Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P2 2023 Memo (Afr)

MemorandumMathematical LiteracyGrade 1220237 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the Eastern Cape June 2023 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 JUNIE 2023 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NASIENRIGLYN PUNT: 100 Simbool Verduideliking M Metode M/A Metode met akkuraatheid MCA Metode met deurlopende akkuraatheid CA Deurlopende akkuraatheid A Akkuraatheid C Omskakeling S Vereenvoudiging RT/RG/RM Lees van tabel OF Lees van grafiek OF Lees van kaart F Kies die korrekte formule SF Vervanging in ʼn formule J Regverdiging P Penalisasie, bv. vir geen eenhede, verkeerde afronding, ens. R Afronding OF Rede AO Slegs antwoord NPR Geen penalisering vir afronding nie Hierdie nasienriglyn bestaan uit 7 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (E/CJUNIE2023) MARKING GUIDELINES NOTE: • If a candidate answers a question TWICE, only mark the FIRST attempt. • If a candidate has crossed out (cancelled) an attempt to a question and NOT redone the solution, mark the crossed out (cancelled version). • Consistent Accuracy (CA) applies in ALL aspects of the marking guidelines; however, it stops at the second calculation error. • If the candidate presents any extra solution when reading from a graph, table, layout plan and map, then penalise for every extra incorrect item presented. NASIENRIGLYNE LET WEL: • As ʼn kandidaat ʼn vraag TWEE keer beantwoord merk slegs die EERSTE poging. • As ʼn kandidaat ʼn antwoord van ʼn vraag doodtrek (kanselleer) en nie oordoen nie, merk die doodgetrekte (gekanselleerde) poging. • Volgehoue akkuraatheid (CA) word in ALLE aspekte van die nasienriglyn toegepas, maar dit hou by die tweede berekeningsfout op. • Wanneer ʼn kandidaat aflees van ʼn grafiek, tabel, uitlegplan en kaart en ekstra antwoorde gee, penaliseer vir elke ekstra item. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/JUNIE 2023) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 3 SLEUTEL TOT ONDERWERPSIMBOOL: F = Finansies; M = Meting; KP = Kaarte, planne en ander voorstellings; W= Waarskynlikheid VRAAG 1 [21 PUNTE] Vraag. Oplossings Verduideliking Vlak 1.1.1 360 + 90 ✓ 1M waardes byvoeg V1 Meting = 450 ÷ 1000 ✓ 1C deel deur 1 000 = 0,45 kg ✓ 1CA antwoord (3) 1.1.2 90 : 360 ✓ 1 korrekte verhouding waardes V1 Meting 1:4✓ 1 vereenvoudiging (2) 1.1.3 0,5 + 5 V1 Meting = 5,5 ✓ 1A totaal =6✓ 1 afronding (2) 1.1.4 12 + 15 min ✓ 1 totale minute V1 Meting = 27 ÷ 60 ✓ 1C na uur 0,45 uur ✓ 1CA antwoord (3) 1.1.5 24 x 90 ✓ 1M vermenigvuldig met 90 V1 Meting 2 160 ÷ 8 ✓ 1MA deel deur 8 270 g botter ✓ 1A korrekte antwoord (3) 1.2.1 Heidelberg ✓ 1A korrekte dorp V1 Kaart Villiers ✓ 1A korrekte dorp (2) 1.2.2 3 ✓✓ 2A korrekte antwoord V1 (2) Kaart 1.2.3 Dit is nie volgens skaal geteken nie. ✓✓ 2R V1 (2) Kaart 1.2.4 440 – 69 ✓ 1MA aftrekking V1 371 km ✓ 1A antwoord Kaart OF 488 ‒ 117 ✓ 371 km ✓ (2) [21] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (E/CJUNIE2023) VRAAG 2 [22 PUNTE] Vraag Oplossings Verduideliking Vlak 2.1.1 Afstand = 417 km ✓ 1RM korrekte afstand V2 Kaart 417 x 1 000 ✓ 1C herleiding 417 000 m ✓ 1CA antwoord (3) 2.1.2 Malelane en Phalaborwa = 274 km ✓ 1RM afstand Malelane en V4 Phalaborwa Kaart Krokodil en Kruger = 94 km ✓ 1RM afstand Krokodil en Kruger Verskil = 274 – 94 ✓ 1M aftrekking = 180 km ✓ 1CA verskil Bewering is korrek. ✓ 1O bewering geldig (5) 2.1.3 14 km ✓✓ 2RM korrekte aantal V1 hekke Kaart (2) 2.2.1 Suid ✓✓ 2A rigting V2 (2) Kaart 2.2.2 Mediese =4✓ 1A medies V4 Kaart Verversings = 7 ✓ 1A verversings 4x2=8✓ 1M vermenigvuldig Bewering nie geldig nie. ✓ 1O bewering nie korrek (4) 2.2.3 12,5 km en 15 km ✓✓ 2RM korrekte waardes V2 Aanvaar enige relevante waarde tussen Kaart 12,5 km en 15 km. (2) 2.2.4 3 uur 45 min = 3,75 uur ✓ 1C minute na uur V2 Kaart 21,1 / 3,75 ✓ 1M deel afstand deur tyd 5,62666 ✓ 1CA antwoord 5,63 km/hr ✓ 1R (4) [22] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/JUNIE 2023) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 5 VRAAG 3 [31 PUNTE] Vraag Oplossings Verduideliking Vlak 3.1.1 Lengte = 10,167 x 3 V2 Meting = 30,501 ✓ 1A lengte Omtrek = 30,501 + 30,501 + 15,25 + 15,25 ✓ 1MA tel al die sye bymekaar = 91,502 m ✓ 1A korrekte antwoord (3) 3.1.2 Radius = 0,9 ÷ 2 ✓ 1MA deel deur 2 V2 Meting = 0,45 x 100 ✓ 1C m na cm = 45 cm ✓ 1A korrekte antwoord (3) 3.1.3 Oppervlakte = lengte x wydte 1SF vervanging in V3 = 30,501 x 15,25 ✓ formule Meting = 465,14025 m2 ✓ 1CA oppervlakte 2 Oppervlakte van sirkel = 𝜋𝑟 = 3,142 x 0,45 x 0,45 ✓ 1SF vervang in formule = 0,636 255 m2 ✓ vir sirkel Oppervlakte van twee doelsirkel (halfsirkels) = 𝜋𝑟 2 1CA oppervlakte, sirkel = 3,142 x 4,9 x 4,9 1CA oppervlakte van = 75, 43942 ✓ twee halfsirkels T. oppervlakte = 465,14025 – 0,636 255 – 75,43942 ✓ 1MA aftrekking = 389,064 = 389,06 m2 ✓ 1CA totale oppervlakte (7) 3.1.4 Totale oppervlakte = 465,14 x 2 ✓ 1MA oppervlakte vir x 2 V3 = 930,28 netbal baan Meting Aantal liter = 930,28 ÷ 8 ✓ 1M deel deur 8 = 116,285 ✓ 1CA aantal liter Aantal blikkies = 116,285÷20 ✓ 1M deel deur 20 = 5,81 x 2 ✓ 1M vermenigvuldig met 2 = 11,62 = 12 blikkies ✓ 1CA antwoord vir ronding (6) 3.1.5 Verf = 1 500 x 12 1A bedrag vir verf V4 = R 18 000 ✓ 1R 23,5 ronding na 24 Meting Arbeid = 24 x 150 ✓ 1CA arbeid kostes = R3 600 ✓ 1M tel waardes bymekaar Totaal = 18 000 + 3 600 ✓ 1CA totaal = R21 600 ✓ 1O Bewering nie korrek Bewering is nie geldig nie. ✓ (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (E/CJUNIE2023) 3.2.1 15 x 4 = 60 ✓ 1MA minute korrek bereken V2 4x2 =8 Meting Totaal = 60 + 8 + 12 ✓ 1MA tel minute bymekaar = 80 8:30 + 80 ✓ 1MCA voeg minute by 8:30 = 9:50 ✓ 1CA antwoord (4) 3.2.2 0 ✓✓ 2A V2 (2) Meting [31] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/JUNIE 2023) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 7 VRAAG 4 [26 PUNTE] Vraag Oplossings Verduideliking Vlak 4.1.1 Atlantiese oseaan ✓ 2RM V1 Indiese oseaan ✓ Kaart (2) 4.1.2 Staafskaal ✓✓ 1A V1 (2) Kaart 4.1.3 2,3 cm = 250 km ✓ 1A korrekte meting op staafskaal V3 1A meet kaart Kaart 8,6 cm = ✓ 1MCA vermenigvuldig met kaart- afstand en deel deur skaalfaktor 250 x 8,6/2,3 ✓ 1R afstand afgerond Laat ʼn spasie van ± 2 mm vir = 935 km ✓ beide metings (4) 4.1.4 5/7 x 100 ✓✓ 1 Teller V2 1 Noemer Waarskynlik 71,43% ✓ 1 persentasie NPR (3) 4.2.1 Afstand = Spoed x Tyd CA vanaf 4.1.3 V3 Meting 935 = 110 x tyd ✓ 1SF vervanging in formule Tyd = 935/110 ✓ 1S bereken tyd 8 uur 30 min ✓ 1C tyd in uur en minute 8 uur 30 min + 70 min ✓ 1MA voeg breuk tye bymekaar 8 uur 100 min + 7 uur 45 min 1CA tyd bygevoeg tot 7:45 15 uur 145 min ✓ 1CA aankomstyd = 17:25 ✓ (6) 4.3.1 V = 3,142 x 435 x 435 x 1 200 ✓✓ 1SF V2 1 Radius Meting = 713 453 940 mm3 ✓ 1 Vereenvoudiging (3) 4.3.2 713 453 940 ÷ 1000 000 ✓ 1MA deel deur 1 000 000 V2 Meting =713,45394 ✓ 1A vereenvoudiging = 713 liter ✓ 1R (3) 4.3.3 870 mm = 87 cm ✓ 1C mm na cm V2 Meting 87 ÷ 2,54 ✓ 1C deel deur 2,54 = 34,25 duim ✓ 1 antwoord afgerond (3) [26] TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all