Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LEWENSWETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2015
MEMORANDUM 2015
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers _hlayiso.com_--ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81/v1-a064c478344352d73bb6/card.webp)





View all





Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2015 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 430.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
NSC November Exam 2015
- Paper 1Question paper
- Paper 2Memo
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings
vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme of diagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar
krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
andersom)
Moenie krediteer nie
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 3 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die memorandum
Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is,
wat op sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-
moderatore indien nodig) sal beraadslaag, nie.
20. Amptelike memorandums
Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
gebruik word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 4 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C
1.1.2 D
1.1.3 B
1.1.4 C
1.1.5 A
1.1.6 A
1.1.7 B
1.1.8 D
1.1.9 B ( 9 x 2) (18)
1.2 1.2.1 Homoloë /homoloog/bivalent
1.2.2 Allele/ Meervoudige allele
1.2.3 Spoelvesel/spoeldrade/spoel apparaat
1.2.4 Interfase
1.2.5 Filogenetiese stamboom/kladogram
1.2.6 Binokulêre /stereoskopiese
1.2.7 Dihibriedekruising
1.2.8 Hemofilie
1.2.9 Biogeografie (9 x 1) (9)
1.3 1.3.1 Slegs B
1.3.2 Beide A en B
1.3.3 Slegs B
1.3.4 Slegs A (4 x 2) (8)
1.4 1.4.1 (a) B (1)
(b) B (1)
(c) A (1)
(d) A (1)
1.4.2 Me. Ples A. africanus
Taung Child
Little Foot/ A. prometheus
Karabo/ A. sediba
(Sien slegs eerste TWEE na) Enige 2 (2)
1.4.3 Terrein 4 (1)
1.4.4 Mitochondriale DNA/genetiese bewyse/Y-chromosoom/ kulturele
bewyse (1)
(Sien slegs eerste EEN na) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 5 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
1.5 1.5.1 (a) 3.1 mjg (Aanvaar 3,05 tot 3,15) (2)
(b) Homo sapiens/H. Sapiens (1)
1.5.2 (a) 500 Aanvaar (495 tot 505 cm3 ) (1)
(b) 850 Aanvaar (845 tot 855cm3 ) (1)
1.5.3 Genetiese bewyse/mitochondriale DNA/mtDNA
Kulturele bewyse /maak van gereedskap
Vergelykende anatomie tussen lewende hominiede
(Sien slegs eerste TWEE na) Enige 2 (2)
(7)
TOTAAL AFDELING A: [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 6 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 2
2.1 2.1.1 - Toestande/voorbeeld op die eiland het waarskynlik dieselfde
gebly
- en gevolglik ondervind hulle dieselfde seleksiedruk
- spesie A was reeds geskik vir daardie toestande Enige 2 (2)
2.1.2 - Die oorspronklike spesie is geskei in drie/verskillende
bevolkings
- deur die see*
- wat as ‘n geografiese versperring gedien het
- Geen geenvloei het plaasgevind tussen die bevolkings nie
- Elke bevolking is blootgestel aan verskillende omgewings-
toestande
- Natuurlike seleksie vind onafhanklik plaas in elke bevolking
- en die individue van elke bevolking het met tyd van mekaar
begin verskil
- genotipies/fenotipies
- Selfs as die drie bevolkings dan weer sou meng
- sal hulle nie met mekaar kan voortplant/inteel nie
1* Verpligte punt + enige 5 ander (6)
(8)
2.2 2.2.1 - Die bloedgroepe van die moeder, moontlike vader en die kind
moet vergelyk word
- As dit toon dat dit nie moontlik is vir die ouers om ‘n kind met
sy/haar bloedgroep te kry nie
- dan is die man nie die pa nie
- As dit toon dat dit moontlik is dat die ouers ‘n kind met sy/haar
bloedgroep kan kry
- dan kan hy / kan hy nie die vader wees nie
- omdat ander mans dieselfde bloedgroep het Enige 5 (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 7 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
2.2.2
P1 Fenotipe Bloedgroep B x Bloedgroep B
Genotipe IBi x IBi
Meiose
G/gamete IB, i x IB , i
Bevrugting
F1 Genotipe IBIB; IBi; IBi; ii
Fenotipe 3 bloedgroep B : 1 bloedgroep O
P 1 en F 1
Meiose en bevrugting
Enige 6
OF
P1 Fenotipe Bloedgroep B x Bloedgroep B
Genotipe IBi x IBi
Meiose
Gamete IB i
Bevrugting IB B B
I I B
I i
i IBi ii
1 punt vir korrekte gamete
1 punt vir korrekte genotipes
F1 Fenotipe 3 bloedgroep B : 1 bloedgroep O
P 1 en F 1
Meiose en bevrugting
Enige 6 (6)
(11)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 8 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
2.3 2.3.1 Profase I (1)
2.3.2 - Homoloë chromosome lê langs mekaar
- Chromatiede oorkruis/raak
- by die punte genoem chiasmata
- en genetiese inligting word uitgeruil Enige 3 (3)
2.3.3 - Oorkruising veroorsaak genetiese variasie in gamete
- Wat tot nuwe kenmerke kan lei wat voordelig is
- Of nuwe kenmerke wat nie voordelig is nie
- Wat dus die kans op oorlewing van die organisme
beïnvloed/natuurlike seleksie
Enige 2 (2)
2.3.4
Chromatied Y
D
r
b
ASSESSERING VAN DIE DIAGRAM
KRITERIA PUNTE
Chromatied Y aangedui 1
(moet benoem wees as
volledige chromosoom
geteken is)
(2)
Allele korrek aangetoon 1
(8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 9 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
2.4 2.4.1 - Lig bruin pels bo-op die rug
- Donkerbruin pens
- Wit strepe op die rug en maanhare
- Swart en wit kolle op die res van die liggaam
- Die punt van die stert is swart
(Sien slegs eerste TWEE na) Enige 2 (2)
2.4.2 - Daar is variasie in die Bongo bevolking
- Sommige het horings wat op die rug kan lê
- terwyl ander horings het wat op die rug kan lê nie
- Die wildsbok moet deur digte plantegroei beweeg sonder dat
hulle horings in die plantegroei verstrengel raak
- Dié wie se horings nie kan platlê op hul rug nie, raak
verstrengel/ gaan dood/vrek
- Dié met horings wat op hul rûe kan lê, raak nie verstrengel nie
en ontvlug predatore /oorleef
- Dié met horings wat kan plat lê sal voortplant
- En dra die geen wat veroorsaak dat horings op die rug lê, aan
die volgende generasie oor
- En oor baie jare sal die proporsie van organismes wat die
vermoë het om die horings op die rug te laat plat lê,
vermeerder Enige 5 (5)
(7)
2.5 2.5.1 - Kenmerke wat gunstig/voordelig is vir die mense word gekies
- Die kenmerk word deur die mens gekies/dit is ‘n kunsmatige
proses
- Dit is nie noodwendig voordelig vir die organismenie
(Sien slegs eerste TWEE na) Enige 2 (2)
2.5.2 - Die langtermyn invloed op gesondheid is nie bekend nie wat
kan lei tot gesondheidsprobleme in die toekoms
- Die langtermyn invloed op die omgewing is nie bekend nie
wat lei tot omgewingsbeskadiging/verlies aan biodiversiteit/
beskadiging van ekosisteme/natuur
- Morele teenkanting want die mens meng in met die
natuur/speel God /meng in met die regte van elke spesie
- Aan die begin is dit 'n baie duur proses en baie mense/ lande
kan dit nie bekostig nie
(Sien slegs eerste TWEE na) (Enige 2 x 2) (4)
(6)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 10 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 3
3.1 3.1.1 - Meer foute word gemaak/hoë waarskynlikheid van mutasie
- wanneer RNA gekopieer word/as wanneer DNA gekopieer
word (2)
3.1.2 - 'n Mutasie kan daartoe lei dat die virus deur die lug
verspreiword
- wat kan veroorsaak dat die virus makliker versprei (2)
(4)
3.2 3.2.1
DNA RNA
1. Dubbel stringmolekule 1. Enkel stringmolekule
2. Het 'n heliksvorm 2. Is 'n reguit molekule
3 Een van die stikstof- 3. Besit die stikstofbasis
basisse is timien urasiel in die plek van timien
4. Besit deoksiribosesuiker 4. Besit ribose suiker
5. Langer molekule 5. 'n Korter molekule
6. Gepaarde basisse 6. Ongepaarde basisse
(Sien slegs eerste DRIE na) (Enige 3 x 2)
tabel +1 (7)
3.2.2 Help om:
- Misdade op te los/misdaad-ondersoeke
- Identifiseer organismes op grond van hul weefsels
- Identifiseer familieverwantskappe
- Toets vir spesiale allele wat genetiese afwykings kan
veroorsaak
- Bepaal weefsels wat vir orgaanoorplantings geskik is
- Gebruik vir navorsing oor variasie in bevolkings
(Sien slegs eerste TWEE na) Enige 2 (2)
3.2.3 - DNA bevattende monsters kan geplant word/persoon word
geïnkrimineer
- Menslike fout gedurende die saamstel van die DNA-profiel
- Duur prosedure
- Skending van privaatheid
(Sien slegs eerste TWEE na) Enige 2 (2)
(11)
3.3 3.3.1 (a) XAY (2)
(b) XAXa (2)
3.3.2 3
× 100 = 42,86/42,9%/43 (2)
7
3.3.3 - 'n Geaffekteerde vrou dra twee/slegs resessiewe allele/XaXa
- Seuns/mans erf een X chromosoom van hul moeder
- Seuns/mans het net een geaffekteerde alleel nodig om
geaffekteer te wees
-
En moet dus die Xa by die moedererf Enige 3 (3)
(9)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 11 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
3.4 3.4.1 - Die vleis/eier-hoenders sal vinniger/stadiger groei as die
eier/vleis- hoenders
OF
- Daar sal geen verskil wees in die groeitempo van die twee tipes
hoenders nie (2)
3.4.2 Die tipe/ouderdom van die kuikens (1)
3.4.3 2500 - 500 100 = 400%
x
500 (2)
3.4.4 Verhoog die betroubaarheid (2)
3.4.5 - Dieselfde persoon moet die kuikens weeg om akkurate
resultate te kry
- Dieselfde skaal moet gebruik word om die kuikens te weeg
- Die kuikens moet op dieselfde tyd van die dag geweeg word
- Dieselfde omgewingsfaktore/voorbeeld
- Dieselfde tipe voedsel/voorbeeld
- Dieselfde hoeveelheid voedsel
- Dieselfde tyd gevoer word
- Hokke moet dieselfde groote wees
- Moet vroulik wees
- Ouderdom van die kuikens
- Selfde getal kuikens in elke sample groep
(Sien slegs eerste DRIE na) Enige 3 (3)
3.4.6 Die hoenders wat selektiewe teling ondergaan het vir
vleisproduksie groei vinniger as die hoenders geteel vir
eierproduksie
OF
Die hoenders wat selektiewe teling ondergaan het vir eierproduksie
groei stadiger as die hoenders geteel vir vleisproduksie
OF
Die gewig van die hoenders neem toe met ouderdom/tyd (2)
3.4.7 - Produkte word vinniger geproduseer
- Beter weerstand teen siektes
- Verbeterde kwaliteit van (hoender) produkte
- Verbeterde opbrengs van (hoender) produkte Enige 2 (2)
3.4.8 - Die hoenders is groter/swaarder dus kan hulle nie vinnig weg-
hardloop vir predatore nie
- Die hoenders is groteren is meer sigbaar vir predatore
- Verminderde variasiehulle is meer vatbaar vir siektes
(Sien slegs eerste EEN na) Enige 1 x 2 (2)
(16)
[40]
TOTAAL AFDELING B 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 12 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
AFDELING C
VRAAG 4
PROTEÏENSINTESE
Transkripsie(T)
- Die dubbelstring-DNA/DNS rol af
- en rits loswanneer
- die waterstofbindings breek
- dit word deur ensieme beheer
- Die een string word gebruik as 'n templaat
- om mRNA/bRNS te vorm
- vrye RNA/RNS nukleotides vanuit die nukleoplasma word gebruik
- Die mRNA/bRNS is komplementêr aan die DNA/DNS
- mRNA/bRNS dra nou die gekodeerde boodskap vir proteïensintese
Translasie (S)
- mRNA/bRNS beweeg uit die nukleus/na die ribosoom
- Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur
- tRNA/oRNS dra die aminosuur na die ribosoom
- Wanneer die antikodon op die tRNA/oRNS
- pas by die kodon op die mRNA/bRNS
- Heg aminosure vas in die volgorde bepaal deur die mRNA/bRNS
- deur peptiedbindings
- en vorm die proteïen benodig Maks 13
EFFEKTE VAN 'N MUTASIE (M)
- 'n Geen mutasie beïnvloed die volgorde/tipe van die stikstofbasisse/nukleotiede
- Dit verander die kode van die DNA
- wat die kode van die RNA/RNS verander
- 'n Ander/verskillende aminosuur kan voor gekodeer word
- wat 'n verandering in die aminosuurvolgorde in die proteïen veroorsaak
- wat lei tot die vorming van 'n ander/verskillende/geen proteïen Maks 4
Inhoud: (17)
Sintese: (3)
(20)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriteria Relevant (R) Logiese volgorde (L) Uitbreiding (C)
Algemeen Alle inligting verskaf hou Idees is in 'n Alle aspekte wat vir die opstel
verband met die vraag logiese/oorsaak gevolg benodig word, is voldoende
volgorde gerangskik aangespreek
Vir hierdie Slegs inligting oor die Die beskrywing van Ten minste 5 korrekte punte
opstel in beskrywing van protïensintese en die elk vir die beskrywing van
Vraag 4 proteïensintese en die effek van 'n mutasie is transkripsie en 5 korrekte
effek van 'n mutasie op die gegee in 'n logiese punte vir die beskrywing van
proses is gegee volgorde translasie is gegee en 2
korrekte punte vir die effekte
van 'n mutasie
Punt 1 1 1
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
_hlayiso.com_--ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81/v1-a064c478344352d73bb6/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2015 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper