Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LEWENSWETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2013
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2013 papers 





View all





Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2013 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 374.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
NSC November Exam 2013
Questions in this paper
- Question 1.1HUMAN REPRODUCTION20 marks
- Question 1.2HUMAN REPRODUCTION6 marks
- Question 1.3HUMAN REPRODUCTION14 marks
- Question 1.4HUMAN REPRODUCTION5 marks
- Question 1.5HUMAN REPRODUCTION5 marks
- Question 2.1RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)14 marks
Show all 16 questions
- Question 2.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)8 marks
- Question 2.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)8 marks
- Question 3.1EVOLUTION6 marks
- Question 3.2EVOLUTION10 marks
- Question 3.3EVOLUTION5 marks
- Question 3.4EVOLUTION4 marks
- Question 3.5EVOLUTION6 marks
- Question 4.1RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)10 marks
- Question 4.2HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS20 marks
- Question 4.3HUMAN REPRODUCTION17 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/Nov 2013
NSS – Memorandum
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 2013
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee.
Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is
nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied in plaas van beskrywings wat vereis
word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om
te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom)
Geen krediet.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 3 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
15. As eenhede van mate nie aangedui word
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n
opskrif voorsien word.
18. Meng van amptelike tale (terme/konsepte)
Slegs 'n enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die
leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante
amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike
tale.
19. Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word
sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is, wat op
sy/haar beurt met die eksterne moderator(e) sal beraadslaag, nie.
20. Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne moderator
en die UMALUSI-moderatore bevat en deur die Nasionale Departement van
Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 4 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 B
1.1.3 C
1.1.4 C
1.1.5 D
1.1.6 D
1.1.7 C
1.1.8 C
1.1.9 B
1.1.10 B (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Sensus
1.2.2 Dravermoë/drakapasiteit/ drakrag
1.2.3 Gemeenskap
1.2.4 Metamorfose
1.2.5 Ovulum/ saadknop
1.2.6 Styl (6)
1.3 1.3.1 Beide A en B
1.3.2 Geeneen
1.3.3 Slegs B
1.3.4 Slegs B
1.3.5 Slegs B
1.3.6 Slegs B
1.3.7 Slegs A (7 x 2) (14)
1.4 1.4.1 (a) Ewewigsfase/stilstaande (1)
(b) Versnellende /logaritmiese/eksponensiële/geometriese (1)
(c) Sloerfase/vestigings (1)
1.4.2 Omgewingsweerstand/beperkende faktore (1)
1.4.3 Logistiese/ sigmoïed /S-kurwe (1)
(5)
1.5 1.5.1 A (1)
1.5.2 A /B (1)
1.5.3 E (1)
1.5.4 B (1)
1.5.5 D (1)
(5)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 5 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) C - Effektor/spier
(b) D - Sinaps
(c) E - Rugmurg
(d) F - Verbindingsneuron/interneuron
(e) G - Dorsale wortel/spinale senuwee (5)
2.1.2 Impuls sal nie die SSS bereik nie/en die liggaam sal onbewus
wees van die stimulus
en geen refleksaksie
sal plaasvind nie, veroorsaak skade/besering aan die liggaam
Enige (2)
2.1.3 Trek jou hand weg wanneer aan ‘n warm voorwerp geraak is/
oogknip/hoes/ nies/ knie-strek / enige toepaslike stimulus en
reaksie (sluk/ peristalsis/ asemhaling/hartklop/ verwydering en
vernouing vanvloedvate/pupilmeganisme/gaap/speekselafskeiding)
(Sien slegs eerste TWEE na) Enige (2)
2.1.4
Selliggaam
Miëlienskede
Nukleus
Dendriet
Sitoplasma
akson
Motoriese/efferente/multipolêre neuron
Puntetoekening vir die diagram:
Korrekte opskrif
Korrekte tipe neuron geteken
Enige 3 korrekte byskrifte (5)
(14)
2.2 2.2.1 Neem ‘n besluit op:
- die plek om die ondersoek uit te voer
- die tyd en duur
- die monstergrootte
- waar om die houtluise te kry
- watter apparaat benodig word
- hoe om klam en droë toestande te skep
- watter faktore konstant gehou moet word/voorbeeld
- hoeveel keer die ondersoek herhaal sal word
- hoe die resultate aangeteken sal word
(Sien slegs eerste VIER na) Enige (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 6 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
2.2.2 (a) getal houtluise (1)
(b) hoeveelheid vog (droë en klam toestande) (1)
2.2.3 - Lig intensiteit/ temperatuur/ enige omgewingstoestand
- Grootte/soort petribakkies
- Grootte/soort filtreerpapier
- Grootte van houtluise
- Spesie van die houtluise
(Sien slegs eerste TWEE na) Enige (2)
(8)
2.3 2.3.1 In oë aangepas vir lig reageer keëltjieselle op skerp lig
Terwyl in oë aangepas vir donkerte reageer stafieselle op
toestande met ‘n lae lig intensiteit
OF
By oë aangepas vir lig vernou die pupil
By oë aangepas vir donker verwyd die pupil Enige 1 x 2 (2)
2.3.2 (a) Aangepas vir lig (2)
(b) Aangepas vir donkerte (2)
2.3.3 Blindevlek (1)
2.3.4 Stafie- en keëltjieselle/fotoreseptore is afwesig by X (1)
(8)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 7 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 3
3.1 3.1.1 A (1)
3.1.2 Hoë mortaliteit onder jong mense
Lae persentasie mense na aan die einde van hulle leeftyd/
lae lewensverwagting
(Sien slegs eerste TWEE na) 2x2 (4)
(5)
3.2 3.2.1 Onwettige doodmaak/steel van beskermende organismes (1)
3.2.2 Word teen baie hoë pryse verkoop/toename in die aanvraag na
renosterhorings (1)
3.2.3 Medisinale doeleindes/voorbeeld
Maak ornamente
Vervaardig 'n seksstimuleermiddel
(Sien slegs eerste TWEE na) Enige (2)
3.2.4 Renosterspesies kan uitsterf/uitgewis word
verminder dus die biodiversiteit
versteur die balans in die gemeenskapstruktuur/voedselweb
beïnvloed ook toerisme/ekonomie Enige (2)
3.2.5 Wettig die verkope en uitvoer van renosterhorings dus word die
aanvraag verminder
Verwydering van horingsom doodmaak van renosters te
voorkom
Strawwe boetes /tronkstraf om onwettige stropery te ontmoedig
Ontwikkel nuwe tegnologie om monitering te verbeter
Stel meer mense aan vir strenger monitering/sekuriteit
Spuit stowwe in die horing inom die gebruikswaarde te
verminder
Opvoeding van mense oor die belangrikheid van bewaring van
die renosterspesies
(Sien slegs eerste TWEE na) Enige 2 x 2 (4)
(10)
3.3 3.3.1 Seeduikers eet prooi meestal by die oppervlak/sandpaling en
haring en die kormorant eet prooi meestal van die bodem /platvis
en garnaal
OF
Voed in die algemeen op verskillende dieptes / spesies van die
oseaan (2)
3.3.2 Hulpbronverdeling/hulpbronafbakening/nisverdeling (1)
3.3.3 Ruimte / area van nesse / broeiplek (1)
3.3.4 Interspesifieke kompetisie (1)
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 8 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
3.4 3.4.1 Primêresuksessie (1)
3.4.2 Korsmosse koloniseer 'n habitat/kaal rots vir die eerste keer (1)
3.4.3 Pioniers (1)
3.4.4 - Vorm 'n laag grond
- Wysig/verbeter die omgewingvir organismes wat volg
- Veryk die grond met voedingstowwe en gasse
(Sien slegs eerste EEN na) Enige (1)
(4)
3.5 3.5.1 Die karnivoor-visbevolking sal afneem omdat die
herbivoorbevolking sal afneem omdat daar geen voedsel/
seegras vir die herbivore is nie (3)
3.5.2 Chloor kan ander organismes beïnvloed (1)
3.5.3 Hulle kan moontlik nie natuurlike predatorehê nie/ hulle kan
moontlik ook op die plaaslike seegras voed
Wat lei tot ‘n toename in bevolkingsgrootte van die seeslakke
Dit kan lei tot die versteuring van die voedselkettings Enige (2)
(6)
[30]
TOTAAL AFDELING B: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 9 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
AFDELING C
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Gibberelliene stimuleer selverlenging/selvergroting/stingelgroei/
verlenging van internode
(Sien slegs eerste EEN na) Enige (1)
4.1.2 (120 – 80)mm = 40 mm (3)
4.1.3 Vermeerder die aantal plante gebruik in elke behandeling
Herhaal die ondersoek
Verleng die tydsduur van die ondersoek
(Sien slegs eerste TWEE na) Enige (2)
4.1.4 Ouksien diffundeer van die pasta tot in die plante
inhibeer die groei van sytakke
Wanneer al die ouksiene in die pasta opgebruik is,
het die groei van die sytakke toegeneem (4)
(10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 10 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
4.2 4.2.1
Relatiewe risiko vir die ontwikkeling van diabetes mellitus in
vroue met verskillende liggaamsmassa-indeksse (LMI)
80
75
74,5 T
Relatiwe risiko vir ontwikkeling van
70
65
60
55 57 0
50
45
40
diabetes mellitus in vroue (%)
35 37,5
30
25
20
15 18,0
10
5 7,5
0
< 20 20 – 25 26 – 30 31 – 35 >35
2
Liggaamsmassa-indeks (kg/m )
Kontrolelys vir die puntetoekenning van die grafiek
Korrekte tipe grafiek (T) 1
Opskrif van grafiek 1
Korrekte byskrif, toepaslike skaal vir X-as en wydte van die 1
kolomme vir die X-as (insluitend die eenheid)
Korrekte byskrif en toepaslike skaal vir die Y-as (insluitend 1
die eenheid)
Plot van kolomme 1–1 tot 4 kolomme korrek geplot
2–al 5 kolomme korrek geplot
LET WEL:
Indien die verkeerde tipe grafiek getrek is:
- Word punte verbeur vir 'korrekte tipe grafiek'
Indien asse omgeruil is:
- Word punte verbeur vir byskrifte van X-as en Y-as
- Word punte verbeur vir die plot van kolomme (6)
4.2.2 Insulien (1)
4.2.3 Pankreas (1)
4.2.4 Glukagon
Adrenalien
Tiroksien
(Sien slegs eerste TWEE na) (in enige volgorde) Enige (2)
(10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 11 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
4.3 - Die menstruele siklus is 'n reeks gebeure wat plaasvind in die vroulike
liggaam om dit voor te berei vir 'n moontlike swangerskap
- Wat die ovariale siklus
- en uterale siklus insluit
- Dit vind gemiddeld elke 28 dae plaas
- Die pituïtêre klier/hipofise
- skei FSH af
wat die ontwikkeling van die primêre follikel in die ovarium stimuleer
- Die ontwikkellendede follikel/Graafse-follikel
- skei estrogeen af
wat die verdikking van die wande van die uterus/endometrium stimuleer
- Ongeveer dag 13 skei die pituïtêre klier/hipofise
- LH af
- wat veroorsaak dat ovulasie plaasvind
- Die oorblyfsel van die Graafse-follikel ontwikkel in die corpus luteum
- wat die progesteroon afskei
wat voortgaan om die verdikking van die uterus te stimuleer
- Hoë vlakke van progesteroon
- inhibeer die produksie van FSH
sodat die ovariums nie langer gestimuleer word om nog 'n follikel te
vervaardig nie
- Indien bevrugting nie plaasvind nie, degenereer die corpus luteum
en staak die vervaardiging van progesteroon
- Die pituïtêre klier/hipofise word nie langer geïnhibeer om FSH te
produseer nie en 'n nuwe follikel ontwikkel
- Die dik endometrium word nie langer in stand gehou nie/dit degenereer
en word saam met bloed uitgeskei/menstruasie vind plaas Enige (17)
Inhoud: (17)
Sintese: (3)
(20)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriteria Relevant (R) Logiese volgorde (L) Begrip (C)
Uitbreiding Alle inligting verskaf Idees is in ‘n Alle aspekte wat vir die
hou verband met die logiese/oorsaak-gevolg opstel benodig word is
onderwerp volgorde gerangskik aangespreek
Punte 1 1 1
Vraestel 2 Slegs inligting i.v.m. Die gebeure tydens Die rol van al 4
die menstruele siklus menstruele siklus is in hormone in die
of die rol van die die korrekte volgorde menstruele siklus is
hormone van die aangebied en die genoem.
menstruele siklus is hormone is gekoppel aan
gegee. (Daar is geen die toepaslike gebeure
irrelevante inligting)
R L C
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOT TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2013 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2013 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2013 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper