Skip to content

Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afr)

MemorandumMechanical TechnologyGrade 12202321 pages

Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE 2023 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 21 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 2 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) 1.1 C (1) 1.2 A (1) 1.3 A (1) 1.4 C (1) 1.5 B (1) 1.6 A (1) [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 3 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Veiligheidsreël na afloop van werksprosedures: Skakel die masjien af.  (1) 2.2 Spasie tussen werkstukrus en amarilwiel:  Dit voorkom dat die werkstuk nie tussen die wiel en die werkstukrus vasslaan nie.   Voorkom dat die wiel beskadig sal word.   Voorkom dat die werkstuk beskadig word.   Voorkom besering.  (2) 2.3 Werkswinkeluitlegte: 2.3.1 Prosesuitleg.  (1) 2.3.2 Produkuitleg.  (1) 2.4 Hidrouliese pers:  Veiligheidsbrille   Veiligheidshandskoene   Veiligheidsskoene   Oorpak  (Enige 1 x 1) (1) 2.5 Veiligheidskerm op draagbare hoekslyper:  Om teen vonke/metaal stukkies beskerm te word.   Om teen 'n gebreekte slypskyf beskerm te word.   Om jou hand te beskerm om nie in aanraking met die slypskyf te kom nie.  (Enige 1 x 1) (1) 2.6 Knipmasjien:  Volg die vervaardigers se instruksies.   Hou hande weg van aksiepunte.   Moet nie die materiaal se maksimum mates oorskry nie.   Verseker dat alle skerms in plek en vas is.  (Enige 1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 4 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 2.7 Stoor van gassilinders:  Regop posisie   Stoor teen 20°C / koel area.   Leë silinders moet apart van vol silinders gestoor word.   Moet nooit silinders bo-op mekaar stoor nie.   Suurstofsilinders apart van brandstofsilinders.   Beveilig gassilinders.   Verseker dat silinders behoorlik toe is.   Stoor weg van vonke / vlambare materiaal / elektriese skakelaars.   Stoor in 'n goed geventileerde area.   Veiligheidstekens moet vertoon word.   Hou silinders duidelik gemerk (Vol/Leeg).  (Enige 2 x 1) (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 5 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES) 3.1 Doel van tempering:  Om die spanning/brosheid  te verminder.   Om die taaiheid  van die staal te verhoog.   Om korrelstruktuur  te verfyn.  (Enige 1 x 2) (2) 3.2 Hittebehandelingsprosesse: 3.2.1 Dopverharding:  Om 'n slytbestande oppervlak  te verkry en terselfdertyd intern taai genoeg kan wees by die kern  om laste wat daarop geplaas word, te weerstaan.  Vir 'n harde dop  oor 'n taai kern.  (Enige 1 x 2) (2) 3.2.2 Uitgloeiing:  Om interne spanning  te verlig.   Om die staal  te versag.   Om masjineringsprosesse  te fasiliteer.   Verhoog  die staal se rekbaarheid.   Verminder  brosheid.  (Enige 1 x 2) (2) 3.3 Vonktoets:  Hou staal teen slypwiel.   Observeer die vonkpatroon om die tipe staal te identifiseer.  (2) 3.4 Toetse: 3.4.1 Vyltoets: Vyl op die punt of naby die rand  van die materiaal. Die byt sal die hardheid bepaal.  (2) 3.4.2 Buigtoets:  Die metaal word deur buiging aan vervorming blootgestel.   Kyk na ('observe') die skeure in die metaal.  (2) 3.5 Klanktoets op staal: 3.5.1 Lae koolstofstaal (LCS): Dowwe (lae toonhoogte)  klank. (1) 3.5.2 Hoë koolstofstaal (HCS): Hoë klinkende (hoë toonhoogte)  klank. (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 6 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK) 4.1 C (1) 4.2 B (1) 4.3 A (1) 4.4 C (1) 4.5 B (1) 4.6 C (1) 4.7 B (1) 4.8 C (1) 4.9 A (1) 4.10 B (1) 4.11 D (1) 4.12 A (1) 4.13 C (1) 4.14 C (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 7 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK) 5.1 Enjinsilinderkompressietoets: 5.1.1 Redes vir kompressietoets:  Om die hoeveelheid verlies aan kompressie  te bepaal van 'n spesifieke silinder.   Om te bepaal of die kompressieringe  geslyt is.  (Enige 1 x 2) (2) 5.1.2 Tipe kompressietoets:  Droë toets   Nat toets  (2) 5.1.3 Redes vir lae kompressie:  Geslete / gekraakte silinders   Geslete / gebreekte suierringe   Geslete / gebreekte suier   Lekkende inlaatklep   Lekkende uitlaatklep   Geslete / gekraakte / gebuigde klepsamestelling   Lekkende koppakstuk  (Enige 2 x 1) (2) 5.2 Silinderlekkasietoetser: 5.2.1 Byskrifte vir silinderlekkasietoetser: A – Drukbeheerklep / -knop / -reguleerder  B – Meter  C – Kompressorpyp / -lugpyp  D – Vonkproppasstuk / -slang / -pyp  (4) 5.2.2 Redes vir hoëdruklug: Bepaal die …  persentasie drukverlies  vanuit die silinder.   plek  waar die silinder lek.  (Enige 1 x 2) (2) 5.3 Voorsorgmaatreëls tydens die uitvoer van die uitlaatgasanalise:  Moenie op die inlaatslang trap of die vloei op enige wyse beperk nie.   Die slangverbindings moet lugdig wees.   Daar moet geen lekke in die uitlaat, spruitstukke of vakuumstelsels hê nie.   Kondensaat moet uit die slange en opnemersondeerder geblaas word.   Die kondensor moet na elke toets afgetap word.   Wanneer die papierfilter liggrys word, moet dit vervang word.   Toets moet in 'n goeie geventileerde area uitgevoer word.   Verseker die toetser is korrek aan die battery gekoppel.  (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 8 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 5.4 Stelsels geskandeer deur aan-boord-diagnostiese skandeerder:  Aandrywingstelsels (PCM)   Transmissie (TCM)   Remme (ABS)   Bakwerk (BCM)   Enjin (EBM)   Humiditeit, ventilasie en lugversorging (HVAC)   Lugsakke (SRS)  (Enige 3 x 1) (3) 5.5 Foute geïdentifiseer gedurende die uitvoer van dinamiese wielbalansering:  Die mate van wanbalans   Die waggel van die band   Die waggel van die wielsamestelling  (Enige 2 x 1) (2) 5.6 Uitvoer van dinamiese wielbalansering:  Skakel die balanseerder aan en laat die wiel toe om te tol.   Verkry die wanbalanslesings en -plekke op die velling.   Pas die korrekte gewigte.  (3) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 9 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK) 6.1 Krukas: 6.1.1 Krukas  (1) 6.1.2 Funksie: Om die heen-en-weer beweging van die suiers  in 'n draaibeweging om te sit.  (2) 6.1.3 Krukweb / teengewig  (1) 6.1.4 Statiese balans: Die krukas is in statiese balans wanneer die massa is alle rigtings  vanaf die senter van rotasie dieselfde is terwyl dit stilstaan.  (2) 6.2 Trillingdempers: 6.2.1 Krukas  (1) 6.2.2 Funksie: Om enjintrilling uit te stryk.  (1) 6.3 Enjinsilinder uitlegte:  Gelid / reguit   V  W  Plat / horisontaal   Radiaal / X-enjin   U-enjin   K-enjin   Delta  (Enige 3 x 1) (3) 6.4 Kragslae intervalle:  Om enjintrillings te verminder.   Verseker gladde loop van enjin.   Dit verminder die slytasietempo van die enjin se onderdele.  (Enige 2 x 1) (2) 6.5 Vuurorde van enjin vas te stel:  Lees die enjinspesifikasies.   Dit kan op die klepdeksel geskrywe staan.   Kyk die volgorde waarin die kleppe tuimel.   Kyk na die volgorde wat die vuur versprei word vanaf die vonkverdeler.  (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 10 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 6.6 Turboaanjaer: 6.6.1 Aanjaging: Dis die verhoging van spruitstukdruk  bo die normale atmosferiese druk.  (2) 6.6.2 Tipes:  Wisselbare-geometrie-turboaanjaer (WGT)   Nie-reëlbare turboanjaer  (2) 6.7 Superaanjaer: 6.7.1 Redes vir aanbringing:  Om silinderdruk / kompressiedruk te verhoog.   Om die volumetriese doeltreffendheid te verhoog.   Om die enjinkraglewering / werkverrigting te verhoog.   Verhoog brandstofdoeltreffendheid.  (Enige 2 x 1) (2) 6.7.2 Meganiese aandrywingstelsel:  Band   Rat   Ketting   Dryfas  (Enige 2 x 1) (2) 6.8 Dubbel-aanjaging:  'n Kombinasie van 'n turboaanjaer  en 'n superaanjaer.   Twee turboaanjaers  wat saam op een enjin gekombineer is.   Twee superaanjaers  wat saam op een enjin gekombineer is.  (Enige 1 x 2) (2) 6.9 Voordele van dubbel-aanjaging:  Goeie brandstofekonomie.   Verminder sloering teen lae revolusies.   Verhoogde drywing en wringkrag oor hele kragband.   Verminderde kragtappende uitwerking wat die superaanjaer se katrol op die enjin het .  (Enige 2 x 1) (2) [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 11 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK) 7.1 Slagvolume:  Totale volume  wanneer die suier van onderste dooiepunt na boonste dooiepunt beweeg.   Totale volume  verplaas gedurende 'n slag.  (Enige 1 x 2) (2) 7.2 Metodes om kompressieverhouding te verhoog:  Verwyder stelplaatjies tussen silinderblok en silinderkop.   Pas dunner silinderkoppakstuk.   Masjineer metaal van die silinderkop af.   Skil metaal van die silinderblok af.   Pas suier met hoër krone.   Pas 'n krukas met 'n langer slag.   Vergroot die boor van die silinders / groter suiers.  (Enige 3 x 1) (3) 7.3 Berekening: 7.3.1 Slagvolume:   D2 SV  L 4    (9 2 )   10  4  636,17 cm 3  (3) 7.3.2 Oorspronklike vry volume: SV VV  KV  1 636,17   10,5  1   66,97cm3  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 12 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 7.3.3 Nuwe silinderdeursnee: SV Nuwe kompressie verhouding  1 VV SV  (KV  1)(VV)  SV  (11  1)(66,97)  SV  669,7cm 3   D2 SV  L 4 SV  4 D   L 669,7  4     10  9,234 cm   92,34 mm  (7) 7.4 Pronyrem berekninge: 7.4.1 Aangeduide drywing in kW: P  900  103 Pa 86 L 1000  0,086 m    D2 A 4   0,0842   4  5,542  10 3 m2  2000  N 60  1  33,33 kragslae/sek  n  2 silinders AD=PLANn     = 900 103  0,086  5,542 10 -3  33,33  2   = 28593,86 W  28,59 kW  (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 13 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 7.4.2 Remkrag in kW: Wringkrag = Krag  radius  =  25 10  0,4   = 100 Nm  RD  2  NT  2    33,33  100   20941,85663 W  20,94 kW  (5) 7.4.3 Meganiese doeltreffendheid: RD   100 AD 20,94   100  28,59  73,24 %  (2) [32] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 14 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK) 8.1 Gasanalise: FOUTE MOONTLIKE REGSTELLENDE (DEFEKTE) OORSAKE MAATREËLS 8.1.1 8.1.2 Hoë suurstoflesing Swak lug- Verstel (O2) brandstofverhouding.  brandstofmengsel.  Ontstekingsprobleme. Kontroleer en verstel ontstekingstelsel.  Vakuumlekkasies.  Herstel vakuumlekkasies.  Onklaar katalisator.  Kontroleer en herstel katalisator.  (Enige 1 x 1) (Enige 1 x 1) 8.1.3 8.1.4 Hoë Oormatige onverbrande Verstel koolwaterstoflesing brandstof.  brandstofmengsel.  (HC) Foutiewe tydreëling.  Kontroleer en verstel ontstekingstelsel.  Vakuumlekkasie.  Herstel vakuumlekkasies.  Foutiewe Kontroleer en verstel lugbestuurstelsel.  lugbestuurstelsel.  (Enige 1 x 1) (Enige 1 x 1) (4) 8.2 Kompressietoets: 8.2.1  Die ontstekingstelsel sal afgeskakel wees.   Om elektriese skok te voorkom.   Om toegang tot die vonkproppe te kry.  (Enige 1 x 1) (1) 8.2.2  Om te voorkom dat brandstof die uitlaatstelsel binne gaan.   Om te voorkom dat brandstof die toetser binne gaan.  (Enige 1 x 1) (1) 8.2.3  Om die korrekte hoeveelheid lug wat die silinder binnegaan, te verkry.   Om die korrekte lesing te verkry.  (Enige 1 x 1) (1) 8.2.4  Om die lesings met die spesifikasies te vergelyk.   Om te kyk of die druk korrek is of nie.  (Enige 1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 15 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 8.3 Silinderlekkasietoets: FOUTE MOONTLIKE OORSAKE REGSTELLENDE (DEFEKTE) MAATREËLS 8.3.1 Sisgeluid by die Lekkende inlaatkleppe.  Vervang of herseël luginlaat inlaatkleppe.  Geblaasde koppakstuk Vervang koppakstuk.  tussen aangrensende silinders.  (Enige 1 x 1) (Enige 1 x 1) (2) 8.3.2 Sisgeluid by die Verslete suierringe.   Knap enjin op.  oliepen  Pas nuwe ringe.  Verslete suier.   Pas nuwe suiers.   Knap enjin op.  (Enige 1 x 1) (Enige 1 x 1) (2) 8.4 Oorsake van hoë oliedruklesing:  Verstopte oliegange   Te min tussenruimte op krukaslaers   Vuil of besoedelde olie   Olie se viskositeit is te hoog   Drukverligtingsklep sit vas in geslote posisie  (Enige 3 x 1) (3) 8.5 Brandstofdruktoets: 8.5.1 Vervaardigers spesifikasies vir brandstofdruktoets:  Brandstofdruk na die brandstofpomp.   Brandstofdruk terwyl die enjin luier.   Brandstofdruk teen hoë revolusies.  (Enige 2 x 1) (2) 8.5.2 Plasing van brandstofdruktoetser: Pas die brandstofdruktoetser op die brandstoflyn.  (1) 8.5.3 Verweerde pyp van brandstofdruktoetser:  Brandstof / druk sal vanuit die pyp lek.   Die toetser sal onakkurate resultate lewer.   Brandgevaar.  (Enige 1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 16 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 8.6 Oorsake van verkoelingstelsel drukverlies: Koelmiddel lek …  tussen pakstukke/seëls van die verkoelingstelsel.   by waterslange.   by geblaasde silinderkoppakstuk.   die waterpomp.   die verkoeler.   die verhittingsverkoeler.   by verweerde uitdy- of kernproppe.   by onderdele wat nie reg gepas is nie.  (Enige 4 x 1) (4) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 17 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK) 9.1 Oplossings vir outomatiese ratkas: 9.1.1  Verwyder die dryfas.   Gebruik 'n platbak insleepvoertuig.   Gebruik 'n mobiele-domkrag (mobi-jack) om die dryfwiele van die grond af te lig.  (Enige 1 x 1) (1) 9.1.2  Gebruik 'n sluit-koppelaar.   Die koppelomsitter moet vervang word.   Die koppelomsitter moet herstel word.   Vul vloeistowwe/olie aan.  (Enige 1 x 1) (1) 9.1.3  Identifiseer die oorsaak van die probleem en herstel.  Gebruik 'n olieverkoeler.   Vul vloeistowwe/olie aan.  (Enige 1 x 1) (1) 9.1.4 Verseker dat die hefboom is na … geselekteer:  Parkeer (P)   Neutraal (N)  (Enige 1 x 1) (1) 9.1.5 Gebruik outomatiese transmissievloeistof (ATF).  (1) 9.2 Onderdele van koppelomsitter: 9.2.1  Pomp   Stuwer  (Enige 1 x 1) (1) 9.2.2 Turbine  (1) 9.2.3 Stator  (1) 9.3 Handklep  (1) 9.4 Voordele van episikliese ratstelsels:  Lewer 'n variasie van wringkrag.   Verander die rigting van rotasie.   Dis kompak in ontwerp.   Ratte is konstant ingekam.  (Enige 2 x 1) (2) 9.5 Ratstelsel van 'n outomatiese ratkas: 9.5.1 Dubbel- episikliese ratstelsel  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 18 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 9.5.2 Verkry trurat:  Die remband sluit annulus 1.   Die inset-as (enjin) dryf die sonratte.   Planeetrat 1 beweeg om sonrat 1 in 'n agteruit rigting.   Planeetrat 1 draai die planeetdraer in 'n agteruit rigting.   Planeetdraer draai die uitset-as.  (5) 9.6 Oliepomp  (1) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 19 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK) 10.1 Goed ontwerpte stuurstelsel:  Lig en maklik om te beheer   Vry van vibrasies en padskokke   So direk as moontlik sonder enige baie moeite van die bestuurder.   Selfsentrering   Geen golwende effek vanaf die onderstel of werking van remstelsel nie  (Enige 2 x 1) (2) 10.2 Wielsporingshoek: 10.2.1 Benoem A-C: A. As-middelpunt  B. Agteras  C. Stuurarms  (3) 10.2.2 Hoek D: Ackermann-hoek  (1) 10.2.3 Dit verskaf wisselbare uitsporing  op die voorwiele op draaie.  (2) 10.3 Ongebalanseerde wiele sketse: 10.3.1 Wielhop:   OF  Hop (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 20 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 10.3.2 Wielwaggel:  Waggel  (2) 10.3.3 Verskil tussen wielwaggel en wielhop:  Wielwaggel is die kant na kant beweging (vibrasie) van 'n wiel.   Wielhop is die op-en-af beweging (vibrasie) van 'n wiel.  (2) 10.4 Materiale om monoliet te bedek:  Aluminiumoksied   Platinum   Rodium   Palladium  (Enige 2 x 1) (2) 10.5 Funksies van sensors: 10.5.1 Lambda sensor:  Die sensor meet die suurstofinhoud in die vloei van uitlaatgas.   Stuur die informasie na die elektroniese beheereenheid (EBE).  (2) 10.5.2 Versnellerposisiesensor (VPS):  Bepaal die posisie van die versnelklep.   Stuur die informasie na die elektroniese beheereenheid (EBE).  (2) 10.5.3 Massalugvloeimeter (MLV):  Meet die lugvloei na die enjin.   Meet die lugvloeitemperatuur.   Stuur die informasie na die elektroniese beheereenheid (EBE).  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Motorkunde 21 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 10.6 Werking van gemeenskaplike brandstofleidingstelsel (IGBL):  Die hoëdrukpomp verplaas die brandstof onder hoë druk na die gemeenskaplike brandstofleidingstelsel .   Die gemeenskaplike brandstofleidingstelsel hou en versprei die hoëdruk brandstof na die inspuiters.   Die inspuiters spuit die brandstof direk in die silinder.  (3) 10.7 Stroom opgewek:  Indien 'n magnetiese veld oor 'n geleier beweeg,  word spanning oor die eindpunte van die geleier geïnduseer,  wat stroomvloei veroorsaak.   Verander meganiese energie  na elektriese energie  deur middel van elektromagnetiese induksie.  (Enige 1 x 3) (3) 10.8 Alternator stator-toets:  Kontinuïteit   Lekkasie  (2) 10.9 Posisie waar elektriese brandstofpomp geplaas word:  Binne-in die brandstoftenk   Buite – enige plek op die brandstoflyn.  (2) [32] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all