Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJINERING
2023
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 25 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers %20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--13f8ed56-a4ef-4858-8d10-2d07c992e826/v1-b299996dbfd99aec246f/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--c6bfa7b8-3601-4a11-9be4-55ee65e4011f/v1-9d13a7f3c527010dcc3e/card.webp)

View all
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)

%20GR12%20MEMO%20SEPT2023_English_hlayiso.com_--dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e/v1-c61c66086bf36fcf31e0/card.webp)
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afr)
Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 25 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 25
- File size
- 1.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 25
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 2 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
1.1 C (1)
1.2 A (1)
1.3 A (1)
1.4 C (1)
1.5 B (1)
1.6 A (1)
[6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 3 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Veiligheidsreël na afloop van werksprosedures:
Skakel die masjien af. (1)
2.2 Spasie tussen werkstukrus en amarilwiel:
Dit voorkom dat die werkstuk nie tussen die wiel en die werkstukrus
vasslaan nie.
Voorkom dat die wiel beskadig sal word.
Voorkom dat die werkstuk beskadig word.
Voorkom besering. (2)
2.3 Werkswinkeluitlegte:
2.3.1 Prosesuitleg. (1)
2.3.2 Produkuitleg. (1)
2.4 Hidrouliese pers:
Veiligheidsbrille
Veiligheidshandskoene
Veiligheidsskoene
Oorpak
(Enige 1 x 1) (1)
2.5 Veiligheidskerm op draagbare hoekslyper:
Om teen vonke/metaal stukkies beskerm te word.
Om teen 'n gebreekte slypskyf beskerm te word.
Om jou hand te beskerm om nie in aanraking met die slypskyf te kom
nie.
(Enige 1 x 1) (1)
2.6 Knipmasjien:
Volg die vervaardigers se instruksies.
Hou hande weg van aksiepunte.
Moet nie die materiaal se maksimum mates oorskry nie.
Verseker dat alle skerms in plek en vas is.
(Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 4 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
2.7 Stoor van gassilinders:
Regop posisie
Stoor teen 20°C / koel area.
Leë silinders moet apart van vol silinders gestoor word.
Moet nooit silinders bo-op mekaar stoor nie.
Suurstofsilinders apart van brandstofsilinders.
Beveilig gassilinders.
Verseker dat silinders behoorlik toe is.
Stoor weg van vonke / vlambare materiaal / elektriese skakelaars.
Stoor in 'n goed geventileerde area.
Veiligheidstekens moet vertoon word.
Hou silinders duidelik gemerk (Vol/Leeg).
(Enige 2 x 1) (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 5 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)
3.1 Doel van tempering:
Om die spanning/brosheid te verminder.
Om die taaiheid van die staal te verhoog.
Om korrelstruktuur te verfyn.
(Enige 1 x 2) (2)
3.2 Hittebehandelingsprosesse:
3.2.1 Dopverharding:
Om 'n slytbestande oppervlak te verkry en terselfdertyd
intern taai genoeg kan wees by die
kern om laste wat daarop geplaas word, te weerstaan.
Vir 'n harde dop oor 'n taai kern.
(Enige 1 x 2) (2)
3.2.2 Uitgloeiing:
Om interne spanning te verlig.
Om die staal te versag.
Om masjineringsprosesse te fasiliteer.
Verhoog die staal se rekbaarheid.
Verminder brosheid.
(Enige 1 x 2) (2)
3.3 Vonktoets:
Hou staal teen slypwiel.
Observeer die vonkpatroon om die tipe staal te identifiseer. (2)
3.4 Toetse:
3.4.1 Vyltoets:
Vyl op die punt of naby die rand van die materiaal. Die byt sal
die hardheid bepaal. (2)
3.4.2 Buigtoets:
Die metaal word deur buiging aan vervorming blootgestel.
Kyk na ('observe') die skeure in die metaal. (2)
3.5 Klanktoets op staal:
3.5.1 Lae koolstofstaal (LCS):
Dowwe (lae toonhoogte) klank. (1)
3.5.2 Hoë koolstofstaal (HCS):
Hoë klinkende (hoë toonhoogte) klank. (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 6 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
4.1 B (1)
4.2 B (1)
4.3 A (1)
4.4 D (1)
4.5 C (1)
4.6 C (1)
4.7 A (1)
4.8 B (1)
4.9 B (1)
4.10 D (1)
4.11 C (1)
4.12 A (1)
4.13 A (1)
4.14 C (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 7 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIEN) (SPESIFIEK)
Skroefsnywyserplaat:
5.1 A. Leiskroef
B. Wyserplaat
C. Wurmwiel / wurmrat (3)
5.2 Taps:
5.2.1 Lengte van taps:
θ Dd
Tan
2 2L
Dd
Tan 5,5
2L
Dd
L
2 Tan 5,5
65 45
L
2 Tan 5,5
L 103,85 mm
(4)
5.2.2 Loskopoorstelling:
LD d Dd
x x
2l 2
103,85 65 45 65 45
x OF x
2 103,85 2
x 10 mm x 10 mm
(3)
5.3 Parallelspy:
Wydte:
5.3.1 D
Wydte
4
70
4
17,50 mm (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 8 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
Dikte:
5.3.2 D
Dikte
6
70
6
11,67 mm (2)
Lengte:
5.3.3 Lengte = 1,5 x diameter van as
= 1,5 x 70
= 105 mm
(2)
5.4 Gemiddelde diameter:
Gemiddelde Diameter = OD – ( ½ x P)
= 38 – 2
= 36 mm
(2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 9 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK)
6.1 Ratsnywerk:
6.1.1 Aantal tande:
SSD
Module
T
SSD
Tande
Module
120
3
40 tande
(3)
6.1.2 Dedendum:
Dedendum = 1,157(m) = 1,25(m)
= 1,157 x 3 OF = 1,25 x 3
= 3,47 mm = 3,75 mm
(2)
6.1.3 Buite diameter:
BD = SSD + 2(m) = m(T + 2)
= 120 + 2(3) OF = 3(40 + 2)
= 126 mm = 126 mm
(2)
6.1.4 Steeksirkel:
SS = m x π
=3xπ
= 9,42 mm
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 10 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
6.2 Swaelstert:
6.2.1 Hoek θ :
x AC 166,96 112,32 210
2
17,32 mm
BC
Tan α
AC
10
Tan α
17,32
α 30,00
30 2
60 (6)
6.2.2 Minimum wydte (w) afstand:
DE:
θ DE
Tan
2 AD
DE = tan x AD
OF
= tan30° x 32
= 18,48 mm
w = 166,96 – 2(DE)
= 166,96 – 2(18,48)
= 166,96 – 36,96
= 130 mm
(6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 11 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
6.3 Frees van reguittandrat:
6.3.1 Indeksering:
40
Indeksering
N
40
140
2 4
7 4
8
28
Benaderde indeksering: 8 gate op 'n 28-gatsirkel
OF
12 gate op 'n 42-gatsirkel
OF
14 gate op 'n 49-gatsirkel
(3)
6.3.2 Wisselratte:
Dr 40
A n
Gd A
Dr 40
140 137
Gd 140
40
3
140
120
140
6 4 6 8
OF
7 4 7 8
Dr 24 48
OF
Gd 28 56
(4)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 12 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
7.1 Hardheidinduikers:
7.1.1 Rockwell-hardheidstoetser:
Diamant-keël / Piramide
Verharde staalbal-induiker
(Enige 1 x 1) (1)
7.1.2 Brinell-hardheidstoetser:
Verharde staal-/karbiedbal-induiker (1)
7.2 Benoem Rockwell-hardheidstoetser:
A. hardheidmeter
B. Platform
C. Platform hoogteversteller
D. Aktiveringsknop (4)
7.3 Identifiseer skroefdraad:
7.3.1 Metrieke (1)
7.3.2 Kruindiameter/Buitediameter/Groot diameter/
Basiese diameter (1)
7.3.3 Steek (1)
7.4 Skroefdraadmikrometer:
A. Verstelbare aambeeld / Spil
B. Slot
C. Romp / Trommel
D. Sperrat / Sperrat stop / Gevoelskroef (4)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 13 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK)
8.1 Stelsel van kragte:
40 N
120cos30°
55 N
120sin30° 25sin70°
70º
60º
120 N
25 N
N 25cos70°
8.1.1 Horisontale komponent:
HK 55cos0 40cos90 120cos30 25cos70
HK 55 0 103,92 8,55
HK 40,37 N (4)
8.1.2 Vertikale komponent:
VK 55sin0 40sin90 120sin30 25sin70
VK 0 40 60 23,49
VK 43,49 N (4)
OF
Krag θ ∑VK/y = Fsinθ ∑HK/x = Fcosθ
55N 0º VK = 55sin0º 0N HK = 55cos0º 55 N
40N 90º VK = 40sin90º 40N HK = 40cos90º 0N
120N 210º VK = 120sin210º -60 N HK = 120cos210º -103,92 N
25N 290º VK = 25sin290º -23,49 N HK = 25cos290º 8,55 N
Totaal -43,49 N -40,37 N
(8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 14 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
8.1.3 Resultant:
R 2 VK 2 HK 2
R2 (
43,49) ( 2
40,37)
2
R 59,34 N (2)
8.1.4 Hoek van resultant:
VK
tanθ
HK
43,49
θ tan(1 )
40,37
θ tan(1,077)
1
θ 47,13 (2)
8.1.5 Rigting van resultant:
R 59,34 N 47,13 Suid van Wes
W
OF 47,13°
42,87°
R 59,34 N 42,87 Wes van Suid R S
OF
Teen 'n kompasrigting van 222,87° (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 15 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
8.2 EVL balk:
EVL:
8.2.1 UDL = 10 x 9
= 90 N (1)
Reaksie by steunpunt A:
8.2.2 Neem momente om B:
ROM LOM
(75 12)(90 4,5) (A 9)
900 405 9A
1305
A
9
A 145 N (4)
Reaksie by steunpunt B:
8.2.3 Neem momente om A:
ROM LOM
(B 9) (75 3) (90 4,5) (60 9)
9B 225 405 540
9B 720
720
B
9
B 80 N (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 16 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
8.3 Spanning:
8.3.1 Sylengte in millimeters:
F
σ
A
F
A
σ
45103
L
2
9 10 6
L 5 10 3
L 0,07071 m m
L 70, 71 mm (4)
8.3.2 Vervorming:
σ
E
ε
σ
ε
E
9 106
ε
90 109
ε 1 10 4 (3)
8.3.3 Die oorspronklike lengte:
ΔL
ε
L
ΔL
OL
ε
0,15
OL
1 10 4
OL 1500 mm (3)
[33]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 17 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 9: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
9.1 Redes om instandhouding op 'n bedryfstelsel uit te voer:
Dit voorkom onklaarraking van sekere onderdele.
Dit voorkom onklaarraking van die hele stelsel.
Dit verseker optimale werking.
(Enige 1 x 2) (2)
9.2 Bande:
V-bande
Wigbande
Plat bande
Getande bande
Ronde bande
(Enige 3 x 1) (3)
9.3 Voorkomende instandhoudingsprosedures:
Die skoonmaak van onbedekte kettingaandrywings.
Kontrolering van kettingrattande en skakelplaatslytasie.
Aanvulling van smeringsreservoirs of smering van kettings.
Kontrolering van die werking van spanningstoestelle.
Inspekteer kettings gereeld vir verlenging.
Maak seker dat aandrywers behoorlik geïnstalleer is.
(Enige 3 x 1) (3)
9.4 Eienskappe:
9.4.1 Nylon:
Stewig (wanneer dit kort en dik is)
Taai
Lae smering
Lig
Kan skok absorbeer
Kan hoë temperature weerstaan
Nie-giftig
Sterk
Hard (slytweerstand)
Chemiese weerstand
Herwinbaar
Buigsaam (wanneer lank en dun)
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 18 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
9.4.2 Veselglas:
Goeie vermoeidheidsweerstand
Hitte bestand
Taai
Semi-styf
Kan gemasjineer word
Goeie chemiese weerstand
Sterk
Waterbestand
Buigsaam
Ligggewig
(Enige 2 x 1) (2)
9.4.3 PVC:
Semi-styf
Buigsaam
Korosie bestand
Taai
(Enige 2 x 1) (2)
9.5 Gebruike van elk van die volgende materiale:
9.5.1 Bakeliet:
Omhulsels
Elektriese insolators
Kombuisware
Juwele
Pypvulsels
Speelgoed
Verspreidingsrotor
Remskyfstelsels
Souspan handvatsels
Elektriese sokke
Onderdele in elektriese toebehore
Vliegtuigkomponente
Laers
Gelamineerde materiale
(Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 19 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
9.5.2 Koolstofvesel:
Sporttoesrusting
Fietsrame
Branderplanke
Bote
Kompressor-/Helikopterlemme
(Enige 1 x 1) (1)
9.5.3 Nylon:
Busse
Ratte
Katrolle
Toue
(Enige 1 x 1) (1)
9.6 Vesconite:
Ja (1)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 20 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 10: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK)
10.1 Vierkantskroefdraad:
10.1.1 Steeksirkel:
Styging Steek Aantal beginne
Styging
Steek
Aantal beginne
46
2
23 mm
P
DM BD
2
23
85
2
73,50 mm (5)
10.1.2 Helixhoek van die skroefdraad:
Styging
Tan θ
π DM
46
Tan θ
π 73,5
θ tan1 0,19921435
11,27 (3)
10.1.3 Ingryphoek/Voorsnyhoek:
Ingryphoek= 90° – (helikshoek + vryloophoek)
= 90° – (3° + 11,27°)
= 75,73° OF 75°43’
(2)
10.1.4 Sleephoek/Nasnyhoek:
Sleephoek = 90° + (helikshoek – vryloophoek)
= 90° + (11,27° – 3°)
= 98,27° OF 98°16’ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 21 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
10.2 Dele van vierkantskroefdraad:
A. Kruindiameter/Buitediameter/Groot diameter/Basiese diameter
B. Effektiewe diameter
C. Steek
D. Helikshoek (4)
10.3 Slyp van snybeitels:
Die sye moet geslyp word teen 'n hoek wat ooreenstem met die
helikshoek van die vierkantskroefdraad met korrekte vryloophoeke. (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 22 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (AANDRYFSTELSELS) (SPESIFIEK)
11.1 Hidroulika:
11.1.1 Die vloeistofdruk in Pa:
F
P
A
85
P
0,25
P 340 Pa (2)
11.1.2 Die verplasing van die ram:
area l AREA L
0,25 0,09 2,1 L
0,25 0,09
L
2,1
L 0,010714285 m
L 10,71 mm (3)
11.1.3 Krag wat deur die ram uitgeoefen word:
F f FB
PB
A a AB
fA
F OF FB PB A B
a
85 2,1
F FB 340 2,1
0,25
F 714 N FB 714 N (3)
11.2 Tipe hidrouliese pompe:
Radiale suierpomp
Roterende pomp (2)
11.3 Hidrouliese klep:
Rigtingbeheerklep
Terugslag- of keerklep
Eenrigtingklep
Drukontlasklep/ontlasklep
(Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 23 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
11.4 Bandaandrywing:
11. 4.1 Diameter van gedrewe katrol:
NDR DDR NGD DGD
NDR DDR
DGD
NGD
2700 210
DGD
1000
DGD 567 mm (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 24 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
11.4.2 Drywing oorgedra in kW:
(T1 T2 ) D N (T1 T2 ) d n
Ρ Ρ
60 60
(400) 0,21 2700 (400) 0, 567 1000
Ρ OF Ρ
60 60
P 11875,22 Watt P 11875,22 Watt
P 11,88 kW P 11,88 kW
OF
Ρ 2 NT
1000
Ρ 2 FR
60
1000
Ρ2 400 0,2835
60
P 11875,22 Watt
P 11,88 kW
OF
Ρ 2 NT
2700
Ρ 2 FR
60
2700
Ρ2 400 0,105
60
P 11875,22 Watt
P 11,88 kW
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 25 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
11.5 Rataandrywing:
11.5.1 Rotasie frekwensie van insetas NA:
Ninset Produk van tande op gedrewe ratte
Nuitset Produk van tande op dryfratte
NA T TD
B
ND TA TC
NA 22 40
800 40 18
22 40 800
NA
40 18
NA 977,78 r/min
NA 16,30 r/sek
(4)
11.5.2 Spoedverhouding:
Ninset
Spoedverhouding
Nuitset
977,78
Spoedverhouding
800
Spoedverhouding 1,22 : 1 (3)
11.6 Wringkrag:
P 2 NT
P
T
2 π N
11000
T
2π 5
T 350,14 Nm (3)
[28]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--13f8ed56-a4ef-4858-8d10-2d07c992e826/v1-b299996dbfd99aec246f/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--c6bfa7b8-3601-4a11-9be4-55ee65e4011f/v1-9d13a7f3c527010dcc3e/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Eng)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 QP (Eng)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
%20GR12%20MEMO%20SEPT2023_English_hlayiso.com_--dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e/v1-c61c66086bf36fcf31e0/card.webp)
Memorandum