Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LEWENSWETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2017
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2017 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 404.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC November Exam 2017
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek
is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.
13. Indien gewone name in terminologie gegee word
Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
andersom)
Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 3 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
eenhede aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
opskrif hê.
18. Meng van amptelike tale (terme/konsepte)
'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die memorandum
Memorandums mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator
moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal
beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig).
20. Amptelike memorandums
Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
gebruik word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 4 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B
1.1.2 D
1.1.3 C
1.1.4 B
1.1.5 C
1.1.6 B
1.1.7 A
1.1.8 C
1.1.9 C
1.1.10 D (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Urasiel
1.2.2 Biotegnologie/genetiese manipulasie/ingenieurswese/modifikasie
1.2.3 Kontinue/deurlopende/aaneenlopende variasie
1.2.4 Bipedalisme/bipedaal/tweevoetigheid/tweevoetig
1.2.5 Deoksiribose
1.2.6 Hemofilie
1.2.7 Paleontologie
1.2.8 Biogeografie
1.2.9 Hominidae (9 x 1) (9)
1.3 1.3.1 Slegs A
1.3.2 Slegs A
1.3.3 Slegs B (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 (a) Gene/allele (1)
(b) Monohibried (1)
1.4.2 Vrugbeginsel/ginesium/stamper/saadknop (1)
1.4.3 (a) 2/Twee (1)
(b) 4/Vier (1)
1.4.4 (a) Violet (1)
(b) Kort (1)
1.4.5 2/Twee (1)
(8)
1.5.1 1.5.1 Translasie (1)
1.5.2 (a) Ribosoom (1)
(b) bRNS/mRNA/boodskapper RNS/RNA (1)
(c) Peptied (1)
1.5.3 (a) C (1)
(b) B (1)
(c) D (1)
(7)
TOTAAL AFDELING A: [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 5 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 2 (1)
2.1.2 CUC (1)
2.1.3 (a) TGG (1)
(b) Aspartiensuur (1)
2.1.4 (a) - C is vervang met U op die 4de kodon /AGC
OF
- AGC/die 4de kodon het verander na AGU (2)
(b) - Dit kodeer vir dieselfde aminosuur/serien
- Dus sal dit geen effek hê nie/ dieselfde proteïen word
gevorm (2)
2.1.5 - Die proses is transkripsie * Verpligte punt
- Die dubbele heliks DNS/DNA-molekule draai af
- Wanneer die waterstofbindings breek
- rits die DNS/DNA molekule los/2 DNS/DNA-stringe skei
- Een string word gebruik as templaatvir bRNS/mRNA
- deur vrye RNS/RNA nukleotides uit die nukleoplasma te
gebruik
- Die bRNS/mRNA is komplimentêr aan die DNA/A-U, C-G
- Hierdie proses word deur ensieme beheer 1* + Enige 5 (6)
(14)
2.2 2.2.1 - 'n Bevolking is 'n groep organismes van dieselfde spesie/wat
kan kruisteel om vrugbare nageslag te produseer en
- wat dieselfde gebied bewoon op 'n sekere tydstip (2)
2.2.2 - Oorkruising
OF
- Ewekansige/lukrake rangskikking van chromosome
meiose
- Ewekansige/lukrake bevrugting
- Ewekansige/lukrake paring Enige 3 (3)
(Merk slegs eerste DRIE)
2.2.3 - Die eekhorings met gunstige eienskappe wat deur die mutasie
veroorsaak is
- oorleef /natuurlike seleksie vind plaas
- omrede hulle meer geskik is vir die omgewingstoestande
- Hierdie eienskappe word oorgedra na die volgende generasies
Enige 3 (3)
2.2.4 - Siende dat daar nou twee spesies/’n nuwe eekhoringspesie is
- het die biodiversiteit verhoog (2)
2.2.5 - Laat kruisteling /voortplanting/paring toe
- Hulle sal nie vrugbare nakomelinge produseer nie /kontroleer of
hulle vrugbare nakomelinge produseer
OF
- Doen DNA toetsing van beide spesies
- en vergelyk hulle (2)
(12)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 6 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
2.3 2.3.1 (a) Kleurblinde man /man met Daltonisme (1)
(b) XDXd (1)
2.3.2 - Linda het een resessiewe alleel /Xd van haar vader en
- een resessiewe alleel /Xd van haar moeder oorgeërf (2)
2.3.3 - Manlike individue het slegs een X-chromosoom
- Indien hierdie chromosoom die resessiewe alleel/Xd dra
- sal hy kleurblind wees
- Vroulike individue het 2 X-chromosome
- Hulle benodig twee resessiewe allele/Xd Xd om geaffekteer te
word
- 'n Dominante alleel op die ander X-chromosoom sal die effek
oorheers Enige 4 (4)
2.3.4
P1 Fenotipe Normale vrou x Normale man
Genotipe XDXd x XDY
Meiose
G/gamete XD, Xd x XD,Y
Bevrugting
F1 Genotipe XDXD XDY XDXd XdY *
Fenotipe Normale vrouens,
Normale man, *
Kleurblinde man
P 1 en F 1
Meiose en bevrugting
OF
P1 Fenotipe Normale vrou x Normale man
Genotipe XDXd x XDY
Meiose
Gamete XD Y
D
Bevrugting X XDXD XDY
Xd XDXd XdY
1 punt vir korrekte gamete
1 punt vir korrekte genotipes *
F1 Fenotipe Normale vrouens,
Normale man, *
Kleurblinde man
P 1 en F 1
Meiose en bevrugting * Verpligtend 2 + Enige 4 (6)
(14)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 7 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Genetiese/mitochondriale DNS/DNA /Y chromosoom
Kulturele (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.1.2 Ardipithecus ramidus (1)
(Merk slegs eerste EEN)
3.1.3 - Hulle sal die volume
- van die kranium van die fossiel meet (2)
3.1.4 (1400 - 500)
= 900cm3 (2)
3.1.5 (a) Daar is 'n oorvleueling van hulle bestaanstydperk/beide het
bestaan tussen 2 en 1,6 mjg (1)
(b) - Dit het die kleinste breinvolume
- Dit het eerste verskyn /is die oudste Enige 1 (1)
3.1.6
GEMIDDELDE BREINVOLUME VIR VERSKILLENDE
HOMO SPESIES
Gemiddelde breinvolume
1500
1600 1400
1400
L 1200 1000
S 1000
750
(cm3)
B 800
600
400
200
0
Homo habilis Homo erectus Homo Homo sapiens
neanderthalensis
Homo spesies
Riglyne vir die assessering van die grafiek
Staafgrafiek geteken 1
Opskrif van grafiek sluit beide veranderlikes in 1
Korrekte byskrif vir X-as 1
3
Korrekte byskrif en eenheid vir Y-as (cm ) (L)
Gelyke wydte en interval van stawe 1
Korrekte skaal vir Y-as (S)
Vereiste stawe geteken (B) 1 Slegs die VEREISTE stawe is geteken
Teken van stawe (B) 1 Al 4 VEREISTE stawe korrek geteken
(6)
(15)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 8 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
3.2 3.2.1 - Smaak /soetheid
- Grootte /grootste vrugte (2)
3.2.2 - Mense/dorpsbewoners
- selekteer vrugte met die gewenste eienskappe/soetste en
grootste vrugte
- en strooi/kweek dit/gebruik dit om die volgende generasie
nageslag te vorm (3)
3.2.3 - Klimaat
- Temperatuur
- Water
- Grond
- Lig
- Humiditeit
- Gasse Enige 1 (1)
(Merk slegs eerste EEN)
3.2.4 - Indien bome deur middel van 'marcotting' geproduseer word sal
daar geen variasie in die plantasie wees nie/bome sal
geneties identies wees
- Enige verandering in die omgewing/siekte/insekte wat een
boom affekteer sal heel moontlik die hele plantasie vernietig
/geen ander eienkappe sal bygevoeg word nie
(Merk slegs eerste EEN) (2)
3.2.5 - Nee /die vrugte kan nie as geneties gemodifiseerd (GM)
geklassifiseer word nie
- omrede daar nie geenoordrag plaasgevind het nie/
bekendstelling aan die proses van 'marcotting' het plaasgevind (2)
3.2.6 - Produksie van medisyne/hulpbronne goedkoper
- Beheer peste deur spesifieke gene in 'n gewas te plaas
- Gebruik spesifieke gene om oesopbrengs te verbeter/
voedselsekuriteit
- Bekendstelling van gene om menslike gesondheid te verbeter
- Selekteer gene om rakleeftyd van plantprodukte te verleng
- Verbeter die kwaliteit van die oes
- Laat ‘n vinniger produksietyd toe
- Ontwikkel weerstand teen droogtes
- Ontwikkel weerstand teen peste
- Ontwikkel weerstand teen onkruiddoders
- Ontwikkel weerstand teen siektes Enige 2 (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
(12)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 9 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
3.3 3.3.1 - Habitat /kleur van die sand
- Pelskleur (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.3.2 100 (1)
3.3.3 - Hulle het 'n groot monstergrootte gebruik /200 modelle per
habitat/200 modelle per pelskleur/400 modelle in totaal
- Genoeg tyd toegelaat vir predatore om die modelle aan te val
- Het muise ewekansig/lukraak in elke habitat geplaas Enige 2 (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.3.4 Die donkerder gekleurde modelle is minder aangeval as die
ligter gekleurde modelle
OF
Die ligter gekleurde modelle is meer aangeval as die donkerder
gekleurde modelle (2)
3.3.5 - Meer muise/78 modelle met 'n donker pelskleur is aangeval
in die strandhabitat
- omrede hulle meer sigbaar was/ minder gekamoefleerd is op
die ligter gekleurde sand
- Minder muise met 'n ligter pelskleur/26 modelle is aangeval
in die strandhabitat
- omrede hulle minder sigbaar /goed gekamoefleerd is op die
ligte sandkleur (4)
3.3.6 - Die kleimodelle is nie in staat om te ontsnap van predatore nie
- en sal daarom meer dikwels aangeval word
OF
- Die uile sal nie die modelle herken as prooi nie en
- sal daarom minder gereeld aanval
OF
- Indien die modelle tekens van ‘n aanval getoon het
- gee dit nie ‘n aanduiding of hulle oorleef het of nie (2)
(13)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 10 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
AFDELING C
VRAAG 4
STRUKTUUR EN RANGSKIKKING VAN CHROMOSOME
- Elke chromosoom bevat twee chromatiede
- aanmekaar gehou deur 'n sentromeer
- Daar is 23 pare/46 chromosome in
- menslike somatiese selle/liggaamselle
- wat in homoloë pare gerangskik is en dus
- ewe lank is
- gene vir dieselfde eienskap dra
- allele het vir 'n betrokke geen op dieselfde lokusseen
- dieselfde sentromeer posisie het
- Elke somatiese sel het 22 paar/44 outosomeen
- ‘n paar/2 gonosome/geslagschromosome/X- en Y-chromosome
- Outosome is in pare gerangskik van die grootste tot die kleinste in ‘n kariotipe
- Mans het XY-chromosome
- Vrouens het XX-chromosome
- Die X-chromosoom is groter as die Y-chromosoom Maks 8 (8)
GEDRAG VAN CHROMOSOME TYDENS MEIOSE I
- Gedurende profase I
- chromosome vorm pare /homoloë pare /bivalente vorm
- Oorkruising/uitruil van genetiese materiaal vind plaas
- tussen chromatiede/aangrensende chromosoompare
- Gedurende metafase I van meiose
- rangskik homoloë chromosome/chromosoompare
- op die ewenaar van die sel
- op ‘n ewekansige/lukraak wyse
- met die chromosoom verbind aan die spoeldrade
- Gedurende anafase I
- skei chromosoompare/chromosome beweeg na teenoorgestelde pole
- Gedurende telofase I
- bereik die chromosome die pole van die sel Maks 9 (9)
Inhoud (17)
Sintese (3)
(20)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriterium Toepaslikheid (R) Logiese volgorde (L) Volledigheid (C)
Algemeen Alle inligting verskaf is Idees is in 'n logiese/oorsaak- Alle aspekte vereis deur die opstel
relevant tot die vraag. gevolg volgorde gegee. is volledig aangespreek
In hierdie Slegs inligting van Die beskrywing van die Ten minste
opstel in toepassing op die struktuur struktuur en rangskikking van - 5/8 vir die struktuur en
V4 en rangskikking van chromosome en hul gedrag rangskikking van chromosome
chromosome en hul gedrag tydens meiose I is op 'n logiese - 6/9 vir hul gedrag tydens meiose I
tydens meiose I is beskryf. wyse aangebied.
Geen irrelevante inligting.
Punt 1 1 1
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2017 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2017 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2017 Memo (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper