Skip to content

Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)

MemorandumLife SciencesGrade 12202113 pages

Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN LEWENSWETENSKAPPE V2 2021 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/2021 SS/NSS BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Onherkenbare afkortings Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar. 11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is. 13. Indien gewone name gegee word in terminologie Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is. 14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en andersom) Moenie krediteer nie Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 3 DBE/2021 SS/NSS 15. As eenhede nie in mate aangedui word nie Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlik punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word. 17. Opskrif Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê. 18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte) 'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale. 19. Veranderinge aan die nasienriglyne Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde nasienriglyne aangebring word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is, wat op sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi- moderatore indien nodig) sal beraadslaag, nie. 20. Amptelike nasienriglyne Slegs nasienriglyne wat die handtekeninge van die nasionale interne moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 4 DBE/2021 SS/NSS AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C 1.1.2 C/D 1.1.3 A 1.1.4 C 1.1.5 D 1.1.6 D 1.1.7 B (7 x 2) (14) 1.2 1.2.1 Waterstofbinding 1.2.2 Monohibriedkruising 1.2.3 Stam selle 1.2.4 Sentriole/Sentrosoom 1.2.5 MetafaseI/II 1.2.6 Hemofilie 1.2.7 Spesiasie 1.2.8 Gepunkte/gepunte ewewig 1.2.9 Genetika (9 x 1) (9) 1.3 1.3.1 Beide A en B 1.3.2 Slegs B 1.3.3 Slegs A (3 x 2) (6) 1.4 1.4.1 Lokus (1) 1.4.2 A - chromatied C - sentromeer (2) 1.4.3 Oorkruising (1) 1.4.4 Profase I (1) 1.4.5 (a) Ggtt (2) (b) (Plant) hoogte (1) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 5 DBE/2021 SS/NSS 1.5.1 (a) Y (1) (b) X (1) 1.5.2 4/Vier (1) 1.5.3 A; C; T; G (moet in korrekte volgorde wees) (1) 1.5.4 - (DNS/DNA) replisering - Transkripsie/Proteïensintese (2) (Merk slegs eerste TWEE) (6) 1.6 1.6.1 (a) 4/Vier (1) (b) 1/Een (1) 1.6.2 IAi (2) 1.6.3 (a) Seun 1 (1) (b) Moeder (1) (c) Seun 1 (1) (7) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 6 DBE/2021 SS/NSS AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 (a) GAC (1) (b) ACU (2) 2.1.2 (Geen) mutasie (1) 2.1.3 - CTC op die DNS/DNA het verander na CAC - Kodons (op die bRNS/mRNA) het verander/GAG het verander na GUG - Antikodons op (oRNS/tRNA) het verander/CUC is vervang met CAC - wat 'n ander aminosuur tot gevolg het/ Val (4) 2.1.4 - Die selle sal nie genoeg suurstof ontvang nie - gevolglik ‘n afname in sellulêre respirasie/ 'n persoon het 'n tekort aan energie/word moeg/anemies (2) (10) 2.2 - Elke oRNS/tRNA dra 'n aminosuur - Wanneer die antikodon op die oRNS/tRNA - by die kodon van die bRNS/mRNA pas - bring oRNS/tRNA die aminosuur (wat benodig word) na die ribosoom - Aminosure word aan mekaar verbind deur peptiedbindings - om die proteïen (wat benodig word) te vorm (6) 2.3 2.3.1 Outosome (1) 2.3.2 Vroulik (1) 2.3.3 - Die gonosome/chromosoompaar 23 - is identies/XX (Merk slegs eerste EEN) (2) 2.3.4 Die faktore/allele wat 'n eienskap beheer skei (tydens meiose) sodat slegs een aanwesig is in elke gameet (2) 2.3.5 - 'n Persoon met Down-sindroom sal 3 chromosome hê - by posisie nommer 21 (2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 7 DBE/2021 SS/NSS 2.4 2.4.1 - Die grys pelskleur is 'n intermediêre fenotipe/'n mengsel van swart en wit - Dit is 'n aanduiding dat nie een van die allele dominant is nie (2) 2.4.2 P1 Fenotipe Grys x Swart Genotipe BW x BB Meiose G/gamete B, W x B, B Bevrugting F1 Genotipe BB, BB, BW, BW* Fenotipe Swart Grys* P1 en F1 Meiose en bevrugting *2 verpligte punte + enige 4 OF P1 Fenotipe Grys x Swart Genotipe BW x BB Meiose Gamete B W Bevrugting B BB BW B BB BW 1 punt vir korrekte gamete 1 punt vir korrekte genotipes* F1 Fenotipe Swart Grys * P1 en F1 Meiose en bevrugting *2 verpligte punte + enige 4 (6) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 8 DBE/2021 SS/NSS 2.5 2.5.1 - Die dominante alleel word altyd uitgedruk (in die fenotipe) wanneer in die heterosigotiese toestand OF (2) - Die dominante alleel verskans/verberg die (fenotipe van die) resessiewe alleel 2.5.2 (a) N (1) (b) Tt (1) 2.5.3 - J is 'n proeër en moet dus een dominante alleel/T hê - Individu O is 'n nie-proeër/is homosigoties resessief/tt - Sy moes ‘n resessiewe alleel/t vanaf elke ouer geërf het - Individu K is tt/dra ‘n ressesiewe alleel oor - Daarom moet J een resessiewe alleel/t hê OF - J is 'n proeër en moet daarom een dominante alleel/T hê - Indien J homosigoties dominant/TT is - en K is homosigoties ressesieftt - dan is dit nie moontlik om kind O te hê wat homosigoties resessief/tt is nie omdat - sy 'n resessiewe alleel/t van elke ouer moes geërf het Enige (4) (8) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 9 DBE/2021 SS/NSS VRAAG 3 3.1 3.1.1 - Naakte vingerpunte/naels in plaas van kloue - Opponerende duime/ vermoë om te gryp - Vingerafdrukke - Vyf vingers Enige (1) (Merk slegs eerste EEN) 3.1.2 Verskille tussen die Afrika-ape en mense Afrika-ape Mense - Klein kranium - Groot kranium - Wenkbrou-riwwe is goed - Wenkbrou-riwwe is nie so ontwikkeld goed ontwikkeld nie - Groot slagtande - Klein slagtande  - Verhemelte is lank en - Verhemelte is klein en half- reghoekige/ U-vormige sirkelvormige/ C-vormige - Groot kake  - Klein kake  - Meer uitstaande kake/ - Kake minder uitstaande/ prognaat nie-prognaat - Kraniale rif teenwoordig - Geen kraniale rif - Foramen magnum in 'n - Foramen magnum in 'n terugwaartse posisie voorwaartse posisie - Skuins gesig - Plat gesig - Minder ontwikkelde - Meer ontwikkelde sigomatiese boog/ sigomatiese boog  wangbeen - Ken minder ontwikkeld - Meer ontwikkelde ken - Diastema tussen die - Geen diastema tussen die tande tande nie (7) (Merk slegs eerste DRIE) Tabel 1 + (3 x 2) 3.1.3 - Kort en - wyd/breed - Koppievormig Enige (2) (Merk slegs eerste TWEE) (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 10 DBE/2021 SS/NSS 3.2 3.2.1 Die getal koeie wat melk met verskillende vetinhoud produseer 100 93 90 80 70 66 61 Getal koeie 60 50 40 30 20 15 11 10 0 2,6 - 3 3,1 - 3,5 3,6 - 4 4,1 - 4,5 4,6 - 5 Vetinhoud (%) (6) Riglyn vir die assessering van die grafiek KRITERIUM UITBREIDING PUNT Korrekte tipe grafiek (T) Histogram getrek 1 Opskrif van grafiek (C) Beide veranderlikes 1 ingesluit Byskrifte van asse (L) X- en Y-as korrek benoem 1 met eenhede Skaal vir X- en Y-as (S) - Dieselfde breedte vir stawe en 1 - Korrekte skaal vir Y-as Trek van stawe (P) 1 tot 4 stawe korrek getrek 1 Al 5 stawe korrek getrek 2 3.2.2  x 100 = 4,47% (Aanvaar 4,5) (3) 3.2.3 Kontinue variasie (1) 3.2.4 Daar is 'n reeks van intermediêre fenotipes/die vetinhoud % is 'n reeks (1) (11) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 11 DBE/2021 SS/NSS 3.3 3.3.1 Filogenetiese stamboom/kladogram (1) 3.3.2 Emoe en Kasuaris (2) (Merk slegs eerste TWEE) 3.3.3 - 'n Loopvoël gemeenskaplike voorouer - het op een kontinent bestaan - As gevolg van kontinentale drywing het die oorspronklike bevolking geskei - en elke bevolking het onafhanklik evolusie ondergaan - soos hulle verskillende omgewingstoestande ervaar het - het elke kontinent het nou 'n verskillende spesie loopvoël Enige (4) 3.3.4 - Laat tyd toe vir hulle om te kruisteel/poog om te kruisteel - Indien hulle onvrugbare nageslag voortbring/nie kan kruisteel nie, is hulle verskillende spesies OF - Doen DNS/DNA analise en - kontroleer vir verskille (2) (9) 3.4 3.4.1 Oorlewing van uile (1) 3.4.2 Die bruin uile is minder geskik om te oorleef as die wit uile OF Die wit uile is meer geskik om te oorleef as die bruin uile (2) 3.4.3 - Daar is 'n afname in die getal wit uile omdat - daar minder sneeu is en - wit uile sal nie gekamoefleer wees nie/sal meer sigbaar wees vir predatore (3) 3.4.4 - Hulle het die aantal uile aan die begin van die 4 maande tydperk getel/monster geneem - en weer aan die einde getel - Hulle het toe die verskil tussen die twee syfers bereken (3) 3.4.5 (Dieselfde): - Tydperk/4 maande - Bevolking - Seisoen/winter - Metode van berekening Enige (1) - (Merk slegs eerste EEN) (10) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 12 DBE/2021 SS/NSS AFDELING C VRAAG 4 Lamarck (J) - Hy sou sy wet van gebruik en onbruik  asook - sy wet van die oorerwing van verworwe eienskappe gebruik het - Die voorouer van slingerape het kort sterte gehad - Die voorouers het deurlopend hul sterte gestrek/sterte gebruik - om hul in staat te stel om aan boomtakke vas te hou - As gevolg daarvan het hul sterte langer geword - en hierdie eienskap is na die volgende generasie oorgedra Enige (6) Darwin (D) - Evolusie vind plaas deur natuurlike seleksie - Daar was variasie in die voorouerlike bevolking - Sommige slingerape het kort sterte - en ander lang sterte gehad - Dié met kort sterte kon nie aan boomtakke vashou nie/het grond toe geval - Hulle het doodgegaan/is deur predatore aangeval - Die slingerape met lang sterte was in staat om aan takke vas te hou/het nie grond toe geval nie - en het oorleef/is nie deur predatore aangeval nie - en voort geplant - Die eienskap vir lang sterte is aan die nageslag oorgedra Enige (8) Kunsmatige seleksie (A) - Mense selekteer die slingerape met - die lang sterte - en laat hulle paar om nageslag met lang sterte te produseer - Dit word oor baie generasies herhaal Enige (3) Inhoud: (17) Sintese: (3) (20) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 13 DBE/2021 SS/NSS ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL Kriterium Relevansie (R) Logiese orde (L) Volledigheid (C) Algemeen Alle inligting verskaf hou Idees is in 'n Alle aspekte wat vir die opstel verband met die logiese/oorsaak gevolg benodig word is voldoende onderwerp volgorde gerangskik aangespreek In hierdie Slegs inligting relevant tot Die beskrywing van die Ten minste die volgende is opstel by die beskrywing van evolusie van lang sterte by verskaf in die beskrywing van die V4 evolusie van lang sterte by slingerape vir elk van: evolusie van lang sterte by slingerape in terme van: slingerape - Lamarck - Lamarck - Lamarck (J: 4/6) - Darwin - Darwin - Darwin (D: 5/8) - Kunsmatige seleksie - Kunsmatige seleksie - Kunsmatige seleksie (A: 2/3) is ingesluit. is in logiese orde verskaf Daar is geen irrelevante inligting Punt 1 1 1 TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all