Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE
NOVEMBER 2022
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers %20Afr_hlayiso.com_--0866c8b7-97a6-4c57-9f66-74ebecc68f37/v1-beb6a567389a38a333f9/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--3183c777-5d0e-4bec-8dd1-26ff78427229/v1-8d914ea6f229ff214754/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--8aa11e82-686b-4bf7-ba42-5f1f71cc3b16/v1-abba28f6cdb3a51c084b/card.webp)
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--545abfde-8923-4811-aed9-fe51d7f86ad6/v1-c65226d96ad893d29681/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--62bbe2de-9d39-485e-a55f-c51567c03422/v1-0119bf0586794c136cbf/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--c4d9ece6-0cba-42c1-a1e6-01ad8f18a69c/v1-b1845feced183341d89a/card.webp)
View all
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)


Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2022 Memo (Afr)
Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 423.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 2 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
1.1 B (1)
1.2 B (1)
1.3 C (1)
1.4 C (1)
1.5 A (1)
1.6 B (1)
[6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 3 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Noodsaaklike funksies:
Asemhaling
Hartklop / pols
Bewussynstoestand
(Enige 2 x 1) (2)
2.2 Veiligheidsbril gedurende slyping:
Om enige beserings aan die operateur se oë te voorkom.
Om oë teen vonke en spatstukke te beskerm.
Om blindheid te voorkom as gevolg van beserings.
(Enige 1 x 1) (1)
2.3 Tipe skerms:
Vaste skerm
Outomatiese wegvee / wegstoter
Selfbeheerde / outomatiese skerm
Elektroniese bewegingsensor / luggordyn
Tweehandige beheermeganisme
(Enige 2 x 1) (2)
2.4 Voorsorgmaatreëls voor gassweisprosedures uitgevoer kan word:
'n Operateur opgelei is in hoe om die toerusting veilig te gebruik.
Die werksarea is effektief afgeskort.
Die operateur gebruik persoonlike beskermende toerusting (PBT)
(PPE).
Verseker brandblussertoerusting is byderhand.
Verseker die toerusting is in veilige werkstoestand.
Maak seker dat die gastoerusting korrek opgestel is.
Maak seker dat die area goed geventileer is
Verseker dat die werksarea veilig is.
(Enige 3 x 1) (3)
2.5 TWEE nadele van produkuitleg:
Gebrek aan buigsaamheid/aanpasbaarheid.
Optimale gebruik van toerusting is nie moontlik nie. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 4 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)
3.1 DRIE eienskappe:
Taaiheid
Hardheid / Weerstand teen slytasie
Sagtheid
Dopverharding
Rekbaarheid
Smeebaarheid
Elastisiteit
Brosheid
Sterkte
(Enige 3 x 1) (3)
3.2 Hittebehandelingsprosesse:
3.2.1 Tempering:
Dit bestaan uit die verhitting van die verharde staal tot
'n temperatuur onder sy kritieke temperatuur (kleurkaart).
Week dit teen hierdie temperatuur vir 'n tyd lank.
Blus/koel af dit vinnig in water, pekelwater of olie. (4)
3.2.2 Verharding:
Die staal word effens hoër as die hoër kritieke
temperatuur verhit.
Die staal word dan teen hierdie temperatuur vir 'n tyd lank
geweek.
Die staal word dan vinnig in water, pekelwater of olie
geblus. (3)
3.3 Voorbeelde van dopverharding:
Laeromhulsels
Laerballe
Laernaalde
Krukasse
Ratte
Nokasse
Silindervoerings
Hammerkoppe
Lugboorpunte
(Enige 2 x 1) (2)
3.4 Waarom staal in stil lug, weg van trekke afgekoel word:
Dit voorkom die skielike afkoeling van 'n gelokaliseerde kol wat
verwringing/krake kan veroorsaak. (2)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 5 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
4.1 B (1)
4.2 A (1)
4.3 B (1)
4.4 A (1)
4.5 D (1)
4.6 C (1)
4.7 B (1)
4.8 C (1)
4.9 C (1)
4.10 B (1)
4.11 D (1)
4.12 B (1)
4.13 A (1)
4.14 D (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 6 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
5.1 Kompressietoets:
5.1.1 Die ontstekingstelsel is ontkoppel:
Dit voorkom 'n elektriese skokrisiko vir die operateur.
Dit voorkom brandrisiko.
Voorkom enige vonke / stroomvloei van die aansteker
stelsel.
(Enige 2 x 1) (2)
5.1.2 Alle vonkproppe is verwyder:
Dit verseker akkurate lesings.
Dit laat die enjin makliker swaai.
Om die kompressietoetser te koppel.
(Enige 2 x 1) (2)
5.1.3 Verwyder die lugfilter:
Om maksimum lugvloei in die silinder toe te laat.
Om akkurate lesings te verseker. (2)
5.2 Silinderlekkasietoetser:
Konnekteer die druklugslang van die kompressor aan die toetser.
Verstel die reguleerder klepknop en let op na die meter se naald.
Stop om die knop te draai as die meter op 0% is. (3)
5.3 Uitlaatgasanaliseerder:
Ananliseer uitlaatgasse.
Dui die hoeveelheid CO, CO2, HC, NOX, SO2 en O2 aan.
Dit dui die stoïgiometriese lug-en brandstofverhouding aan / Lambda
lesing.
(Enige 2 x 1) (2)
5.4 ABD skandeerders:
Bluetooth
Wi-Fi
Kabel (3)
5.5 Statiese- en dinamiese wielbalansering:
Statiese balansering verwys na die wiel se balans wanneer dit tot
stilstand kom.
Dinamiese balansering verwys na die wiel se balans terwyl dit in
beweging is. (2)
5.6 Wielwanbalans:
Die vlak van wanbalans / Die wanbalans is aan die binne- of buitekant
van die wiel.
Die grootte van die wanbalanskragte / Die gewig van die
balanseringsgewigte.
Die aanduiding van die rigting van die kragte / Die kragte is kloksgewys
of anti-kloksgewys. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 7 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
5.7 Optiese sporings:
Kyk deur die periskoopmeter.
Belyn die vertikale lyn met die driehoek deur die wyserarm te
beweeg.
Neem die gradelesing op die sporingsmeter.
Kyk of die lesing op die “IN” of “OUT” van die skaal is. (4)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 8 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)
6.1 Krukas indirekte aandrywing:
Nokas
Vonkverdeler
Oliepomp
Waterpomp
Kragstuurpomp
Lugversorger
Waaier
Alternator
Superaanjaer
Meganiese brandstofpomp
Suiers
Kleppe / Kleppestel
(Enige 3 x 1) (3)
6.2 Trillingdempers:
6.2.1 Gekombineerde rubber-en-wrywingskyf (1)
6.2.2 Die wrywingsvlak-tipe (1)
6.3 Verskynsels wat enjinbalans verbeter:
Die nokas moet sorgvuldig gebalanseer word. / Teengewigte op
krukas.
Suierstange en suiers moet so lig as moontlik gehou word.
Vliegwiel moet sorgvuldig gebalanseer word.
Die gewig van wederkende massas vir elke silinder moet so vêr as
moontlik eenvormige gehou word.
Die kragslae moet op eweredige intervalle gespasieërd wees. /
Ontstekingsorde moet vir balansering gekonfigureer word.
Dubbelmassa vliegwiele word op die agterkant van die krukas
geïnstalleer.
Die enjin word met krukasbalanseerasse toegerus.
(Enige 4 x 1) (4)
6.4 V-tipe enjin voordele:
Kan in kleiner enjin kompartemente geïnstalleer word.
Die enjin is korter in lengte.
Verbeterde krag-tot-gewigsverhouding.
Ligter in gewig.
Verbeterde brandstof verbruik.
Krukas is minder geneig om te verdraai.
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 9 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
6.5 Viersilinder ontstekingsordes:
1-3-4-2
1-2-4-3
1-3-2-4
1-4-3-2 (2)
6.6 Posisie van krukpen:
6.6.1 8-silinder (1)
6.6.2 3-silinder
6-silinder
(Enige 1 x 1) (1)
6.6.3 4-silinder
2-silinder
(Enige 1 x 1) (1)
6.7 Turboaanjaer:
6.7.1 Benoeming van turboaanjaer:
A. Kompressoruitlaat / Luguitlaat
B. Kompressor / Kompressorhuls (-omhulsel) / Stuwerhuls
(-omhulsel)
C. Turbinehulsel(-omhulsel)(-seksie)
D. Uitlaatgasuitlaat / Gasuitlaat
E. Uitlaatgasinlaat / Gasinlaat (5)
6.7.2 Tipe turboaanjaers:
Nie-reëlbare-tipe turboaanjaer
Reëlbare geometrie-turboaanjaer (RGT)
Enkel turboaanjaer
Dubbele turboaanjaer
Dubbelkrul turboaanjaer
Reëlbare dubbelkrul turboaanjaer
Elektriese turboaanjaer
(Enige 2 x 1) (2)
6.7.3 Luier voordat enjin afgeskakel word:
Laat die turboaanjaer toe om stadiger te draai.
Om die turboaanjaer-komponente af te koel.
Om smering aan die turboaanjaer te verseker.
Voorkom dat die olie sal soot (koolstof neerslag).
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 10 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
6.8 Superaanjaers:
6.8.1 Sentrifugale superaanjaer (1)
6.8.2 Roots-superaanjaer (1)
6.8.3 Dubbelskroef-superaanjaer (1)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 11 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)
7.1 Slagvolume:
Dis die volume wat deur die suier verplaas word gedurende 'n slag (ODP
tot BDP). (2)
7.2 Arbeid:
7.2.1 Arbeid = Krag (m× g)×afstand
= (980×10)×35
= 343000 J
= 343kJ (3)
7.3 Silinder:
7.3.1 A. Boor / Silinder diameter
B. Slaglengte (2)
7.3.2 Slagvolume:
A. 120 mm = 12 cm
B. 135 mm = 13,5 cm (vir omskakeling na cm)
π D2
Slagvolume Slaglengte
4
2
π 12
13, 5
4
1526, 81 cm3
OF
π D2
Slagvolume Slaglengte
4
π 1202
135
4
1 526 814,03 mm3
1 526,81cm3 (vir omskakeling na cm )
3
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 12 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
7.3.3 Kompressieverhouding (KV):
SV SV + VV
KV = +1 KV =
VV VV
1526,81 1526,81 + 102,5
KV = +1 OF =
102,5 102,5
KV = 15,9 : 1 = 15,9 : 1 (3)
7.4 Bereken aangeduide drywing:
P = 1150kPa
77
L=
1000
= 0,077m
D2
A=
4
0,12
=
4
= 7,85 ×10 -3 m2
1800
N=
60 2
= 15 kragslae / sek.
n = 4 silinders
Aangeduide drywing = PLANn
= (1150 103 ) 0,077 (7,85 ×10-3 ) 15 4
= 41,73kW (7)
7.5 Metodes om remdrywing te meet:
Prony-rem
Elektriese dinamometer
Eddy-stroom dinamometer
Hidrouliese dinamometer
GS dinamometer
Tourem
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 13 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
7.6 Berekeninge:
7.6.1 Wringkrag:
Krag m g
120 10
1200N
500
radius
1000
0,5 m
Wringkrag krag radius
Wringkrag 1200 0,5
Wringkrag 600Nm (4)
7.6.2 Remdrywing:
Remdrywing = 2 N T
2500
Remdrywing = 2 600
60
Remdrywing = 157,08kW (3)
7.6.3 Meganiese doeltreffendheid:
RD
Meganiese doeltreffendheid = 100
AD
157,08
MD = 100
196
MD = 80,14% (2)
[32]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 14 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
8.1 Gasanaliseerder:
Hoë koolstofmonoksied (CO)
Hoë suurstof (O2)
Hoë stikstofoksiede (NOx)
Hoë koolstofwaterstof (HC)
(Enige 3 x 1) (3)
8.2 Silinderlekkasietoets:
Luister vir sisgeluid by luginlaat.
Luister vir sisgeluid by die uitlaatgaspyp.
Luister vir sisgeluid by oliepengat / olievuldop.
Kyk vir borrels in die verkoelerwater.
Luister vir sisgeluid by die aangrensende silinder se vonkpropgat.
(Enige 3 x 1) (3)
8.3 Kompressietoets:
8.3.1 10% (1)
8.3. 2 Variasie hoogste lesing - laagste lesing
11 8,2
2,8 bar
OF
11 - 8,2
Variasie =
11
= 25,5% (2)
8.3.3 Lae Kompressie:
Geslete kompressieringe
Geslete suiers
Geslete silinders
Lekkende inlaatklep
Lekkende uitlaatklep
Geblaasde koppasstuk
Gekraakte silinderkop
Gekraakte silinder
Gekraakte silindervoerings/silinderhulse
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 15 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
8.3.4 Regstellende maatreëls:
Herstel of vervang gekraakte silinderkop.
Herstel, vervang of verstel kleppe.
Vervang silinderkoppakstukke.
Vervang suiers.
Herstel (boor) of vervang silindervoerings/silinderhulse.
Vervang suierringe.
(Enige 2 x 1) (2)
8.4 Oorsake van lae oliedruk:
Geslete oliepomp.
Verstopte oliepomp/skerm in oliebak.
Geslete hooflaers.
Geslete grootkoplaers.
Geslete nokaslaers.
Druk na geblokte oliefilter.
Olie lekke. / Te min olie.
Defektiewe oliedrukontlasklep.
Lae viskositeit
Vuil of gekontamineerde olie
(Enige 2 x 1) (2)
8.5 Regstellende maatreëls met olie as oliedruklesing hoog is:
Gebruik die regte graad van olie.
Vervang olie met skoon olie. (2)
8.6 Beheermaatreëls vir brandstofdruktoetser:
Verseker dat die toetser die druk in die enjin kan lees.
Gebruik die regte passtuk vir die enjin.
Verseker dat die rubberslang van die toetser nie verweer is nie.
Verseker dat die drukontlasklep behoorlik werk.
(Enige 3 x 1) (3)
8.7 Verkoelingstelseldruktoets:
Vervang passtukke of verseëling.
Vervang die stukkende waterslang.
Draai klampe vas.
Skil die silinderkop en vervang die silinderkoppakstuk.
Vervang die waterpomp.
Vervang of herstel die verkoeler.
Vervang die uitdy- of kernproppe.
Vervang of herstel die binneverkoeler.
Vervang die verwarmingkraan.
(Enige 3 x 1) (3)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 16 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)
9.1 Dubbel-episikliese ratstelsel:
9. 1.1 Dele benoem:
A. Insetas/Sonratas
B. Remband
C. Annulus/Kransrat
D. Planeetratdraer
E. Sonrat
F. Planeetrat (6)
9.1.2 Werking van die ratstelsel:
Die sonratte word aangedryf deur die insetas (A).
Annulus (C) word stil gehou deur die rembande (B).
Planeetratte (F) beweeg om die sonrat (E).
Die planeetdraer (D) en die leweringsas sal dan stadig
draai. (4)
9.2 Koppelomsitter funksies:
9.2.1 Eenrigting-koppelaar op die stator (1)
9.2.2 Turbine (1)
9.2.3 Stator (1)
9.2.4 Stuwer (1)
9.3 Olie wat in die koppelomsitter gebruik word:
ATF of Outomatiese transmissie olie (1)
9.4 Voordele van episikliese ratstelsels:
Die koaksiale rangskikking van die insetas en uitsetas.
Kragverplasing na verskeie planeetratte.
Hoë doeltreffendheid.
Verskeie ratverhoudings kan verkry word.
Langer diensleeftydperk in vergelyke met tradisionele ratkaste met
dieselfde krag.
Episikliese ratkas het 'n hoër wringkragtransmissie kapasiteit.
Dit het 'n laer traagheid.
Word gebruik om hoër ratverhoudings te behaal.
Kompak in grootte. / Ligter in ontwerp.
Word gebruik om 'n variasie in rigtings te verkry (trurat).
Lewer 'n variasie in wringkraguitset.
Gladder werking (stiller/minder vibrasie) in vergelyking met
handratkas.
(Enige 3 x 1) (3)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 17 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN
ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)
10.1 Bandslytasie:
10.1.1 Te veel druk:
Oormatige slytasie in die middel van die band. (1)
10.1.2 Negatiewe wielvlug:
Oormatige slytasie aan die binnerant of binneskouer van die
band. (1)
10.2 Doel van wielsporingshoeke:
10.2.1 Toesporing:
Toesporing word gebruik om die neiging van wiele met
positiewe wielvlug om buitentoe te wys, te oorkom.
Om die neiging van wiele wat buitentoe te wys op 'n
agterwielaangedrewe voertuig te oorkom.
(Enige 1 x 2) (2)
10.2.2 Negatiewe nasporing:
Negatiewe nasporing verseker makliker krinksirkel (draai). (2)
10.3 Krinkspilhelling:
10.3.1 Benoemings:
A. Krinkspilhelling(-hoek) / KSH / Stuur-as-helling (-hoek) /
SAH
B. Stuuras-middellyn / Krinkspilmiddellyn
C. Afwyking (3)
10.3.2 Definisie:
Krinkspilhelling is die inwaartse kanteling van die bokant van
die krinkspil. (2)
10.3.3 Nee (1)
10.4 Ongebalanseerde wiele:
Wielwaggel (Shimmy) / waggel (wobble)
Hop
Vibrasie op stuurmeganisme
Swak stuurbeheer
Bande slyt vinniger
Slytasie van stuurarms / trekstangpunte / veringrubbers
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 18 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
10.5 Luginlaatstelsel sensors:
Versnellerposisiesensor (VPS)
Luierspoedbeheerklep (LSB-klep)
Spruitstuk-absolutedruksensor (SAD-sensor)
Massalugvloeimeter (MLV-meter)
(Enige 3 x 1) (3)
10.6 Funksies van die spoedbeheerstelsel:
Om die versnelleropening elektronies te beheer.
Om die voertuig teen 'n konstante spoed te hou. (2)
10.7 Alternator:
10.7.1 Benoeming:
A. Sleepring
B. Borsels
C. Poolstukke (3)
10.7.2 Funksie van die gelykrigter:
Dit verander wisselstroom (WS) na gelykstroom (GS) wat
deur die battery en ander elektriese komponente gebruik word. (2)
10.7.3 Metodes hoe om die uitset frekwensie van 'n alternator te
verhoog:
Verhoog die draadomwentelings / windings van die stator.
Verhoog die aantal magnetiese pole.
Verhoog die rotasie frekwensie van die rotor.
(Enige 2 x 1) (2)
10.8 Katalisator:
Oksidasie
Reduksie (2)
10.9 Benoem piëso-inspuiter:
A. Brandstofinlaat
B. Spuitkop / Spuitgat / Omhulsul (2)
10.10 Funksies van die keerklep:
Dit handhaaf die druk in die brandstof.
Dit voorkom dampslot.
Dit verseker makliker enjinaansit (start).
(Enige 2 x 1) (2)
[32]
TOTAAL 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Afr_hlayiso.com_--0866c8b7-97a6-4c57-9f66-74ebecc68f37/v1-beb6a567389a38a333f9/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2022 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--3183c777-5d0e-4bec-8dd1-26ff78427229/v1-8d914ea6f229ff214754/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2022 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--8aa11e82-686b-4bf7-ba42-5f1f71cc3b16/v1-abba28f6cdb3a51c084b/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2022 QP (Afr)
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--545abfde-8923-4811-aed9-fe51d7f86ad6/v1-c65226d96ad893d29681/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afr)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--62bbe2de-9d39-485e-a55f-c51567c03422/v1-0119bf0586794c136cbf/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--c4d9ece6-0cba-42c1-a1e6-01ad8f18a69c/v1-b1845feced183341d89a/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 QP (Eng)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Memorandum