Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK
2023
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentQuestion paper %20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20MG%20Afr--4d73394c-65e2-45a0-8c73-ff031ad7876d/v1-f8505fa62d4e84b305b7/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--13f8ed56-a4ef-4858-8d10-2d07c992e826/v1-b299996dbfd99aec246f/card.webp)
%20MG%20Eng_hlayiso.com_--90c02c88-3a81-4bd2-8be5-43e295528579/v1-43eb23d78d1111fdacca/card.webp)
%20MG%20Eng_hlayiso.com_--55150b9e-0ef8-4865-b2c0-9c09a3209a0e/v1-2a2302117aac87333767/card.webp)
View all
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)


Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) MG Afr_hlayiso.com_.pdf
Mechanical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC June Exam
- Pages
- 21
- File size
- 1.1 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 21
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 2 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
1.1 C (1)
1.2 A (1)
1.3 A (1)
1.4 C (1)
1.5 B (1)
1.6 A (1)
[6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 3 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Veiligheidsreël na afloop van werksprosedures:
Skakel die masjien af. (1)
2.2 Spasie tussen werkstukrus en amarilwiel:
Dit voorkom dat die werkstuk nie tussen die wiel en die werkstukrus
vasslaan nie.
Voorkom dat die wiel beskadig sal word.
Voorkom dat die werkstuk beskadig word.
Voorkom besering. (2)
2.3 Werkswinkeluitlegte:
2.3.1 Prosesuitleg. (1)
2.3.2 Produkuitleg. (1)
2.4 Hidrouliese pers:
Veiligheidsbrille
Veiligheidshandskoene
Veiligheidsskoene
Oorpak
(Enige 1 x 1) (1)
2.5 Veiligheidskerm op draagbare hoekslyper:
Om teen vonke/metaal stukkies beskerm te word.
Om teen 'n gebreekte slypskyf beskerm te word.
Om jou hand te beskerm om nie in aanraking met die slypskyf te kom
nie.
(Enige 1 x 1) (1)
2.6 Knipmasjien:
Volg die vervaardigers se instruksies.
Hou hande weg van aksiepunte.
Moet nie die materiaal se maksimum mates oorskry nie.
Verseker dat alle skerms in plek en vas is.
(Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 4 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
2.7 Stoor van gassilinders:
Regop posisie
Stoor teen 20°C / koel area.
Leë silinders moet apart van vol silinders gestoor word.
Moet nooit silinders bo-op mekaar stoor nie.
Suurstofsilinders apart van brandstofsilinders.
Beveilig gassilinders.
Verseker dat silinders behoorlik toe is.
Stoor weg van vonke / vlambare materiaal / elektriese skakelaars.
Stoor in 'n goed geventileerde area.
Veiligheidstekens moet vertoon word.
Hou silinders duidelik gemerk (Vol/Leeg).
(Enige 2 x 1) (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 5 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)
3.1 Doel van tempering:
Om die spanning/brosheid te verminder.
Om die taaiheid van die staal te verhoog.
Om korrelstruktuur te verfyn.
(Enige 1 x 2) (2)
3.2 Hittebehandelingsprosesse:
3.2.1 Dopverharding:
Om 'n slytbestande oppervlak te verkry en terselfdertyd
intern taai genoeg kan wees by die
kern om laste wat daarop geplaas word, te weerstaan.
Vir 'n harde dop oor 'n taai kern.
(Enige 1 x 2) (2)
3.2.2 Uitgloeiing:
Om interne spanning te verlig.
Om die staal te versag.
Om masjineringsprosesse te fasiliteer.
Verhoog die staal se rekbaarheid.
Verminder brosheid.
(Enige 1 x 2) (2)
3.3 Vonktoets:
Hou staal teen slypwiel.
Observeer die vonkpatroon om die tipe staal te identifiseer. (2)
3.4 Toetse:
3.4.1 Vyltoets:
Vyl op die punt of naby die rand van die materiaal. Die byt sal
die hardheid bepaal. (2)
3.4.2 Buigtoets:
Die metaal word deur buiging aan vervorming blootgestel.
Kyk na ('observe') die skeure in die metaal. (2)
3.5 Klanktoets op staal:
3.5.1 Lae koolstofstaal (LCS):
Dowwe (lae toonhoogte) klank. (1)
3.5.2 Hoë koolstofstaal (HCS):
Hoë klinkende (hoë toonhoogte) klank. (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 6 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
4.1 C (1)
4.2 B (1)
4.3 A (1)
4.4 B (1)
4.5 D (1)
4.6 D (1)
4.7 B (1)
4.8 D (1)
4.9 C (1)
4.10 A (1)
4.11 C (1)
4.12 A (1)
4.13 D (1)
4.14 B (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 7 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK)
Dakbedekking word aan die daklatte vasgemaak.
Daklatte dra by tot die stewigheid en korrekte spasiëring van die
5.1
balke/struktuur.
(Enige 1 x 2) (2)
5.2 Tipes sweissimbole:
5.2.1 Ter plaatse sweis (1)
5.2.2 Vlakking (1)
5.2.3 U-stuiksweis (1)
5.2.4 Soomsweis / Naatsweiswerk (1)
5.3 Strooktemplate word oor langer seksies van hoekyster gebruik. (1)
5.4 Afmetings van die materiaal:
5.4.1 Gemiddelde diameter:
Gemiddelde Ø = Binne Ø Dikte
= 180 12
= 192 mm
(2)
5.4.2 Gemiddelde omtrek:
Gemiddelde omtrek = π Gemiddelde Ø
= π 192 mm
= 603,186 mm
Rond af na 603 mm (3)
5.5 Sweissimbole:
Hoeksweis albei kante
8 mm in grootte
Lengte van sweiskraal is 50 mm
Steek van sweislas is 100 mm (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 8 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
5.6 Dakkap:
A- Kaplatte
B- Nokwerk
C- Dakbedekking
D- Dakbalk
E- Koppeldele tussenin (5)
5.7 Traliedwarsbalke:
Neig om baie stewig te wees.
Verskaf goeie sterkte-tot-gewigsverhouding oor lang spanafstande.
(Enige 1 x 2) (2)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 9 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
6.1 Gebruike van bankslyper:
Skerpmaak van gereedskap.
Vorming van metaal.
Verwyder ongewenste materiaal.
Verwyder growwe kante (baarde).
Slyp voor sweis van werkstuk.
Word saam met draadborselwiel gebruik om roes te verwyder.
Word saam met poleerwiel gebruik om werkstuk te poleer.
(Enige 3 x 1) (3)
6.2 MIG:
Metaal-inertegas (1)
6.3 Plasmasnyer:
Die snyer stuur 'n elektriese kanaal geïoniseerde gas deur die metaal
wat gesny word.
Dit vorm 'n volledige elektriese stroombaan via die aardingsklamp.
Saamgeperste lug word na die werkstuk toe deur 'n gefokusde spuitstuk
teen 'n hoë spoed geblaas.
'n Elektriese boog word tussen die gasspuitstuk en werkstuk gevorm. (4)
6.4 Tipes tappe:
Voorsnytap / begintap / eerste tap
Tussensnytap / tweede tap
Proptap / boomsnytap (3)
6.5 Verwyder slak:
Bikhamer
Draadborsel
(Enige 1 x 1) (1)
6.6 Vertikale rollers:
Word alleenlik vir die buig/rol van dik, swaar plate gebruik. (1)
6.7 Horisontale bandsaag:
Verseker 'n skoon snit.
Verwyder metaalafval / snysels.
Leeftyd van lem word verleng.
Verkoel die lem
Verkoel die metaal
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 10 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
6.8 Oksi-asetileen toerusting - prosesse:
Gassweiswerk
Sweissoldering
Silwersoldering
Verhitting
Snywerk
Gutsing (Gouging)
(Enige 3 x 1) (3)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 11 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)
7.1 Raamwerke:
300 N 100 N
B
A F
E
C
D
7000
100 N 300 N
a
Nota aan nasiener:
Nasiener moet die ruimte- en
kragtediagram herteken e d
volgens die gegewe skale vir
nasiendoeleindes. Toelransie
van ±2 mm
b f
LID KRAG (N) AARD
AE 140 N Stut
EF 285 N Stut
FC 140 N Stut
BF 100 N Bint/Stang c
ED 100 N Bint/Stang
(15)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 12 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
7.2 Balke:
7.2.1 Bereken RL:
Momente om RR:
RL 10 8 8 4 5 6 2
96
RL
10
RL 9,6 kN (4)
7.2.2 Bereken RR:
Momente om RL:
RR 10 6 8 4 5 8 2
84
RR
10
RR 8,4 kN (4)
7.2.3 Buigmomente:
Momente by:
B: 9,6 x 2 = 19,2 kN.m
C: (9,6 x 5) – (8 x 3) = 24 kN.m
D: (9,6 x 8) – (8 x 6) – (4 x 3) = 16,8 kN.m (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 13 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
7.2.4 Buigmomente-diagram:
8 kN 4 kN 6 kN
A B C D E
2m 3m 3m 2m
RL RR
24
19,2
16,8
0 0
A B C D E
Nota aan nasiener:
Nasiener moet die buigmomente-
diagram herteken volgens die
gegewe skale vir
nasiendoeleindes.
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 14 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
7.3 Spanning en vervorming:
7.3.1 Deursnee opppervlakte m2:
πD 2
A
4
π 0,03 2
4
0,71 x 10-3 m2 (2)
7.3.2 Spanning MPa:
Krag
Spanning
Area
80 103
0,71 10-3
112676056,3 Pa
112,68 MPa (3)
7.3.3 Vervorming:
ΔL
Vervorming
OL
0,06
3000
0,00002 OF 2 10 -5 (2)
7.3.4 Young se modulus van elastisiteit:
Spanning
E
Vervorming
112,68 106 112,68 106
OF
2 10-5 2 105
5,633802815 1012 Pa 5,634 1012 Pa
5633,80 GPa 5634 GPa (3)
7.4 Maksimum spanning:
Krag
Spanning
Area
55 103
0,9 10-5
6111111111 Pa
6111,11 MPa (2)
[45]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 15 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 8: HEGTING METODES (INSPEKSIE VAN SWEISLASSE) (SPESIFIEK)
8.1 Visuele inspeksie:
Vorm van die profiel
Eenvormigheid van oppervlakte
Oorvleueling
Insnyding
Penetrasiekraal
Wortelgroef
Samesmelting
Versterking
Poreusheid
Spatsels
Slak-insluitings
(ENIGE SWEISDEFEKT WAT VISUEEL GESIEN KAN WORD NA
SWEIS)
(Enige 2 x 1) (2)
8.2 Vrybuigtoets:
Rekbaarheid
Brosheid
Smeebaarheid
Verlengbaarheid
Elastisiteit
(Enige 1 x 1) (1)
8.3 Sweisdefek:
'n Sweisdefek is die resultaat wat nie aan die voorgeskrewe vereistes vir
'n sweislas voldoen nie. (2)
8.4 Sweisdefek:
8.4.1 Insnyding:
Stroom te hoog
Stroom te laag
Verkeerde elektrodehoek
Booglengte te lank
Sweisspoed te vinnig
Te lae boogspanning
Foutiewe elektrode manipulasie
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 16 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
8.4.2 Blaasholte:
Teenwoordigheid van kontaminante / onsuiwerhede op die
werksoppervlakte of op die elektrode se smeltmiddel.
Teenwoordigheid van hoë vlakke van swael in die werkstuk
of elektrodemateriaal.
Sweis in winderige toestande.
Gebruik nat elektrode.
(Enige 2 x 1) (2)
8.5 Vernietigende toetse:
Masjineerbaarheidstoets
Inkeepbreektoets
Vrybuigtoets
Geleide buigtoets
(Enige 2 x 1) (2)
8.6 Prosedure vir die uitvoer van 'n X-straaltoets:
Die fotografiese film word in 'n koevert verseël (sodat lig dit nie kan
blootstel nie) en agter die voorwerp wat getoets word geplaas.
Die X-straal- of gammastraalbron word voor die voorwerp wat getoets
word geplaas.
Die toetser behoort agter loodskerms en ver van skadelike blootstelling
te staan. Die bron word geaktiveer vir 'n baie kort rukkie en die X-strale
dring die toetsstuk binne.
Soos hulle deur die areas gaan wat minder dig is, stel die strale die
film op die negatief as ligter bloot, wat 'n sweisdefek aandui.
Fotografiese film verskaf 'n permanente rekord van die skaduwee wat
deeglik ondersoek kan word. / Getoon op 'n monitorskerm. (6)
8.7 Tipes kleurvloeistof:
Fluoresserende vloeistof
Helder kleurige vloeistof (2)
8.8 Interne sweisdefekte:
Krake
Slakinsluiting
Gebrek aan samesmelting
Gebrek aan wortelpenetrasie
Blaasholte
Porositeit
(Enige 2 x 1) (2)
8.9 Middellynkrake:
Gebruik die regte wydte-na-diepte verhouding.
Verlaag die stroom om oormatige penetrasie te verminder.
Verlaag die sweis-/boogspanning.
(Enige 2 x 1) (2)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 17 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 9: HEGTING METODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK)
9.1 Vervorming en naspanning:
As die uitsetting, wat voorkom wanneer metaal verhit word, teengestaan
word, sal vervorming voorkom.
Wanneer sametrekking, wat met afkoeling gepaard gaan, teengestaan
word, sal 'n spanning toegepas word.
As die toegepaste spanning beweging veroorsaak, kom vervorming
voor.
As die toegepaste spanning nie beweging veroorsaak nie, sal daar
naspanning in die gesweiste las wees.
(Enige 2 x 1) (2)
9.2 Krimping:
Krimping is 'n vorm van plastiese vervorming waar die metaal vervorm
het as gevolg van inkrimping met afkoeling. (2)
9.3 Korrelgrootte:
Die vorige hoeveelheid koudbewerking
Die temperatuur en tyd van die uitgloeiingsproses
Die samestelling
Die smeltpunt
(Enige 2 x 1) (2)
9.4 Koudbewerking en warmbewerking:
Koudbewerking is wanneer vervorming van staal onder die
herkristalliseringstemperatuur (AC1) van die staal plaasvind.
Warmbewerking is wanneer vervorming van staal bo die
herkristalliseringstemperatuur (AC1) van die staal plaasvind. (4)
9.5 Vervorming:
Moenie oorsweis nie.
Pas onderbroke sweiswerk toe.
Plaas sweislasse naby die neutrale as.
Gebruik so min lopies as moontlik.
Gebruik terugstap-sweiswerk.
Voorsien die krimpingskragte.
Beplan die sweisvolgorde.
Gebruik rugsteune.
Gebruik klampe, setmate en hegstukke.
(Enige 4 x 1) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 18 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
9.6 Tipes vervorming:
9.6.1 Oorlangse vervorming (1)
9.6.2 Hoekverdraaiing (1)
9.7 Metaal vinnig afgekoel:
Vinnige afkoeling van metaal met groot temperatuurverskille wat spanning
veroorsaak, sal krake op die oppervlak veroorsaak. (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 19 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
10.1 Instandhouding definisie:
Voorsorgmaatreëls, aksies en prosesse wat geneem word om 'n masjien
of proses in 'n funksionele toestand te hou. (3)
10.2 Staanboormasjien:
Visuele kontrole van elektriese bedrading en skakelaars.
Maak seker dat alle skerms behoorlik vas is en korrek funksioneer.
Smeer bewegende onderdele.
Gebruik vog-indringende oliesproei om roes te voorkom.
Kontroleer die beskikbaarheid van spesifieke gereedskap.
Kontroleer die waggeling van die spil.
Inspekteer aandryfbande vir verweer.
Verseker dat die aandryfband korrek gespan is.
Kontroleer die tandstang- en kleinratmeganisme en smering.
Verseker dat snysels verwyder word.
Inspekteer Morse-tapsheidhuls vir baard of skrape.
Kontroleer of die boorkloukop reg aangebring en vas is.
(Enige 2 x 1) (2)
10.3 Merkplate:
Dit is om skakelaars van masjiene te isoleer voordat onderhoud
uitgevoer word.
Om werkers te wys dat instandhouding op 'n spesifieke masjien
uitgevoer word.
(Enige 1 x 1) (1)
10.4 Diensrekords:
Help met die monitering van die kondisie van masjiene.
Help om waarborge te behou.
Help om die geskiedenis van instandhouding en herstelwerk te hou.
(Enige 2 x 1) (2)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 20 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELINGS) (SPESIFIEK)
11.1 Geutbak:
11.1.1 Vierkantig na reghoekig op middelpunt. (3)
11.1.2 (a) A–1:
A 1 1002 2502 4502
275000
524,40 mm (2)
(b) A–2:
A 2 4002 1252 4502
378125
614,92 mm (2)
(c) B–3:
B 3 3752 1002 4502
353125
594,24 mm (2)
11.2 Afgeknotte keël:
11.2.1 A–B:
×D
A B
12
× 800
12
209,44 mm (3)
11.2.2 0–1:
πd
0 1
12
π 600
12
157,08mm (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 21 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
11.2.3 A–0:
Planafstand / basislyn:
A–0 = 400 - 300
= 100 mm
Ware lengte:
A 0 100 2 500 2
260 000
509,90 mm (4)
11.3 Vierkant-na-rond transformator:
Word gebruik om leidingdele van ongelyke vorm aan mekaar te
verbind. (2)
[21]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Question paper
MECH TECH GR12 QP SEPT2024 (Welding & Metalwork)_English_hlayiso.com_.pdf
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng.pdf
%20MG%20Afr--4d73394c-65e2-45a0-8c73-ff031ad7876d/v1-f8505fa62d4e84b305b7/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Nov 2024 (Welding & Metal Work) MG Afr.pdf
Question paper
Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) MG Eng.pdf
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Afr_hlayiso.com_.pdf
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Eng_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Afr_hlayiso.com_.pdf
%20Afr_hlayiso.com_--13f8ed56-a4ef-4858-8d10-2d07c992e826/v1-b299996dbfd99aec246f/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology May-June 2023 (Fitting & Machining) Afr_hlayiso.com_.pdf
%20MG%20Eng_hlayiso.com_--90c02c88-3a81-4bd2-8be5-43e295528579/v1-43eb23d78d1111fdacca/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) MG Eng_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Mechanical Technology Nov 2023 (Welding & Metal Work) MG Afr_hlayiso.com_.pdf
%20MG%20Eng_hlayiso.com_--55150b9e-0ef8-4865-b2c0-9c09a3209a0e/v1-2a2302117aac87333767/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Nov 2023 (Fitting and Machining) MG Eng_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Mechanical Technology Nov 2023 (Automotive) Afr_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Mechanical Technology
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023-24.pdf
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
Memorandum
MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork)_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
MECH TECH MEMO GR12 SEPT_Fitting_English_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023_Welding_English_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2023_English_hlayiso.com_.pdf

Memorandum