Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJINERING
2023
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye en 'n 6 bladsy-formuleblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers %20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--c6bfa7b8-3601-4a11-9be4-55ee65e4011f/v1-9d13a7f3c527010dcc3e/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--ec5f897b-937f-4bae-aad9-e566a280b360/v1-dc585f964de15535a656/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--b8922567-d93f-4dcd-9279-3b4c4bd034b9/v1-6eb9f80a85cca840cc81/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--b9535038-8936-48a1-afcd-0ab67f8f03aa/v1-e1518d3426e531dfc0eb/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--5f5706ce-d5c1-4862-ad58-e58260ec3dad/v1-3dfcdf105719d968d8f3/card.webp)
View all
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
%20GR12%20MEMO%20SEPT2024_Afrikaans_hlayiso.com_--2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0/v1-55f44edf9664bf65cf74/card.webp)

_English_hlayiso.com_--2c18efa9-a7cc-42c1-a732-2ff3511c8c1c/v1-098ff39ac7fe2a71ec09/card.webp)
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)
Grade 12 Mechanical Technology question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 25 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Question paper, 25 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 25
- File size
- 1.3 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 25
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 2 DBE/2023
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die ruimtes wat op die
ANTWOORDEBOEK verskaf word.
2. Lees AL die vrae noukeurig.
3. Beantwoord AL die vrae.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
6. Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE
desimale plekke af.
7. Kandidate mag nieprogrammeerbare wetenskaplike sakrekenaars en
tekeninstrumente gebruik.
8. Die waarde van gravitasieversnelling moet as 10 m/s2 geneem word.
9. Alle afmetings is in millimeter, tensy anders in die vraag aangedui.
10. Skryf netjies en leesbaar.
11. 'n Formuleblad is aan die einde van die vraestel aangeheg.
12. Gebruik die kriteria hieronder om jou met jou tydsbestuur te help.
TYD
VRAAG INHOUD PUNT
IN MINUTE
GENERIES
1 Meervoudigekeuse-vrae 6 6
2 Veiligheid 10 10
3 Materiaal 14 14
SPESIFIEK
4 Meervoudigekeuse-vrae 14 10
5 Terminologie (Draaibank en Freesmasjien) 18 20
6 Terminologie (Indeksering) 28 25
7 Gereedskap en Toerusting 13 10
8 Kragte 33 33
9 Instandhouding 18 12
10 Hegtingsmetodes 18 12
11 Stelsels en Beheer (Aandrywingstelsels) 28 28
TOTAAL 200 180
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 3 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.6) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.7 E.
1.1 Watter EEN van die volgende veiligheidsvoorsorgmaatreëls is op die
bankslypmasjien van toepassing?
A Olie die oppervlak van die masjien.
B Verwyder alle skerms wanneer geslyp word.
C Dra 'n veiligheidsbril wanneer geslyp word.
D Maak seker dat die masjien aan is. (1)
1.2 Wat word in die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid in verband met
MIV/Vigs-bewusmaking genoem?
A Alle werkgewers moet seker maak dat die werkplek veilig is en dat
werknemers nie aan die risiko blootgestel word om met MIV besmet te
word nie.
B Dit vervat nie algemene riglyne vir hoe werkgewers, werknemers en
vakbonde in die werkplek op persone met MIV moet reageer nie.
C Werkgewers mag 'n werknemer vanweë sy/haar MIV-status in rang
verlaag of bevorder.
D Werkgewers kan 'n persoon met MIV eenvoudig afdank. (1)
1.3 Watter EEN van die volgende prosedures is toepaslik wanneer basiese
mediese behandeling toegepas word?
A Ondersoek die beseerde persoon.
B Verwyder die voorwerp uit die wond.
C Gebruik 'n olierige vloeistof of room op 'n brandwond.
D Bel die versekeringsmaatskappy. (1)
1.4 Waarom word staal gedurende hittebehandelings stadig tot 'n sekere
temperatuur verhit? Om te verseker dat ...
A hoë hitte behaal word.
B die kamertemperatuur korrek is.
C dieselfde temperatuur gehandhaaf word.
D die veiligheidsprosedure korrek is. (1)
1.5 Watter EEN van die volgende is 'n voorbeeld van dopverharding?
A Braaipanne
B Ratte
C Wielvellings
D Beitels (1)
1.6 Wat word met die term blustempo gedurende hittebehandeling bedoel?
A Afkoeltempo
B Verhittingstempo
C Temperingstempo
D Verhardingstempo (1)
[6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 4 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Aan watter veiligheidsvoorsorgmaatreël moet voldoen word nadat die werk op
enige masjien voltooi is? (1)
2.2 Gee TWEE redes waarom die afstand tussen die gereedskapsrus en die
slypwiel op 'n bankslypmasjien nie groter as 3 mm mag wees nie. (2)
2.3 Identifiseer die werkswinkeluitlegte in FIGUUR 2.3.1 en 2.3.2 hieronder.
2.3.1
FIGUUR 2.3.1 (1)
2.3.2
FIGUUR 2.3.2 (1)
2.4 Noem EEN tipe persoonlike beveiligingstoerusting wat gedra moet word
wanneer met 'n hidrouliese pers gewerk word. (1)
2.5 Noem EEN funksie van die veiligheidskerm op 'n draagbare hoekslyper. (1)
2.6 Noem EEN veiligheidsvoorsorgmaatreël, behalwe omgewingsveiligheid,
waaraan voldoen moet word wanneer 'n knipmasjien/guillotine gebruik word. (1)
2.7 Noem TWEE veiligheidsvoorsorgmaatreëls waaraan voldoen moet word
wanneer gassilinders gestoor word. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 5 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)
3.1 Waarom word tempering van staal na verharding uitgevoer? (2)
3.2 Gee EEN rede vir ELK van die volgende hittebehandelingsprosesse op staal:
3.2.1 Dopverharding (2)
3.2.2 Uitgloeiing (2)
3.3 Verduidelik hoe om 'n vonktoets uit te voer om die tipe staal te identifiseer. (2)
3.4 Verduidelik hoe jy die volgende toetse sal uitvoer:
3.4.1 Vyltoets (2)
3.4.2 Buigtoets (2)
3.5 Watter geluid maak die volgende materiaal wanneer 'n klanktoets uitgevoer
word?
3.5.1 Laekoolstofstaal (LKS) (1)
3.5.2 Hoëkoolstofstaal (HKS) (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 6 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (4.1 tot 4.14) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.15 E.
4.1 Waarvoor word die senterdraaibankkomponent in FIGUUR 4.1 hieronder
gebruik? Dit ondersteun ...
FIGUUR 4.1
A senterboorwerk.
B die werkstuk op die draaibank.
C die opstel van die sentermaat.
D die dooie/vaste senter. (1)
4.2 Watter EEN van die volgende freessnyers kan gebruik word om 'n spygleuf
'n sekere afstand vanaf die as-eindpunt af te sny?
A Heliese snyer
B Groefsnyer
C Skulpfreessnyer
D Roterende freessnyer (1)
4.3 Die grootte van die sentrifugale krag hang af van die ....
A massa van die roterende element.
B mate waartoe die massa hart op hart is.
C hoeveelheid remkrag wat op die werkstuk toegepas word.
D spesifieke masjien wat gebruik word. (1)
4.4 Waarvoor staan die afkorting RNB ('CNC')?
A Rekenaar-naambeheerde
B Rekenaar-negatiefbeheerde
C Rekenaar-neutraalbeheerde
D Rekenaar-numeriesbeheerde (1)
4.5 Identifiseer die presisiegereedskapstuk wat gebruik word om die lengte van 'n
silinder te meet:
A Buitemikrometer
B Binnemikrometer
C Dieptemikrometer
D Skroefdraadmikrometer (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 7 DBE/2023
SS/NSS
4.6 Identifiseer die tipe hardheidstoetser in FIGUUR 4.6 hieronder.
FIGUUR 4.6
A Pascal-hardheidstoetser
B Trekhardheidstoetser
C Brinell-hardheidstoetser
D Momenthardheidstoetser (1)
4.7 Wat is die definisie van ekwilibrant/ewewigskrag?
A 'n Ekwilibrant het dieselfde omvang as 'n resultant en werk op dieselfde
aksielyn, maar in die teenoorgestelde rigting.
B 'n Ekwilibrant het 'n ander omvang as 'n resultant en werk op 'n ander
aksielyn, maar in die teenoorgestelde rigting.
C 'n Ekwilibrant het dieselfde omvang as 'n resultant en werk op 'n ander
aksielyn, maar in dieselfde rigting.
D 'n Ekwilibrant het 'n ander omvang as 'n resultant en werk op dieselfde
aksielyn, maar in die teenoorgestelde rigting. (1)
4.8 Hoe word Young se modulus gedefinieer?
A Dit is die verhouding tussen die hardheid en die vervorming op die
oppervlak van 'n metaal, mits die elastisiteitsperk nie oorskry word nie.
B Dit is die verhouding tussen die spanning en die vervorming in 'n metaal,
mits die elastisiteitsperk nie oorskry word nie.
C Dit is die verhouding tussen die spanning en die las op 'n metaal, mits
die elastisiteitsperk nie oorskry word nie.
D Dit is die verhouding tussen die krag en die vervorming buite 'n metaal,
mits die elastisiteitsperk nie oorskry word nie. (1)
4.9 Watter EEN van die volgende is 'n toepassing van Vesconite?
A Kunsmatige leer
B Laers en busse
C Vensterpanele
D Dakpanele (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 8 DBE/2023
SS/NSS
4.10 Hoe word polivinielchloried (PVC) gelas?
A Boogsweising
B Lugblaser
C Sweissoldeer
D Hegmiddel
4.11 Hoekom word die kruin en die wortel van metrieke V-skroefdrade gerond?
A Vir veiligheidsredes
B Om die skroefdraad te versterk
C Om gladde beweging toe te laat
D Om oordraaddraai ('strip') te voorkom (1)
4.12 Wat is die ingeslote hoek van 'n metrieke V-skroefdraad?
A 60°
B 30°
C 55°
D 29° (1)
4.13 Hoe kan wringkrag beskryf word? Dit is die ...-effek van 'n krag.
A draai
B kompressie
C trek
D druk (1)
4.14 Identifiseer die hidrouliese simbool in FIGUUR 4.14 hieronder.
FIGUUR 4.14
A Hidrouliese pomp
B Hidrouliese filter
C Hidrouliese motor
D Hidrouliese reservoir (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 9 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIEN) (SPESIFIEK)
5.1 FIGUUR 5.1 hieronder toon 'n skroefdraadsnywyserplaat wat op 'n draaibank
voorkom. Benoem dele A–C.
B
A
C
FIGUUR 5.1 (3)
5.2 FIGUUR 5.2 hieronder toon 'n diagram van 'n taps met 'n ingeslote hoek van
11° wat tussen twee senters gemasjineer moet word.
11° 45
65
L
FIGUUR 5.2
Bereken die volgende:
5.2.1 Die lengte van die taps (4)
5.2.2 Die oorstelling van die loskop wat vereis word om die taps te sny (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 10 DBE/2023
SS/NSS
5.3 'n Parallelspy wat vir 'n 70 mm diameter as geskik is, word in 'n
vurkhyser-ratkas benodig.
Bereken die volgende spy-afmetings:
5.3.1 Wydte (2)
5.3.2 Dikte (2)
5.3.3 Lengte (2)
5.4 Bereken die gemiddelde diameter van 'n tweevoudige vierkant-skroefdraad
wat 'n buitediameter van 38 mm en 'n styging van 4 mm het. (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 11 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK)
6.1 Willy is 'n masjienoperateur en is versoek om 'n regguittandrat met 'n
steeksirkeldiameter van 120 mm en 'n module van 3 te sny.
Bereken die volgende:
6.1.1 Aantal tande (3)
6.1.2 Dedendum (2)
6.1.3 Buitediameter (2)
6.1.4 Sirkelsteek (2)
6.2 FIGUUR 6.2 hieronder toon 'n eksterne swaelstert wat vir 'n saamgestelde
beitelslee van 'n draaibank vervaardig moet word.
y w y
D E
h = 32
θ B
θ
10
.2.
4
12 10
A C
x 10 112,32 10 x
166,96
FIGUUR 6.2
Bereken die volgende:
6.2.1 Die hoek θ (6)
6.2.2 Minimum wydte (w) afstand van die swaelstert (6)
6.3 Dinnesh moet 'n regguittandrat met 137 tande vir 'n ingenieurskliënt frees. Die
verdeelkop wat hy gebruik, het 'n verhouding van 40 : 1.
WENK: Gebruik A = 140 verdelings vir die eenvoudige indeksering.
Bereken die volgende:
6.3.1 Die indeksering wat benodig word (3)
6.3.2 Die wisselratte wat vereis word (4)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 12 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
7.1 Noem die verskillende tipes induikers wat by die volgende hardheidstoetsers
gebruik word:
7.1.1 Rockwell-hardheidstoetser (1)
7.1.2 Brinell-hardheidstoetser (1)
7.2 FIGUUR 7.2 hieronder toon 'n Rockwell-hardheidstoetser. Benoem A–D.
A
B
D
C
FIGUUR 7.2 (4)
7.3 Wat word deur die volgende in 'n M10 x 1,25-skroefdraad verteenwoordig?
7.3.1 M (1)
7.3.2 10 (1)
7.3.3 1,25 (1)
7.4 FIGUUR 7.4 hieronder toon 'n skroefdraadmikrometer. Benoem A–D.
A
B
C D
FIGUUUR 7.4 (4)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 13 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK)
8.1 FIGUUR 8.1 hieronder toon 'n stelsel van kragte met drie trekkragte en een
drukkrag wat op dieselfde punt inwerk.
40 N
25 N
70º
55 N
60º
120 N
FIGURE 8.1
WENK: Om jou te help, teken en voltooi die kragtediagram wat in FIGUUR
8.1 getoon word. Toon AL die horisontale (HK) en vertikale
komponente (VK) voordat jy die berekeninge doen.
Bereken die volgende:
8.1.1 Die som van die horisontale komponente (4)
8.1.2 Die som van die vertikale komponente (4)
8.1.3 Die grootte van die resultant (2)
8.1.4 Die hoek van die resultant (2)
8.1.5 Die rigting van die resultant (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 14 DBE/2023
SS/NSS
8.2 FIGUUR 8.2 hieronder toon 'n eenvormige balk wat deur twee vertikale
steunpunte, A en B, ondersteun word. Twee vertikale puntlaste en een
eenvormig verspreide las (EVL) word op die balk uitgeoefen.
75 N 60 N
10 N/m (EVL)
3m 9m
A B
FIGUUR 8.2
Bereken die volgende:
8.2.1 Die puntbelasting wat die eenvormig verspreide las (EVL)
verteenwoordig (1)
8.2.2 Die grootte van die reaksiekrag by A (4)
8.2.3 Die grootte van die reaksiekrag by B (5)
8.3 'n Las van 45 kN veroorsaak 'n drukspanning van 9 MPa in 'n vierkantige
geelkoperstaaf. Die verandering in lengte wat deur die krag in die
vierkantstaaf veroorsaak word, is 0,15 mm en Young se modulus vir
geelkoper is 90 GPa.
Bereken die volgende:
8.3.1 Die sylengte van die weerstandsoppervlakte in mm (4)
8.3.2 Die vervorming (3)
8.3.3 Die oorspronklike lengte in mm (3)
[33]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 15 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 9: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
9.1 Hoekom is dit nodig om instandhouding op 'n bedryfstelsel uit te voer? (2)
9.2 Noem DRIE verskillende tipes bande wat in bandaandrywingstelsels gebruik
word. (3)
9.3 Noem DRIE voorkomende instandhoudingsprosedures om te verseker dat
kettingaandrywings behoorlik werk. (3)
9.4 Noem TWEE eienskappe van ELK van die volgende samestellings:
9.4.1 Nylon (2)
9.4.2 Veselglas (2)
9.4.3 PVC (2)
9.5 Noem EEN gebruik van ELK van die volgende samestellings:
9.5.1 Bakeliet (1)
9.5.2 Koolstofvesel (1)
9.5.3 Nylon (1)
9.6 Is Vesconite betroubaar wanneer dit as 'n bus in 'n aandrywingstelsel gebruik
word? (1)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 16 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 10: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK)
10.1 Bianca moet 'n tweevoudige vierkantige skroefdraadstaaf vervaardig.
Die styging van die vierkantige skroefdraad is 46 mm en die kruindiameter is
85 mm. Die vryloophoek op die snybeitel moet 3° wees.
Bereken die volgende:
10.1.1 Steekdiameter (5)
10.1.2 Helikshoek (3)
10.1.3 Ingryphoek (2)
10.1.4 Sleephoek (2)
10.2 FIGUUR 10.2 hieronder toon 'n vierkantige skroefdraad. Benoem A–D.
C
A B
Snybeitel
D
FIGUUR 10.2 (4)
10.3 Verduidelik hoe die sye van snybeitels geslyp moet word om 'n vierkantige
skroefdraad te sny. (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 17 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (AANDRYWINGSTELSELS) (SPESIFIEK)
11.1 FIGUUR 11.1 hieronder toon 'n hidrouliese pers. 'n Krag van 85 N werk op die
plunjer wat 90 mm beweeg. Die oppervlakte van die plunjer is 0,25 m² en die
oppervlakte van die ram is 2,1 m².
85 N F=?
PLUNJER
90 mm L=?
RAM
'A' 'B'
VLOEISTOF
F
FIGUUR 11.1
Bereken die volgende:
11.1.1 Die vloeistofdruk in die hidrouliese stelsel in Pa (2)
11.1.2 Die ram se verplasing in mm (L) (3)
11.1.3 Die krag wat deur die ram uitgeoefen word (3)
11.2 Noem TWEE tipes hidrouliese pompe. (2)
11.3 Identifiseer die tipe hidrouliese klep in FIGUUR 11.3 hieronder.
FIGUUR 11.3 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 18 DBE/2023
SS/NSS
11.4 FIGUUR 11.4 hieronder toon 'n V-bandaandryfstelsel vir 'n kompressor. Die
dryfkatrol van die bandaandryfstelsel roteer teen 2 700 r/min en het 'n
diameter van 210 mm. Die kompressor-as moet teen 1 000 r/min roteer.
NDN = 1 000 r/min
DDN = ? mm
NDR = 2 700 r/min
DDR = 210 mm
Kompressor
Motor
FIGUUR 11.4
Bereken die volgende:
11.4.1 Die diameter van die gedrewe/kompressorkatrol in mm (3)
11.4.2 Die drywing oorgedra, in kW, as die effektiewe krag in die band
400 N is (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 19 DBE/2023
SS/NSS
11.5 FIGUUR 11.5 hieronder toon 'n rataandrywingstelsel op die as van 'n
elektriese motor.
NA =? r/min
TA = 40
TC = 18 ND = 800 r/min
Uitsetas
Elektriese
motor
Tussenas TB = 22
TD = 40
FIGUUR 11.5
Bereken die volgende:
11.5.1 Die rotasiefrekwensie van die elektriese motor in r/s indien die
uitsetas teen 800 r/min roteer (4)
11.5.2 Die spoedverhouding (3)
11.6 Die uitsetas van 'n kettingaandrywing roteer teen 5 r/s. Bereken die wringkrag
indien die aandrywing 11 kW drywing oordra. (3)
[28]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 1 DBE/2023
SS/NSS
FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE:
PASWERK EN MASJINERING
1. BANDAANDRYWINGS
πDN
1.1 Bandspoed =
60
π D t N
1.2 Bandspoed = (t = banddikte)
60
1.3 Bandmassa = Area ×Lengte × Digtheid (A = dikte × wydte)
Diameter van gedrewe katrol
1.4 Spoedverhouding =
Diameter van dryfkatrol
1.5 Bandlengte (plat) = [(D + d) × 1,57] + (2 × senterafstand)
π D d D d
2
1.6 Oopbandlengte = 2c
2 4c
π D d D d
2
1.7 Gekruiste-bandlengte = 2c
2 4c
1.8 Drywing (P) =
T1 T2 π D N
60
Waar:
T1 = krag in die stywe kant
T2 = krag in die slap kant
T1 – T2 = effektiewe trekkrag (Te)
T1
1.9 Verhouding tussen stywe kant en slap kant =
T2
T1
1.10 Wydte =
Toelaatbare trekkrag
1.11 NDR × DDR = NGD × DGD
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 2 DBE/2023
SS/NSS
2. SPANNING EN VORMVERANDERING
πd2
2.1 Aas
4
2.2 Apyp
π D2 d 2
4
Maksimum spanning/Breekspanning
2.3 Veiligheidsfaktor =
Veilige werkspanning
Krag F
2.4 Spanning = OF σ
Area A
Verandering in lengte ΔL
2.5 Vervorming =
Oorspronklike lengte
OF ε
oL
Spanning σ
2.6 Young se modulus = OF E
Vervorming ε
3. HIDROULIKA
Krag F
3.1 Druk OF P
Area A
3.2 Volume = Area × Slaglengte (l of s)
3.3 Arbeid verrig = Krag × Afstand
3.4 PA = PB
FA F
3.5 B
AA AB
4. RATAANDRYWING
2π N T
4.1 Drywing (P) =
60
4.2 Produk van tande op gedrewe rat Ninset
Ratverhouding = OF Spoedverhouding =
Produk van tande op dryfrat Nuitset
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 3 DBE/2023
SS/NSS
Ninset Produk van tande op gedrewe rat
4.3 =
Nuitset Produk van tande op dryfrat
4.4 NA × TA = NB × TB
4.5 Wringkrag = Krag × Radius
4.6 Wringkrag oorgedra = Ratverhouding × Insetwringkrag
Steeksirkeldiameter SSD
4.7 Module = OF m =
Aantal tande T
Sirkelsteek × Aantal tande
4.8 Steeksirkeldiameter =
π
OF
SS T
SSD =
π
4.9 Buitediameter (BD) = SSD + 2(m)
4.10 Addendum = Module OF a=m
4.11 Dedendum (b) = 1,157 × m OF Dedendum (b) = 1,25 × m
4.12 Snydiepte (h) = 2,157 × m OF Snydiepte (h) = 2,25 × m
4.13 Vryruimte (c) = 0,157 × m OF Vryruimte (c) = 0,25 × m
4.14 Sirkelsteek (SS) = m × π
4.15 Werkdiepte (WD) = 2 × m OF Werkdiepte (WD) = 2 × a
5. KATROLLE
5.1 NDR × DDR = NGD × DGD
2π N T
5.2 Drywing (P) =
60
5.3 Diameter van gedrewe katrol
Snelheidsverhouding =
Diameter van dryfkatrol
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 4 DBE/2023
SS/NSS
6. SPYGLEUWE
D
6.1 Wydte (W) =
4
D
6.2 Dikte (T)=
6
6.3 Lengte (L) = 1,5 × D
Waar:
D = Diameter van as
6.4 Standaardtaps vir tapse spy: 1 in 100 of 1 : 100
7. CINCINNATI-VERDEELKOPTABEL VIR FREESMASJIEN
Gatsirkels
Kant 1 24 25 28 30 34 37 38 39 41 42 43
Kant 2 46 47 49 51 53 54 57 58 59 62 66
Wisselratte
Ratte 24 × 2 28 32 40 44 48 56 64 72 86 100
40
7.1 Indeksering = (n = aantal indelings)
n
Dr A n 40
A n
Dr 40
7.2 OF
Gd A 1 Gd A
Waar:
A = gekose aantal indelings
n = werklike aantal indelings
8. SWAELSTERTE
Waar:
R = Radius van presisieroller
y = Afstand vanaf boonste rand van swaelstert in verhouding met onderste hoek
van swaelstert
x = Afstand vanaf middel van presisieroller tot onderste hoek van swaelstert
θ = Ingeslote hoek van swaelstert (gewoonlik 60°)
h = Hoogte van swaelstert
w = Minimum wydte van swaelstert
W = Maksimum wydte van swaelstert
m = Afstand tussen rollers
M = Afstand oor rollers
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 5 DBE/2023
SS/NSS
9. TAPSE
θ D-d
9.1 tan = (l = Tapslengte)
2 2l
L D - d
9.2 Loskopoorstelling = (L = Afstand tussen senters)
2l
10. SKROEFDRADE
P
10.1 Gemiddelde diameter = Buitediameter – (½ × Steek) OF Dm BD
2
10.2 Effektiewe diameter (Deff) = Steekdiameter (Dp) = Gemiddelde diameter (Dm)
10.3 Styging = Steek × Aantal beginne
10.4 Hoogte van skroefdraad = 0,866 × Steek (P)
10.5 Diepte van skroefdraad = 0,613 × Steek (P)
Styging
10.6 Helikshoek: Tan θ =
π Dm
10.7 Ingryphoek/Voorsnyhoek = 90° ‒ (Helikshoek + Vryloophoek)
10.8 Sleephoek/Nasnyhoek = 90° + (Helikshoek – Vryloophoek)
10.9 DP = DN – (0,866 × P)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 6 DBE/2023
SS/NSS
11. PYTHAGORAS SE STELLING EN TRIGONOMETRIE
r
y
x
y
11.1 Sin θ
r
x
11.2 Cos θ
r
y
11.3 Tan θ
x
11.4 r 2 x2 y2
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--c6bfa7b8-3601-4a11-9be4-55ee65e4011f/v1-9d13a7f3c527010dcc3e/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--ec5f897b-937f-4bae-aad9-e566a280b360/v1-dc585f964de15535a656/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--b8922567-d93f-4dcd-9279-3b4c4bd034b9/v1-6eb9f80a85cca840cc81/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--b9535038-8936-48a1-afcd-0ab67f8f03aa/v1-e1518d3426e531dfc0eb/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)
%20Eng_hlayiso.com_--5f5706ce-d5c1-4862-ad58-e58260ec3dad/v1-3dfcdf105719d968d8f3/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20GR12%20MEMO%20SEPT2024_Afrikaans_hlayiso.com_--2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0/v1-55f44edf9664bf65cf74/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
_English_hlayiso.com_--2c18efa9-a7cc-42c1-a732-2ff3511c8c1c/v1-098ff39ac7fe2a71ec09/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
Memorandum