Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN
MASJINERING
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
*MCHTA3*
Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye en ʼn 1 bladsy-formuleblad.
Skip to contentAll 2018 papers %20GR12%20QP%20SEPT2018_Eng%20D_hlayiso.com_--b74e67a7-d946-4db5-bbe9-6d4b6364fe71/v1-4808d8a48f179b59612b/card.webp)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
%20GR12%20MEMO%20SEPT2018_Eng%20D_hlayiso.com_--b81f28bc-38d4-4eb0-b71f-1ed49292bc8d/v1-d027c0b67d94cd421b43/card.webp)
%20GR12%20MEMO%20SEPT2018_Afr%20D_hlayiso.com_--8d0d8d4b-92ad-4dbd-880d-f8121236a2a1/v1-249d2f9fa1b977e4a81c/card.webp)
%20GR12%20MEMO%20SEPT2018%20Afr_hlayiso.com_--1f4ee081-b7fa-4cb3-b5f7-0b236ad33db1/v1-959e1608b38235cc8b23/card.webp)
%20QP%20SEPT%202018_Eng%20D_hlayiso.com_--83d208e4-1aa5-489e-a101-c36d34d667bf/v1-102b0bf9563a875110b8/card.webp)
View all
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
%20GR12%20MEMO%20SEPT2024_Afrikaans_hlayiso.com_--2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0/v1-55f44edf9664bf65cf74/card.webp)

_English_hlayiso.com_--2c18efa9-a7cc-42c1-a732-2ff3511c8c1c/v1-098ff39ac7fe2a71ec09/card.webp)
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
Mechanical Technology Grade 12 Fitting And Machining 2018 QP
Grade 12 Mechanical Technology question paper from the Fitting And Machining 2018 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · Fitting and Machining · 2018. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Fitting And Machining
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 484.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
Fitting and Machining 2018
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2018)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou NAAM op die ANTWOORDEBOEK.
2. Lees ALLE vrae deeglik.
3. Beantwoord AL die vrae.
4. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik word.
5. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
6. Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE
desimale plekke af.
7. Kandidate mag nieprogrammeerbare wetenskaplike sakrekenaars en
tekeninstrumente gebruik.
8. Die waarde van gravitasieversnelling moet as 10 m/S2 geneem word.
9. Alle afmetings is in millimeter tensy anders in die vraag aangedui.
10. ʼn Formuleblad is by die vraestel aangeheg.
11. Skryf netjies en leesbaar.
12. Gebruik die kriteria hieronder om jou met jou tydbestuur te help.
VRAAG INHOUD PUNTE TYD
Generies
1 Meervoudigekeuse-vrae 6 6 minute
2 Veiligheid 10 10 minute
3 Materiaal 14 14 minute
Spesifiek
4 Meervoudigekeuse-vrae 14 10 minute
Terminologie (Draaibank en
5 18 20 minute
Freesmasjien)
6 Terminologie (Indeksering) 28 25 minute
7 Gereedskap en Toerusting 13 10 minute
8 Kragte 33 33 minute
9 Instandhouding 18 20 minute
10 Hegtingmetodes 32 30 minute
Stelsels en Beheer
11 28 28 minute
(Aandryfstelsel)
TOTAAL 200 180 minute
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) 3
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1–1.6) in
die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.7 A.
1.1 Watter van die volgende wette in Suid-Afrika beskerm die mense wat met
MIV/Vigs leef?
A Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (OHS).
B Die Handves van Regte
C Die Wet op Arbeidsverhoudinge
D Alle bogenoemde (1)
1.2 Identifiseer die onderstaande veiligheidsmaatreël wat van toepassing is op die
bankslypmasjien ingevolge die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid?
A Alle oppervlaktes van die masjien moet goed geolie wees.
B Skerms moet verwyder word wanneer jy slyp.
C Dra veiligheidsbril wanneer jy slyp
D Maak seker dat die masjien aan die gang is. (1)
1.3 Die volgende veiligheidsmaatreëls moet gevolg word wanneer gasbottels
hanteer word.
A Dra goedgekeurde PPE om die vel van die boogstrale te beskerm.
B Gebruik heeltemal geïsoleerde elektrodehouers.
C Dra enkelskutte en veiligheidstewels wanneer sweis.
D Stapel nooit silinders bo-op mekaar nie. (1)
1.4 Die proses om spanning te verlig, opgestel deur koue werk, word genoem ...
A Uitgloeiing.
B Verharding
C Tempering
D Normalisering (1)
1.5 Materiaal kan anders in die werkswinkel en industrie getoets word.
Hoe kan metale getoets word?
A Klank toets
B Buig toets
C Vyltoets
D Alle bogenoemde (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2018)
1.6 Watter van die volgende koolstofstale het kort, baie wit of liggeel draerlyne
met vertakkings en baie steragtige uitbarstings?
A Lae koolstofstaal
B Hoe koolstofstaal
C Gietyster
D Medium koolstofstaal (1)
[6]
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Noem VIER onveilige toestande in ʼn meganiese werkswinkel. (4)
2.2 Beskryf sommige van die prosedures wat gevolg moet word wanneer ʼn
noodhulpsituasie geassesseer word. (2)
2.3 Gee die voordele van die volgende werkswinkeluitlegte:
2.3.1 Produkuitleg van masjiene. (2)
2.3.2 Prosesuitleg van masjiene (2)
[10]
VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)
3.1 Noem die doel van die dopverharding van sagte staal. (2)
3.2 Die hardheid wat met ʼn gegewe hittebehandeling bereik kan word, hang af van
watter DRIE faktore? Noem die drie faktore. (3)
3.3 Noem VIER soorte afkoelmediums. (4)
3.4 Hoekom is dit belangrik dat verharde staal so gou moontlik tydens die verhitting
getemper word? (2)
3.5 Tabuleer die bevindings op die verskillende toetse op die onderstaande
materiaal.
Materiaal
Tipe toets Sagte staal Hoëspoed staal Gietyster
Klanktoets 3.5.1 3.5.2 3.5.3
(3)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) 5
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (4.1–4.14) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 4.15 A.
4.1 Die draaibank werk op die beginsel van ...
A die snyer draai teen die werkstuk.
B die snybeitel, wat beheer kan word, kan vertikaal oor die werkstuk
beweeg.
C die werkstuk draai teen die snybeitel, wat beheer kan word.
D beide snyer en werkstuk roteer. (1)
4.2 Identifiseer die freesproses in FIGUUR 4.2 hieronder.
FIGUUR 4.2
A Groepfreeswerk
B Vlakfreeswerk
C Koppelfreeswerk
D Opsnyfreeswerk (1)
4.3 Watter EEN van die volgende is ʼn voordeel van afsnyfrees?
A Die afwerking wat verkry word, is fyner
B Growwe toevoer mag gebruik word
C Vibrasie ondervind is minder
D Die spanning op die snyer en die spil is minder (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2018)
4.4 Waarvoor staan die afkorting NBM vir draaibanke en freesmasjiene?
A Numeriese Beheerde Monument
B Numeriese Beheerde Masjien
C Numeriese Bewapende Moment
D Nie een van die bogenoemde nie (1)
4.5 Wat dui die simbool “d” in die Brinell-hardheidstoets, in FIGUUR 4, hieronder
aan?
FIGUUR 4.5
A Baldiameter
B Hardheidsnommer
C Toetsstuk
D Induiking-diameter (1)
4.6 In ʼn trektoets word ...
A ʼn proefstuk na vernietiging gelaai.
B balke gebruik om die struktuur van ʼn sweislas te bepaal.
C ʼn hamer gebruik om die toetsmateriaal te breek.
D vloeibare kleurstof gebruik om sweisfoute op te spoor. (1)
4.7 Die eenheid vir drukspanning is ...
A newton (N).
B meter (m).
C pascal (Pa).
D watt (W). (1)
4.8 … is produkte wat van polivinielchloried (PVC) gemaak word.
A Keramiekteëls en vensterrame
B Trouringe en metaalkettings
C Bote en fietsrame
D Waterpype, boumateriaal en voedselverpakking (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) 7
4.9 Termoplastieke is materiale wat …
A gestrek kan word maar vinnig terugkeer na hul oorspronklike vorm.
B sag raak onder hitte en hard raak met afkoeling.
C ʼn stewige vorm onder druk of hitte het.
D gebruik word om fietsrame te vervaardig. (1)
4.10 Bereken die wydte van ʼn spy indien die diameter van die staaf 60 mm is.
A 15 mm
B 30 mm
C 20 mm
D 6 mm (1)
4.11 ʼn Kompressiewe toets moet op ʼn ronde trappiesas, soos aangedui in
FIGUUR 4.11 hieronder, gedoen word.
FIGUUR 4.11
Identifiseer die area waarin die maksimum spanning sal plaasvind.
A Deel C
B Deel A
C Deel B
D Gelyke spanning in al drie dele (1)
4.12 Wat word met die term Young se moduluselastisiteit bedoel?
A Die meting van verlenging of sametrekking van ʼn staaf wanneer ʼn
eksterne las toegedien word.
B Spanningswaarde wat benodig word om eenheidsvormverandering in ʼn
trekmonster van die spesifieke material te produseer.
C Vormverandering is direk eweredig aan die spanning wat dit veroorsaak,
mits die eweredigheidsgrens nie oorskry word nie.
D Opmeting van die vervorming wat geproduseer word deur die
toepassing van die eksterne kragte. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2018)
4.13 Wat sal die vervorming wees van ʼn staaf wat 0,73 m lank is, wanneer die
spanning 0,5 x 10^-3?
A 0,653 mm
B 0,036 mm
C 0,498 mm
D 0,365 mm (1)
4.14 Identifiseer die simbool wat verband hou met ʼn druklugstelsel, soos in
FIGUUR 4.14 hieronder getoon.
FIGUUR 4.14
A Klep
B Filter
C Kompressor
D Motor (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) 9
VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIENE) (SPESIFIEK)
5.1 ʼn Spoel moet gedraai word volgens die afmetings in FIGUUR 5.1 hieronder.
FIGUUR 5.1
Bereken elk van die volgende:
5.1.1 Die hoeveelheid verplasing op die loskop (3)
5.1.2 Die ingeslote hoek van die tapsgedeelte (in grade) (1)
5.2 Op watter deel van die draaibank sou elk van die volgende aanhangsels
gemonteer word:
5.2.1 Vaste stut (1)
5.2.2 Bewegende stut (1)
5.3 Definieer die helling van die skroefdraad. (1)
5.4 Gee die rede vir die gebruik van ʼn verdeelkop op ʼn freesmasjien. (1)
5.5 Verduidelik die tapsdraai-prosedure van die saamgestelde-gly metode. (5)
5.6 Maak ʼn netjiese skets van ʼn vierkantige draadgroef snybeitel, wat die
gereedskap in die vierkantige groef wys. Dui die helikshoek, vrystellingshoek,
leidende gereedskaphoek en die sleephoek op jou skets aan. (5)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK)
6.1 Twee ratte wat met mekaar inkam, moet vervaardig word. Die een rat moet
56 tande met ʼn SSD van 126 mm hê, terwyl die ander rat 39 tande het met ʼn
SSD van 87,75 mm.
Bepaal die volgende deur middel van berekeninge:
6.1.1 Die module van die klein rat (2)
6.1.2 Die module van die groot rat (2)
6.1.3 Die buitediameter van die groot rat (3)
6.1.4 Die dedendum van die groot rat (2)
6.1.5 Die speling van die ratstelsel (2)
6.1.6 Die indeksering wat nodig is om die kleiner rat (39 tande) te sny (4)
6.2 Verduidelik die funksie van ʼn indeksplaat soos dit gebruik word tydens
differensiële indeksering. (2)
6.3 Bereken die indekseerbeweging vir 61q 20’. (3)
6.4 Definieer die term module soos op ratte toegepas. (2)
6.5 Twee presisierollers word binne ʼn swaelstert geplaas, soos in FIGUUR 6.5
hieronder getoon. Gebruik die gegewe inligting en bereken die meting van die
breedste deel x van die swaelstert. Toon die deursnee van die rollers deur van
die standaard tekeningpraktyk gebruik te maak.
FIGUUR 6.5 (6)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) 11
VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
7.1 Beskryf die beginsel van toetsing (prosedure) wat gevolg word wanneer die
Brinell-hardheidstoetstoerusting gebruik word. (4)
7.2 Noem TWEE eienskappe van materiale wat deur ʼn trektoets met ʼn trektoetser
bepaal kan word. (2)
7.3 Bereken die steekdeursnee van die volgende I.S.O-skroefdraad:
7.3.1 M 22 × 2, 5 (2)
7.4 Noem die funksie van die skroefdraadmikrometer. (2)
7.5 Wat is die lesing op die diepte-mikrometer wat in FIGUUR 7.5 hieronder getoon
word?
FIGUUR 7.5 (3)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK)
8.1 Vier kragte van 150 N, 210 N, 250 N en 360 N, soos in FIGUUR 8.1
hieronder getoon, werk in op dieselfde punt. Bereken die grootte en rigting
van die resulterende krag vir hierdie kragtestelsel.
FIGUUR 8.1 (12)
8.2 Die diagram in FIGUUR 8.2 hieronder toon ʼn eenvormige balk wat deur twee
vertikale steunpunte, A en B, ondersteun word aan. Twee vertikale
puntbelastings asook ʼn uniforme verspreide las van 60 N/m word oor die
afstand tussen die twee vertikale punte toegepas.
FIGUUR 8.2
8.2.1 Definieer kragmoment. (1)
8.2.2 Bepaal deur middel van berekeninge, die grootte en reaksies by die
steunpunte A en B. (7)
8.2.3 Noem TWEE balktoepassings (gebruike). (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) 13
8.3 ʼn Koperbuis, 80 mm lank met ʼn binnediameter van 30 mm en ʼn buitediameter
van 40 mm, word in ʼn pers om laers uit te druk. ʼn Krag van 23 kN word op die
buis toegepas.
FIGUUR 8.3
8.3.1 Noem die tipe spanning waaraan die buismateriaal onderhewig is. (1)
8.3.2 Bereken die spanning in die materiaal. Dui die antwoord in MPa aan. (5)
8.3.3 Bereken hoeveel die buis sal verkort onder die gegewe lading, indien
Young se elastisiteitmodulus vir die koperbuis 90 GPa is. (5)
[33]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 9: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
9.1 Verduidelik kortliks hoe basiese voorkomende instandhouding op die volgende
stelsels uitgevoer moet word:
9.1.1 Rattoestelle (1)
9.1.2 Bandstelsels (1)
9.1.3 Kettingratstelsels (1)
9.2 Gee DRIE redes vir die gebruik van snyvloeistof wanneer daar op die
draaibank gewerk word. (3)
9.3 Definieer die term vloeipunt van ʼn smeermiddel. (1)
9.4 Hoe kan wrywing verminder word wanneer gate geboor word? (1)
9.5 Tabuleer TWEE eienskappe en TWEE gebruike vir elk van die volgende
samestellings:
9.5.1 Veskoniet (‘Vesconite’) (4)
9.5.2 Koolstofvesel (4)
9.6 Wat is die verskil tussen statiese- en glywrywingskoëffisiënt? (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) 15
VRAAG 10: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK)
10.1 Die diagram in FIGUUR 10.1 hieronder toon ʼn buite metriese V-skroefdraad.
Benoem die dele A–G.
FIGUUR 10.1 (7)
10.2 Die lengte van die parallel spy is 102 mm.
Bereken die volgende:
10.2.1 Die diameter van die as (2)
10.2.2 Die breedte van die spy (2)
10.2.3 Die dikte van die spy (2)
10.3 Waarom sou ʼn meervoudige draad in sommige gevalle bo ʼn enkeldraad
verkies word? (1)
10.4 ʼn M8 x 1,5 skroefdraad moet op ʼn draaibank gesny word.
Bereken die volgende:
10.4.1 Die diepte van ʼn draad (1)
10.4.2 Die hoogte van die skroefdraad (1)
10.5 Lys TWEE gebruike van ʼn vierkantige draad. (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (AANDRYFSTELSELS) (SPESIFIEK)
11.1 Noem die TWEE faktore wat die gebruik van ratkaste in die industrie sal
bepaal. (2)
11.2 ʼn Tegniese skoolonderwyser vereis dat ʼn hidrouliese pers vir haar nuwe
ingenieurswerkwinkel gekoop word. Die krag wat op suier A toegepas word, is
550 N. Suier A beweeg 60 mm afwaarts. Die diameter van suier B is 180 mm
en beweeg 12 mm opwaarts.
FIGUUR 11.2
Gebruik die spesifikasies soos in FIGUUR 11.2 aangedui en bereken die
volgende:
11.2.1 Die diameter van suier A (dA) (4)
11.2.2 Die druk wat toegepas word op suier A (2)
11.3 Wat is die belangrikste verskil tussen ʼn pomp en ʼn motor in ʼn hidrouliese
stelsel? (4)
11.4 Gee die funksie van die volgende pneumatiese komponente:
11.4.1 Lugontvanger (1)
11.4.2 Pype (1)
11.4.3 Aktueerder (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) 17
11.5 Die riemstelsel van ʼn waterpomp word in FIGUUR 6.2 getoon. Die dryfkatrol op
die elektriese motor het ʼn deursnee van 118 mm en draai 1 440 r/min terwyl
die gedrewe katrol ʼn deursnee van 230 mm het.
FIGUUR 11.5
Bepaal deur middel van berekeninge die volgende:
11.5.1 Die rotasie-frekwensie van die gedrewe katrol in r/min (3)
11.5.2 Die bandspoed van die stelsel in meter per sekonde (2)
11.6 ʼn Dryfrat op ʼn as van ʼn elektriese motor het 30 tande en kam in met ʼn rat op ʼn
tussenrat wat 80 tande het. Daar is ʼn dryfrat met 40 tande aan die teenas wat
met die finale aangedrewe rat, wat 63 tande het, teen 2 r.ି ݏଵ draai. Teken ʼn
diagrammatiese voorstelling van die ratstelsel om jou te help met die
onderstaande berekeninge.
Bepaal deur middel van berekeninge:
11.6.1 Die rotasie-frekwensie van die elektriese motor (4)
11.6.2 Die spoedverhouding van die rattestel (2)
11.7 Noem TWEE dele van ʼn kettingstelsel. (2)
[28]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
18 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) (EC/SEPTEMBER 2018)
FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN
MASJINERING)
.UDJ P u D ZDDU P PDVVD
D YHUVQHOOLQJ
$UEHLG NUDJu DIVWDQG ) uG
NUDJ u DIVWDQG
'U\ZLQJ
W\G
:ULQJNUDJ NUDJ u UDGLXV
,QGLNDWHXUVGU\ZLQJ 3 u / u $ u 1 u Q
ZDDU 3 JHPLGGHOGH HIIHNWLHZH GUXN
/ VODJOHQJWH
$ DUHD YDQ VXLHUNURRQ
1 DDQWDO NUDJVODH SHU VHNRQGH
Q DDQWDO VLOLQGHUV
5HPGU\ZLQJ Ȝ 1 u7
ZDDU
1 RPZHQWHOLQJH SHU VHNRQGH
7 ZULQJNUDJ
5HPGU\ZLQJ3URQ\ UHP ) u u Ȝ u 5 u 1
ZDDU
) NUDJ
5 UHPDUPOHQJWH
1 UHYROXVLHVRPZHQWHOLQJHSHU VHNRQGH
UHPGU\ZLQJ
0HJDQLHVH GRHOWUHIIHQGKHLG u
LQGLNDWHXUVGU\ZLQJ
VODJYROXPHYU\ YROXPH
.RPSUHVVLH YHUKRXGLQJ
YU\ YROXPH
Ȝ u' Ȝ u'
ZDDU VODJYROXPH u /YU\ YROXPH uO
ZDDU / VODJOHQJWH
ZDDU ' ERRUGLDPHWHU
' ERRUGLDPHWHU
O YU\ OHQJWH
SURGXNYDQ GLHDDQWDO WDQGHRSGLHJHGUHZHUDWWH
5DWYHUKRXGLQJ
SURGXNYDQ GLHDDQWDO WDQGHRSGLHGU\IUDWWH
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Eng%20D_hlayiso.com_--b74e67a7-d946-4db5-bbe9-6d4b6364fe71/v1-4808d8a48f179b59612b/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Fitting And Machining 2018 QP
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Fitting And Machining 2018 QP
%20GR12%20MEMO%20SEPT2018_Eng%20D_hlayiso.com_--b81f28bc-38d4-4eb0-b71f-1ed49292bc8d/v1-d027c0b67d94cd421b43/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 2018 Memo (Eng)
%20GR12%20MEMO%20SEPT2018_Afr%20D_hlayiso.com_--8d0d8d4b-92ad-4dbd-880d-f8121236a2a1/v1-249d2f9fa1b977e4a81c/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 2018 Memo (Afr)
%20GR12%20MEMO%20SEPT2018%20Afr_hlayiso.com_--1f4ee081-b7fa-4cb3-b5f7-0b236ad33db1/v1-959e1608b38235cc8b23/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 2018 Memo (Afr)
%20QP%20SEPT%202018_Eng%20D_hlayiso.com_--83d208e4-1aa5-489e-a101-c36d34d667bf/v1-102b0bf9563a875110b8/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 QP (Eng)
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20GR12%20MEMO%20SEPT2024_Afrikaans_hlayiso.com_--2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0/v1-55f44edf9664bf65cf74/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
_English_hlayiso.com_--2c18efa9-a7cc-42c1-a732-2ff3511c8c1c/v1-098ff39ac7fe2a71ec09/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
Memorandum