Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LEWENSWETENSKAPPE V1
NOVEMBER 2013
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2013 papers 





View all





Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2013 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 415.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
NSC November Exam 2013
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
2013
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee.
Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied in plaas van beskrywings wat
vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en
skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer
korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
andersom)
Geen krediet
15. As eenhede van mate nie aangedui word
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
eenhede aandui
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word
17. Opskrif
Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
opskrif hê..
18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
Slegs 'n enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as
die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word.
Dit geld vir alle amptelike tale.
19. Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is,
wat op sy/haar beurt met die eksterne moderator(e) sal beraadslaag, nie.
20. Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
moderator en die UMALUSI-moderatore bevat en deur die Nasionale
Departement van Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik
word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 4 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
AFDELING
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B
1.1.2 A
1.1.3 C
1.1.4 B
1.1.5 B
1.1.6 B
1.1.7 D
1.1.8 A
1.1.9 B
1.1.10 C (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Antikodon
1.2.2 Poliploïed/poliploïedie
1.2.3 Hemofilie
1.2.4 Heterosigote/heterosigoties/ hibried
1.2.5 Fenotipe
1.2.6 DNS/DNA-profiel/DNS/DNA-vingerafdruk
1.2.7 Outosome
1.2.8 Kloning (8)
1.3 1.3.1 Slegs A
1.3.2 Slegs A
1.3.3 Slegs A
1.3.4 Slegs B
1.3.5 Slegs A
1.3.6 Beide A en B
1.3.7 Beide A en B
1.3.8 Slegs A (8 x 2) (16)
1.4 1.4.1 (a) Rr (1)
(b) rr (1)
1.4.2 75% (2)
1.4.3 Rr
rr (enige volgorde) (2)
(6)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 5 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (DNS/DNA) - replisering (1)
2.1.2 Tydens interfase/ tussen selverdelings /voor selverdeling/voor
mitose/voor meiose (1)
2.1.3 1 - G/Guanien
2 - C/Sitosien (2)
2.1.4 RNS/RNA is 'n enkel string / terwyl DNS/DNA 'n dubbel string is
RNS/RNA het urasiel / en DNS/DNA het timien
RNS/RNA het enkel basisse / en DNS/DNA het gepaarde
basisse/
RNS/RNA het ribose/ terwyl DNS/DNA deoksiribose het
RNS/RNA is baie korter / terwyl DNS/DNA langer is
RNS/RNA kan liniêr/reguit/lusvormig wees/ en DNS/DNA is
heliksvormig
(Merk slegs eerste TWEE) Enige (2)
(6)
2.2 2.2.1 Translasie (1)
2.2.2 (a) mRNA/bRNS (1)
(b) tRNA/oRNS (1)
(c) Kodon (1)
2.2.3 Histidien glisien metionien (korrekte volgorde) (3)
(7)
2.3 2.3.1 A - Homoloë chromosome/bivalente/(tetrade) (1)
B - Sentromeer (1)
2.3.2 Y – Z – X (Moet in die korrekte volgorde wees) (1)
2.3.3 Genetiese materiaal is uitgeruil tussen die chromosome in
diagram X
tydens oorkruising
terwyl die chromosome in diagram Y geen oorkruising ondergaan
het nie. (3)
2.3.4 (a) Tydens meiose verdeel chromosoompaar 21 nie/nie-
disjunksie
Twee gamete (M en N) sal 'n ekstra kopie van chromosoom
nommer 21 hê en daarom het die ander gamete (O en P) nie
'n kopie van chromosoom 21 nie (2)
(b) Down-sindroom/Trisomie 21
As die gameet met 'n normale sperm wat een kopie van
chromosoom 21 het, versmelt
sal die sigoot wat gevorm word 3 kopieëvan chromosoom
nommer 21 besit/47 chromosome (3)
(11)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 6 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
2.4 P 2 /(ouer) fenotipe Grys liggaam x Grys liggaam
genotipe Gg x Gg
Meiose
G/gamete G, g x G, g
Bevrugting
F 2 /(nageslag) genotipe GG, Gg, Gg & gg
fenotipe grys liggame swart liggaam
enige (6)
OF
P 2 /(ouer) fenotipe Grys liggaam x grys liggaam
genotipe Gg x Gg
Meiose
gamete G g
G GG Gg
Bevrugting g Gg gg
1 punt vir korrekte gamete
1 punt vir korrekte genotipes
F 2 /(nageslag) genotipe GG, Gg, Gg & gg
fenotipe grys liggame swart liggaam
enige (6)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 7 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 3
3.1 3.1.1 'n Organisme se volledige stel gene (1)
3.1.2 Genetiese manipulasie: behels die oordrag van gene van een
organisme na 'n ander/(manipulasie van DNA/DNS)
Selektiewe inteling: Ouers met die gewenste fenotipe word
geselekteer om nakomelinge te produseer met die gewenste
fenotipe
OF
Genetiese manipulasie kan die oordrag van gene tussen
organismes van verskillende ryke behels
Selektiewe inteling kan plaasvind tussen organismes van dieselfde
of verskillende spesies in ‘n ryk (2)
3.1.3 - Om die risiko vir menslike gesondheid waar te neem/die
omgewing
- Om te bepaal of die teenwoordigheid van die oorgedraagde
geen die uitdrukking van die ander gene sal beïnvloed
- Om die doetreffendheid van die produk te toets
(Merk slegs eerste EEN) Enige (1)
3.1.4 Die spuit van die onkruiddoder sal die onkruid dood maak sonder
om die oes te beïnvloed, verminder dus kompetisie en vergroot
die opbrengs Enige (3)
3.1.5 - Produseer oeste wat weerstand teen ongunstige toestande
bied/droogte/siektes/peste
- Verhoog oes opbrengs
- Verander die tyd van die rypwording van vrugte
- Verleng die raklewe van plantprodukte
- Verbeter die voedingswaarde van voedsel
- Verbeter die smaak van voedsel
- Produseer vrugte/plante met die gewenste kenmerke
(Merk slegs eerste DRIE) Enige (3)
3.1.6 Die maatskappye het baie tydspandeer /geld belê om die GM-
sade te produseer
Die maatskappye wil die saadmark beheer om dus hul wins te
vergroot Enige 1 x 2 (2)
(12)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 8 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
3.2 3.2.1 3 : 1 (1)
3.2.2 X: Saadvorm = 5 474 = 2,96 : 1/2.95:1
1 850
Y: Saadkleur = 6 022 = 3, 01 : 1
2 001
Naaste: Saadkleur/ (Y) (3)
3.2.3 Y het die groter monstergrootte (2)
3.2.4 Ronde sade (1)
3.2.5 Al die plante in P 1 moet homosigoties wees
Al die plante in P 2 moet heterosigoties wees
Dieselfde soort plant/spesie
Dieselfde omgewingsfaktore
Dieselfde metode van bestuiwing
(Merk slegs eerste TWEE) Enige (2)
3.2.6 Gedurende gameetvorming, sal die lede van elke alleelpaar skei
sodat elke gameet slegs een alleel vir die spesifieke kenmerk besit (2)
(11)
3.3 - Daar is variasie in die oorspronklike bevolking van die organismes
- Die bevolking is in twee groepe verdeel
- deur 'n geografiese skeiding*/enige voorbeeld
- Tussen die twee groepe vind geen geenvloei plaas nie
- Die omgewingstoestande aan elke kant van die geografiese skeiding kan
verskillend wees
- Elke bevolking ondergaan afsonderlik natuurlike seleksie
en ontwikkel verskillend
- Genotipies en fenotipies
- Die verskille wat ontwikkel tussen die twee bevolkings voorkom dat hulle kan
kruisteelselfs al meng hulle
- Een of beide groepe kan 'n nuwe spesie vorm
Maks 6 + 1*(verpligte punt) (7)
[30]
TOTAAL AFDELING B: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 9 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
AFDELING C
VRAAG 4
4.1 4.1.1
Die getal saailinge van Groep 1 wat oorleef het (nadat
dit natgemaak is met 'n verdunde koperoplossing) by
verskillende afstande vanaf die myn
20 20 Tipe
20
Aantal saailinge wat oorleef het
15
12
10
5 4
2
0
0 10 20 30 40 50
Skaal van
X- en Y as Afstand vanaf die myn (m)
1 2 3 4 5
Steekproefgebied
Kontrolelys vir die puntetoekenning van die grafiek
Korrekte tipe grafiek met punte verbind 1
Opskrif van die grafiek 1
Korrekte byskrif vir X-as 1
Korrekte byskrif vir Y-as 1
Geskikte skaal vir X-as en Y-as 1
Plot van punte 1 – 1 tot 4 punte korrek geplot
2 – al 5 punte korrek geplot
NOTA:
As die verkeerde grafiek getrek is:
- Punte sal verloor word vir 'korrekte tipe grafiek'
As die asse omgeruil is:
- Punte sal verloor word vir die korrekte byskrifte van X-as en Y-as (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 10 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
4.1.2 Getal oorlewende saailinge
Gemiddelde lengte van saailinge (2)
4.1.3 Afstand vanaf die myn/steekproefgebied
Oplossing bygevoeg/ (verdunde koperoplossing en gedistilleerde
water) (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
4.1.4 - In die begin was daar variasie in die grasspesiebevolking
- Daar was plante wat tolerant/verdraagsaam vir koper was en
plante wat onverdraagsaam/ intolerant vir koper was
- As gevolg van die hoë koperkonsentrasie naby die myn
- het die plante wat intolerant vir koper was, gesterf
- terwyl die plante wat tolerant vir koper was, oorleef het
- en kon voortplant
- en dus die eienskap van toleransie vir koper oorgedra het na
die nageslag
- Na baie generasies het die hoeveelheid plante wat tolerant is
vir koper vermeerder daarom het meer saailinge wat naby die
myn versamel is oorleef
Enige (6)
(17)
4.2 Analise van die mutasies op die Y-chromosoom
toon dat die oudste manlike voorouer van die mens
uit Afrikawas (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 11 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
4.3 Foramen magnum
- Die posisie van die foramen magnum was na agter by aapagtige wesensF
- maar die posisie is na vore, sentraal, ventraal by die moderne mensF
Betekenis
- Dit verteenwoordig ‘n verandering van viervoetigheid by aapagtige wesensS
- Na tweevoetigheid/bipedaal/ (loop regop) by die moderne mensS wat die
volgende in die moderne mens tot gevolg het:
o Beter bewuswording van die omgewingS om gevaar/voedsel waar te
neem
o Laat hande leeg vir die gebruik van gereedskapS /dra van voorwerpe/
wapens/kleintjies
o Blootstelling van groot oppervlakte vir temperatuureguleringS /stel
liggaamshitte aan die omgewing vry in warm toestande/verminder
oorverhitting
o Vertoon die geslagsorgane /borste as deel van hofmakeryS
Kranium
- Die moderne mens het ‘n groter kraniumF as die aapagtige wesensF
- Die moderne mens se voorkop is minder skuinsF as die van die aapagtige
wesensF
- Die moderne mens se kranium is meer gerondF as die van die aapagtige
wesensF
Betekenis
- Dit het tot gevolg dat daar meer spasie vir 'n groter breinS by mense is as
die van die aapagtige wesenss, wat die volgende moontlik maak:
S
o Beter koördinasie van bewegings
S
o Groot hoeveelheid inligting kan geprosesseer word
S
o Inligting kan vinniger geprosesseer word
S
o Ontwikkeling van gesproke en geskrewe tale vir kommunikasie
Kake
- Mense het kleiner kakeF as die aapagtige wesensF
- Mense het kake wat nie prognaat is nie F/plat gesig
in vergelyking met aapagtige wesens wat prognaat is F/skuins gesig
- Mense het C-vormige kakeF / kake is effens geboë
in vergelyking met die U-vormige kakeF by aapagtige wesens
Betekenis
- Dit stem ooreen met ‘n verandering in die dieet van harde, rou voedselS by
aapagtige wesens
- Na sagter, gekookte voedselS by mense
Gebit/tande
- By aapagtige wesens is daar openinge F /diasteme tussen die oog- en
slagtande
- Maar geen openinge F tussen die tande by mense
- Mens het kleiner tande F /oog- en slagtande as aapagtige wesens F
- Mense het platter molêre/kiestande en pre-molêreF as aapagtige wesensF
Betekenis
- Dit stem ooreen met ‘n afname in die behoefte om kos af te byt en te
skeurS
- en ‘n toename in die behoefte om kos te maal en te kouS in mense
omdat die dieet na sagte, gekookte voedsel verander hetS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 12 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
Wenkbrouriwwe
- Mense se wenkbrouriwwe is kleinerF as die van aapagtige wesensF
Betekenis
- Daar is ‘n afname in noodsaaklikheid om die skedel van mense te
versterkS
- omdat die kake verklein hetS
Ken
- By mense is die ken beter ontwikkeldF in vergelyking met die van
aapagtige wesensF
Betekenis
- ‘n Ontwikkelde ken by mense help met spraakS
Sigomatiese boog
- By mense is die sigomatiese boog/wangbeen minder ontwikkeldF as die
van aapagtige wesensF
Betekenis
- Dit stem ooreen met ‘n afname in die behoefte vir die vashegting van sterk
spiereS
- omdat die kake by mense verklein hetS
(10)
Beskrywing van eienskappe wat verander het enige (7)
Betekenis van die veranderinge (verbind aan eienskap en beskryf) enige
(17)
Inhoud: (3)
Sintese: (20)
Assessering van die aanbieding van die opstel
Kriteria Relevant (R) Logiese volgorde (L) Begrip (C)
Algemeen Alle inligting verskaf Idees is in ‘n Alle aspekte wat vir die
hou verband met die logiese/oorsaak-gevolg opstel benodig word is
onderwerp volgorde gerangskik voldoende
aangespreek
Vir hierdie Slegs inligting i.v.m. In die algemeen is elke Ten minste 3
opstel strukturele betekenis toepaslik strukturele
veranderinge of met die relevante veranderinge met die
betekenis daarvan is strukturele verandering betekenis van elk is
gegee (daar is geen gekoppel beskryf
irrelevante inligting)
Punt 1 1 1
R L C
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2013 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2013 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper