
(b) Blastula /Blastosist
hol bal selle /vloeistof-gevulde bal selle (2)
3.1.2 - Implantering
- die embrio/ blastosist/ blastula heg vas aan die endometrium (deur
middel van die chorioniese villi). (2)
3.1.3
Jellielaag
Kern
Sitoplasma
Diagram van ’n Ovum
Kriteria Uitbreiding Symbol Mark
Opskrif "Ovum" genoem C 1 punt
Geronde ovum geteken
Tekening D 1 punt
met 'n kern.
Byskrif Enige 1 korrek 1 punt
L
Enige 2 korrek 2 punte
Totaal: 4 punte (4)
(10)
3.2 3.2.1 A – Sensoriese neuron
C – Motor neuron (2)
3.2.2 'n Vinnige, outomatiese reaksie op 'n stimulus. (2)
3.2.3 - Die senuwee-impuls word langs die sensoriese neuron
- deur die dorsale wortel
- na 'n interneuron in die rugmurg gelei
- via 'n sinaps,
- na die motor neuron
- deur die ventrale wortel
- na die effektor. Enige 5 (5)
3.2.4 - Refleksboog (1)
(10)
11
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0625
3.3 3.3.1 - Dit is om 'n genetiese/chromosomale toestand op te spoor
tydens swangerskap (1)
3.3.2. - Chorion en Amnion
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
3.3.3 - Beskerm die fetus teen meganiese besering /skok-absorbeerder
- Voorkom dehidrasie van die fetus
- Handhaaf die temperatuur van die fetus
- Laat vrye beweging van die fetus toe terwyl dit groei en ontwikkel
(Merk slegs eerste TWEE) Enige 2 (2)
3.3.4 Downsindroom – 3 chromosome op paar 21
Normale mens – 2 chromosome op paar 21 (2)
(7)
3.4 3.4.1 - X – Spoeldraad
- Y – Sentrosoom /sentriool
- Z – Sentromeer (3)
3.4.2 Meiose I Meiose II
Oorkruising vind plaas Oorkruising vind nie plaas nie
In profase/metafase is In profase/metafase word
chromosome in homoloë pare chromosome individueel
gerangskik gerangskik
(Hele) chromosome beweeg na Chromatiede beweeg na
teenoorgestelde pole van die teenoorgestelde pole van die
sel sel
Twee selle word aan die einde Vier selle word aan die einde
van hierdie verdeling gevorm van hierdie verdeling gevorm
Die chromosoomgetal word Die chromosoomgetal bly
gehalveer dieselfde
* Tabel moet korrekte kolomopskrifte hê anders sal geen punt
toegeken word vir tabulering nie.
(5)
(Merk slegs eerste TWEE) Enige 2 x 2 + 1 Tabel
3.4.3 Wanneer chromosome/ chromatiede nie skei tydens anafase nie (2)
3.4.4 Anafase I (1)
3.4.5 - Een sel sal drie chromosome bevat.
- Die ander sel sal slegs een chromosoom bevat.
OF
- Een sel sal vier chromosome bevat.
- Die ander sel sal geen chromosome bevat. (2)
OF
- Een sel met ‘n ekstra chromosoom
- Een sel met een chromosoom minder
(13)
12
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0625
3.5 3.5.1 Om die oesopbrengs van Bt- en nie-Bt-katoen te bepaal oor ‘n
tydperk in ‘n sekere land.
(Moet hê Om, 'n werkwoord en beide veranderlikes) (2)
3.5.2 - 'n Toename in oesopbrengs, sal wins verhoog aangesien meer
katoen verkoop word.
- Deur minder insekdoders te gebruik word geld gespaar omdat dit nie
nodig is om insekdoder te koop nie.
(MERK EERSTE EEN) (2)
3.5.3
Oesopbrengs van Bt en nie-Bt katoen van
1999 tot 2001
OESOPBRENGS (g/m2)
Bt katoen (g/m2) nie-Bt katoen (g/m2)
400
350 340
350 330 300
300
250 300
200
150 180
100
50
0
1999 2000 2001
TIME / JARE
Kriteria vir assessering van die grafiek
Kriteria Uitbreiding Simbool Punt
Tipe grafiek DUBBELE Lyngrafiek getrek (T) 1
Sluit oesopbrengs van Bt EN
Opskrif nie-Bt-katoen ASOOK (C) 1
spesifieke jare in (1999-2001)
Byskrifte vir Korrekte etiket vir x-as en y- (L)
1
asse as (insluitend eenheid g/m2)
Gelyke spasie tussen
Skaal (S) 1
intervalle op x- en y-asse
1 tot 5 punte korrek gestip 1
Stip van punte
SLEGS 6 punte korrek gestip (P)
(1999-2001) 2
TOTAAL: 6
- Indien enige punte vir 2004 tot 2007 gestip word, ken 1 punt toe vir
stip van punte (P) (6)
- Indien ‘n staafgrafiek/ histogram geteken is, sal kandidaat punte
verloor vir tipe (T) EN skaal (S)
- Indien die asse omgedraai is, verloor kandidaat punte vir byskrif (L) en
stip van punte (P)
13
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
GR12 0625
- As die jare nie in die regte volgorde is nie, sal geen punt vir skaal (S)
toegeken word nie, maar stip van punte (P) kan toegeken word indien
dit ooreenstem.
- Indien die twee lyne nie benoem word nie (Bt katoen en nie-Bt
katoen), sal geen punt vir stip van punte (P) gegee word nie.
(10)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
TOTAAL: 150
14
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Free State June 2024 Memo

Question paper