NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2021
WISKUNDE V2
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad.
Skip to contentAll 2021 papers 

%20final_hlayiso.com_--199754f9-9f9b-4bd9-8890-beebee25863f/v1-35136dd7826eed0f2dc6/card.webp)

%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)

View all


%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)


Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2021 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape June 2021 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape June · 2021 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- Eastern Cape June
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 689.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Eastern Cape June 2021
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2021)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK wat voorsien is.
3. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het
om jou antwoorde te bepaal.
4. Vir antwoorde alleen, sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE.
5. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld word.
6. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.
7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
8. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2021) WISKUNDE V2 3
VRAAG 1
Die mond-en-snor diagram hieronder stel sokkerklubs se posisies vanaf 1 tot 14 voor, nadat
hulle ’n gelyke aantal wedstryde gespeel het.
Die volgende tabel is gedeeltelik voltooi, vanaf bo (posisie 1) tot onder (posisie 14):
Posisie
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14
Punte
a 59 58 b 49 45 c 42 37 36 d 32 32 e
1.1 Skryf die waardes van a, b, c, d en e neer. (5)
1.2 Lewer kommentaar op die skeefheid van die data. (1)
1.3 Een kommentator sê dat die boonste vier spanne elkeen ten minste 50 punte gehad
het. Stem jy saam met die kommentator of nie? Staaf jou antwoord. (2)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2021)
VRAAG 2
ʼn Skool het ʼn naweekkamp vir 90 graad 12-leerders, wat Wiskunde doen, gereël. Leerders
het ʼn Voor-toets (toets voordat klasse begin het) en ʼn Na-toets (toets nadat klasse voltooi is)
uit 50 punte elk geskryf. Hieronder is die grafiek wat die data voorstel.
WISKUNDE VOOR- EN NA- TOETS VERGELYKING
PRE-TEST POST TEST
40
35
30 34
Aantal Leerders
32
25 28
25
20
15 16
18
10 12
10
5
5 0
0
0 ≤ x < 10 10 ≤ x < 20 20 ≤ x < 30 30 ≤ x < 40 40 ≤ x < 50
Punte
2.1 Gebruik die grafiek om vas te stel of die kamp ʼn positiewe impak (beter prestasie)
gehad het of nie. Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2)
2.2 Skryf die modale-klas van die voor-toets neer. (1)
2.3 Is die gemiddelde punt van die voor-toets groter, kleiner of dieselfde as die na-
Toets? (1)
2.4 Voltooi die frekwensie en die kumulatiewe frekwensie tabelle in die
ANTWOORDEBOEK.
Frekwensie Kumulatiewe frekwensie
Punte
Voor-toets Na-toets Voor-toets Na-toets
0 ≤ x < 10
10 ≤ x < 20
20 ≤ x < 30
30 ≤ x < 40
40 ≤ x < 50
(4)
2.5 Teken die kumulatiewe frekwensie grafieke (ogiewe) deur die rooster te gebruik
wat in die ANTWOORDEBOEK voorsien is. (3)
2.6 Die onderwyser het ʼn doelwit gestel dat, in vergelyking met die Voor-toets, 50%
meer leerders 60% of meer in die Na-toets sal behaal. Bepaal, met die nodige
berekeninge of verduideliking, of die onderwyser die doelwit behaal het of nie. (3)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2021) WISKUNDE V2 5
VRAAG 3
∆RPQ met hoekpunte, R(2; 6), P (– 5; 0) en Q(t; – 4) is hieronder gegee. RQ is loodreg op
die x-as en sny die x-as by S. O is die oorsprong.
y
R (2; 6)
P (– 5; 0) x
O S
Q (t; – 4)
3.1 Skryf die waarde van t neer. (1)
3.2 Bepaal:
3.2.1 die lengte van PR. Laat jou antwoord in eenvoudigste wortelvorm. (2)
3.2.2 die gradiënt van PR. (2)
3.3 Bepaal die grootte van PRQ . (5)
3.4 Bepaal of ΔQPR reghoekig by P is of nie. (4)
3.5 Bepaal die vergelyking van die lyn wat parallel met PQ is en deur die oorsprong gaan. (3)
Oppervlakte van SPR
3.6 Bepaal die waarde van
Oppervlakte van PRQ (5)
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2021)
VRAAG 4
In die diagram hieronder het ʼn kleiner sirkel, met middellyn KM wat deur middelpunt L
gaan, ʼn raaklyn by M en ʼn y-afsnit by N. Die vergelyking van die kleiner sirkel is
x2 + y 2 + 6 x − 6 y + 9 = 0 .
Die groter sirkel gaan deur M. Die oorsprong, O en K (– 5 ; 5) is gegee.
y
K (– 5; 5)
B
.L N
M x
O
A
4.1 Bepaal:
4.1.1 die koördinate van L en die lengte van die radius van die kleiner sirkel (4)
4.1.2 die koördinate van M (3)
4.1.3 die vergelyking van raaklyn AMB in die vorm y = …. (4)
4.1.4 die koördinate van N (2)
4.2 As die koördinate van die middelpunt van die groter sirkel die gevolg is daarvan dat
die koördinate van L, 5 eenhede na regs en 7 eenhede afwaarts skuif.
4.2.1 Skryf die koördinate van die middelpunt van die nuwe sirkel neer. (2)
4.2.2 Bepaal of die middellyn van die groter sirkel vanaf ʼn gemeenskaplike
kontakpunt, M, deur die oorsprong gaan of nie. (4)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2021) WISKUNDE V2 7
VRAAG 5
5.1 5 3
Gegee dat sin = − en tan = − waar , [90o ; 270o ] , bereken, sonder die
13 4
gebruik van ʼn sakrekenaar, die waarde van:
5.1.1 sin ( + ) (5)
5.1.2 cos 2 (3)
5.1.3 tan (– α – 180⁰) (2)
sin cos 1
5.2 Beskou die identiteit: − =
1 − cos sin sin
5.2.1
Vir watter waarde(s) van , vir 0 ;360 is die identiteit
ongedefinieerd? (2)
5.2.2 Bewys die identiteit. (4)
5.3 As tan x = 3k en tan y = 2k ,
sin ( x − y )
bepaal in terme van k
cos x.cos y (4)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2021)
VRAAG 6
Gegee die funksies:
f ( x) = cos( x − 60) en g( x) = sin3x vir x[ − 90;180]
6.1 Skryf neer:
6.1.1 die amplitude van f (1)
6.1.2 die periode van g (1)
6.2 Bepaal die waardes van x waarvoor f(x) = g(x) vir x [– 90° ; 180°] (6)
6.3 Op dieselfde assestelsel, skets die grafieke van f en g vir x [–90° ; 180°] in die
SPESIALE ANTWOORDEBOEK. Toon ALLE afsnitte met die asse sowel as die
draaipunte en eindpunte. (5)
g ( x)
6.4 Vir watter waarde(s) van x is ongedefinieerd vir x [–90°; 180°]?
f ( x) (1)
6.5 Skryf die vergelyking van h(x) neer, as h(x) die gevolg is deur f(x), 15⁰ na links te
skuif. (1)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2021) WISKUNDE V2 9
VRAAG 7
Die diagram hieronder toon Δ ABC met sy lengtes 5, 5 en 4 eenhede.
B
5 5
C A
4
Bepaal die numeriese waarde van cos A − cos B (5)
[5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2021)
Gee redes vir jou bewerings in VRAE 8, 9, 10 en 11.
VRAAG 8
In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel A, B, C en D.
M is die middelpunt van koord CD. Lyn OM is getrek. AB is die middellyn.
AB = 22 cm en OM = 7 cm.
M
C D
A .
O
B
Bepaal, met redes, die lengte van CD. (5)
[5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2021) WISKUNDE V2 11
VRAAG 9
In die diagram hieronder sny ʼn groter sirkel PQRST ʼn kleiner sirkel by R en S. VW is ʼn
raaklyn aan die kleiner sirkel by U. SUQ en TUR is reguitlyne.
Koorde RQ, QP, PT, QT, TS en SR is ook getrek. RTQ = x .
V
Q
R 3
21
1
2
3 2
4 1U
P
5 6
2
1
S x
2
3 1
1
T
W
9.1 Bewys, met redes, dat ΔRUS ||| ΔQUT. (3)
9.2 Bepaal, met redes, DRIE ander hoeke wat elk gelyk is aan x (4)
9.3 As RQT = 90 – x , bepaal:
9.3.1 of QT ʼn middellyn is of nie. (4)
9.3.2 P (2)
9.4 As dit verder gegee word dat UQ = UT, toon dat:
9.4.1 RS || QT (2)
9.4.2 VW ook ʼn raaklyn is aan die sirkel, wat deur QUT gaan, by U. (2)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2021)
VRAAG 10
10.1 In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel FGH met DG ’n raaklyn
by G.
F
.O H
G D
Bewys die stelling wat meld dat DGH = F (5)
10.2 In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel LMP met raaklyne KL en
KP by L en P onderskeidelik. OLM = 67
L
M
K
.O
P
10.2.1 Watter tipe vierhoek is KLOP ? (1)
o
10.2.2 Gee, met redes, 3 hoeke wat elk gelyk is aan 90 . (5)
10.2.3 Bewys, meld redes, dat KLOP ʼn koordevierhoek is. (2)
10.2.4 Bepaal, vervolgens, K . (5)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2021) WISKUNDE V2 13
VRAAG 11
In die diagram hieronder is ∆ABC geteken met PQ || BC en RS || AC.
AQ : QC = 3 : 5 en BR : RA = 1 : 3
Bewys dat AP = PR. (7)
[7]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2021)
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
− b b 2 − 4ac
x=
2a
A = P(1 + ni) A = P(1 − ni) A = P(1 − i) n A = P(1 + i) n
n
Tn = a + (n − 1)d Sn = 2a + (n − 1)d
2
Tn = ar n −1
a (r n − 1) ; r 1 S =
a
; −1 r 1
Sn =
r −1 1− r
F=
x (1 + i ) − 1
n
P=
x[1 − (1 + i)−n ]
i i
f ( x + h) − f ( x )
f ' ( x) = lim
h→ 0 h
x + x y + y2
d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2 M 1 2 ; 1
2 2
y − y1
y = mx + c y − y1 = m( x − x1 ) m= 2 m = tan
x 2 − x1
( x − a )2 + ( y − b ) 2 = r 2
a b c
InABC: = =
sin A sin B sin C
a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A
1
area ΔABC = ab. sin C
2
sin ( + ) = sin . cos + cos .sin sin ( − ) = sin . cos − cos .sin
cos( + ) = cos . cos − sin . sin cos( − ) = cos . cos + sin . sin
cos − sin
2 2
cos 2 = 1 − 2 sin 2 sin 2 = 2 sin . cos
2 cos 2 − 1
n 2
x (x − x )
i
x= = i =1
2
n n
n( A )
P(A) = P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
n(S)
yˆ = a + bx b=
(x − x )( y − y )
(x − x) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)
%20final_hlayiso.com_--199754f9-9f9b-4bd9-8890-beebee25863f/v1-35136dd7826eed0f2dc6/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP

Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Question paper and memo
Mathematics Grade 12 KZN March Test 2024 Paper & Memo

Question paper