Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P2 NSC Supplementary 2015 QP

Question paperMathematical LiteracyGrade 12201519 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
from hlayiso.com we basic education WWE | ¥ = & Department: ; QR ALY Basic Education NA REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT | r WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 : ia u | u : FEBRUARIE/MAART 2015 " SSPE EeePC ee ee ee ee ee ee ee ee ee 2 2 } PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 4 bylaes en 2 antwoordblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/Feb.—Mrt. 2015 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1; Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae. 2s Beantwoord VRAAG 1.6.1 op ANTWOORDBLAD 1 en VRAAG 3.3 op ANTWOORDBLAD 2. BYLAES om jou te help om VRAAG 2.1, VRAAG 2.2, VRAAG 3.2 en VRAAG 5.2 te beantwoord, is aangeheg. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die spasies op die ANTWOORDBLAAIE. Lewer die ANTWOORDBLAAIE saam met jou ANTWOORDEBOEK in. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel we gebruik is. 4. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 5. Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui. 6. Toon AL die berekeninge duidelik aan. % Rond AL die finale antwoorde toepaslik tot die gegewe konteks af, tensy anders aangedui. 8. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing. 9. Padkaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 3 DBE/Feb—Mrt. 2015 NSS VRAAG 1 Lindiwe is die alleeneienaar van 'n winkel in Tzaneen wat handsakke, haarverlengstukke en skoonheidsmiddels verkoop. Lindiwe se produkte Handsakke Haarverlengstukke wh ae Lindiwe het die rekord van die inkomste en uitgawes vir die eerste kwartaal van 2014 hieronder gehou. Vir inkomstebelastingdoeleindes is al die bedrae tot die naaste rand afgerond. Al die uitgawes vir Maart is uitgelaat soos in die staat hieronder getoon: INKOMSTE-EN-UITGAWESTAAT VIR DIE EERSTE KWARTAAL VAN 2014 ~\ GPx» Januarie Februarie Maart R R R Omset! 189 189 197 012 221 261 Min: Koste van verkope 142 702 150 349 162 215 Bruto inkomste 46 487 46 663 59 046 Min: Uitgawes” 26 602 27727 34.238 Huur 11 025 12600} Jo © Salarisse* 9715 9715} fo Verpakking 965 679} Fo Telefoon 252 240} Fo Vervoerkoste 4 645 4 493 __ Netto inkomste 19 885 18 936 24 808 1. Die inkomste verkry uit die verkoop van produkte, 2. Die uitgawes is vir die huur, salarisse, verpakking, telefoon en vervoerkoste. 3. Sluit nie Lindiwe se salaris in nie. 11 Bereken Lindiwe se vervoerkoste vir Maart, indien: e Die huurbedrag vanaf Februarie onveranderd gebly het e 'n Bykomende persoon, wat 'n maandelikse salaris van R6 556 verdien, vanaf 1 Maart 2014 aangestel is e Die verpakkingskoste 46,425% minder as die Januarie-verpakkingskoste was Die verhouding van die telefoonkoste vir Februarie : Maart = 8 : 11 1.2 Bepaal, deur ALLE berekeninge te toon, vir watter maand die persentasie winsopslag op die koste van verkope vir die eerste kwartaal van 2014 die hoogste was. Jy kan die volgende formule gebruik: Bruto inkomste Persentasie winsopslag = Koste van verkope x 100% Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (10) (5)
Downloaded from hlayiso.com DBE/Feb.—Mrt. 2015 Wiskundige Geletterdheid/V2 4 1.4 1.5 NSS Gebaseer op die staat vir die eerste kwartaal van 2014, het Lindiwe geprojekteer dat vir 2014 haar jaarlikse netto inkomste R254 516 sal wees. Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of hierdie geprojekteerde bedrag geldig is. (4) Die skaaluitleg van Lindiwe se winkel en 'n foto van 'n deel van die winkel word hieronder aangetoon. Die areas wat van A tot G gemerk is, stel die uitleg van die verskillende produkte wat in die winkel uitgestal word, voor. Die foto is deur 'n persoon geneem wat tussen area F en area G gestaan het. Uitleg van Lindiwe se winkel Foto van gedeelte van Lindiwe se winkel D c By a E Gedeelte [ Deur van die deur aan die B Betaal- Tegter- punt kant cll ¢« Deur Skaal: 1: 100 1.4.1 Identifiseer watter produk in area A uitgestal word. (2) 1.4.2 Gebruik die gegewe skaal om die werklike breedte van die winkel te bepaal. (3) Een van die produkte wat Lindiwe verkoop Prent van die silindriese is 'n akwaroom, soos in die prent langsaan flessie akwaroom getoon, wat vir skoonmaak en bevogtiging gebruik word. Die akwaroom word in 100 mf-flessies verkoop. Die silindriese flessies word met room gevul tot 'n hoogte van 4 cm. Bereken (in cm) die deursnee van die fles. Jy kan die formule gebruik: Volume van 'n silinder = * (radius)” x hoogte, waar m= 3,142 LET WEL: | mf = 1 cm? (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 5 DBE/Feb.—Mrt. 2015 NSS 1.6 Lindiwe wou vir vyf dae met vakansie gaan. Aangesien sy nie 'n motor besit nie, het sy die moontlikheid om een te huur, ondersoek. Sy het die Internet gebruik en 'n kwotasie by PriceCheck aangevra. Sy het drie huurtransaksies vergelyk en gevind dat almal 'n basiese fooi hef wat gratis kilometers insluit. 'n Vaste tarief per kilometer word ook vir enige bykomende kilometers gereis, gehef. Sy het die volgende formules vir die verskillende huurtransaksies opgestel: Ford Figo (met 200 km per dag gratis): Totale huurkoste = R1 264,40 + R 1,39 x a, waar a= bykomende km gereis. Opel Corsa (met 500 km gratis): Totale huurkoste = R1 299,70 + R 1,75 x a, waar a= bykomende km gereis. Toyota Yaris (met 200 km per dag gratis): Totale huurkoste = RJ 359,40 + R 1,21 < a, waar a= bykomende km gereis. Die grafieke wat die totale motorhuurkoste vir 'n maksimum van 2 000 km vir die Ford Figo en die Toyota Yaris voorstel, is op ANTWOORDBLAD | geteken. Gebruik die inligting hierbo en ANTWOORDBLAD 1 om die volgende vrae te beantwoord: 1.6.1 Teken op ANTWOORDBLAD 1 nog 'n lyngrafiek wat die totale huurkoste vir 'n maksimum van 2 000 km vir die Opel Corsa voorstel. (4) 1.6.2 Na hoeveel kilometer sal die totale huurkoste vir 'n Opel Corsa dieselfde wees as dié vir 'n Toyota Yaris? (2) 1.6.3 Lindiwe beraam dat sy 'n afstand van 1 850 km vir haar hele reis sal aflé. Bepaal watter EEN van die drie huurtransaksies vir haar die mees ekonomiese sal wees om te kies. (2) 137] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 6 DBE/Feb.—Mrt. 2015 NSS VRAAG 2 2-1 Elizabeth het Darwin in Australié besoek en 'n toeristekaart, op BYLAE A getoon, gebruik om haar te help om gedurende haar verblyf haar weg te vind. Sy het in 'n hotel in Bennettstraat gebly. Gebruik die kaart op BYLAE A om die volgende vrae te beantwoord: Zedel Qld Kopiereg voorbehou In watter algemene rigting is die sentrale sakekern (SSK) vanaf die lughawe? Elizabeth het van haar hotel langs die Esplanade gestap om besienswaardighede te besigtig. Noem TWEE plekke van belang wat sy langs die Esplanade sal sien. Elizabeth het daarna na haar hotel teruggeloop en 'n huurmotor bestel om haar na die Casuarina-winkelsentrum te neem. Die huurmotorbestuurder het aan haar gesé dat hy met Bennettstraat sal afry en daarna met Tiger Brennanlaan en Vanderlinrylaan langs sal ry totdat hulle die winkelsentrum bereik. Elizabeth het na haar kaart gekyk en opgemerk dat daar 'n veel korter roete na die winkelsentrum was. Beskryf hierdie korter roete na die winkelsentrum. Sy het Google Maps op die Internet gebruik en gesien dat die afstand vanaf Bennettstraat na die Casuarina-winkelsentrum 12,4 km is wat 'n reistyd van 18 minute aandui, soos in die prentjie hieronder getoon: = 18 min 124km as Bepaal, deur ALLE berekeninge te toon, of die inligting deur Google Maps getoon, aandui dat die reistyd aan stadige verkeersvloci toegeskryf kan word. Jy kan die formule gebruik: Afstand = gemiddelde spoed x tyd Blaai om asseblief (2) (4) (4)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 7 DBE/Feb.—Mrt. 2015 NSS 2.2 'n Kliént is bekommerd dat sy te veel aan bankfooie betaal. Sy het tans 'n Transact- spaarrekening by FANS Bank. Sy gebruik 'n debietkaart van haar bank wat aan hierdie rekening gekoppel is. TABEL 1 hieronder toon 'n uittreksel van haar Oktober-bankstaat. TABEL 1: Oktober-bankstaat — Transact-spaarrekening Datum __| Beskrywing Debiet (R) Krediet (R) 01/10/14 | Saldo oorgedra 127 400,27 01/10/14 | Debietkaartaankope: Kruideniersware 560,42 01/10/14 | Debietorder: 'Uncapped Data Sim' # 599,00 02/10/14 | Debietkaartaankope: Apteek 356,35 03/10/14 | Debietorder: Voertuigfinansiering # 6 999,00 03/10/14 | Debietorder: Voertuigversekering # 1 659,27 03/10/14 | Debietkaartaankope: Slagter 378,25 05/10/14 | Debietorder: Betaal TV-kanaal # 731,23 05/10/14 | Debietorder: Huislening # 11 782,81 06/10/14 | Takkontantdeposito # 4 500,00 08/10/14 | OTM-kontantonttrekking # 500,00 11/10/14 | Debietkaartaankope: Tasty Restaurant 537,90 11/10/14 | Debietkaartaankope: Skoonheidsalon 328,35 15/10/14 | OTM-kontantonttrekking # 500,00 18/10/14 | Debictkaartaankope: Juwelierswinkel 3 399,90 22/10/14 | OTM-kontantonttrekking # 500,00 25/10/14 | Debietkaartaankope: Hardewarewinkel 859,67 29/10/14 | OTM-kontantonttrekking # 500,00 31/10/14 | Totale bankdiensfooie vir Oktober 167,75 31/10/14 | Salarisdeposito 43 784,25 # Transaksies waarop bankdiensfooie gehef word. [Aangepas vanaf 'n Bankstaat] _ Gebruik TABEL 2 op BYLAE B wat die maandelikse bankdiensfooie vir die Transact- en die Plus-rekeninge van FANS Bank toon en TABEL 1 hierbo om die volgende vrae te beantwoord: 2.2.1 2.2.2 2.2.3 2.2.4 Kopiereg voorbehou Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of die totale bankdiensfooie vir Oktober, soos op die staat getoon, korrek is. Die kliént beweer: 'Ek betaal meer as drie keer die minimum maandelikse diensfooi aan bankfooie vir hierdie rekening!' Verifieer die geldigheid van haar bewering. Bereken die kliént se totale bankdiensfooie deur haar Oktober-staat te gebruik indien sy 'n Plus-rekening gehad het. Die kliént het haar kontantonttrekkingsbedrae gebruik om haar weeklikse uitgawes vir lugtyd, petrol, elektrisiteit en etes te betaal. Stel TWEE kostedoeltreffende maniere voor wat sy kan gebruik om op kontantonttrekkingsfooie te spaar. Blaai om asseblief (9) (3) (3) (4) [31]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 8 DBE/Feb—Mrt. 2015 NSS VRAAG 3 3.1 Groenland is 'n eiland tussen die Arktiese Oseaan en die Noord-Atlantiese Oseaan. 'n Paar feite oor Groenland: Totale landoppervlakte: 2 166 086 vierkante km. 81% van Groenland is ys-bedek.* Die kuslyn is 44 087 km. Noord-suid-lengte van ongeveer 2 655 km of 1 650 myl en 'n oos-wes-lengte van 1290 km. Bevolking van 56 370. Nuuk is die hoofstad. Qaanaaq is die mees noordelike dorp wat algemeen bekend is vir sy Inuit-kultuur en vir die 24-uur-middernagson wat van 25 April tot 18 Augustus duur. [Middernagson is 'n tyd van die jaar wanneer die son nooit sak nie omdat Groenland so ver noord is.] *Gebied heeltemal met ys bedek. [Bron: wikipedia.org] Gebruik die inligting hierbo om die volgende vrae te beantwoord: 3.1.1 Bereken die herleidingsfaktor wat gebruik word om kilometer na myl te herlei. Belicdl Verduidelik waarom die totale landoppervlakte van Groenland nie bereken kan word deur bloot die noord-suid-lengte met die oos-wes- lengte te vermenigvuldig nie. w 1.3 '‘n Toeris na Qaanaaq wil graag die middernagson _ beleef. Bereken die totale getal dae waartydens dit moontlik is om die middernagson te beleef. 3.2 'n Kaart wat die bevolkingsverspreiding in Groenland aandui, is op BYLAE C gegee. Gebruik hierdie kaart en die inligting in VRAAG 3.1 om die volgende vrae te beantwoord: 3.21 Bereken die bevolkingsdigtheid van Groenland. Jy kan die volgende formule gebruik: totale getal persone wat op die eiland bly Bevolkingsdigtheid = > 7 ysvrye opperviakte (in km’ ) 322 Skat die grootte van die inheemse bevolking wat in 2003 in Nuuk gebly het. 3.2.3 Bepaal die getal dorpe wat 'n bevolking van minder as 2 000 het. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) (2) (4)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 9 DBE/Feb.—Mrt. 2015 NSS 3:3) TABEL 3 op ANTWOORDBLAD 2 toon die temperatuurdata vir Ivituut. 3.3.1 Bepaal die omvang (variasiewydte) van die minimum temperature vir Ivituut. (2) 33.2 Voltooi die staafgrafiek op ANTWOORDBLAD 2, wat die maksimum en minimum temperature vir Ivituut voorstel, deur die ontbrekende stawe in te teken. (6) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 10 DBE/Feb.—Mrt. 2015 NSS VRAAG 4 4.1 In April 2010 het Dina, wat in Limpopo gebly het, in Gauteng gestudeer. Sy was van plan om haar bestuurderslisensie te kry en sy het die data oor leerlinglisensies wat in Suid-Afrika uitgereik is, soos aangedui in TABEL 4 hieronder, ontleed. TABEL 4: Totale getal leerlinglisensies uitgereik per provinsie in Suid-Afrika vanaf I April 2009 tot 31 Maart 2010 KATEGORIE LEERLINGLISENSIES UITGEREIK PROVINSIE 1 APRIL 2009 TOT 31 MAART 2010 TOTAAL MOTORFIETS LIGTE SWAAR VOERTUIG | VOERTUIG Gauteng 20 533 102 191 293 094 415 818 KwaZulu-Natal 4407 44 637 142 529 191 573 Wes-Kaap 15 816 95 681 78 147 189 644 Oos-Kaap 3 857 38 940 68 793 111 590 Vrystaat 3.174 18 500 56 020 77 694 Mpumalanga 2 769 11 206 79 077 93 052 Noordwes 2 558 15 025 66 265 83 848 | Limpopo 1317 8 234 98 151 107 702 Noord-Kaap 1470 2 157 20 623 29 850 Totale 55.901 342171 902 699 1300771 [Bron: Desember 2010-padvervoerverslag] Gebruik TABEL 4 om die volgende vrae te beantwoord: 4.1.1 Kopiereg voorbehou Bepaal die waarskynlikheid, in desimale vorm, om willekeurig 'n persoon te kies aan wie 'n ligtevoertuig-leerlinglisensie uitgereik is. Vergelyk, deur ALLE berekeninge te toon, die verhoudings van die getal ligtevoertuig-leerlinglisensies uitgereik tot die getal swaarvoertuig- leerlinglisensies uitgereik vir beide Limpopo en Gauteng. Verduidelik, deur ALLE berekeninge te toon, waarom daar 'n groter verskil is in die persentasie van alle leerlinglisensies wat in Gauteng uitgereik is in vergelyking met leerlinglisensies wat in Limpopo uitgereik is. Dina het die data in TABEL 4 gebruik en die volgende berekening uitgevoer: Waarskynlikheid = HEEL 225% “ 415 818 Sy het toe beweer: 'Die waarskynlikheid om 'n_ ligtevoertuig- leerlinglisensietoets in Gauteng te slaag, is ongeveer 25%." Verduidelik waarom Dina se bewering of berekening NIE KORREK is NIE. Blaai om asseblief (3) (5) (4)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 i DBE/Feb.-Mrt. 2015 4.2 NSS Vier-en-twintig-jarige Keitumetse besit 'n 2002 Solo 1.6i-motor wat 'n boekwaarde van R41 100 het. Hy het sy bestuurslisensie op 14 Maart 2013 gekry. Hy het hierdie motor by die ABC Versekeringsmaatskappy verseker waar hy 'n maandelikse versekeringspremie van R230,43 betaal. TABEL 5 hieronder toon die versekeringsmaatskappy se bepalings en voorwaardes wat in werking tree wanneer 'n eis gemaak word en die bedrae vir die bybetalings* wat die eiser moet betaal. TABEL 5: Bybetalingsbedrae vir 'n 2002 Solo 1.6i BASIESE BYBETALINGSBEDRAG BYBETALING PER EIS Verpligtend 5% van verlies of skade met 'n minimum van R2 000 Diefstal/Kaping 10% van verlies met 'n minimum van R3 000 Windskerm/Venster 20% van verlies of skade met 'n minimum van R350 Verlore sleutels R100 Bykomende bybetalings Bestuurder jonger as 25 RI 000,00 jaar oud Bestuurder wat sy bestuurslisensie minder as_ | R2 000,00 2 jaar het * 'n Bybetaling is die bedrag geld wat die versekeringsmaatskappy van jou eisbedrag aftrek. [Bron: www.abe.co.za] 4.2.1 Gee 'n geldige rede waarom 'n bykomende bybetalingsbedrag gehef word indien die motor wat in die ongeluk betrokke is, deur 'n persoon wat 'n bestuurslisensie vir minder as 2 jaar het, bestuur is. 4.2.2 Keitumetse was in 'n motorongeluk betrokke en die waarde van die skade aan sy motor was R13 400,50. Daar was geen gebreekte vensters nie en die sleutel is nie verloor nie. (a) Bereken die totale bybetaling as 'n persentasie van die eisbedrag wat Keitumetse sal moet betaal. (b) Keitumetse se 50-jarige vader, 'n gelisensieerde bestuurder met 15 jaar bestuursondervinding, het die volgende opmerking gemaak: 'Ek is seker dat indien jy my ouderdom was die maatskappy meer as 80% van die eisbedrag sou betaal het.’ Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of sy opmerking KORREK is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) (5) (5) [27]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 12 DBE/Feb.—Mrt. 2015 NSS VRAAG 5 Sal Die twee Ekonomie-groepe, A en B, by Mphohadi-onderwyskollege vergelyk hulle Groep B 9 September 2014-eksamenuitslae om te bepaal watter groep die beste presteer het. Die eksamenuitslae van die twee groepe word deur twee mond-en-snordiagramme hieronder voorgestel: Die gerangskikte persentasiepunte van groep A word hieronder gegee: 55.56 57 —Q._ 59 75 = 75 —77_—78 8081s 92 10 20 30 40 60 70 80 90 100 wh a 14 14 19 21 23 33 35 37 37 42 P 5.1.1 Kopiereg voorbehou Bereken die ontbrekende waarde P en Q, indien 49,25 die gemiddelde persentasiepunt van groep A is. (5) Bereken die waarskynlikheid om willekeurig 'n leerder uit groep A te kies wat 'n persentasiepunt van minder as 80% behaal het. Q) Verduidelik watter groep die beste in die eksamen presteer het indien beide die mediane en die interkwartielomvange (-variasiewydtes) vergelyk word. (7) Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 13 DBE/Feb.—Mrt. 2015 NSS 5.2. Mphohadi-kollege wil nuwe huise vir die dosente bou. Hulle het basiese planne op die Internet bekom soos in BYLAE D getoon. Hulle het 'n argitek geraadpleeg wat kommentaar op die plan gelewer het. 5.2.1 Verduidelik, met TWEE redes elk, waarom die argitek kommentaar gelewer het op die volgende: (a) Sommige van die deure maak na die verkeerde kant toe oop. (b) Die toiletpanne is nie korrek geplaas nie. 5.2:2 Die syaansigplan toon twee vensters en 'n deur. Watter vertrekke op die plan word deur hierdie vensters verteenwoordig? wn N wo Op die plan is die afmetings van die vloer vir Slaapkamer 2 soos volg: Lengte = 33 mm en breedte = 28 mm Volgens die bouregulasies van die plaaslike munisipaliteit moet die oppervlakte van 'n venster ten minste 11,5% van die vloeroppervlakte van die vertrek wees. Die werklike venster is 220 cm breed. Bereken (tot die naaste cm) die minimum hoogte van die venster. Jy mag die formule gebruik: Oppervlakte van 'n reghoek = lengte x breedte TOTAAL: Kopiereg voorbehou 2) (8) [30] 150
Downloaded from hlayiso.com noyoqiooa Sasoidoy wy SZ jundsog, wy €] uunajuas Wy 9 yaed -[OyuIM-BuLenseD, -ssuluueds}uo-1aXhura’q wy S‘Z] YeulLog wy S*¢ | jeeqdsoy] wy ZI omeysn’] YOOLNVMSOd AVNVA FONVLSAV jevndsoyy = By UINIUSSIOOAIOASN ® Joolurysod = @ Sunsyuy WIOyayLVE spv.yuag ye snjApos0lg S107 “HIN 991/4d -sBuluuedsjuo (ASS) wiayayes operas MSIE SX OmMeH 1@ ee } >. 1 fs D> winavespropiyeeuion-uinueg AS BASS REINS @-uoosenby Ake AN ajeuciseN, JIU [BBYS SUIDJOA IIN| / sinysjuaWayeg wunjuas -yeen6n| asayensny e ameybn] s4@|dWoy \ pnonuag -yods \ SMVH NIMYVG sowjoy OX, Bee ay e yeengsel , ed @ oa : e jundsog... { On “noenyy asBHIN ~akueoq ] { \ win.juas h ~eyuim © -euuensey g | 5 9 f® Taidsor// i WwW jeeuipsaisny y Feubense NIMYVG io VO OVVUA V AV TIAS SSN ZA/PIOYpsONa|aH oB1punys! A
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 BYLAE B VRAAG 2.2 NSS DBE/Feb.—Mrt. 2015 TABEL 2: Maandelikse bankdiensfooie vir die Transact- en Plus-rekeninge van FANS Bank TRANSACT-REKENING PLUS-REKENING Vaste maandelikse fooi RO,00 R104,00 Kontantdeposito's By FANS-bank se OTM R4,00 + 1,2% van waarde van deposito R10,70 + 1.2% van waarde van Maksimum 3 gratis transaksies” Ander banke . deposito By die tak BI 1,00 1 dota vant waarde van Maksimum 2 gratis transaksies* deposito Kontantonttrekkings By FANS-bank se OTM! By die tak R3,50 + 1,10% van waarde van onttrekking R33,00 + 1,10% van waarde van onttrekking Maksimum 8 gratis transaksies° Maksimum 2 gratis transaksies° Betalings Elektroniese rekening- diensfooi betalings deur middel R5,00 Onbeperkte gratis transaksies Man ie OTM css esssescaf cnenccecsuceessensceacsenseenecnccecereccoeecereraftcsecnececeeerarsenesaeceneenereneeeneesee Debietkaartaankope Gratis Onbeperkte gratis transaksies Debietorder R12,00 per debietorder Onbeperkte gratis transaksies Minimum maandelikse R53.00 1 Waar daar geen FANS-bank-OTM beskikbaar is of indien die OTM van lyn af is, sal die FANS- bank-OTM-kontantonttrekkingsfooi van toepassing wees. 2 Die minimum maandelikse diensfooi sal gehef word indien die totale gekombineerde diensfooie nie R53,00 oorskry nie. is) Kopiereg voorbehou Vir transaksies wat die genoemde maksimum oorskry, sal Transact-fooie gehef word.
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 NSS DBE/Feb.—Mrt. 2015 BYLAEC VRAAG 3.2 BEVOLKINGSVERSPREIDING VAN GROENLAND can i Ph ee Vie ante a | eee RY 7! . é “ig fee ur dt / = + sas en 4 ‘ Y } \ a * j \ rm \ \ \ \ Fs a prtacsud \ i llulissat_— sai a Qasigiannguit — ne ‘ \ /s angaalsiag lAmmassalik \ } Sisimiut \ ‘ Maniitsoq \ . Getal inwoners Uy | 15 000 Nuuk | : 10 000 re P5000 . - 2 000 Paamlutsg Narsaq Ivituut_ ® Sia, i ¢ ea Inheemse bevolking “~~~... Qagortoq anortalik , 7 Nie-inheemse bevolking 0 500 km [Bron: Statistiek Groenland 1994 en 2002] Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 DBE/Feb—Mrt. 2015 NSS BYLAE D VRAAG 5.2 Sleutel “5 «ODeur 2 pe Toiletpan Stort Slaapkamer c Venster —~ Mure § Stoorspasie Gesins- A ald a; ih) al Sad mia ab ar el Huis Vloerplan Skaal: 1: 125 ue 18 83a ul Hit ¥ ti OSS UTIL : : nvr we MRTe i Hl rT SEUEE ETE ST TRE - Syaansig Dakplan [Bron: www.homerenovations.about.com] Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 DBE/Feb.—Mrt. 2015 NSS SENTRUMNOMMER: | EKSAMENNOMMER: | [| ] ANTWOORDBLAD 1 VRAAG 1.6.1 Totale motorhuurkoste vir 'n maksimum van 2 000 km 4000 rr PT Ty Try 3000. eo Soo 4 | |. Sleutel | / weeeneeel oyota Yaris i | | v o----- Ford Figo a] TrryTT ° I i z= & 2 * 2 000 — fC oeee ooo See ee ene One ee Ce Pp 0 200 400 600 800 1000 1200 1400 1600 1800 2000 Afstand afgelé in km Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 DBE/Feb.-Mrt. 2015 NSS SENTRUMNOMMER: [ | EKSAMENNOMMER: | | | | | | [ ] ANTWOORDBLAD 2 VRAAG 3.3 TABEL 3: Temperatuurdata vir Ivituut Temperatuurdata vir Ivituut in °C Maande van die Jaar Jan | Feb | Mrt | Apr | Mei | Jun | Jul | Aug | Sep | Okt | Nov | Des 13,3 | 14,4 | 15,6 | 16,1 | 23.3 | 30,1 | 23,3 | 21,7 | 21,1] 19,4] 17,8] 15,6] 30,1 Jaarliks Maksimum a —27,8 |—28,9 |-27,2 |—20,6 |-10,6 |-2,2 56 |-1,7 |-5,6 |-12,8]-17,8 ]-26,7] —28,9 Minimum [Bron: Sistema de ClasificaciénBioclimatica Mundial] Maandelikse maksimum en minimum temparatuurdata vir Ivituut 40 30 Temperatuur in °C -30 -40 Jan Feb Mrt Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des Maande Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all