Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LEWENSWETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2022
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers 

%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--17f73f27-a44f-41f5-b5d9-656090338f3e/v1-4bc05d991a2d9fe7e528/card.webp)



View all





Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2022 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 405.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
NSC November Exam 2022
Questions in this paper
- Question 1.1GENETICS AND INHERITANCE18 marks
- Question 1.2GENETICS AND INHERITANCE9 marks
- Question 1.3GENETICS AND INHERITANCE6 marks
- Question 1.4GENETICS AND INHERITANCE5 marks
- Question 1.5MEIOSIS5 marks
- Question 1.6GENETICS AND INHERITANCE7 marks
Show all 18 questions
- Question 2.1DNA: THE CODE OF LIFE11 marks
- Question 2.2GENETICS AND INHERITANCE12 marks
- Question 2.3MEIOSIS10 marks
- Question 2.4GENETICS AND INHERITANCE7 marks
- Question 2.5GENETICS AND INHERITANCE7 marks
- Question 2.6GENETICS AND INHERITANCE4 marks
- Question 3.1GENETICS AND INHERITANCE11 marks
- Question 3.2EVOLUTION11 marks
- Question 3.3EVOLUTION8 marks
- Question 3.4EVOLUTION
- Question 3.5EVOLUTION
- Question 3.6EVOLUTION15 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings
vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar
krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
andersom)
Moenie krediteer nie
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 3 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlik punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die nasienriglyne
Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde nasienriglyne aangebring
word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is,
wat op sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-
moderatore indien nodig) sal beraadslaag, nie.
20. Amptelike nasienriglyne
Slegs nasienriglyne wat die handtekeninge van die nasionale interne
moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
gebruik word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 4 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B
1.1.2 B
1.1.3 A
1.1.4 C
1.1.5 C
1.1.6 A
1.1.7 B
1.1.8 D
1.1.9 B (9 x 2) (18)
1.2 1.2.1 (Biologiese) evolusie
1.2.2 Waterstofbindings
1.2.3 Sentromeer
1.2.4 Sitokinese
1.2.5 Oorkruising
1.2.6 Sentrosome/Sentriole
1.2.7 Homoloëstrukture
1.2.8 Interfase
1.2.9 Ribosoom (9 x 1) (9)
1.3 1.3.1 Slegs B
1.3.2 Slegs A
1.3.3 Slegs B (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 3/Drie (1)
1.4.2 (a) H (1)
(b) Rr (1)
(c) C en F (2)
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 5 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
1.5 1.5.1 5/Vyf (1)
1.5.2 Gonosome/Geslagschromosome (1)
1.5.3 (a) Downsindroom/Trisomie 21 (1)
(b) Non-disjunksie (1)
1.5.4 Manlik (1)
(5)
1.6 1.6.1 Dihibriedkruising (1)
1.6.2 (a) Bruin pels en lang ore (2)
(b) bbee (2)
(c) Be be (2)
(7)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 6 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Nukleus/selkern/nukleoplasma (1)
2.1.2 (a) Deoksiribose (1)
(b) Urasiel/U (1)
2.1.3 Transkripsie DNS/DNA-replisering
Slegs een string dien as 'n Beide stringe dien as template
templaat
(Vrye) RNS/RNA-nukleotiede Vrye DNS/DNA-nukleotiede is
is komplimentêr komplimentêr
Adenien komplimenteer Adenien heg aan timien /(A
Urasiel(A komplimenteer U) heg aan T)
‘n bRNS/bRNA molekuul is Twee identiese DNS/DNA-
gevorm molekule is gevorm
Slegs ‘n kort gedeelte van The hele DNA molekuul word
DNA word gebruik gebruik
DNS/DNA draai en rits DNS/DNA draai en rits
gedeeltelik af heeltemal af
(Merk slegs eerste TWEE) 1 punt vir tabel + (Enige 2 x 2) (5)
(8)
2.2 2.2.1 Geen mutasie (1)
2.2.2 Daar is 'n verandering in die volgorde (van stikstofbasisse) van
CCG na CUG (1)
2.2.3 (a) 5/Vyf (1)
(b) UAU (1)
(c) - Die kodon CCG verander na CUG/4de kodon het verander
- Die antikodon/oRNA se volgorde het verander
- Die aminosuur prolien
- is vervang met leusien
- Dit het 'n ander proteïen tot gevolg/geen proteïen word
gevorm nie (4)
(8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 7 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
2.3.1 (a) 20 (1)
(b) 50 (1)
2.3.2 - 'n Spermsel is 'n gameet
- gevorm deur meiose
- en moet haploïed wees
- om die verdubbelingseffek van bevrugting te oorkom (4)
2.3.3 - Anafase I (1)
2.3.4 - Spoelvesels verkort/trek saam
- Chromosoompare skei en
- beweeg na teenoorgestelde pole (3)
(10)
2.4 2.4.1 954 000 (1)
2.4.2 1 800 000 – (954 000 + 180 000 + 54 000)
= 612 000mense
OF
1 800 000 - 1 188 000
= 612 000 mense
OF
x 1 800 000 = 612 000mense
(3)
A
2.4.3 - Die alleel vir bloedgroep A/ I word van die een ouer ge-erf
en
- die alleel vir bloedgroep B/ IB word van die ander ouer ge-erf
daarom het
- die kind bloedgroep AB/genotipe is dus IAIB (3)
(6)
2.5 2.5.1 Heila en Leo (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
2.5.2 - Al die (DNS/DNA) bande van Heila en Leo
- stem ooreen met die (DNS/DNA) bande van die moeder en die
vader
OF
- Geeneen van die (DNS/DNA) bande van Priya
- stem ooreen met die (DNS/DNA) bande van die moeder en die
vader nie (2)
2.5.3 - Opsporing van vermiste persone
- Identifisering van genetiese afwykings
- Identifisering van verdagtes in 'n misdaad
- Vergelyk weefsels vir orgaanoorplantings
- Identifisering van dooie persone Enige (3)
(Merk slegs eerste DRIE) (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 8 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
2.6 2.6.1 - Mans het slegs een X-chromosoom / Die Y-chromosoom het
nie die alleel nie en
- moet slegs een resessiewe alleel oorerf om wit tande te hê
- terwyl vroue twee X-chromosome het en moet
- twee resessiewe allele oorerf om wit tande te hê (4)
2.6.2 P1 Fenotipe Man met bruin Vrou met bruin
tande x tande
Genotipe XBY b b
x XX
Meiose
G/gamete XB, Y x Xb, Xb
Bevrugting
F1 Genotipe XBXb, XBXb, XbY, XbY
Fenotipe 1 meisie met bruin tande: 1 seun met
wit tande*
P1 en F1
Meiose en bevrugting
*1 verpligte punt + Enige 5
OF
P1 Fenotipe Man met bruin Vrou met bruin
tande x tande
Genotipe XBY b b
x XX
Meiose
Gamete XB Y
Bevrugting Xb B b
X X XY b
Xb XBXb XbY
1 punt vir korrekte gamete
1 punt vir korrekte genotipes
F1 Fenotipe 1 meisie met bruin tande: 1 seun met wit
tande*
P1 en F1
Meiose en bevrugting
*1 verpligte punt + Enige 5 (6)
(10)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 9 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 3.1.1 - Embrio's
- Naelstring
- Beenmurg (3)
(Merk slegs eerste DRIE)
3.1.2 - Stamselle is ongedifferensieerd
- en het die potensiaal om in enige tipe sel te ontwikkel
- om geaffekteerde/foutiewe selle te vervangwat 'n afwyking
veroorsaak Enige (2)
3.1.3 - Hartsiekte
- Spinale (rugmurg) beserings Enige (1)
(Merk slegs eerste EEN) (6)
3.2 3.2.1 - 'n Groep organismes van dieselfde spesie wat
- in dieselfde habitat
- op dieselfde tyd voorkom (3)
3.2.2 - Hulle produseer steriele nakomelinge (1)
(Merk slegs eerste EEN)
3.2.3 - Teling/broei op verskillende tye van die jaar
- Spesie-spesifieke hofmakery
- Aanpassing by verskillende bestuiwingsagente
- Voorkoming van bevrugting Enige (3)
(Merk slegs eerste DRIE) (7)
3.3 3.3.1 - Om 'n moontlike gemeenskaplike voorouer aan te toon
- Om tendense in evolusie te identifiseer Enige (1)
3.3.2 - Beide het opponeerbare duime
- om 'n kraggreep/presisie greep/enige voorbeeld daarvan toe
te laat (2)
3.3.3 - Mense het klein tande/slagtande terwyl
Afrika-ape groot tande/slagtande het
- Daar is geen spasies/diastema tussen die tande by mense nie
terwyl Afrika-ape groot spasies het/diastema tussen die tande
het (Enige 1 x 2) (2)
(Merk slegs eerste EEN) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 10 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
3.4 3.4.1 Filogenetiese stamboom/kladogram (1)
3.4.2 2/Twee (1)
3.4.3 (a) Homo habilis (1)
(b) (Homo) naledi (1)
3.4.4 (Homo) sapiens (1)
3.4.5 - Fossielbewyse
- Kulturele bewyse
- Genetiese bewyse Enige (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.4.6 - 'n Groter kraniale kapasiteit by Homo sapiens
- wat 'n groter brein aandui
- en lei tot hoër intelligensie
OF
- ‘n Kleiner kraniale kapasiteit by Australopithecus africanus
- wat ‘n kleiner brein aandui
- en lei tot laer intellegensie (3)
3.4.7 - Fossiele van Australopithecus spp. word slegs in Afrika
aangetrefen
- fossiele van spesie X/Homo habilis word slegs in Afrika
aangetref
- Die oudste fossiele van Homo erectus word in Afrika
aangetref/die jonger fossiele word elders aangetref
- wat aandui dat die moderne mens uit Afrika ontstaan het en
uit Afrika migreer het (4)
(14)
3.5 3.5.1 Ambulocetus (1)
3.5.2 - Dit het swempoot('flipper')-agtige groot pote en ‘n stert gehad (2)
(Merk slegs eerste EEN)
3.5.3 - Hulle deel eienskappe/het intermediëre eienskappe
- van die voorouer/Pakicetus en die hedendaagse spesie/
Balaena
OF
- Hulle het bene soos Pakicetus en
- swempote ('flippers') van die hedendaagse Balaena (2)
3.5.4 - Voorouerlike spesies van walvisse het almal bene gehad/ op
land gewoon
- Soos meer tyd in die water spandeer isop soek na kos
- is die bene minder gebruik en het verdwyn
- Die verworwe eienskappe is oorgrdra na die volgende
generasie Enige (3)
(8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 11 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
3.6 3.6.1 (a) Waarskynlikheid om weerstand te ontwikkelteen
antiretrovirale middels (1)
(b) Aantal behandelings wat gemis word (1)
3.6.2 Behandeling mag nie gemis word nie (1)
3.6.3 Die waarskynlikheid van MIV om weerstand teen antiretrovirale
middels te ontwikkel neem toe met die toename in die aantal
behandelings wat gemis word
OF
Hoe meer dae behandelings gemis word, hoe groter is die
waarskynlikheid van die virus om weerstand teen antiretrovirale
middels te onwikkel (2)
3.6.4 - Daar is variasie in die weerstand van die MI-virus teen
antiretrovirale middels
- Sommige virusse is weerstandig teen die middels
- ander is nie weerstandig
- Die wat wat nie weerstandig is nie oorleef nie
- Wanneer behandelings gemis word
- sal die weerstandige virusse oorleef en voortplant
- en hul weerstandigheid aan hul nageslag oordra
Enige (5)
(10)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2022 QP (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)
%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--17f73f27-a44f-41f5-b5d9-656090338f3e/v1-4bc05d991a2d9fe7e528/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo Mock 2022 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper