Skip to content

Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afr)

MemorandumMechanical TechnologyGrade 12202216 pages

Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE 2022 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 2 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) 1.1 A (1) 1.2 B (1) 1.3 C (1) 1.4 D (1) 1.5 A (1) 1.6 C (1) [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 3 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Voorgeskrewe spoed van die slypwiel:  Omdat die wiel kan bars/breek as dit vinniger as die voorgeskrewe spoed draai. / Om 'n ongeluk te vermy.   Doeltreffendheid van die bankslypproses sal in die gedrang kom.  (Enige 1 x 1) (1) 2.1 Voorgeskrewe spoed van die slypwiel:  Moet nooit die bandsaag alleen los nie.   Gebruik 'n stootstok wanneer gesaag word.   Hou die werkstuk stewig en plat vas op die blad.   Moenie die masjien verstel terwyl daar gewerk word nie.   Moenie enige skerms oopmaak terwyl die masjien aan is nie.   Maak voorafsnitte voordat jy ingewikkelde krultipe saagwerk doen.   Moenie die materiaal op die lem forseer nie.   Hou hande weg van aksiepunte.   Hou hande stewig teen tafel.   Hou hande weerskande van lem en nie in lyn met die snylyn van die lem nie.   Hou los klere weg van aksiepunt.  (Enige 2 x 1) (2) 2.3 Stadiums waarin noodhulp toegepas word:  Ondersoek   Diagnose   Behandeling  (3) 2.4 Oorsake van ongelukke:  Onveilige handelinge   Onveilige toestande  (2) 2.5 TWEE voordele van die produkuitleg:  Hantering van materiaal word tot die minimum beperk.   Tydsduur van die vervaardigingsiklus is minder.   Produksiebeheer is bykans outomaties.   Beheer oor werksaamhede is makliker.   Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik.   Minder totale inspeksie is nodig.   Minder totale vloerruimte per produksie-eenheid is nodig.  (Enige 2 x 1) (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 4 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES) 3.1 Tempering: Tempering is 'n proses wat in die algemeen op staal toegepas word om die spanning/brosheid/verbeter smeebaarheid  wat gedurende die verhardingsproses opgewek is, te verminder.  (2) 3.2 Uitgloeiing:  Om interne spannings te verlig wat dalk tydens vorige bewerkings van die metaal plaasgevind het.   Om staal te versag ten einde die masjineringsproses te fasiliteer.   Om die korrelstruktuur te verfyn.   Om brosheid te verminder.  (Enige 3 x 1) (3) 3.3 Normaliseringstemperatuur:  Bo  die boonste kritieke temperatuur.   Bo  AC3 lyn.  (Enige 1 x 2) (2) 3.4 Vonkpatrone op koolstofstale: 3.4.1 Hoë-koolstofstaal  (1) 3.4.2 Lae-koolstofstaal / Sagte staal  (1) 3.4.3 Gietyster  (1) 3.5 Koolstof diagram: A Temperatuur reeks / °C  B AC3 lyn  C AC1 lyn  D Koolstof inhoud / % koolstof (4) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 5 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK) 4.1 C (1) 4.2 B (1) 4.3 B (1) 4.4 D (1) 4.5 A (1) 4.6 C (1) 4.7 B (1) 4.8 A/C (1) 4.9 C (1) 4.10 B (1) 4.11 C (1) 4.12 A (1) 4.13 B (1) 4.14 D (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 6 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK) 5.1 Nat Kompressietoets:  Spuit 'n bietjie olie op die suier deur die vonkpropgat.   Doen die kompressietoets.   Vergelyk die lesings met die droë kompressietoetslesing.  (3) 5.2 Funksies: 5.2.1 Kompressietoets: Wys  die kompressiedruk  wat deur die suier in die silinder veroorsaak is. (2) 5.2.2 Silinderlekkasietoets:  Dui die %  saamgepersde lug lekkasie vanuit die silinder.   Dui die ligging  van die lekkasie van die silinder aan.  (Enige 1 x 2) (2) 5.3 Gasanaliseerder:  Moenie op die inlaatslang trap nie.   Die slangverbinding moet lugdig wees en die klep moet gesluit wees.   Geen uitlaatga lekke hê nie.   Kondensaat moet uit die slang en opnemersondeerder geblaas word.   Kondensor moet na elke toets gedreineer word.   Die filter op die kondensorstaander moet gereeld vervang word.  Maak seker die toets word in 'n goed geventileerde area gedoen.   Op ‘n 12V analiseerder, moet die batteryklampe skoon gemaak word.   Maak seker die gasanaliseerder word op ‘n veilige plek geplaas.  (Enige 4 x 1) (4) 5.4 Optiese spoordmeter:  Sentreer die stuurwiel van die voertuig.   Plaas elke helfte van die wielsporingstoestel teen elke voorwiel van die voertuig.   Kyk deur die periskoop en jy moet dan die wielsporingsmerk kan sien / identifiseer.   Kyk deur die periskoop en stel die vertikale lyn in lyn met die driehoek deur die wyserarm te beweeg.  Lees die toesporing of uitsporing.  (5) 5.5 ABD-II skandeerder:  Prop die diagnostiese skandeerder in die ABD-II sok.   Sleutel die voertuig se besonderhede op die skandeerder in.   Skakel die voertuig se instrumentpaneel aan.   Begin die diagnostiese skandering.   Interpreteer die foutkodes en maak 'n diagnose.  (5) 5.6 Wielbalanseringsmetodes:  Dinamiese balansering.   Statiese balansering.  (2) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 7 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK) 6.1 Komponente deur krukas gedryf:  Vliegwiel   Nokas   Superaanjaer   Suierstang/Suiers   Oliepomp   Waterpomp   Kragstuurpomp   Lugversorgingspomp   Verkoelerwaaier   Vonkverdeler   Alternator   Transmissie/ratkas  (Enige 4 x 1) (4) 6.2 Binnebrandenjin: 6.2.1 Roterende massa: Die krukpen, grootkop  en die onderste twee-derdes van die koppelstang.  (2) 6.2.2 Wederkerende massa: Die suiers, suierpenne  en die boonste derde van die koppelstang.  (2) 6.3 Voordele van 'n sessilinder V-enjin bo die van 'n sessilindergelidenjin:  Kan in kleiner enjinkompartemente gepas word.   Verhoogde krag na gewig verhouding.   Meer kompakte enjin.  (Enige 2 x 1) (2) 6.4 Turboaanjaer: 6.4.1 A – Kompressor/Kompressorhuls / omhulsel  B – Uitlaatgas uitlaat/uitlaat  C – Turbinewiel/wieke  D – Uitlaatgasinlaat  E – saamgepersde lugafvoer/uitlaat  (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 8 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 6.4.2 Werking van duie wieke van wisselbaregeometrie- turboaanjaer teen lae spoed:  Teen lae spoedstrek is die wisselbare spuitstukwieke amper toe.   Die wieke skep 'n nou baan na die uitlaatturbine.   Die hoek van die wieke rig die gasse om die wieke teen die korrekte hoek te tref.  Dit veroorsaak dat die turboaanjaer vinniger draai.  (4) 6.5 Tipe superaanjaers:  Roots.   Dubbelskroef.   Sentrifugaal.   Eksentrieke of skuifwiek.  (4) 6.6 Nadele van superaanjaers in vergelyke met turboaanjaers:  Superaanjaers is minder effektief in die verhoging van enjinkrag teen hoë revolusies.   Superaanjaers gebruik enjinkrag om aangedryf te word (parasities).   Hoër brandstofverbruik indien gegenereerde krag nie ten volle benut word nie.   Meer spasie word benodig om 'n Roots-superaanjaer te installeer.   Roots- en dubbelskroef-superaanjaers lewer druk in sarsies.   Dit is duurder as ‘n turboaanjaer.  (Enige 3 x 1) (3) 6.7 Verskil tussen dubbelturboaanjaging en dubbelaanjaging: Dubbelturboaanjaging gebruik twee turboaanjaers  terwyl dubbelaanjaging gebruik 'n kombinasie van 'n turboaanjaer en 'n superaanjaer.  (2) [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 9 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK) 7.1 Definisies: 7.1.1 Arbeid verrig: Arbeid word verrig wanneer 'n krag  weerstand oorkom en beweging veroorsaak.  (2) 7.1.2 Vry volume: Vry volume is die volume bokant die kroon van die suier,  wanneer die suier by BDP / verbrandingskamer is.  (2) 7.2 Aangeduide drywingsdiagram: 7.2.1 Indikatordiagram/Druk-volumediagram  (1) 7.2.2 kPa/Pa or kN/m2 /Nm2  (1) 7.3 Berekeninge: 7.3.1 Slagvolume:  D2 SV  xL 4  x 7 2  65  x  4 10  250,15 cm 3  (3) 7.3.2 Oorspronklike vry volume: SV VV  KR  1 250,15   9 1   31,27cm  3 (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 10 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 7.3.3 Slaglengte: SV = KV( KR - 1)   31, 27(10  1)   281, 42 cm3   D2 SV  xL 4 SV x 4 L   x D2 281,42 x 4    x 7, 2 2  6,912 cm   69,12 mm  (7) 7.4 Berekeninge: 7.4.1 Aangeduide drywing: 10 L 100  0, 1 m  π D2 Area  4 π x 0,08 2   4  5,03 x 10 3 m2  2 500 N  60 x 2  20,83 kragslae/sek  AD  PLANn     AD  1250  103  0,1  5,03  10 3  20,83  4   52387,45 W AD  52 , 39 kW  (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 11 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 7.4.2 Wringkrag: RD  2 NT 2500 N 60  41, 67 r/s  RD  T 2 N (46,08 x 103 )   2    41,67  176 Nm  (4) 7.4.3 Meganiese doeltreffendheid: RD Meganiese doeltreffendheid   100 AD 46,08   100  52,39  87.96 %  (2) [32] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 12 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK) 8.1 Arm brandstofmengsel:  Hoë suurstof (O2).   Lae koolstofdioksied (CO2).   Hoë stikstofoksied (NOx).  (3) 8.2 Hoë koolwaterstof (HC) uitlaatgaslesings:  Onvolledige ontbranding.   Onbehoorlike kelptydreëling.   Onbehoorlike ontstekingtydreëling.   Foutiewe lugbestuurstelsel.   Geblokte of versperde lugfilter.   Foutiewe temperatuursensor.   Foutiewe suurstofsensor.   Oormatige brandstofdruk.   Foutiewe PKV-klepstelsel.   Foutiewe katalisator.  (Enige 3 x 1) (3) 8.3 Kompressietoets: Oorsake Regstellende maatreëls  Geblaasde silinderkoppak-  Vervang met nuwe pakstuk  stuk   Gekraakte silinderkop   Vervang/herstel silinderkop  (4) 8.4 Borrels in verkoelerwater:  Geblaasde silinderkoppakstuk.   Gekraakte silinderkop.  (2) 8.5 Oliedruktoets:  Oliedruk teen luierspoed.   Oliedruk teen hoë revolusies.   Oliedruk wanneer enjin koud is.   Oliedruk wanneer enjin warm is.  (Enige 3 x 1) (3) 8.6 Voorsorgmaatreëls vir opstel van brandstofdruktoetser:  Verseker jy het die regte PBT (PPE) bv. veiligheidsbril.   Maak seker die toetser die druk van die enjin kan lees.   Maak seker die plek waar jy die toetser gaan koppel, skoon is voordat jy die drukoordraer verwyder.   Maak seker die rubberpyp van die toetser nie verweer is nie.   Sit die toetser op 'n plek op die enjin wat veilig is wanneer die enjin loop.   Maak seker daar is nie ontvlambare materiale in die onmiddellike omgewing nie.   Maak seker daar is 'n brandblusser.  (Enige 4 x 1) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 13 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 8.7 Verkoelerdrukdaling:  Herstel lekke tussen komponente/pakstuklekke.   Herstel lekkende pype.   Stel pypklampe stywer.   Herstel of vervang lekkende waterpomp.   Herstel of vervang pype met korrosie.   Vervang geblaasde koppakstuk.   Herstel of vervang lekkende verkoeler.   Herstel of vervang lekkende binneverwarmingsverkoeler.   Vervang die verwarmerkraan.   Vervang die uitdy- of kernproppe.  (Enige 4 x 1) (4) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 14 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK) 9.1 Sluit-koppelomsitter: 9.1.1 Funksie van sluit-koppelomsitter:  Die sluit-koppelomsitter bevorder doeltreffendheid   Voorkom glip. (2) 9.1.2 Funksies van stator:  Herlei die olie terug na die stuwer.   Verhoog enjinwringkrag.  (2) 9.1.3 Sluit-koppelomsitter is geaktiveer:  Die oliedruk in die koppelomsitter verhoog met enjinspoed.   Die olie onder druk word na die sluit-koppelomsittersuier gekanaliseer.   Die sluit-koppelomsittersuier druk die wrywingsplaat teenaan die wrywingsvlak wat aan die hulsel vas is.   Aangesien die wrywingsplaat aan die wieke gegroef is, konnekteer die stuwer en turbine.   Die turbine en stuwer begin as een draai.  (5) 9.2 Outomatiese ratkas: 9.2.1 Dubbel- episikliese ratstelsel  (1) 9.2.2  Drie vorentoe   Een trurat  (2) 9.3 Verkoel van hidrouliese transmissievloeistof in 'n outomatiese ratkas:  Die hidrouliese transmissievloeistof word deur die olieverkoeler by die enjinverkoeler gesirkuleer. / Olie word afgekoel deur deur die onderste tenk van die verkoeler te sirkuleer.   Die lugvloei oor die ratkasoliebak maak ook verkoeling van olie moontlik.  (2) 9.4 Verskille tussen die konstruksie van 'n handratkas en 'n outomatiese ratkas: (2) Handrat Outomaties  Minder komplekse ontwerp.   Meer komplekse ontwerp.   Verskillende ratstelsels word  Dieselfde ratstelsels word gebruik om verskillende gebruik om verskillende ratverhoudings te verkry.  ratverhoudings te verkry.   Veelrat en eenvoudige  Episikliese ratstelsel word ratstelsel word gebruik.  gebruik.   Droë koppelaar word gebruik  Nat koppelaar word gebruik wanneer ratte verwissel wanneer ratte verwissel word.  word.  (Any 2 x 2) (4) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 15 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASTE, STUURGEOMETRIE EN ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK) 10.1 Voor-inspeksies wat op 'n voertuig se suspensie voor wielbelyning:  Korrekte voorafbelasting op die wiel- /naaflaers.   Krinkspille en busse.   Veringskoeëlgewrigte vir slytasie, klemwering en opligprobleme.   Suspensiebusse vir oormatige vrybeweging.   Stuurkasspeling en of dit stewig op die onderstel vas is.   Spoorstangkoppe.   Deurgesakte vere, wat ryhoogte insluit.   Ondoeltreffende skokbrekers.   Veer-U-boute.   Onderstel vir moontlike krake en los dwarsbalke.  (Enige 3 x 1) (3) 10.2 Uitsporing op draaie: Binneste Buitenste voorwiel  voorwiel   Buitenste  20° stuurhoek   23° Binneste stuurhoek LET WEL: Stuurhoek se grade moet verskil. Indien die grade dieselfde aangedui is, verloor kandidaat TWEE punte. Hoekgroottes wat gewys word, is net 'n voorbeeld. (6) 10.3 Suspensiefoute van uitsporing op draaie:  Slytasie op suspensie.   Slytasie op wiellaer.   Slytasie op stuurmeganisme.  (Enige 2 x 1) (2) 10.4 Statiese balansering:  Monteer die wiel sodat dit vry is om op 'n spil te roteer.   Draai die wiel stadig.   As die wiel uit balans is, sal dit altyd op dieselfde punt tot rus kom, die 'swaar punt', aan die onderkant.   Om die statiese wanbalans reg te stel, word 'n klein massastuk op die wielvelling deur verskillende probeerslae, oorkant die 'swaar punt' vasgeheg.   Herhaal totdat die wiel op verskillende posisies stop.  (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 16 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 10.5 Elektroniese Beheereenheid (EBE) funksies: (2) 10.5.1 Luginduksiestelsel: Die luginduksiestelsel meet  en beheer  die lug wat vir ontbranding benodig word. (2) 10.5.2 Ontstekingstelsel: Die doel van die ontstekingsstelsel is om die die lug/brandstofmengsel in die ontbrandingskamer op die regte tyd  te ontsteek.  (2) 10.6 Katalisator gasse:  Hidrokoolstowwe (HC)   Koolstofmonoksied (CO)   Stikstofoksied (NO)  (Enige 2 x 1) (2) 10.7 Inspuiting met gemeenskaplike brandstofleiding (IGBL)-stelsel: A. Gemeenskaplike leidingstelsel  B. Hoëdrukpomp / pomp / dieselpomp  C. Diesel/brandstoffilter  D. Inspuiters  (4) 10.8 Funksie van drukreguleerder:  Dit hou die druk  in die gemeenskaplike leidingstelsel teen 'n spesifieke druk.   Dit verminder oormatige druk  in die gemeenskaplike leidingstelsel.  (Enige 1 x 2) (2) 10.9 Die alternator: 10.9.1 Komponent: A. Rotor  B. Kapasitor  (2) 10.9.2 Windingskoppeling: Ster of Y  gekonnekteerde statorwikkelinge. (1) 10.9.3 Diodes: Ses (6)  (1) [32] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all