Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LEWENSWETENSKAPPE V1
NOVEMBER 2023
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
MARKS: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers 





View all





Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 470.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
NSC November Exam 2023
Questions in this paper
- Question 1.1HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS20 marks
- Question 1.2HUMAN REPRODUCTION8 marks
- Question 1.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)6 marks
- Question 1.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)8 marks
- Question 1.5MEIOSIS8 marks
- Question 2.1REPRODUCTION IN VERTEBRATES7 marks
Show all 14 questions
- Question 2.2HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS11 marks
- Question 2.3HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS6 marks
- Question 2.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)11 marks
- Question 2.5RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)7 marks
- Question 3.1RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)14 marks
- Question 3.2HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS14 marks
- Question 3.3HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS13 marks
- Question 3.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)9 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
wat vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
andersom)
Geen krediet nie.
15. As eenhede van mate nie aangedui word nie
Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit
reeds in die vraag gegee is.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n
opskrif voorsien en gekrediteer word.
18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die memorandum
Geen veranderinge mag aan die memorandums aangebring word nie. In
uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator met die Nasionale
Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator waar nodig).
20. Amptelike memorandum
Slegs memorandums wat die handtekeninge van die Nasionale Interne
Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Nasionale
Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
gebruik word tydens opleiding van nasieners en tydens die nasienperiode.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 4 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 D
1.1.3 A
1.1.4 C
1.1.5 C
1.1.6 B
1.1.7 A
1.1.8 B
1.1.9 A
1.1.10 C (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Viviparie
1.2.2 Uretra
1.2.3 Perifere senuweestelsel
1.2.4 Glikogeen
1.2.5 Plasenta
1.2.6 Choroïed
1.2.7 Miëlienskede
1.2.8 Epididimis (8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 Slegs B
1.3.2 Beide A en B
1.3.3 Slegs A (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 (a) Halfsirkelvormige kanale (1)
(b) Rondevenster (1)
1.4.2 (a) D Buis van Eustachius (2)
(b) C Koglea (2)
1.4.3 (a) F (1)
(b) A (1)
(8)
1.5 1.5.1 (a) Sigoot (1)
(b) Morula (1)
(c) Blastosist/blastula (1)
1.5.2 (a) Bevrugting (1)
(b) Endometrium (1)
1.5.3 Mitose (1)
1.5.4 23 (1)
1.5.5 Chorion (1)
(8)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 5 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Uitwendige bevrugting (1)
2.1.2 - Die eiers sal uitdroog
- omdat hulle geen doppe het nie/nie amniotiese eiers is nie/
het geen amnion nie (2)
2.1.3 - Die manlike en vroulike liggame is in nabye kontak
sodat sperms direk op die ova vrygestel kan word
OF
- Baie/tot 6 000 ova word vrygestel
aangesien bevrugting uitwendig is Enige (1 x 2) (2)
(Merk slegs eerste EEN)
2.1.4 - Baie/tot 6 000 ova word vrygestel
aangesien bevrugting uitwendig is/verhoog die kans dat
sommige bevrug sal word
OF
- Die manlike en vroulike liggame is in nabye kontak
sodat sperms direk op die ova vrygestel kan word
(Merk slegs eerste EEN) Enige (1 x 2) (2)
(7)
2.2 2.2.1 (a) Seminale vesikel (1)
(b) Testosteroon (1)
2.2.2 Dit is alkalies
om die suurtoestande van die vagina te neutraliseer
Dit bevat mukus/verskaf medium
wat die beweeglikheid van die sperms bevorder
Dit bevat voedingstowwe
om die sperms van energie te voorsien Enige (1 x 2) (2)
(Merk slegs eerste EEN)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 6 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
2.2.3 (a) (70 – 74) (1)
(b)
Getal prostaatkanker gevalle in verskillende
ouderdomsgroepe
Getal prostaatkanker gevalle
900
800 764
720 693
700
600
488
500
400
(per 100 000 mans)
300
200
100
0
Ouderdomsgroep
Kriteria vir die nasien van die grafiek:
Kriteria Puntetoekenning
Histogram is geteken (T) 1
Opskrif van die grafiek sluit beide veranderlikes 1
in (C)
Korrekte byskrifte op die X-as en Y-as met
1
korrekte eenheid op die Y-as (L)
Korrekte skaal vir Y-as en
1
stawe ewe breed met geen spasies op X-as(S)
Stip van punte (P) is korrek vir:
1 tot 3 ouderdomsgroepe 1 (6)
Slegs al 4 vereiste ouderdomsgroepe 2 (11)
Indien ‘n staafgrafiek of ‘n lyngrafiek geteken is, sal punte verloor word vir:
Tipe grafiek
Skaal
Indien asse omgeruil is:
Kan al die punte toegeken word indien die byskrifte ook omgeruil is en
die stawe horisontaal is
Indien die byskrifte nie korrelleer nie, sal:
Punte verloor word vir byskrifte en skaal
Die stip van punte kan krediet kry indien die koördinate korrek
is vir die gegewe byskrifte
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 7 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
2.3 2.3.1 (a) - (Graafse) follikel en
- Corpus luteum (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
(b) - (Intense) pyn
- Inwendige bloeding (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
2.3.2 (a) FSH (1)
(b) Estrogeen
OF
LH
OF
FSH (1)
2.3.3 Die Graaafse follikel hou aan om estrogeen te produseer/
bars nie oop nie
OF
Die verhoogde afskeiding van estrogeen stimuleer die vrystelling
van LH
OF
Oormatige produksie van FSH kan veroorsaak dat ovulasie nie
plaasvind nie/ Graafse follikel om oop te bars (1)
2.3.4 - Die corpus luteum degenereer nieen
- hou aan om progesteroon af te skei
- Dit onderdruk die pituïtêre klier
- om FSH af te skei daarom
- sal geen follikel ontwikkel nie en
- geen ovulasie sal plaasvind nie Enige (5)
(12)
2.4 2.4.1 (a) Rugmurg (1)
(b) Pituïtêre klier/hipofise (1)
2.4.2 A (1)
2.4.3 Tussen die twee hemisfere van die serebrum (2)
2.4.4 (a) - Deel D/ medulla oblongata wat asemhaling beheer
- is nie beseer nie (2)
(b) - Die leerder het (soms) balans verloor
- a.g.v geen koördinasie van willekeurige bewegings
deur deel B (2)
(c) - Die geheueverlies dui 'n moontlike besering van deel A
/serebrum aan
- wat ook verantwoordelik is vir (die interpretasie van)
klank/gehoor (2)
(11)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 8 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
2.5 2.5.1 - 'n Vinnige, onwillekeurige/outomatiese reaksie
- op 'n stimulus (2)
2.5.2 (a) Dit verseker dat die impuls in een rigting gelei word (1)
(Merk slegs eerste EEN)
(b) Dit is belangrik vir balans/beweging (1)
2.5.3 ˗ Die impuls word gelei vanaf die reseptore in die patella
tendon deur die
˗ sensoriese neuron en die
˗ sinapsna die
˗ motoriese neuron en na die
˗ kwadrisepsspier (5)
(Korrekte volgorde word benodig) (9)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 9 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 3.1.1 - Degenerasie/vernietiging van senuweeweefsel
- Plaak/proteïene vorm rondom die senuweeweefsel Enige (1)
(Merk slegs eerste EEN)
3.1.2 (a) Verergerende vermoë om nuwe informasie te onthou (1)
(Merk slegs eerste EEN)
(b) Familiegeskiedenis (1)
(c) - Leervermoë
- Oriëntasie (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.1.3 Hulle:
- Was slegs vrouens /het geslag in ag geneem
- Was tussen die ouderdomme van 65 en 75/het
ouderdomsgroep/ouderdom in ag geneem
- Het nie simptome van Alzheimer se siekte getoon nie Enige (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.1.4 Hulle het:
- 37 deelnemers gebruik
- Die ondersoek drie keer 'n week uitgevoer
- Die ondersoek vir drie maande uitgevoer Enige (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.1.5 - Die ondersoek het nie die verwantskap tussen oefening en
die ontwikkeling an Alzheimer se siekte bevestig nie
aangesien geen veranderinge in die senuweeweefsel
gemeet is nie/die tydperk was kort
OF
- Daar was geen kontrolegroep
om aan te dui dat dit die oefening was, wat gelei het tot die
toename van bloedvloei/ hoër-orde-denkvermoeë nie
OF
- Mense wat nie simptome van Alzheimer se siekte getoon
het nie is gebruik
daarom dui die resultate nie die voorkoming van die
ontwikkeling van Allzheimer se siekte aan nie Enige (1 x 2) (2)
3.1.6 - Oefening kan bloedvloei na die brein verbeter en
- dit kan die volume van die hippokampus in stand hou wat
- 'n vermindering van hoër orde denke/kognitiewe
vermoëns/leervermoëns sal voorkom (3)
(14)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 10 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
3.2 3.2.1 (a) Nier (1)
(b) Endokriene stelsel (1)
3.2.2 - Dit stel hormone vry
- direk in die bloed/en is buisloos (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.2.3 - Lae soutvlakke word waargeneem deur reseptorselle in die
nier
- Byniere word gestimuleer om
- meer aldosteroon vry te stel
- wat die nierbuisies stimuleer
- om meer deurlaatbaar vir sout te wees
- Dit verhoog die herabsorpsie van sout en
- die soutvlakke in die bloed styg/keer terug na normaal
Enige (5)
3.2.4 ˗ Die sekresie van ADH
˗ sal verhoog
- wat die deurlaatbaarheid verhoog
- van die nierbuisies in X
- sodat meer water geherabsorbeer word uit die filtraat (5)
(14)
3.3 3.3.1 (a) Termoregulering (1)
(b) Hipotalamus (1)
3.3.2 (a) Sweetklier (1)
(b) Kapillêre/bloedvat (1)
3.3.3 (37,4 – 35,4)
37,4 x 100 = 5,35% (3)
3.3.4 - Veltemperatuur het afgeneem/verlaag van 37,4 ºC tot 35,4 ºC
- aangesien deel Q verwyd/vasodilasie ondergaan het
- wat veroorsaak het dat meer bloed na die oppervlak van die vel
vloei en
- deel P (meer) aktief word/meer sweet produseer
- wat veroorsaak het dat meer hitte verlore gegaan het na die
omgewing
- deur verdamping/radiasie/konveksie (6)
(13)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 11 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
3.4 3.4.1 (a) (Teenwoordigheid/afwesigheid van ouksiene (1)
(b) Groei van sytakke (1)
3.4.2 - Om te verseker dat die resultate slegs veroorsaak is deur die
teenwoordigheid van ouksiene wat
- die geldigheid (van die ondersoek) verhoog (2)
3.4.3 - Dit dien as 'n kontrole
- om te toon dat die resultate van Plant D
- veroorsaak is deur (die teenwoordigheid van) ouksiene
- en nie deur die agarjellie nie Enige (3)
3.4.4 Die teenwoordigheid van ouksiene vertraag die groei van
sytakke
OF
Die afwesigheid van ouksiene stimuleer die groei van sytakke
Enige (2)
(9)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2013 Memo (English)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper