Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LEWENSWETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2021
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2021 papers 


%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)


View all





Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 361.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
NSC November Exam 2021
Questions in this paper
- Question 1.1GENETICS AND INHERITANCE18 marks
- Question 1.2EVOLUTION12 marks
- Question 1.3EVOLUTION8 marks
- Question 1.4DNA: THE CODE OF LIFE8 marks
- Question 1.5DNA: THE CODE OF LIFE5 marks
- Question 1.6GENETICS AND INHERITANCE8 marks
Show all 17 questions
- Question 2.1DNA: THE CODE OF LIFE10 marks
- Question 2.2MEIOSIS5 marks
- Question 2.3HUMAN REPRODUCTION10 marks
- Question 2.4GENETICS AND INHERITANCE9 marks
- Question 2.5GENETICS AND INHERITANCE6 marks
- Question 2.6GENETICS AND INHERITANCE10 marks
- Question 3.1GENETICS AND INHERITANCE8 marks
- Question 3.2EVOLUTION11 marks
- Question 3.3EVOLUTION10 marks
- Question 3.4EVOLUTION11 marks
- Question 3.5HUMAN REPRODUCTION8 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings
vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar
krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
andersom)
Moenie krediteer nie
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 3 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die memorandum
Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is,
wat op sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-
moderatore indien nodig) sal beraadslaag, nie.
20. Amptelike memorandums
Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
gebruik word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 4 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C
1.1.2 D
1.1.3 C
1.1.4 A
1.1.5 B
1.1.6 D
1.1.7 C
1.1.8 C
1.1.9 D (9 x 2) (18)
1.2 1.2.1 Filogenetiese stamboom/kladogram
1.2.2 Peptiedbinding
1.2.3 Gepunte ewewig
1.2.4 Homoloë strukture
1.2.5 Kunsmatige seleksie/selektiewe teling
1.2.6 Kodominansie (6 x 1) (6)
1.3 1.3.1 Beide A en B
1.3.2 Beide A en B
1.3.3 Geeneen (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 (a) Stikstofbasis/Guanien/Sitosien (1)
(b) Deoksiribosesuiker (1)
(c) Waterstofbinding (1)
1.4.2 Nukleotiede (1)
1.4.3 Dubbelheliks (1)
1.4.4 (DNS/DNA)-replisering (1)
1.4.5 - Nukleus/Selkern/Chromosoom/Chromatied/Chromatien/
Nukleoplasma
- Mitochondria
(Sien slegs eerste TWEE na) (2)
(8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 5 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
1.5 1.5.1 (a) Testis (1)
(b) Oorkruising (1)
1.5.2 (a) Chiasma (1)
(b) Sentromeer (1)
(c) Chromatied (1)
(5)
1.6 1.6.1 ffHh (1)
1.6.2 (a) FfHh (2)
(b) 3 (1)
(c) h (1)
(d) Lang vingers en kontinue haarlyn (2)
(7)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 6 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) Nukleus/selkern/nukleoplasma (1)
(b) Ribosoom/sitoplasma (1)
2.1.2 DNS/DNA bevat timien/T terwyl RNS/RNA urasiel/U bevat (2)
(Sien slegs eerste EEN na)
2.1.3 Transkripsie*
- Die dubbele heliks (DNS/DNA) draai af
- Die dubbele stringe van DNS/DNA rits los/swak
waterstofbindings breek
- om twee aparte stringe te vorm
- Een string dien as templaat
- om bRNS/mRNA te vorm
- deur vrye RNS/RNA-nukleotiede te gebruik vanaf die
nukleoplasma
- Die bRNS/mRNA is komplementêr aan die
DNS/DNA/A-U, G-C
- bRNS/mRNA bevat nou die gekodeerde boodskap vir
proteïensintese *1 verpligte punt + Enige 5 (6)
(10)
2.2 - Indien chromosoompaar 21/chromosoom 21 nie skei
- tydens Anafase
- sal die dogterselle (gamete) 24 chromosome/ ‘n ekstra chromosoom hê
- Wanneer hierdie gameet deur ‘n normale gameet met 23 chromosome
bevrug word
- sal die sigoot 47 chromosome /3 chromosome by posisie 21/Trisomie 21
besit (5)
2.3 2.3.1 Liggaamselle/selle in die liggaam behalwe die geslagselle (1)
2.3.2 Outosome (1)
2.3.3 (a) - Een chromosoom kom van die sperm/vader
- en die ander een kom van die ovum/moeder (2)
(b) - Vorm
- Grootte/lengte
- Posisie van gene/allele
- Gene wat vir dieselfde eienskap kodeer
- Posisie van sentromeer Enige (3)
(Merk slegs eerste DRIE)
2.3.4 - Gonosome is nie identies nie/chromosome by posisie 23 is
nie identies nie
- Individu 1 het XY gonosome/is ‘n man
- Individu 2 het XX gonosome/is ‘n ‘n vrou (3)
(10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 7 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
2.4 2.4.1 (a) 3/Drie (1)
(b) 2/Twee (1)
2.4.2 Horend (1)
2.4.3 - Bob en Ann kan albei hoor
- Hulle het ‘n kind wat doof is/met die genotipe aa
- Dit beteken dat elke ouer ‘n alleel vir doofheid dra/
heterosigoties is/Aa
- maar dit word verskans/oorskadu deur die dominante
alleel/wat vir horend is (4)
2.4.4 AA en Aa (2)
(9)
2.5 P1 Fenotipe Manlik x Vroulik
Genotipe XY x XX
Meiose
G/gamete X, Y x X, X
Bevrugting
F1 Genotipe XX; XX; XY; XY
Fenotipe vrouens : mans
P1 en F1
Meiose en bevrugting
OF
P1 Fenotipe Manlik x Vroulik
Genotipe XY x XX
Meiose
Gamete X Y
Bevrugting X XX XY
X XX XY
1 punt vir korrekte gamete
1 punt vir korrekte genotipes
F1 Fenotipe vrouens : mans
P1 en F1
Meiose en bevrugting Enige (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 8 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
2.6 2.6.1 - Ruggraat
- Heupe (2)
(Sien slegs eerste TWEE na)
2.6.2 - ‘n Verandering in die volgorde
- van stikstofbasisse/nukleotiedes in DNS/DNA (2)
2.6.3 - Om te kyk vir die geenmutasie
- en of dit die hoë beendigtheid tot gevolg het (2)
2.6.4 Veroorsaak hoë beendigtheid/verminder die risiko van
beenfrakture (1)
2.6.5
x 100 = 65% OF x 100 = 35%
(100 - 35) = 65% (3)
(10)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 9 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 3.1.1 - Die nukleus/selkern van die somatiese sel is diploïed/het ‘n
volledige stel chromosome/het al die genetiese materiaal terwyl
- die nukleus van die spermsel haploïed is/bevat die helfte van
die stel chromosome/het die helfte van die genetiese materiaal
- Die somatiese sel bevat die gewenste eienskappe/reguit hare (3)
3.1.2 Om te versker dat:
- Die DNS/DNA (van die ovum)/eienskap van krulhare is
verwyder
- Slegs die verlangde DNS/DNA is teenwoordig in die kloon
- Korrekte getal chromosome is teenwoordig in die kloon (2)
3.1.3 (Perd) S (1)
3.1.4 - Om organismes met gewenste eienskappe te produseer bv.
gesondheid, voorkoms, voedsaam, oes, raklewe ens.
- Bewaring van bedreigde spesies
- Om weefsel/organe vir oorplanting te generereer Enige (2)
(Merk slegs eerste TWEE) (8)
3.2 3.2.1 - Biogeografie (1)
3.2.2 - Soortgelyke organismes
- wat kan kruisteel
- om vrugbare nakomelinge voort te bring (3)
3.2.3 - Die oorspronklike bevolking/gemeenskaplike voorouer het eens
op ‘n groot kontinent gewoon
- en is geskei deur kontinentale verskuiwing(drywing)/oseane
- Daar was geen geenvloei tussen die drie bevolkings nie*
- Elke bevolking ervaar verskillende omgewingstoestande
- en ondergaan natuurlike seleksie onafhanklik
- Die individue in elke bevolking raak verskillend van mekaar
- genotipies en fenotipies
- Selfs al sou die (drie) bevolkings weer met mekaar meng
- sal hulle nie in staat wees om te kan kruisteel/vrugbare
nakomelinge te produseer
- om die verskillende spesies, die prêriewolf (coyote), jakkals en
dingo te vorm nie*
2 verpligtend* + enige 5 (7)
(11)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 10 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
3.3.1 - Dit verminder die aantal skadelike bakterieë die meeste
- dus voorkom dit siektes by beeste/lei tot minder mediese uitgawes
- Verlaagde mortaliteit/handhaaf die getal beeste
- om te verkoop/teel/wins te vergroot (4)
3.3.2 - Natuurlike seleksie vind plaas
- Daar is variasie/mutasie in die bevolking van bakterieë
- Sommige is weerstandbiedend teen antibiotika, sommige is nie-
weerstandbiedend nie
- Indien die antibiotikum gevoeg word by die dierevoer
- word die bakterieë wat nie-weerstandbiedend is nie deur die antibiotikum
gedood
- Die wat weerstandbiedend is oorleef en plant voort
- Die eienskap van weerstandbiedendheid teen antibiotika word aan die
nageslag oorgedra
- Die volgende generasie sal ‘n groter verhouding hê van bakterieë wat
weerstandbiedend is teen antibiotika Enige (6)
(10)
3.4 3.4.1 (a) Galbol-grootte (1)
(b) Persentasie galvlieglarwes wat doodgemaak is (1)
3.4.2 - Voedingstowwe/voedsel
- Beskerming
- Spasie Enige (1)
(Merk slegs eerste EEN)
3.4.3 - Daar is ‘n reeks (intermediêre) waardesin galbol-grootte (1)
3.4.4 - Larwes in 30mm galbolle word meer geëet
- omrede hulle meer sigbaar vir voëls is en
- bevat meer/groter larwes
OF
- Larwes in 25mm galbolle en kleiner word minder geëet
omrede hulle minder sigbaar vir voëls is en
- bevat minder/kleiner larwes (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 11 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
3.4.5
Persentasie galvlieglarwes wat doodgemaak word deur
predatoriese voëls as gevolg van verskillende galbol-
Galvlieglarwes doodgemaak
groottes
12 10
10
8
6
deur predatoriese voëls (%)
4 2
2 1 0
1
0
10 15 20 25 30
Galbol-grootte (mm)
Riglyn vir die assessering van die grafiek
KRITERIA UITBREIDING PUNT
Korrekte tipe grafiek (T) Lyndiagram geteken 1
Opskrif van grafiek (C) Beide veranderlikes ingesluit 1
Byskrifte van asse (L) Korrekte byskrifte en eenhede
vir X- en Y-as 1
Skaal vir X- en Y-as (S) Gelyke spasie tussen intervalle
1
op elke as
Stip van punte (P) 1 tot 4 punte korrek gestip 1
Al 5 punte korrek gestip 2
(6)
(13)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 12 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
3.5 3.5.1 (a) X, Z (in enige volgorde) (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.5.1 (b) C (1)
3.5.2 - Die bekken is lank
- en smal (2)
3.5.3 - Die ruggraat
- is S-vormig vir die tweevoetige organisme
- en C-vormig vir die viervoetige organisme
OF
- Die foramen magnum
- is meer na vore by tweevoetige organismes
- en meer na agter by viervoetige organisme (3)
(Merk slegs eerste EEN) (8)
(50)
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2021 QP (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 Memo
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper