Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK
NOVEMBER 2022
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers %20Afr_hlayiso.com_--3183c777-5d0e-4bec-8dd1-26ff78427229/v1-8d914ea6f229ff214754/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--8aa11e82-686b-4bf7-ba42-5f1f71cc3b16/v1-abba28f6cdb3a51c084b/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--e18a2848-0d5e-4e59-9231-992833d13696/v1-6bce4c0f834858a3a8c1/card.webp)
%20Afr%20(1)_hlayiso.com_--ffb541c5-7f45-43f5-82cf-5c58353301d3/v1-62037bf8888e47eb17cc/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--ec5f897b-937f-4bae-aad9-e566a280b360/v1-dc585f964de15535a656/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--b8922567-d93f-4dcd-9279-3b4c4bd034b9/v1-6eb9f80a85cca840cc81/card.webp)
View all
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
%20GR12%20MEMO%20SEPT2024_Afrikaans_hlayiso.com_--2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0/v1-55f44edf9664bf65cf74/card.webp)

_English_hlayiso.com_--2c18efa9-a7cc-42c1-a732-2ff3511c8c1c/v1-098ff39ac7fe2a71ec09/card.webp)
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2022 QP (Afr)
Grade 12 Mechanical Technology question paper from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 888.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 2 DBE/November 2022
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die ruimtes wat op die
ANTWOORDEBOEK verskaf word.
2. Lees AL die vrae noukeurig.
3. Beantwoord AL die vrae.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
6. Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE
desimale plekke af.
7. Kandidate mag nieprogrammeerbare wetenskaplike sakrekenaars en
tekeninstrumente gebruik.
8. Die waarde van gravitasieversnelling moet as 10 m/s2 geneem word.
9. Alle afmetings is in millimeter, tensy anders in die vraag aangedui.
10. Skryf netjies en leesbaar.
11. 'n Formuleblad is aan die einde van die vraestel aangeheg.
12. Gebruik die kriteria hieronder om jou met jou tydsbestuur te help.
TYD
VRAAG INHOUD PUNTE
IN MINUTE
GENERIES
1 Meervoudigekeuse-vrae 6 6
2 Veiligheid 10 10
3 Materiaal 14 14
SPESIFIEK
4 Meervoudigekeuse-vrae 14 10
5 Terminologie (Maatvorms) 23 20
6 Gereedskap en Toerusting 18 10
7 Kragte 45 40
8 Hegtingsmetodes (Inspeksie van Sweislasse) 23 20
9 Hegtingsmetodes (Spanning en Vervorming) 18 20
10 Instandhouding 8 10
11 Terminologie (Ontwikkeling) 21 20
TOTAAL 200 180
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 3 DBE/November 2022
NSS
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.6) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.7 E.
1.1 Watter EEN van die volgende is die laaste stadium wanneer noodhulp
toegepas word?
A Ondersoek
B Behandeling
C Diagnose
D Vervoer (1)
1.2 Wat is die maksimum dikte plaatmetaal wat 'n handguillotine kan sny?
A 0,2 mm
B 1,2 mm
C 2,2 mm
D 3,2 mm (1)
1.3 Watter deel van die hidrouliese pers word gebruik om die platform veilig op 'n
gewenste hoogte te hou?
A Terugtrekveer
B Plunjer
C Steunpen
D Voetstuk (1)
1.4 Watter EEN van die volgende toetse word gebruik om weerstand teen
penetrasie te bepaal?
A Vyltoets
B Masjineringstoets
C Hardheidstoets
D Klanktoets (1)
1.5 Watter masjien word gebruik om 'n vonktoets op koolstaal uit te voer?
A Bankslypmasjien
B Boormasjien
C Draaibankmasjien
D Freesmasjien (1)
1.6 Watter EEN van die volgende materiale sal 'n hoë luitoon hê wanneer dit
tydens 'n klanktoets met 'n hamer getik word?
A Gietyster
B Gietstaal
C Sagte staal
D Aluminium (1)
[6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 4 DBE/November 2022
NSS
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Noem TWEE lewensfunksies van 'n beseerde persoon wat nagegaan moet
wanneer noodhulp toegepas wod. (2)
2.2 Gee 'n rede waarom 'n veiligheidsbril gedra moet word wanneer met 'n
hoekslyper gewerk word. (1)
2.3 Noem TWEE tipes veiligheidskerms wat gebruik word wanneer die opening
by die guillotinelemme groter as 10 mm is. (2)
2.4 Noem DRIE veiligheidsvoorsorgmaatreëls waaraan voldoen moet word
voordat met gassweising begin word. (3)
2.5 Noem TWEE nadele van die produkuitleg van masjiene. (2)
[10]
VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)
3.1 Noem DRIE eienskappe wat deur middel van hittebehandelingsprosesse
verkry kan word. (3)
3.2 Beskryf die volgende hittebehandelingsprosesse:
3.2.1 Tempering (4)
3.2.2 Verharding (3)
3.3 Gee TWEE voorbeelde van dopverharde produkte wat in die nywerheid
gebruik word. (2)
3.4 Waarom word staal tydens die normaliseringproses in stil lug, weg van 'n trek,
afgekoel? (2)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 5 DBE/November 2022
NSS
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (4.1 tot 4.14) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.15 E.
4.1 Watter EEN van die volgende toerustingitems word by gassweising gebruik?
A Sweisbril
B Aardklamp
C Kabels
D WS-sweismasjien (1)
4.2 Watter EEN van die volgende stukke gereedskap word gebruik om eksterne
skroefdrade te sny?
A Voorsnytap
B Ovaal snymoer
C Ronde gesplete snymoer
D Tweede tap (1)
4.3 Wat is die doel van permanente merke op die vloer in 'n templaatgalery?
A Hou die vloer skoon
B Bespaar tyd wanneer afgemerk word
C Voorkom ongelukke
D Help wanneer gate geboor word (1)
4.4 Identifiseer S in die spanning-vormverandering-diagram in FIGUUR 4.4
hieronder.
S
Q R
P
Spanning
T
Vormverandering
FIGUUR 4.4
A Breekspanning
B Maksimum spanning
C Breekpunt
D Eweredigheidsgrens (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 6 DBE/November 2022
NSS
4.5 Watter EEN van die volgende masjiene word deur templaatvervaardigers
gebruik?
A Skuurmasjien
B Stok en snymoere
C Kettingsaag
D Naaimasjien (1)
4.6 Waarvoor staan F met betrekking tot aanvullende sweissimbole?
A Afwerking
B Vyl
C Vlam
D Vlak (1)
4.7 Watter EEN van die volgende komponente is 'n onderdeel van 'n bandsaag?
A Magnetiese kloukop
B Aktiveringspedaal
C Geveerde pedaal
D Wielskerm (1)
4.8 FIGUUR 4.8 hieronder toon 'n sweisdefek. Identifiseer defek A.
A
FIGUUR 4.8
A Insnyding
B Kraak
C Blaasholte
D Wurmholte (1)
4.9 Watter EEN van die volgende nie-vernietigende toetse gebruik klankgolwe
om defekte in 'n sweislas op te spoor?
A X-straaltoets
B Vloeistofdeurdringingstoets
C Visuele inspeksie
D Ultrasoniese toets (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 7 DBE/November 2022
NSS
4.10 Spanning kan gedefinieer word as 'n interne krag in 'n materiaal wat 'n … las
weerstaan.
A eksterne
B spin-
C bewegende
D interne (1)
4.11 Watter EEN van die volgende verbruikbare onderdele kom in die MIG/MAGS-
sweispistool voor?
A Positiewe kabel
B Aardkabel
C Spuitstuk
D Meter (1)
4.12 Watter EEN van die volgende is 'n voorbeeld van 'n vernietigende toets?
A Visuele inspeksie
B Vloeistofdeurdringingstoets
C Kerfbreektoets
D Ultrasoniese toets (1)
4.13 Uitsluiting en merk lig werkers in dat …
A die masjien gereed is om te werk.
B daar besoekers by die aanleg is.
C herstelwerk voltooi is.
D herstelwerk op die masjien uitgevoer word. (1)
4.14 Die vermoë van 'n materiaal om sy oorspronklike grootte na deformasie te
herwin, staan as ... bekend.
A hardheid
B elastisiteit
C rekbaarheid
D plastisiteit (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 8 DBE/November 2022
NSS
VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK)
5.1 'n Staalring met 'n buitediameter van 920 mm moet van 'n 45 x 45-
vierkantstaalstaaf vervaardig word.
5.1.1 Bereken die gemiddelde diameter van die ring. (2)
5.1.2 Bereken die gemiddelde omtrek van die ring en rond dan die
antwoord tot die naaste heelgetal af. (3)
5.1.3 Teken en benoem die staalring en dui die gemiddelde diameter,
buitediameter en die dikte van die materiaal aan. (4)
5.2 Identifiseer die aanvullende sweissimbole in FIGUUR 5.2.1 tot 5.2.4 hieronder.
5.2.1
FIGUUR 5.2.1 (1)
5.2.2
FIGUUR 5.2.2 (1)
5.2.3
FIGUUR 5.2.3 (1)
5.2.4
G
FIGUUR 5.2.4 (1)
5.3 Noem TWEE stukke handgereedskap wat deur templaatvervaardigers
gebruik word. (2)
5.4 Maak 'n netjiese skets van 'n sweissimbool en dui die volgende inligting aan:
T-las
Boogsweis
Die hoeksweislas aan albei kante is 10 mm in grootte.
Die lengte van die sweiskrale moet 40 mm elk wees
Die steek van die sweislas is 90 mm (8)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 9 DBE/November 2022
NSS
VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
6.1 Beskryf TWEE funksies van 'n pons-en-knipmasjien. (2)
6.2 Gee TWEE redes vir die gebruik van inerte/trae gas terwyl MIGS/MAGS-
sweiswerk gedoen word. (2)
6.3 Noem TWEE voordele van die gebruik van MIGS/MAGS-sweiswerk in
vergelyking met boog-/kleefsweiswerk (GMAW). (2)
6.4 Gee TWEE redes waarom 'n buigtoets op 'n balk uitgevoer word. (2)
6.5 Beskryf hoe 'n kragaangedrewe guillotine werk. (4)
6.6 FIGUUR 6.6 hieronder toon 'n hidrouliese pers. Benoem dele A–F.
B
C
A D
E
F
FIGUUR 6.6 (6)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 10 DBE/November 2022
NSS
VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)
7.1 FIGUUR 7.1 hieronder toon 'n eenvoudige raam. Bestudeer die diagram en
beantwoord die vrae wat volg.
200 N
B
A
D
60o 30o
C
10 m
150 N 50 N
FIGUUR 7.1
7.1.1 Teken die ruimtediagram volgens skaal 10 mm = 1 m. (3)
7.1.2 Teken die kragtediagram volgens skaal 1 mm = 2 N. (4)
7.1.3 Bepaal die grootte van die krag van lede/dele AD, BD en
CD. (3)
7.1.4 Identifiseer lede/dele AD, BD en CD as 'n stut of 'n bint. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 11 DBE/November 2022
NSS
7.2 FIGUUR 7.2 hieronder toon 'n eenvormige balk wat deur twee vertikale stutte,
RL en RR, ondersteun word. Die balk is onderhewig aan twee puntlaste en 'n
eenvormig verspreide las (EVL).
20 N 40 N
EVL 6 N/m
A B
1m 2m 5m 2m
RL RR
FIGUUR 7.2
Bereken die volgende:
7.2.1 Die grootte van die puntlas wat die EVL verteenwoordig (1)
7.2.2 Die grootte van die reaksie by stut RL (5)
7.2.3 Die grootte van die reaksie by stut RR (5)
7.2.4 Die skuifkragte by punte A, EVL en B (6)
7.2.5 Teken 'n skuifkragdiagram van die balk.
Skaal: Skuifkragdiagram: 2 mm = 1 N
Ruimtediagram: 1 : 100 (7)
7.3 'n Ronde staalstaaf met 'n deursnee-area van 0,8 x 10-5 m2 word aan 'n
maksimum treklas van 45 kN onderwerp.
Bereken die volgende:
7.3.1 Die maksimum spanning in MPa (2)
7.3.2 Die veilige werkspanning in MPa as die veiligheidsfaktor 4 is (3)
7.3.3 Die diameter van die staalstaaf in mm (3)
[45]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 12 DBE/November 2022
NSS
VRAAG 8: HEGTINGSMETODES (INSPEKSIE VAN SWEISLASSE) (SPESIFIEK)
8.1 Noem DRIE faktore wat waargeneem moet word gedurende die
boogsweisproses om 'n goeie sweislas te verseker. (3)
8.2 Noem TWEE faktore wat tydens oksiasetileensweiswerk in ag geneem moet
word om 'n goeie sweislas te verseker. (2)
8.3 Identifiseer die boogsweisdefekte wat in die stuiklas in FIGUUR 8.3.1 en 8.3.2
hieronder getoon word.
8.3.1
FIGUUR 8.3.1 (1)
8.3.2
FIGUUR 8.3.2 (1)
8.4 Noem TWEE voorsorgmaatreëls om elk van die volgende defekte gedurende
MIG/MAGS- of kleefsweiswerk (GMAW) te voorkom:
8.4.1 Sweisspatsels (2)
8.4.2 Poreusheid (2)
8.5 Noem TWEE sweisdefekte wat aan die lig kom wanneer die volgende toetse
op 'n sweislas uitgevoer word:
8.5.1 Kerfbreektoets (2)
8.5.2 Buigtoets (2)
8.6 Verduidelik hoe om 'n vloeistof-kleurstofdeurdringingstoets op 'n sweislas uit te
voer. (6)
8.7 Noem TWEE sweisdefekte wat waargeneem kan word wanneer 'n ultrasoniese
toets op 'n sweislas gebruik word. (2)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 13 DBE/November 2022
NSS
VRAAG 9: HEGTINGSMETODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK)
9.1 Hoe sal die grootte van die elektrode inkrimping in 'n sweislas affekteer? (3)
9.2 Noem TWEE metodes wat gebruik word om vervorming in 'n sweislas te
verminder. (2)
9.3 Noem TWEE nadele van die gebruik van setapparate, hegstukke en klampe
tydens sweiswerk. (2)
9.4 Definieer elastiese vervorming. (2)
9.5 Noem DRIE faktore wat naspanning veroorsaak. (3)
9.6 FIGUUR 9.6 hieronder toon 'n yster-koolstof-ewewigsdiagram. Benoem
dele A–F.
1 000
AC3
900
TEMPERATUUR (°C)
AC3
F
800
AC1 E AC1
720
700
A C D
B
600
0 0,2 0,4 0,6 0,8 1,0 1,2 1,4
KOOLSTOFINHOUD (%)
FIGUUR 9.6 (6)
[18]
VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
10.1 Gee TWEE redes vir die foutiewe werking van walsmasjiene as gevolg van
onvoldoende smering. (2)
10.2 Noem TWEE algemene instandhoudingsprosedures vir 'n staanboor. (2)
10.3 Gee TWEE redes vir die hou van diensrekords van masjiene in 'n
sweiswerkswinkel. (2)
10.4 Onderskei tussen 'n groot en 'n klein diens. (2)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 14 DBE/November 2022
NSS
VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELINGS) (SPESIFIEK)
11.1 Gee TWEE voorbeelde van waar geutbakke gebruik word. (2)
11.2 FIGUUR 11.2 hieronder toon die boaansig van 'n geutbak. Beantwoord die
vrae wat volg.
800
D C
200
4 3
400 Y X
1 2
200
A B
200
VH = 600
FIGUUR 11.2
11.2.1 Identifiseer die geutbak in FIGUUR 11.2. (2)
11.2.2 Bereken die ware lengtes van die volgende:
(a) A–2 (4)
(b) A–X (4)
(c) X–Y (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 15 DBE/November 2022
NSS
11.3 FIGUUR 11.3 hieronder toon die boaansig van 'n afgeknotte keël.
600 300
2
1
0
B
A
FIGUUR 11.3
Bereken die ware lengtes van die volgende:
11.3.1 1–2 (3)
11.3.2 A–B (3)
[21]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 1 DBE/November 2022
NSS
FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE:
SWEIS- EN METAALWERK
1. SPANNING EN VORMVERANDERING
πd2
1.1 Aas
4
1.2 Apyp
π D2 d 2
4
1.3 Maksimum spanning/Breekspanning
Veiligheidsfaktor =
Veilige werkspanning
Krag F
1.4 Spanning = OF σ
Area A
Verandering in lengte ΔL
1.5 Vervorming = OF ε
Oorspronklike lengte oL
Spanning σ
1.6 Young se modulus = OF E
Vervorming ε
2. PYTHAGORAS SE STELLING EN TRIGONOMETRIE
r
y
𝜽
x
y
2.1 Sin θ
r
x
2.2 Cos θ
r
y
2.3 Tan θ
x
2.4 r2 = x2 + y2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 2 DBE/November 2022
NSS
3. MAATVORMS EN ONTWIKKELINGS
3.1 Gemiddelde Ø = Buite-Ø – Plaatdikte
OF
Gemiddelde Ø = Binne-Ø + Plaatdikte
3.2 Gemiddelde omtrek = π × Gemiddelde Ø
(waar Ø = diameter)
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Afr_hlayiso.com_--3183c777-5d0e-4bec-8dd1-26ff78427229/v1-8d914ea6f229ff214754/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2022 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--8aa11e82-686b-4bf7-ba42-5f1f71cc3b16/v1-abba28f6cdb3a51c084b/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2022 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--e18a2848-0d5e-4e59-9231-992833d13696/v1-6bce4c0f834858a3a8c1/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2022 QP (Eng)
%20Afr%20(1)_hlayiso.com_--ffb541c5-7f45-43f5-82cf-5c58353301d3/v1-62037bf8888e47eb17cc/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2022 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--ec5f897b-937f-4bae-aad9-e566a280b360/v1-dc585f964de15535a656/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--b8922567-d93f-4dcd-9279-3b4c4bd034b9/v1-6eb9f80a85cca840cc81/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20GR12%20MEMO%20SEPT2024_Afrikaans_hlayiso.com_--2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0/v1-55f44edf9664bf65cf74/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
_English_hlayiso.com_--2c18efa9-a7cc-42c1-a732-2ff3511c8c1c/v1-098ff39ac7fe2a71ec09/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
Memorandum