Skip to content

Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)

MemorandumLife SciencesGrade 12202310 pages

Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2023 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Onherkenbare afkortings Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar. 11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is. 13. Indien gewone name gegee word in terminologie Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is. 14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en andersom) Moenie krediteer nie Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 3 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 15. As eenhede nie in mate aangedui word nie Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word. 17. Opskrif Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê. 18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte) 'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale. 19. Veranderinge aan die memorandum Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is, wat op sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi- moderatore indien nodig) sal beraadslaag, nie. 20. Amptelike memorandums Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 4 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 D 1.1.2 D 1.1.3 D 1.1.4 B 1.1.5 A 1.1.6 C 1.1.7 A 1.1.8 C 1.1.9 C (9 x 2) (18) 1.2 1.2.1 Lokus 1.2.2 Gepunte ewewig 1.2.3 Dubbele heliks 1.2.4 Peptiedbinding 1.2.5 Stereoskopiese / binokulêre visie 1.2.6 Onvolledigedominansie 1.2.7 Nukleoplasma/kernplasma 1.2.8 Chromatiennetwerk 1.2.9 Sitokinese 1.2.10 Gonosome (10 x 1) (10) 1.3 1.3.1 Geen 1.3.2 Beide A en B 1.3.3 Beide A en B (3 x 2) (6) 1.4 1.4.1 Stamboomdiagram (1) 1.4.2 3/Drie (1) 1.4.3 3/Drie (1) A 1.4.4 I i IB i  ii (2) 1.4.5 ii (1) 1.4.6 Ann (2) (8) 1.5 1.5.1 (a) Transkripsie (1) (b) bRNS/mRNA/boodskapper RNS/RNA (1) (c) Ribosoom (1) 1.5.2 Antikodon (1) 1.5.3 AGT (1) 1.5.4 1 (1) 1.5.5 4 (1) 1.5.6 Ribose (1) (8) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 5 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 (a) Sentriole/sentrosoom (1) (b) Spoelvesel/spoeldraad (1) 2.1.2 Profase I (1) 2.1.3 - Homoloë chromosoompare/bivalente is sigbaar - Ontwikkeling van spoelvesels - Oorkruising vind plaas - Sentriole/sentrosoom beweeg na die teenoorgestelde pole - Kernmembraan verdwyn Enige (3) (Merk slegs eerste DRIE) 2.1.4 - Dele van die homoloë chromosome oorkruis en - DNS/DNA/genetiese materiaal is uitgeruil - op plekke genoem chiasmata/chiasma (3) 2.1.5 (a) Metafase I (1) (b) - By Metafase I/Meiose I rangskik die chromosome in pare op die ewenaar - By mitose rangskik die chromosome enkel op die ewenaar (2) 2.1.6 - Vier (dogter)selle sal vormwaarvan - twee elk vyf chromosome sal hê en - die ander twee sal elk drie chromosome hê (3) (15) 2.2 - Die dubbele heliks (DNS/DNA) draai afen - rits los/swak waterstofbindings breek - om twee aparte stringe te vorm - Beide (DNS/DNA) stringe dien as template - om 'n komplementêre (DNS)-string/DNA te vorm/ A paar met T en C paar met G - deur vry (DNS/DNA) nukleotiede van die nukleoplasma te gebruik - Dit het tot gevolg dat twee identiese (DNS/DNA) molekules gevorm word Enige (6) 2.3 2.3.1 Die aanwesigheid van T/timien in die oorspronklike volgorde (1) 2.3.2 489 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 6 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 2.3.3 - ‘n Vorm van ‘n geen - wat voorkom op chromosoom 1 tot 22 en - altyd uitgedruk /ten toon gestel word in die fenotipe van 'n individu - in die heterosigotiese toestand Enige (3) 2.3.4 (a) - Die kodon verander van GAC na GUC - gevolglik word aminosuur Leu vervang deur Gln - Die ander kodon verander van AUA na AGA - gevolglik word aminosuur Try vervang deur Arg - Dit verander die volgorde van die aminosure - 'n Verskillende proteïen het gevorm Enige (5) (b) - Skadelike effek - Die bloedklont word nie afgebreek nie - Dit lei tot 'n blokkasie in die arteries/suurstof en voedingstowwe word nie na die selle vervoer nie (3) (14) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 7 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 2.4 P1 Fenotipe Met polidaktilie x Sonder polidaktilie Genotipe Rr x rr Meiose G/gamete R , r x r, r Bevrugting F1 Genotipe Rr, Rr, rr, rr Fenotipe 2 polidaktilie: 2 sonder polidaktilie 50*% kans vir kind met polidaktilie P1 en F1 Meiose en bevrugting 1* verpligtend + Enige 5 OF P1 Fenotipe Met polidaktilie x Sonder polidaktilie Genotipe Rr x rr Meiose Gamete R r Bevrugting r Rr rr r Rr rr 1 punt vir korrekte gamete 1 punt vir korrekte genotipes F1 Fenotipe 2 polidaktilie: 2 sonder polidaktilie 50*% kans vir kind met polidaktilie P1 en F1 Meiose en bevrugting 1* verpligtend + Enige 5 (6) 2.5 2.5.1 (a) BBDD bbdd (2) (b) Wit ronde vrugte (2) 2.5.2 (a) BD bD  Bd bd (2) (b) Een/1 (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 8 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 2.5.3 BBdd en BBdd OF BBdd en Bbdd OF (2) BBdd and bbdd (9) [50] VRAAG 3 3.1 3.1.1 - Die boer teel - mielieplante met 'n hoë proteïeninhoud en - kweek hulle oor 50/baie generasies (3) 3.1.2 12,8 % (Aanvaar 12.7 - 12,9%) (1) 3.1.3 20 = 1,43 keer 14 (2) 3.1.4 - Kunsmatige seleksie: organismes met 'n gewenste kenmerk word gekruisteel - Genetiese manipulasie: gene wat vir die gewenste kenmerk kodeer, word in 'n organisme ingevoeg (2) (Merk slegs eerste EEN) (8) 3.2 - Daar is variasie onder die nakomelinge van 'n bevolking - Sommige besit gewenste eienskappe en sommige nie - Wanneer daar 'n verandering in die omgewingstoestande is /kompetisie ontstaan - sal organismes met gewenste eienskappe oorleef - terwyl organismes met ongewenste eienskappe uitsterf - Die organismes wat oorleef, plant voort - en dra die alleel vir die gewenste eienskap aan hul nakomelinge oor - Die volgende generasie sal dus 'n groter verhouding hê van individue met die gewenste eienskap Enige (7) 3.3 3.3.1 (a) Kophoogte (1) (b) Bytkrag (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 9 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 3.3.2 - Dieselfde kenmerke - (Dieselfde) voortplantingsouderdom - (Dieselfde) meetinstrument/Kistler-krag wat gebruik word om bytkrag te meet - Elke spesie was in omgewingstoestande soorgelyk aan hulle habittatte gehou - Akkedisse van dieselfde spesies in elke groep Enige (2) - (Merk slegs eerste TWEE) 3.3.3 Bytkrag vyf keer gemeet (1) (Merk slegs eerste EEN) 3.3.4 Kontinue/Deurlopende variasie (1) 3.3.5 Akkedisse met 'n groter kophoogte het 'n sterker bytkrag OF Akkedise met ‘n kleiner kophoogte het ‘n swakker bytkrag (2) 3.3.6 C (1) 3.3.7 - Het die sterkste bytkrag/20,4 N - afbrekingvan die taai veselagtige plantmateriaal (2) 3.3.8 A (1) (12) 3.4 3.4.1 H. erectus (1) 3.4.2 3,2 – 2,7 = 0,5 mj (2) 3.4.3 H. habilis (1) 3.4.4 - Skraap - Kap - Kerf Enige (2) (Merk slegs eerste TWEE) 3.4.5 - H. sapiens - H. neanderthalensis (2) (Merk slegs eerste TWEE) 3.4.6 - Breingrootte wat toeneem lei tot - verhoogde intelligensie lei tot - die ontwikkeling van ingewikkelde gereedskap (3) (11) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewenswetenskappe/V2 10 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 3.5 3.5.1 Australopithecus (1) 3.5.2 Svormige ruggraat (1) 3.5.3 - 'n Organisme wat intermediêre/gemeenskaplike kenmerke besit - tussen twee genera/spesies (2) 3.5.4 A (1) 3.5.5 - A het ‘n pelvis wat intermediёr/oorgang is tussen B en C OF - A het 'n korter en wyer pelvis as B  maar nie so kort en wyd soos C nie OF - A het ‘n langer en smaller pelvis as C maar nie so lank en smal soos B nie (2) 3.5.6 - A. sediba was prognatis/meer prognatis terwyl - H. sapiens nie-prognatis/ minder prognatis is - Dis as gevolg van 'n kleiner kaak - met kleiner tandeen - kleiner kaakspiere - omdat die dieet verander het na sagte/gekookte kos (5) Enige (12) [50] TOTAAL AFDELING B: 100 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all