Downloaded from hlayiso.com
MEGANIESE TEGNOLOGIE
RIGLYNE VIR
PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE
GRAAD 12
2018
Hierdie riglyne bestaan uit 61 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentPractical assessment task 
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
%20MG%20Eng--b8312fc4-1011-4937-9064-e8f6e98e0522/v1-4e35b18b278ef13f27db/card.webp)
%20MG%20Afr--4d73394c-65e2-45a0-8c73-ff031ad7876d/v1-f8505fa62d4e84b305b7/card.webp)
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
%20GR12%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6/v1-33d87fafab028045bbcf/card.webp)
%20MG%20Afr--03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a/v1-02788e8df50b92af342d/card.webp)


View all%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
%20MG%20Eng_hlayiso.com_--f03288e3-d3c2-4c65-a019-d4693dd07869/v1-b380482b98e169026524/card.webp)
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--50e6656e-8501-472e-91a3-2266ca02468e/v1-e46de5ee84c6eb3e8e36/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--13f8ed56-a4ef-4858-8d10-2d07c992e826/v1-b299996dbfd99aec246f/card.webp)
Mechanical Technology PAT GR 12 2018 Afr
Grade 12 Mechanical Technology practical assessment task from the 2018 (Afrikaans), 61 pages. Read online or get the free PDF download.
Mechanical Technology · Grade 12 · 2018 · Afrikaans. Practical assessment task, 61 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Practical assessment task
- Year
- 2018
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 61
- File size
- 1.4 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 61
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 2 DBE/PAT 2018
NSS
INHOUDSOPGAWE
BLADSY
1. INLEIDING/AGTERGROND 3
2. RIGLYNE VIR DIE ONDERWYSER 4
2.1 Administrasie van PAT 4
2.2 Assessering van PAT 4
2.3 Moderering van PAT 4
2.4 Afwesigheid/Take nie ingelewer nie 4
2.5 Verklaring van Egtheid 5
3. RIGLYNE/INSTRUKSIES VIR DIE LEERDER 6
Instruksies vir die leerder 6
4. SPESIALISERING 7
AFDELING A: PAS EN MASJINERING 7
AFDELING B: MOTOR 16
AFDELING C: SWEIS EN METAALWERK 43
5. GEVOLGTREKKING 61
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 3 DBE/PAT 2018
NSS
1. INLEIDING/AGTERGROND
Die 16 Kurrikulum-en-assesseringsbeleidsverklaring-vakke wat 'n praktiese
komponent insluit, bevat almal 'n praktiese assesseringstaak (PAT). Hierdie
vakke is:
• LANDBOU: Landboubestuurspraktyk, Landboutegnologie
• KUNS: Dansstudies, Ontwerp, Dramatiese Kunste,
Musiek, Visuele Kunste
• MBW: Lewensoriëntering
• WETENSKAPPE: Rekenaartoepassingstegnologie,
Inligtingstegnologie
• DIENSTE: Verbruikerstudies, Gasvryheidstudies, Toerisme
• TEGNOLOGIE: MEGANIESE TEGNOLOGIE, Siviele Tegnologie,
Elektriese Tegnologie en Ingenieursgrafika en
-ontwerp
'n PAT laat die onderwyser toe om direk en sistematies toegepaste
vaardighede waar te neem. Die PAT behels die toepassing van kennis,
vaardighede en waardes van die vak en tel 25% van die totale promosie-
/sertifiseringspunt uit 400 vir die vak.
Die PAT word gedurende die eerste drie kwartale van die skooljaar
geïmplementeer.
Enige professie vereis dat sy lede grondige kennis in beide teorie en praktyk
moet hê en MEGANIESE TEGNOLOGIE is geen uitsondering nie. Daar word
beklemtoon dat die doel van die praktiese assesseringstaak is om 'n vaardige
leerder in elke spesialiseringsveld te lewer. 'n Nasie se ware rykdom lê in sy
mannekrag en onderwys wat daarna moet streef om die talente van leerders
te ontwikkel sodat hulle 'n bydrae tot die welvaart van die gemeenskap kan
maak deur die gebruik en ontwikkeling van wetenskaplike en tegnologiese
hulpmiddels.
Om 'n leerder in MEGANIESE TEGNOLOGIEse spesialiseringsvelde voor te
berei, moet op die volgende gefokus word:
• 'n Gesindheid waar die leerder selektief idees, bewyse en feite kan
gebruik om logiese afleidings te maak en dit kreatief en met verbeelding
aan te wend
• 'n Vermoë om idees en inligting deur middel van spraak, skrif en
tekeninge weer te gee
• 'n Bereidwilligheid en vermoë om verantwoordelikheid te aanvaar en uit
te voer, om besluite te maak en om deur ervaring te leer
Hierdie doelwitte kan nie almal in die klaskamer bereik word nie. 'n Grondige
kennis van ingenieurswetenskappe is noodsaaklik om die MEGANIESE-
TEGNOLOGIE-leerder met die nodige praktiese vermoëns vir die verlangde
prosesse toe te rus. Praktiese opleiding is die toepassing van die vaardighede
wat bekom is om vakteorie en praktyk in lyn te bring.
Praktiese toepassing in die werkswinkel moet derhalwe 'n interessante en
uitdagende ondervinding wees om leerders fisies en intellektueel te ontwikkel.
Leerders moet hul inisiatief, nuuskierigheid en volhoubaarheid om te leer,
toon. Om 'n sekere mate van verantwoordelikheid gedurende praktiese
toepassing te gee, is belangrik as 'n stimulus en ontwikkeling van
selfvertroue.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 4 DBE/PAT 2018
NSS
2. RIGLYNE VIR DIE ONDERWYSER
2.1 Administrasie van die PAT
Onderwysers word versoek om kopieë van die onderskeie spesialisering-
PAT-dokumente te maak. Hierdie dokumente moet aan die begin van die jaar
aan die leerders uitgedeel word. Die praktiese assesseringstaak vir Graad 12
word ekstern opgestel, intern geassesseer en ekstern gemodereer.
Onderwysers moet teikendatums vir die verskillende fasette van die PAT
aanheg (verwys na die KABV-dokument) Op hierdie wyse kan die leerders hul
eie vordering assesseer. Wanneer formele assessering plaasvind, is dit die
verantwoordelikheid van die onderwyser om dit te administreer.
Die PAT moet binne die eerste drie kwartale afgehandel word. Die PAT moet
onder gekontroleerde omstandighede afgehandel word (verwys na die
Meganiese Tegnologie SPESIALISERING KABV Graad 10–12).
2.2 Assessering van die PAT
Deurlopende ontwikkelingsterugvoer is nodig om die leerder te lei en te
ondersteun om te verseker dat hy/sy op dreef is/vordering maak.
Beide formele en informele assessering moet toegepas word om die
ontwikkeling van die betrokke vaardighede te verseker. Informele assessering
kan slegs toegepas word om die vordering van die leerder te monitor.
Formele assessering moet altyd deur die onderwyser gedoen word en dit
moet aangeteken word.
2.3 Moderering van die PAT
Die take, projekte, assesseringsvereistes en punte behaal moet gedurende
die moderering van die PAT aan die moderator voorgelê word.
Die moderator moet tydens die modereringsproses 'n leerder kan versoek om
die funksies, beginsels en vaardighede wat aangeleer is, te verduidelik.
By voltooiing van moderering, kan die moderator, indien nodig, die punte van
die groep opwaarts of afwaarts aanpas afhangende van die besluit
voortspruitende uit die moderering.
2.4 Afwesigheid/Take nie ingelewer nie
Indien 'n leerder se praktiese assesseringstaak vir 'n geldige rede onvolledig
of onbeskikbaar is, sal die leerder drie weke voor die aanvangsdatum van die
finale jaareindeksamen gegee word om die uitstaande taak in te lewer. Sou
die leerder versuim om aan die uitstaande PAT-vereiste te voldoen, sal 'n
nulpunt (0) aan die leerder vir daardie PAT komponent toegeken word.
'n Leerder se uitslae word as onvolledig beskou indien hy/sy enige
komponent van die PAT nie ingedien het nie. Gebaseer op die Hoof van die
Assesseringsliggaam se besluit, sal hy/sy nog 'n geleentheid gegun word.
Sou die leerder versuim om aan die uitstaande PAT-vereiste te voldoen, sal
die punte vir hierdie komponente uitgelaat word en die finale punt vir
Meganiese Tegnologie sal aangepas word vir bevorderingsdoeleindes ten
opsigte van die voltooide take.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 5 DBE/PAT 2018
NSS
2.5 Verklaring van Egtheid
NAAM VAN SKOOL:
NAAM VAN LEERDER:
(VOLLE NAAM EN VAN)
NAAM VAN ONDERWYSER:
Ek verklaar hiermee dat die projek wat vir assessering ingedien is my eie oorspronklike
werk is en nie vantevore vir moderering ingedien is nie.
HANDTEKENING VAN KANDIDAAT DATUM
Sover my kennis strek is die verklaring deur die kandidaat hierbo waar en ek aanvaar dat
die werk wat aangebied is sy of haar eie is.
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER DATUM
SKOOLSTEMPEL
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 6 DBE/PAT 2018
NSS
3. RIGLYNE/INSTRUKSIES VIR DIE LEERDER
Instruksies vir die leerder
• Die praktiese assesseringstaak (PAT) bestaan uit 'n spesialiseringstaak
in PAS EN MASJINERING, MOTORKUNDE en SWEIS- EN
METAALWERK. Die praktiese werk word oor die eerste drie kwartale
versprei, soos uiteengesit in elk van die spesialiseringsareas (sien KABV-
dokument).
• Alle take moet voltooi word in die tydsbestek in elk van die take uitgesit.
• Leerders word versoek om aktief aan alle praktiese assesseringstake
deel te neem.
• Leerders wat nie saamwerk nie, sal punte verloor of selfs 'n nulpunt
ontvang vir daardie betrokke afdeling van die werk.
• Leerders wat onveilig in die werkswinkel optree en ander leerders in
gevaar stel, sal addisionele korrektiewe take kry om hulle
veiligheidsbewustheid te verbeter
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 7 DBE/PAT 2018
NSS
4. PRAKTIESE ASSESSERINGSRIGLYNE PER SPESIALISERING
AFDELING A: PAS- EN MASJINERING (SPESIFIEK)
Kwartaal: 1 tot 3
Begindatum: Januarie 2018
Voltooiingsdatum: August 2018
TAAK A1: KANON
BENODIGDHEDE VIR PAT:
KANON
Verbruikbare materiaal en veiligheidstoerusting per leerder benodig
Enige geskikte
materiaal soos sagte
Lengte/ Aantal per Getal Totale
Onderdeel staal, geelkoper,
Breedte leerder leerders hoeveelheid
aluminium, blinkstaal
('bright steel')
Loop Ø25 – Ronde staaf 185 1
Wiele Ø70 – Ronde staaf 22 2
3 mm plaatmetaal of
Raamkante 215 x 80 2
3 x 80 platstaaf
Raam-
spasieerder Ø8 – Ronde staaf 48 1
Bokant
Raam-
spasieerder Ø8 – Ronde staaf 58 1
Loop
Raam-
spasieerder Ø12 – Ronde staaf 46 1
Onderkant
Wiel-as Ø12 – Ronde staaf 114 1
Boute
6
(Allen- M6 10
(3 x 2 kante)
rondekop)
Spasieer-
Ø15 – Ronde staaf 12 2
bus
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 8 DBE/PAT 2018
NSS
FIGUUR A1.1: KANON – SAAMGESTELDE AANSIG
FIGUUR A1.2: WIEL
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 9 DBE/PAT 2018
NSS
FIGUUR A1.3: SPASIEERDERS
FIGUUR A1.4: LOOP
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 10 DBE/PAT 2018
NSS
FIGUUR A1.5: RAAMKANTE
Die tekening is volgens skaal 1 blokkie = 10 mm. Die leerders moet self die afmetings
volgens skaal bepaal.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 11 DBE/PAT 2018
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
PAS- EN MASJINERING
PUNTESTAAT – LOOP
GRAAD 12 DATUM
PROJEK: KANON
LEERDERS
FASETTE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
Vlak, lengte &
10
sentergat
Masjien-
10
diameter 25 mm
Masjien mm 10
Masjienradius 10
Masjien voorste
15
tapsstuk
Masjien agterste
10
tapsstuk
Boor Ø8 mm-gat 5
Afwerking 5
TOTAAL 75
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 12 DBE/PAT 2018
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
PAS- EN MASJINERING
PUNTESTAAT – RAAM
GRAAD 12 DATUM
PROJEK: KANON
LEERDERS
FASETTE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
Afmerk 10
Saagvorm 5
Vylvorm 10
Boor gate 10
Afwerking 5
TOTAAL 40
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 13 DBE/PAT 2018
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
PAS- EN MASJINERING
PUNTESTAAT – SPASIEERDERS & ASSE
GRAAD 12 DATUM
PROJEK: KANON
LEERDERS
FASETTE PUNT
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
ONDERDEEL – A
Ø8 5
Ø10 5
Ø12 5
Gate & M6 5
Totaal – A 20
ONDERDEEL – B
Ø6 5
Ø8 5
Totaal – B 10
ONDERDEEL – C
Ø8 5
Gate & M6 5
Totaal – C 10
ONDERDEEL – D
Ø12 5
Gate & M6 5
Totaal – D 10
ONDERDEEL – E
Ø10 5
Gat Ø 8 5
Totaal – E 10
TOTAAL 60
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 14 DBE/PAT 2018
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
PAS- EN MASJINERING
PUNTESTAAT – WIELE
GRAAD 12 DATUM
PROJEK: KANON
LEERDERS
FASETTE PUNT
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
Ø70 5
Ø56 10
Ø20 10
Ø15 10
Gat Ø8 5
Gate Ø12 15
Afwerking 5
TOTAAL 60
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 15 DBE/PAT 2018
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
PAS EN MASJINERING
PUNTESTAAT – SAMESTELLING & TOTALE
GRAAD 12 DATUM
PROJEK: KANON
LEERDERS
FASETTE PUNT
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
Veiligheid 5
Samestelling 5
Aanbieding 5
TOTAAL 15
TOTALE
LOOP 75
RAAM 40
ASSE 60
WIELE 60
SAMESTELLING 15
TOTAAL 250
/100 100
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 16 DBE/PAT 2018
NSS
AFDELING B: MOTORKUNDE (SPESIFIEK)
Kwartaal: 1 tot 3
Begindatum: Januarie 2018
Voltooiingsdatum: Augustus 2018
INLEIDING:
• Hierdie afdeling bevat VIER praktiese take. Voer enige TWEE van die vier take uit,
naamlik die kompressietoets (B1), die silinderlekkasietoets (B2), die
gasanaliseringstoets (B3) en die wielbalanseringstoets (B4).
• Dit bevat ook TWEE VERPLIGTE take, naamlik enjins – kleppe (B5) en die
konvensionele ontstekingstelsel (B6).
Die onderwyser moet aan die leerders verduidelik watter vaardighede tydens die
uitvoer van hierdie take geassesseer gaan word, asook die tyd waarbinne elke taak
voltooi moet word.
Aktiwiteitsuitkoms:
• Leerders pas teoretiese kennis in die praktyk toe
• Veiligheid, gereedskap, instandhouding en stelsels en beheer
• Korrekte gebruik van gereedskap en toerusting
• Gebruik toerusting om lae kompressie of ander foute in die enjinsilinder te
diagnoseer
LET WEL: • Voltooi enige TWEE van die vier take (B1, B2, B3, B4).
• Hierdie take moet onder toesig van die onderwyser voltooi word en
die leerders moet geassesseer word terwyl hulle hierdie take uitvoer.
• Terwyl hierdie take uitgevoer word, moet die leerders vrae
beantwoord, bevindings aanteken en redes gee vir sekere
aksies/handelinge op die werkkaart verskaf.
TAAK B1: KOMPRESSIETOETS – VRAE
• Beantwoord die vrae op WERKKAART B1.1 en B1.2.
TAAK B1: KOMPRESSIETOETS – PROSEDURE
• Gebruik die spesifikasiehandleiding om lesings te verkry vir die enjin wat jy gebruik
voordat die kompressietoets uitgevoer word.
• Voer 'n droë-kompressie-toets op 'n viersilinder-vierslagpetrolenjin uit en teken die
bevindings op WERKKAART B1.3 aan.
LET WEL: Die leerder moet bevindings aanteken en redes gee vir sekere
aksies/handelinge wanneer hy/sy hierdie taak uitvoer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 17 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK B2: SILINDERLEKKASIETOETS – VRAE
• Beantwoord die vrae op WERKKAART B2.1 en B2.2.
TAAK B2: SILINDERLEKKASIETOETS – PROSEDURE
• Gebruik die spesifikasiehandleiding om lesings te verkry vir die enjin wat jy gebruik
voordat die silinderlekkasietoets uitgevoer word.
• Voer 'n silinderlekkasietoets op 'n viersilinder-vierslagpetrolenjin uit en teken die
bevindings op WERKKAART B2.3 aan.
LET WEL: Die leerder moet bevindings aanteken en redes gee vir sekere
aksies/handelinge wanneer hy/sy hierdie taak uitvoer.
TAAK B3: GASANALISERINGSTOETS – VRAE
• Beantwoord die vrae op WERKKAART B3.1 en B3.2.
TAAK B3: GASANALISERINGSTOETS – PROSEDURE
• Gebruik die spesifikasiehandleiding om lesings te verkry vir die enjin wat jy gebruik
voordat die gasanaliseringstoets uitgevoer word.
• Voer 'n gasanaliseringstoets op 'n viersilinder-vierslagpetrolenjin uit en teken die
bevindings op WERKKAART B3.3 aan.
LET WEL: Die leerder moet bevindings aanteken en redes gee vir sekere
aksies/handelinge wanneer hy/sy hierdie taak uitvoer.
TAAK B4: WIELBALANSERING – VRAE
• Beantwoord die vrae op WERKKAART B4.1 en B4.2.
TAAK B4: WIELBALANSERING – PROSEDURE
• Voer die wielbalanseringsprosedure op 'n wiel/bandsamestelling uit en teken die
bevindings op WERKKAART B4.3 aan.
LET WEL: Die leerder moet bevindings aanteken en redes gee vir sekere
aksies/handelinge wanneer hy/sy hierdie taak uitvoer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 18 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK B1: KOMPRESSIETOETS – VRAE
WERKKAART B1.1
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Wat word met
5
enjinkompressie bedoel?
2. Gee VIER redes vir lae
4
kompressie in 'n enjin.
3. Wat sal die uitwerking van
lae kompressie op 'n enjin 2
wees?
4. Wanneer moet die
kompressie in 'n enjin 2
nagegaan te word?
5. Noem die TWEE
kompressietoetse wat op 'n
2
binnebrandenjin uitgevoer kan
word.
TOTAAL – Kompressietoets – vrae 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 19 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK B1: KOMPRESSIETOETS – PROSEDURE
WERKKAART B1.2
NAAM:
PROSEDURE REDE PUNT TOTAAL
Kry enjin op
2
werkstemperatuur
Verwyder vonkproppe 2
Watter aksie moet
plaasvind voor
2
vonkproppe verwyder
word?
Verwyder lugfilter 2
Verwyder HS-drade
2
van spoel
Versneller vol oop 2
Kruk/Draai die enjin 2
Teken lesings aan 2
Vergelyk lesings
2
tussen silinders
Vergelyk lesings met
vervaardiger- 2
spesifikasies
Voer 'n nat
kompressietoets op
5
'n silinder met 'n lae
lesing uit
TOTAAL – Kompressietoets – prosedure 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 20 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK B1: KOMPRESSIETOETS – PROSEDURE
WERKKAART B1.3
NAAM:
Resultate van die silinderkompressietoets uitgevoer:
PROSEDURE RESULTAAT PUNT TOTAAL
Silinderkompressie
volgens vervaardiger- 2
spesifikasies
Silinder 1 1
Silinder 2 1
Silinder 3 1
Silinder 4 1
Gevolgtrekking voor en
2
na nat kompressietoets
Prosedure om te volg 2
TOTAAL – Kompressietoets – prosedure Werkkaart B1.3 10
TOTAAL – Kompressietoets – prosedure Werkkaart B1.2 25
TOTAAL – Kompressietoets – vrae Werkkaart B1.1 15
GROOTTOTAAL 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 21 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK B2: SILINDERLEKKASIETOETS – VRAE:
WERKKAART B2.1:
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Wat is die verskil tussen
die silinderkompressietoets
5
en die silinderlekkasie-
toets?
2. Wanneer is dit nodig
om 'n silinderlekkasietoets
2
op 'n binnebrandenjin uit
te voer?
3. Noem VIER oorsake
van silinderlekkasies op 4
'n binnebrandenjin.
4. Verduidelik VIER
prosedures wat gebruik
word om die ligging van 4
lekkasies op die
binnebrandenjin te bepaal
TOTAAL – Lekkasietoets – vrae 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 22 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK B2: SILINDERLEKKASIETOETS – PROSEDURE:
WERKKAART B2.2:
NAAM:
1. Verduidelik hoe die silinderlekkasietoets op 'n viersilinder-vierslagpetrolenjin uit gevoer
word.
TOTAAL – Lekkasietoets – prosedure 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 23 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK B2: SILINDERLEKKASIETOETS – PROSEDURE
WERKKAART B2.3:
NAAM:
Resultate van die silinderlekkasietoets uitgevoer:
PROSEDURE RESULTAAT PUNT TOTAAL
Silinderdruk 2
Silinder 1 – Resultaat 2
Gevolgtrekking 2
Silinder 2 – Resultaat 2
Gevolgtrekking 2
Silinder 3 – Resultaat 2
Gevolgtrekking 2
Silinder 4 – Resultaat 2
Gevolgtrekking 2
Prosedures wat volg 2
TOTAAL – Silinderlekkasietoets – prosedure Werkkaart B2.3 20
TOTAAL – Silinderlekkasietoets – prosedure Werkkaart B2.2 15
TOTAAL – Silinderlekkasietoets – vrae Werkkaart B2.1 15
GROOTTOTAAL 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 24 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK B3: GASANALISERING – VRAE:
WERKKAART B3.1:
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Gee die doel van 'n
gasanaliseerder wat op
3
'n binnebrandenjin
gebruik word
2. Wanneer is dit nodig
om die uitlaatgasse van
2
'n binnebrandenjin te
analiseer?
3. Wat beïnvloed die
ontbranding onder
verskillende
4
werkstoestande?
Maak 'n lys van VIER
sulke invloede.
4. Gee VIER redes vir
4
hoë CO-lesings.
5. Gee VIER redes vir
4
hoë HC-lesings.
6. Gee VIER redes vir
4
hoë CO 2 -lesings.
7. Noem VIER
veiligheidsmaatreëls wat
uitgevoer moet word
4
wanneer die
gasanaliseerder gebruik
word.
TOTAAL – Gasanalisering – vrae 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 25 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK B3: GASANALISERING – PROSEDURE:
WERKKAART B3.2:
NAAM:
1. Verduidelik die prosedure om 'n gasanaliseringstoets op 'n binnebrandenjin uit te voer.
TOTAAL – Gasanalisering – prosedure 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 26 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK B3: GASANALISERING – PROSEDURE:
WERKKAART B3.3:
NAAM:
Resultate van die gasanaliseringprosedure op 'n binnebrandenjin:
PROSEDURE RESULTAAT PUNT TOTAAL
CO-lesing 2
Gevolgtrekking 2
HC-lesing 2
Gevolgtrekking 2
CO 2 -lesing 2
Gevolgtrekking 2
Finale gevolgtrekking 3
TOTAAL – Gasanalisering – prosedure Werkkaart B3.3 15
TOTAAL – Gasanalisering – prosedure Werkkaart B3.2 10
TOTAAL – Gasanalisering – vrae Werkkaart B3.1 25
GROOTTOTAAL 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 27 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK B4: WIELBALANSERING – VRAE:
WERKKAART B4.1:
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Gee DRIE redes vir
die balansering van 'n 3
motorvoertuig se wiele.
2. Noem VIER gevolge
van ongebalanseerde
4
wiele op 'n
motorvoertuig.
3. Waarom moet 'n
wielbalanseerder in 'n 2
goeie toestand wees?
4. Noem DRIE funksies
van die wielgewig- 3
hamer.
5. Maak 'n lys van DRIE
kontroles wat vooraf
uitgevoer moet word
3
wanneer wiel-
balansering gedoen
word.
6. Definieer statiese
balans van 'n wiel- 4
bandsamestelling.
7. Definieer dinamiese
balans van 'n wiel- 4
bandsamestelling.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 28 DBE/PAT 2018
NSS
A B C
8. FIGUUR B4.1 toon
verskillende
3
bandtoestande. Noem
die oorsaak van elke
toestand.
FIGUUR B4.1
A-
B-
C-
9. Noem VIER
veiligheidmaatreëls wat
uitgevoer moet word
4
wanneer die
balanseertoerusting
gebruik word.
TOTAAL – Wielbalansering – vrae 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 29 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK B4: WIELBALANSERING – PROSEDURE:
WERKKAART B4.2:
NAAM:
1. Verduidelik die prosedure vir die balansering van 'n wiel-bandsamestelling.
V
TOTAAL – Wielbalansering – prosedure 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 30 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK B4: WIELBALANSERING – PROSEDURE:
WERKKAART B4.3:
NAAM:
Balansering van 'n wiel-bandsamestelling:
PROSEDURE RESULTAAT PUNT TOTAAL
Toestand van wiel-
2
bandsamestelling
Beskryf die tekort aan
3
balans.
Prosedure wat gevolg
3
moet word
Finale resultaat 2
TOTAAL – Wielbalansering – prosedure Werkkaart B4.3 10
TOTAAL – Wielbalansering – prosedure Werkkaart B4.2 10
TOTAAL – Wielbalansering – vrae Werkkaart B4.1 30
GROOTTOTAAL 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 31 DBE/PAT 2018
NSS
DIE VOLGENDE TWEE TAKE (B5 EN B6) IS VERPLIGTEND.
TAAK B5: ENJINS – KLEPPE – VRAE (VERPLIGTEND)
WERKKAART: B5.1:
NAAM:
1. FIGUUR B5.1 toon die klepsamestelling van 'n binnebrandenjin.
Beantwoord die volgende vrae.
B
C
A
D
FIGUUR B5.1: KLEPSAMESTELLING
1.1 Benoem die onderdele in FIGUUR B5.1 getoon volgens die letters A–D.
A-
B-
C-
D-
(4)
1.2 Noem die TWEE tipes kleppe in 'n binnebrandenjin en noem die funksie van elk.
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 32 DBE/PAT 2018
NSS
2. Stel van kleptydreëling:
2.1 Beskryf die posisie van die krukas.
(2)
2.2 Beskryf die posisie van die nokas.
(2)
2.3 Noem die TWEE algemene metodes wat gebruik word om die nokas en krukas
te koppel.
(2)
3 FIGUUR B5.2 toon die nok-/krukasuitleg van 'n binnebrandenjin.
Beantwoord die volgende vrae.
B
C
A D
FIGUUR B5.2
3.1 Identifiseer die tipe aandrywing in FIGUUR B5.2 getoon
(2)
3.2 Benoem die onderdele in FIGUUR B5.2 getoon volgens die letters A – D.
A-
B-
C-
D-
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 33 DBE/PAT 2018
NSS
3.3 Wat is die funksie van onderdeel A in die stelsel in FIGUUR B5.2 getoon?
(2)
3.4 Gee VIER voordele van die aandrywing in FIGURE B5.2.
(4)
4 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die verstelling van klepgaping.
4.1 Waarom moet die enjin teen normale werkstemperatuur wees?
(2)
4.2 Gee TWEE redes waarom die gaping vir elke tipe klep verskil.
(2)
4.3 Gee TWEE redes waarom die oppervlakarea vir elke tipe klep verskil.
(2)
4.4 Noem TWEE nadelige gevolge van 'n klepgaping wat te groot is.
(2)
4.5 Noem TWEE nadelige gevolge van 'n klepgaping wat te klein is.
(2)
4.6 Beskryf die korrekte volgorde vir die verstelling van kleppe op 'n binnebrandenjin.
(4)
TOTAAL – Enjins – Kleppe – vrae 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 34 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK B5: ENJINS – KLEPPE – PROSEDURE (VERPLIGTEND)
WERKKAART: B5.2:
NAAM:
Stel kleppe en tydreëling
Beskryf die enjin wat gebruik is ten opsigte van die volgende terme:
TERM BESKRYWING PUNT TOTAAL
Nokas-posisie 2
Hoeveelheid kleppe 2
Tipe kruk/nokas-
2
aandrywing
Ontsteekvolgorde 2
Klepgaping 2
TOTAAL – Enjin – Kleppe – prosedure Werkkaart B5.2 10
TOTAAL – Enjin – Kleppe – vrae Werkkaart B5.1 40
TOTAAL B5 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 35 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK B6: KONVENSIONELE ONTSTEKINGSTELSEL (VERPLIGTEND)
WERKKAART: B6.1
NAAM:
1. FIGUUR B6.1 toon 'n konvensionele ontstekingstelsel.
Beantwoord die volgende vrae.
E
F
D
G
C
B
H
A
FIGUUR B6.1: KONVENSIONELE ONTSTEKINGSTELSEL
1.1 Benoem die konvensionele ontstekingstelsel wat in FIGUUR B6.1 getoon is volgens
die letters A–H.
A-
B-
C-
D-
E-
F-
G-
H-
(8)
1.2 Noem VYF veiligheidsvoorsorgmaatreëls wat jy in aanmerking moet neem wanneer
jy aan 'n ontstekingstelsel werk
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 36 DBE/PAT 2018
NSS
1.3 Met verwysing na die ontstekingstelsel, noem die funksies van die volgende:
1.3.1 Ontsteekvolgorde:
1.3.2 Ontsteektydreëling:
1.3.3 Vonkprop:
1.3.4 Meganiese vervroegeenheid:
1.3.5 Vakuumvervroegeenheid:
(10)
2. Praktiese toepassing van ontstekingstelsel:
2.1 Verduidelik die prosedure wat gevolg moet word wanneer die vonkprop verwyder
word.
(5)
2.2 Met verwysing na die vervaardigerspesifikasies, maak 'n lys van DRIE punte om in
ag te neem wanneer die vonkpropgaping skoon gemaak en verstel word.
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 37 DBE/PAT 2018
NSS
2.3 Benoem die vonkprop wat in FIGUUR B6.2 getoon word.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
FIGUUR B6.2
A-
B-
C-
D-
E-
F-
G-
H-
I-
(9)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 38 DBE/PAT 2018
NSS
2.4 FIGUUR B6.3 toon verskillende vonkproptoestande. Voltooi die verslag oor die
toestand van elk van die vonkproppe.
A B C D E
F G H I J
FIGUUR B6.3 (TOON IN KLEUR)
A-
B-
C-
D-
E-
F-
G-
H-
I-
J-
(10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 39 DBE/PAT 2018
NSS
3. Praktiese toepassing van die vonkverdeler
VONKVERDELER
Vakuum-
vervroegeenheid
Dop
Omhulsel
Inset-as
SENTRIFUGALE
VAKUUM VERVROEGEENHEID
VERVROEGEENHEID Punte
Nok
Diafragma
Vakuumkamer
Punte Versteller
Inlaatdruk
FIGUUR B6.1
3.1 Verduidelik die prosedure wat gevolg moet word wanneer die vonkverdeler verwyder
word.
(5)
3.2 Verduidelik die prosedure om te volg wanneer die vonkverdeler uitmekaar gehaal
word.
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 40 DBE/PAT 2018
NSS
3.3 Voltooi 'n verslag oor die toestand wanneer die vonkverdeler uitmekaar gehaal word.
Kies enige VYF onderdele.
1.
2.
3.
4.
5.
(10)
3.4 Verduidelik kortliks die prosedure om te volg wanneer die vonkverdeler aanmekaar
gesit word.
(5)
3.5 Verduidelik die prosedure om te volg wanneer die kontakbrekerpunte vervang en
verstel word.
(10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 41 DBE/PAT 2018
NSS
3.6 Verduidelik die prosedure om die ontsteektydreëling na te gaan en te verstel
wanneer 'n tydreëllig gebruik word.
(15)
TOTAAL: Ontstekingstelsel 100
VERPLIGTEND = 150
TOTAAL: Enjins – kleppe 50
Kompressietoets 50
Silinderlekkasietoets 50
KEUSE (2 x TAKE) = 100
Gasanalisering 50
Wielbalansering 50
GROOTTOTAAL VIR PAT 250
/100 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 42 DBE/PAT 2018
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
MOTORKUNDE
PUNTESTAAT
GRAAD 12 DATUM
LEERDERS
TAKE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
KOMPRESSIE-
50
TOETS
SILINDER--
LEKKASIE- 50
TOETS
GAS-
50
ANALISERING
WIELBALAN-
50
SERING
ENJINS –
50
KLEPPE
ONTSTEKING-
100
STELSEL
GROOTTOTAAL 250
/100 100
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 43 DBE/PAT 2018
NSS
AFDELING C: SWEIS- EN METAALWERK (SPESIFIEK)
Kwartaal: 1 tot 3
Begindatum: Januarie 2018
Voltooiings datum: Augustus 2018
Inleiding:
• Hierdie afdeling bevat TWEE VERPLIGTE take, naamlik koubeitel (C1) EN
studielamp (C2).
• Kies enige EEN van die oorblywende twee take, naamlik braaistaander (C3) en
vuurherd (C4).
TAAK C1 (VERPLIGTEND)
TAAK C1: SMEEWERK EN HITTEBEHANDELING OM 'N KOUBEITEL TE
VERVAARDIG
1. Tekeninge en afmetings:
1.1 Gebruik die tekening in FIGUUR C1.1 om 'n beitel te maak en pas hitte-
behandeling volgens spesifikasies toe.
2. Die volgende standaarde moet bereik word:
2.1 Al die groottes moet binne ± 1 mm van die vereiste afmetings wees.
2.2 Gereedskap en toerusting moet NIE beskadig word NIE.
2.3 Alle toepaslike veiligheidsmaatreëls moet nagekom word.
2.4 Die beitel moet hard genoeg wees om sagte staal te kan sny. (Doen die toets.)
12
10
20
190
60°
60
FIGUUR C1.1: KOUBEITEL
3. Materiaal:
3.1 1 stuk oktagoon- (agtkantige) gereedskapstaal 190 x 20 mm
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 44 DBE/PAT 2018
NSS
PROSEDURE:
4. Smee 'n beitel:
4.1. Sny agtkantige staal tot vereiste lengte.
4.2. Verhit die een ent tot 'n geel kleur en smee 'n taps vir 12 mm.
4.3. Verhit die ander ent en smee die skuinsvlakke, soos in FIGUUR C1.1 getoon.
Smee SES kante.
4.4. Smee die TWEE oorblywende kante parallel aan mekaar, soos getoon.
4.5. Maak seker die beitel is reguit met plat vlakke.
Blacksmithing Tools #1 Hand Forging a Hot Cut Chisel (EN9 Steel)
Blacksmithing for beginners: Forging and Heat Treating Carbon Steel - 3
5. Verharding:
5.1 Verhit die beitel tot 'n helderrooi kleur en blus dit in water.
LET WEL: Hou die beitel in 'n regop posisie tydens blussing, beweeg dit op en
af. Dit sal kromtrekking voorkom. Vermy ook pekelwater (soutwater) om roes te
voorkom.
Hardening and Tempering a Chisel
6. Uitgloeiing: Na verharding is die beitel baie bros en kan maklik breek
wanneer dit gebruik word. Om dit te voorkom, is die volgende prosedures
baie belangrik:
6.1 Verhit tot kersierooi en plaas dit in kalk of riviersand om stadig af te koel. Dit
word uitgloeiing genoem en verwyder alle interne spanning wat deur smeewerk
veroorsaak word.
Annealing Process Most Widely Used Heat Treatment Process
7. Skerpmaak:
7.1 Maak die snyvlak tot 'n ingeslote hoek van 60° skerp.
7.2 Die beitel is nou gereed vir tempering.
8. Tempering: Die beitel nog effens bros op hierdie stadium en moet
herverhit word om dit sterker (taaier) te maak en ook om te verseker dat
die snyvlak nie breek wanneer dit gebruik word nie.
LET WEL: Maak die oppervlak van die beitel met skuurpapier skoon voor
herverhitting omdat dit belangrik is om die kleurverandering tydens die
temperproses waar te neem.
(Sien tabel vir TEMPERKLEURE.)
8.1. Verhit die snykant (skuins ent) van die beitel tot 'n blou-pers kleur.
8.2. Laat die beitel toe om in oop lug af te koel sodra die kleur bereik is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 45 DBE/PAT 2018
NSS
TEMPERKLEURE
(TOON IN KLEUR)
316 °C Skrapers
293 °C Skroewedraaiers; Vere; Ratte
282 °C Koubeitel; Senterponse
271 °C Tappe (skroefdraad)
260 °C Asse; Houtbeitels; Tappe en snymoere
249 °C Spiraalbore; Kartelings
238 °C Ponse; Ruimers
232 °C Swaardiensspiraalbore
227 °C Draaibankgereedskap; Freessnyers; Ruimers
221 °C Ruimers
216 °C Messe; Hamerkoppe
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 46 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK C1: SMEEWERK EN HITTEBEHANDELING (VERPLIGTEND)
WERKKAART: C1.1:
NAAM:
1. Smeewerk en hittebehandeling om 'n koubeitel te vervaardig:
1.1 Noem VYF veiligheidsvoorsorgmaatreëls om na te kom wanneer 'n beitel vervaardig
word.
5
1.2 Noem SES stukke gereedskap wat jy gedurende die hittebehandeling van die beitel
sal gebruik.
6
1.3 Maak 'n lys van VYF vaardighede wat nodig is vir hittebehandeling.
5
1.4 Verduidelik VIER prosesse om in ag te neem wanneer die beitel met hitte behandel
word.
4
Totaal – Koubeitel – vrae 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 47 DBE/PAT 2018
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
SWEIS- EN METAALWERK
PUNTESTAAT
GRAAD 12 DATUM
PROJEK: KOUBEITEL
LEERDERS
FASETTE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
Veiligheid 5
Gereedskap 6
Vaardighede 5
Prosesse 4
Verhit ent tot
5
geel
Smee taps
5
12 mm
Verhit ander ent
5
tot geel
Smee ses vlakke
8
taps
Smee twee
5
vlakke parallel
Verharding 5
Uitgloeiing 5
Tempering 5
Skerpmaak 2
Reguit beitel 2
Afwerking 3
Toets 5
TOTAAL 75
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 48 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK C2 (VERPLIGTEND)
TAAK C2: SWEISWERK – VERVAARDIGING VAN LESSENAARLAMP
Gebruik jou praktiese vaardighede om die lessenaarlamp, soos in FIGUUR C2.1
getoon, te vervaardig.
Die volgende standaarde moet bereik word:
• Al die groottes moet binne ± 1 mm van die vereiste afmetings wees.
• Gereedskap en toerusting mag nie beskadig word nie.
• Kom alle toepaslike veiligheidsmaatreëls na.
• Die lamp moet elektries veilig en werkend wees.
Beskrywing Materiaal
Keël (lampskerm) 1 of 1,6 mm vlekvryestaal-/sagtestaalplaatmetaal
Stut 16 mm vlekvryestaal-/sagtestaalrondpypwerk
Basis 200 x 100 x 6 mm vlekvryestaal-/sagtestaalplatstaaf
FIGUUR C2.1: LESSENAARLAMP
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 49 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK C2: SWEISWERK – LESSENAARLAMP (VERPLIGTEND)
WERKKAART: C2.1:
NAAM:
1. Sweis – vervaardiging van lessenaarlamp
1.1 Noem VYF veiligheidsvoorsorgmaatreëls om na te kom wanneer 'n lessenaarlamp
vervaardig word.
(5)
1.2 Noem SES stukke gereedskap wat jy gedurende die vervaardiging van die
lessenaarlamp sal gebruik.
(6)
1.3 |Maak 'n lys van VYF vaardighede wat nodig is vir die vervaardiging van die
lessenaarlamp.
(5)
1.4 Verduidelik VIER prosesse om in ag te neem gedurende die vervaardiging van die
lessenaarlamp.
(4)
Totaal – Lessenaarlamp – vrae 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 50 DBE/PAT 2018
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
SWEIS- EN METAALWERK
PUNTESTAAT
GRAAD 12 DATUM
PROJEK: LESSENAARLAMP
LEERDERS
FASETTE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
Veiligheid 5
Gereedskap 6
Vaardighede 5
Prosesse 4
Patroon vir keël
(sluit berekening 15
in)
Keël 10
Stut 10
Basis 5
Produk-
5
samestelling
Afwerking 5
Aanbieding 5
TOTAAL 75
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 51 DBE/PAT 2018
NSS
LET WEL: Leerders moet EEN van die volgende take voltooi, ÓF TAAK C3:
braaistaander ÓF TAAK C4: vuurherd.
Braaistaander:
• 'n Vierkant-na-rond-oorgangstuk
Vuurherd:
• Deksel met vierkantige of reghoekige openinge
TAAK C3 – SWEIS – VERVAARDIGING VAN BRAAISTAANDER
Gebruik jou praktiese vaardighede en vervaardig die braaistaander soos in
FIGUUR C3.1; C3.2 en C3.3 getoon.
Die volgende standaarde moet bereik word:
• Al die groottes moet binne ± 1 mm van die vereiste afmetings wees.
• Moet NIE gereedskap en toerusting beskadig NIE.
• Kom alle toepaslike veiligheidsmaatreëls na.
• Die braaistaander moet veilig en werkend wees.
Item-
Beskrywing Materiaal Hvd
nr.
1. Deksel 2 mm vlekvryestaal-/sagtestaalplaatmetaal 1
Diamantgaas vir
2. 2 mm vlekvrye staal/sagte staal 1
braairooster
3. Hoekyster 25 x 25 x 2 mm vlekvrye staal/sagte staal 1
Vierkant-na-ronde-
4. 2–3 mm vlekvryestaal-/sagtestaalplaatmetaal 1
oorgangstuk
25 x 25 x 1,6 mm vlekvryestaal-/sagtestaal-
5. Raam 4
vierkantpyp
30 x 30 x 1,6 mm vlekvryestaal-/sagtestaal-
6. Pootpasstukke 8
vierkantpyp
25 x 25 x 1,6 mm vlekvryestaal-/sagtestaal-
7. Verwyderbare pote 8
vierkantpyp
8. Handvatsel 10 mm vlekvryestaal-/sagtestaal-rondstaaf 1
Diamantgaas vir
9. 2 mm vlekvryestaal/sagtestaal 1
basisrooster
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 52 DBE/PAT 2018
NSS
8
1
2
3
9
4
5
6
7
FIGUUR C3.1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 53 DBE/PAT 2018
NSS
FIGUUR C3.2: KOMPONENTE VAN BRAAISTAANDER
FIGUUR C3.3: ISOMETRIESE AANSIG
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 54 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK C3: SWEIS – BRAAISTAANDER (KEUSE)
WERKKAART: C3.1:
NAAM:
1. Sweis – vervaardiging van braaistaander
1.1 Noem VYF veiligheidsvoorsorgmaatreëls om na te kom wanneer die braaistaander
vervaardig word.
(5)
1.2 Noem SES stukke gereedskap wat jy tydens die vervaardiging van die braaistaander
sal gebruik.
(6)
1.3 Maak 'n lys van VYF vaardighede wat gebruik moet word gedurende die
vervaardiging van die braaistaander.
(5)
1.4 Verduidelik VIER prosesse om in ag te neem wanneer die braaistaander vervaardig
word.
(4)
Totaal – Braaistaander – vrae 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 55 DBE/PAT 2018
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
SWEIS- EN METAALWERK
PUNTESTAAT
GRAAD 12 DATUM
PROJEK: BRAAISTAANDER
LEERDERS
FASETTE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
Veiligheid 5
Gereedskap 6
Vaardighede 5
Prosesse 4
Deksel 20
Braairooster 5
Basisrooster 5
Oorgangstuk 25
Basisraam 10
Produk-
5
samestelling
Afwerking 5
Aanbieding 5
TOTAAL 100
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 56 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK C4 – SWEIS – VERVAARDIGING VAN VUURHERD
Gebruik jou praktiese vaardighede en vervaardig die vuurherd, soos in FIGUUR C4.1;
C4.2 en C4.3 getoon.
Die volgende standaarde moet bereik word:
• Al die groottes moet binne ± 1 mm van die vereiste afmetings wees.
• Moet NIE gereedskap en toerusting beskadig NIE.
• Kom alle toepaslike veiligheidsmaatreëls na.
• Die vuurherd moet veilig en werkend wees.
Beskrywing Materiaal
Skoorsteen 2 mm vlekvryestaal-/sagtestaalplaatmetaal
Onreëlmatige
heksagoon- 2 mm vlekvryestaal-/sagtestaalplaatmetaal
/seskantige herd
Aspan 2 mm vlekvryestaal-/sagtestaalplaatmetaal
Basis 2 mm vlekvryestaal-/sagtestaalplaatmetaal
500
1300
300
1000
FIGUUR C4.1: VUURHERD
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 57 DBE/PAT 2018
NSS
FIGUUR C4.2: ASPAN EN BASIS
FIGUUR C4.3: VUURHERD
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 58 DBE/PAT 2018
NSS
TAAK C4: SWEIS – VUURHERD (KEUSE)
WERKKAART: C4.1
NAAM:
1. Sweis – vervaardiging van 'n vuurherd
1.1 Noem VYF veiligheidsvoorsorgmaatreëls om na te kom wanneer die vuurherd
vervaardig word.
(5)
1.2 Noem SES stukke gereedskap wat jy tydens die vervaardiging van die vuurherd
sal gebruik.
(6)
1.3 Maak 'n lys van VYF vaardighede wat gebruik moet word gedurende die
vervaardiging van die vuurherd.
(5)
1.4 Verduidelik VIER prosesse om in ag te neem wanneer die vuurherd vervaardig word.
(4)
Totaal – Vuurherd – vrae 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 59 DBE/PAT 2018
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
SWEIS- EN METAALWERK
PUNTESTAAT
GRAAD 12 DATUM
PROJEK: VUURHERD
LEERDERS
FASETTE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
Veiligheid 5
Gereedskap 6
Vaardighede 5
Prosesse 4
Skoorsteen 15
Herd 25
Basis 15
Aspan 10
Produk-
5
samestelling
Afwerking 5
Aanbieding 5
TOTAAL 100
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 60 DBE/PAT 2018
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
SWEIS- EN METAALWERK
PUNTESTAAT
GRAAD 12 DATUM
LEERDERS
TAKE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
KOUBEITEL 75
LESSENAAR-
75
LAMP
BRAAI-
100
STAANDER
VUURHERD 100
GROOTTOTAAL 250
/100 100
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 61 DBE/PAT 2018
NSS
5. GEVOLGTREKKING
Na voltooiing van die praktiese assesseringstaak moet leerders in staat wees
om hulle begrip van die bedryf te demonstreer; hulle kennis, vaardighede,
waardes en redenasievermoëns te versterk, en ook betrekkinge buite die
klaskamer te vestig en uitdagings in die wêreld daar buite aan te durf. Die
PAT ontwikkel verder leerders se lewensvaardighede en gee hulle die
geleentheid om by hulle eie leerervarings betrokke te wees.
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Mechanical Technology.
- Mechanical Technology questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- All Grade 12 Mechanical Technology past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 Practical assessment tasks
More Mechanical Technology and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC Question Paper
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC MG QP
%20MG%20Eng--b8312fc4-1011-4937-9064-e8f6e98e0522/v1-4e35b18b278ef13f27db/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC MG QP
%20MG%20Afr--4d73394c-65e2-45a0-8c73-ff031ad7876d/v1-f8505fa62d4e84b305b7/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC MG QP
Related documents
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Afrikaans)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Fitting And Machining 2018 QP
%20GR12%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6/v1-33d87fafab028045bbcf/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Welding And Metal Work 2018 QP
%20MG%20Afr--03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a/v1-02788e8df50b92af342d/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afr)
More from Grade 12 Mechanical Technology
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20MG%20Eng_hlayiso.com_--f03288e3-d3c2-4c65-a019-d4693dd07869/v1-b380482b98e169026524/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--50e6656e-8501-472e-91a3-2266ca02468e/v1-e46de5ee84c6eb3e8e36/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20Afr_hlayiso.com_--13f8ed56-a4ef-4858-8d10-2d07c992e826/v1-b299996dbfd99aec246f/card.webp)
Question paper