Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
FEBRUARIE/MAART 2015
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Simbool Verduideliking
M Metode
M/A Metode met akkuraatheid
CA Deurlopende akkuraatheid
A Akkuraatheid
C Herleiding
S Vereenvoudiging
RT/RG Aflees van 'n tabel/Aflees van 'n grafiek
SF Korrekte vervanging in 'n formule
O Opinie/Voorbeeld
P Penalisasie, bv. vir geen eenhede, verkeerde afronding, ens.
R Afronding
NPR Geen penalisasie vir afronding
Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 



%202015%20Preparatory%20Exam%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be306280-3aba-46ec-aad3-7ee5349ad8f4/v1-fadb7835022fd7b70e96/card.webp)

View all





Mathematical Literacy Grade 12 P2 2015 Memo (Afr)
Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 305.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
NSC Supplementary Exam 2015
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 1 [ 37 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking Vlak
L3
1.1 Huur: R 12 600 RT 1RT korrekte huurbedrag
MA 1MA optelling
Salarisse: R 9 715 + R 6 556 = R 16 271CA 1CA totaal salarisse
Verpakking M 1M vermenigvuldig %
R 965,00 × 46,425% OF R 965,00 × (100% – 46,425%)
= R 448,00 M 1CA verminderde
= R 517,00 verpakkingskoste
CA
∴ R965,00 – R448,00
= R517,00 CA
MA 1M vermeerder met gegewe
11
Telefoon: R 240 × = R330 CA verhouding
8 1CA telefoonkoste
Vervoerkoste:
M MA 1M aftrekking
= R 34 238 – ( R 16 271 + R 517 + R 330 + R 12 600) 1MA optelling
= R 4 520 CA 1CA vervoerkoste
(10)
MA L2
1.2 46 487 1MA gebruik korrekte
Januarie: × 100% = 32,58% CA waardes en bereken
142 702
winsopslag %
1CA berekening van
Januarie winsopslag %
46 6 663
Februarie: × 100% = 31,04% CA 1CA berekening van
150 349 Februarie winsopslag %
59 046
Maart: × 100% = 36,4% CA 1CA berekening van Maart
162 215 winsopslag %
Die hoogste persentasie winsopslag was in Maart O 1O keuse
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking Vlak
L4
1.3 Totale netto inkomste vir die eerste kwartaal 1MA totale netto inkomste
= R19 885 + R18 936 + R24 808
= R63 629 MA
Gemiddelde netto inkomste per maand = R63 629 ÷ 3
= R21 209,67 CA 1CA gem. maandelikse
inkomste
Projekteerde bedrag = R21 209,67 × 12
= R254 516 CA 1CA bereken die bedrag vir
die jaar
Die projeksie is geldig O 1O geldigheid
OF OF
Totale netto inkomste vir die eerste kwartaal
= R19 885 + R18 936 + R24 808 = R63 629 MA 1MA bereken totale netto
inkomste
CA
Geprojekteerde bedrag = R63 629 × 4 1CA vermenigvuldig met 4
= R254 516 CA 1CA beraamde netto
inkomste
Die projeksie is geldig O 1O geldigheid
(4)
L2
1.4.1 Handsakke A 2A korrekte produk
(2)
L3
1.4.2 Breedte ≈ 5 cmA 1 A meting
∴ Werklike breedte = 5 × 100 cm M 1M gebruik skaal
= 500 cm of 5 m CA 1CA werklike breedte
[Aanvaar mates van 4,8 cm
tot 5,2 cm]
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking Vlak
L3
1.5 Volume van 'n silinder = π × (radius)2 × hoogte
100 ml = 3,142 × (radius)2 × 4 cm SF 1SF vervanging
C
100 cm3 = 12,568 (radius)2 1C herlei na cm3
100 12,568 (radius)2
= MA 1MA vereenvoudiging
12,568 12,568
7,956715468 = (radius )
2
7,956715468 = (radius )
2
2,82076505 = radius CA 1CA radius
Middellyn = 2,82076505 × 2 cm
= 5,6415301 cm CA 1CA middellyn
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
Vraag Oplossing/Verduideliking Vlak
L3
1.6.1 Totale motorhuurkoste vir 'n maksimum van 2 000 km
4000
4 000
A
3500
Opel Corsa
33000
000
Koste in Rand
2500
A
2000
000
1500
A
A
1 000
1000
500
0 200 400 600 800 1000 1200 1400 1600 1800 2000
Afstand gereis in km
Sleutel
1A begin die grafiek met oop sirkel
Toyota Yaris 1A die reguitlyn van 0 tot 500
Ford Figo 1A vir die reguitlyn van 500 tot 2 000
1A vir enige korrekte punt gestip tussen 500 en 2 000
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking Vlak
L3
1.6.2 Ongeveer 540 km RG 2RG waardes tussen 520 km
en 575 km
(2)
L3
RG
1.6.3 Toyota Yaris: Ongeveer R2 390 1RG aflees van die korrekte
O waarde
Die Toyota Yaris sal die goedkoopste wees indien sy 'n
afstand van 1 850 km reis 1O keuse
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 2 [31 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking Vlak
L2
2.1.1 Suidwes A 2A rigting
(2)
L2
2.1.2 Aquascene A 1A vir elk van die
Darwin vermaaklikheidsentrum A besienswaardigheids
plekke
(2)
L2
2.1.3 Draai links in McMinnstraat en ry verder tot Stuart HWG. A 1A links in McMinn
A straat
Draai regs in Stuart HWG en ry aan tot Bagotweg. 1A regs in Stuart
A A 1A links Bagot
Draai links in Bagotweg en ry verder aan tot by Rapid Creek, draai 1A links Trower
links in Trowerweg. Ry verder aan totdat jy die winkelsentrum aan
jou linkerkant sien.
(4)
L4
2.1.4 Afstand = gemiddelde spoed × tyd
12,4 km = gemiddelde spoed × 18 min SF 1SF vervanging
18
12,4 km = gemiddelde spoed × uur C 1C herleiding
60
12,4 km
Gemiddelde spoed =
18
uur
60 1CA gemiddelde
spoed
= 41,3 km/h CA
Die reistyd is as gevolg van stadige verkeer aangesien die O 1O regverdiging
gemiddelde spoed 60 km/h in beboude gebiede is.
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking Vlak
L4
2.2.1 OTM kontantonttrekkingsfooi vir R500 = R 3,50 + 1,1% van waarde 1 SF gebruik korrekte
= R 3,50 + 1,1% × R500 SF fooi en vervanging
= R 9,00 CA 1CA bedrag
CA 1CA bereken fooi
Vier OTM kontantonttrekkings van R500 elk = 4 × R9,00 = R36,00
Vyf debietorders = 5 × R12,00 = R60,00 CA 1CA bereken fooi
Sewe debietkaartaankope = 7 × R0,00 = R 0,00 A 1A geen fooi vir
debietkaart
Kontantdeposito fooi (in tak) = R 11,00 + 1,35% van waarde
= R 11,00 + 1,35% × R4 500 SF 1SF korrekte formule
= R 71,75 CA 1CA bedrag
Maandelikse fooi = R36,00 + R60,00 + R0,00 + R71,75 MA 1MA optel van
= R167,75 waardes
CA 1 CA maandelikse
fooi (9)
L4
2.2.2 R167,75 MA 1MA bereken die
Aantal keer meer = aantal keer
R53
= 3,165 CA 1CA afgeronde
≈3 waarde
O 1O verifieer
Meer as drie keer die minimum maandelikse fooi
Elizabeth was korrek.
OF
OF
M
1M vermenigvuldig
3 × R53 = R159 CA 1CA bedrag
R167,75 is meer as drie keer die minimum maandelikse fooi
Elizabeth was korrek. O 1O verifieer
(3)
L2
2.2.3 Vaste maandelikse opsie = R 104,00
Vier OTM kontantonttrekkings van R500,00 elk = R0,00 2A koste van
A
Vyf debietorders = R0,00 transaksies
Sewe debietkaartaankope = R0,00 A
Een kontantdeposito van R 4 500,00 = R0,00 1A vir fooi van
Maandelikse fooi = R104,00 A R104,00
(3)
O L4
2.2.4 Sy kan haar bank-/debietkaart gebruik om te betaal vir goedere of 2 O rede
dienste.
O
Eenmalige onttrekking ekwivalent aan vier keer die weeklikse 2 O rede
bedrae gespandeer maandeliks.
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 3 [25 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking Vlak
L3
3.1.1 2 655 km : 1 650 myl OF 2 655 km : 1 650 myl
2 655 km 1 650 myl 2 655 km 1 650 myl
: MA : 1MA deling
2 655 2 655 1650 1650 MA
1 km = 0,6214689266 myl 1,6090909 km = 1 myl 1S
1 km ≈ 0,6215myl S 1,6 km ≈ 1myl S vereenvoudiging
(2)
L4
3.1.2 Groenland is 'n ongewone vorm, 2O verduideliking
En dit is nie 'n reghoek nie. O
(2)
A A L3
3.1.3 April 6 dae + Mei 31 dae + Junie 30 dae + Julie 31 dae + 1A 6 dae in April
A 1A 18 dae in
Augustus 18 dae = 116 dae C A Augustus
1A res van die
Die middernagson duur 116 dae maande
1CA totale dae
(4)
L3
3.2.1 Totale getal persone wat op die eiland bly
Bevolkingsdigtheid =
ysvrye oppervlakte (in km 2 )
SF
56 370 persone
=
2 166 086 × 19% km 2 A 1SF vervanging
1A 19 %
CA
56 370 persone
=
411 556,34 km 2 1CA ys-vrye
oppervlakte
= 0,1369678815 persone/km²
CA 1CA
≈ 0,1 persone/ km 2
bevolkingsdigtheid
(4)
L3
3.2.2 Getal inheemse persone wat in Nuuk bly in 2003 1A 75 %
A 1RG getal
= 75% × 9 000 RG inwoners
[aanvaar waardes
= 6 750 CA van 8 000 maar
minder as 10 000]
1CA getal
inheemse
inwoners
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 10 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking Vlak
3.2.3 4 A 2A getal dorpe
(2)
L2
3.3.1 Omvang = Hoogste waarde – Laagste
waarde 1MA konsep van omvang
= (0,6 °C ) – (–28,9 °C ) 1CA omvang
= 29,5 °C CA (2)
L3
3.3.2
A
A
A
A
A
A
Maande
1A × 6 vir elke korrekte staaf ingeteken
(6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 11 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 4 (27 PUNTE)
Vraag Oplossing Verduideliking Vlak
L3
4.1.1 342 171 A 1A totale ligtevoertuig-
P=
1 300 771 A leerlinglisensies
1A totale getal
≈ 0,263 CA leerlinglisensies
1CA waarskynlikheid in
desimale vorm
(3)
L3
4.1.2 Gauteng:
102 191 : 293 094 A 1A werk met korrekte
293 094 waardes
1:
102191 MA 1MA deling om eenheids-
∴ 1 : 2,868 verhouding te vind
CA 1CA vereenvoudiging
Limpopo:
8 234 : 98 151
98 151
1 : 1CA vereenvoudiging
8 234
∴ 1 : 11,925 CA
O
1O vergelyking
Die verhouding vir Limpopo is hoër as vir Gauteng
(5)
415818 L2(2)
4.1.3 Gauteng: × 100 % L4(2)
1300 771
≈ 32% CA 1CA persentasie
107702
Limpopo: × 100 %
1300 771
≈ 8,3% CA
J 1CA persentasie
Die bevolking van Limpopo is minder as die van Gauteng.
OF
Die hoofvorm van vervoer in Gauteng is motors. 2J rede
OF
Enige ander geldige rede.
(4)
L4
4.1.4 Sy moet die getal leerders wat die Ligte voertuig lisensies
slaag vergelyk met die totale aantal leerders wat die ligte
voertuiglisensies toets geskryf het. 3J rede
J
OF
Tabel 4 data kan nie gebruik word om die waarskynlikheid
om te slaag te bepaal nie.
OF
Verkeerde data is gebruik (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 12 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking Vlak
L4
4.2.1 Bestuurders het baie min bestuur ondervinding. O 2O verduideliking
(2)
L3
4.2.2 Bedrag wat Keitumetse moet betaal
(a) A 1A vir R2 000
- verpligte bybetaling van R2 000.
- R 1 000 omdat hy jonger as 25 jaar oud is. A 1A vir ander 2 bedrae
- R2 000 vir bestuurders wat hul lisensies vir minder as
2 jaar het.
1CA die totale bedrag
CA
Totale bybetalingsbedrag = R5 000
1M bereken persentasie
5 000
Persentasie van eisbedrag = × 100% M
13 400,50 1CA persentasie van sy eis
≈ 37,31 % CA
(5)
L4
4.2.2 Bedrag wat Keitumetse se vader moet betaal
(b)
- Bedrag van R2 000 verpligte bybetaling. RT 1RT die bedrag
Versekering kompensasie = waarde van skade – bybetaling
= R13 400,50 – R2 000
= R11 400,50 MA 1MA die totaal betaalbaar
11400,50 M CA 1M persentasie berekening
×100% = 85%
13400,50 1CA persentasie
O
Hy is korrek; dit is meer as 80%.
1O stawing
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 13 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 5 [30 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking Vlak
L3
5.1.1 P + 55 1M mediaankonsep
Mediaan = = 55 M
2
∴ P = 55 A 1A waarde van P
som van die punte
Gemiddeld =
totale getal studente
1CA die som 1124
1124 + Q CA
49,25 =
24 1S die totaal 1182
1182 = 1124 + Q S
∴ Q = 58 CA 1CA waarde van Q
(5)
L2
5.1.2 21 CA 1CA waarskynlikheid
P (minder as 80%) =
24
7 1S vereenvoudiging
= OF 0,875 OF 87,5% S
8 (2)
L3(5)
5.1.3 Groep A: L4(2)
RG 23 + 33 1RG benader die waarde K1
Kwartiel 1 = 28 OF = 28
2
Kwartiel 3 = 75 RG 1RG benader die waarde K3
Interkwartielomvang = 75 – 28
= 47 CA 1CA die IKO
Groep B:
Interkwartielomvang = 70 – 30
= 40 A 1A groep B se IKO
∴ Groep B se interkwartielomvang is laer O 1O vergelyk die IKO's
A
∴ Groep B het beter gevaar omdat hulle 'n hoër mediaan 1A vergelyk die mediaan
en 'n kleiner interkwartielomvang het. O persentasies
1O verduidelik dat groep B
beter vaar
(7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 14 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS - – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking Vlak
L4
A
5.2.1(a) Beide die badkamer en slaapkamer 2 se deur moet na binne 1A identifiseer die deure
toe oopmaak en nie na buite soos op die plan nie. O 1O verduideliking
O
Indien die deure na buite toe oopmaak sal die oop deur die 1O verduideliking
ingang na slaapkamer1 en die hoofslaapkamer afsper.
(3)
O L4
5.2.1(b) Die toiletpanne is teen die binnemure geleë wat die beteken 1O identifiseer die posisie
dat rioolpype in binnemure of onder die fondasies sal loop, van die toiletpanne
wat teen bouregulasies is.
O 2O ander posisie
Die toiletpanne moet teen buitemure geplaas word sodat
rioolpype deur die muur kan gaan.
O
Die hoofslaapkamer se toiletpan moet geskuif word tot teen
die buitemuur langs die venster.
(3)
L4
5.2.2 Gesinskamer en kombuis O 2O identifiseer die vertrekke
(2)
L4
5.2.3 A
Werklike lengte = 33 mm × 125 1A gebruik skaal
= 4 125 mm = 412,5 cm CA
1CA lengte
Werklike breedte = 28 mm × 125
= 3500 mm = 350 cm CA 1CA breedte
1C herleiding
Vloeroppervlakte van die kamer in cm2 = lengte × breedte
= 412,5 × 350
= 144 375 CA 1CA opp. van kamer
2
∴ minimum oppervlakte van die venster in cm
= 144 375 × 11,5%
= 16 603,125 CA 1CA opp. van venster
Oppervlakte van die venster in cm2 = breedte × hoogte
16 603,125 = 220 × hoogte
16 603,125 M
∴ hoogte in cm =
220 1M bepaal die hoogte
= 75,46875
≈ 75 CA
1CA afronding
(8)
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2018 Memo (Eng)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 QP
%202015%20Preparatory%20Exam%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be306280-3aba-46ec-aad3-7ee5349ad8f4/v1-fadb7835022fd7b70e96/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2015 QP (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 NSC Supplementary 2018 QP
More from Grade 12 Mathematical Literacy

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2025 Addendum (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Free State Mock 2025 QP

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 KZN Mock 2025 Addendum

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Limpopo Mock 2025 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Limpopo Mock 2025 QP

Question paper