Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P2 2015 Memo (Afr)

MemorandumMathematical LiteracyGrade 1220159 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool Verduideliking M Metode M/A Metode met akkuraatheid CA Voortgesette akkuraatheid A Akkuraatheid (Antwoord) C Omskakeling/Herleiding S Vereenvoudiging RT/RG/RM Lees van tabel/Lees van grafiek/Lees van kaart F Kies van korrekte formule SF Korrekte vervanging in ʼn formule O Mening P Penalisering vir geen eenhede, verkeerde afronding, ens. R Afronding/Rede Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/SEPTEMBER 2015) VRAAG 1 1.1 1.1.1 (a) A = 97,15 x 1,08  OF A = 97,15 + (97,15 x 0,08)  1M gebruik 8% = R104, 92  = 97,15 + 7,77 1CA (as 5% = R104,92  gebruik is) (2) (b) B = 5 512,50 x 1,05 OF 1M gebruik 5% B = 5 512,50 + (5 515,50 x 0,05)  1CA (as 8% = R5 788, 13  = 5 512,50 + 275,63 gebruik is) = R5 788,13  (2) (c) C = 12 155,06 (1+0,05)5  1F gebruik = 12 155,06 (1,05)5 saamgestelde = 12 155,06 (1,276281563)  rente formule = R15 513,28  1S 1A OF C = 31 026,56  2M gebruik 2 korrekte waarde = R15 513,28  en / deur 2 1A OF C = 7 756,64 x 2  = R15 513,28  2M gebruik korrekte waarde en x 2 1A (3) (d) D = 39 598,64 (1 + 0,05)5  1F gebruik = 39 598,64 (1,05)5 saamgestelde = 39 598,64 (1,276281563)  rente-formule = R50 539,01  Aanvaar R50 539,00 1S 1A OF D = 25 269,50  x 2  2M gebruik = R50 539,00  korrekte waarde en x 2 1A (3) 1.1.2 Die uitbetalingswaarde van ʼn kind met ouderdom 14–21 jaar 3A moet verwys is dubbel die bedrag van ʼn kind met die ouderdom 6–13 na die vergelyking jaar, en die uitbetalingswaarde van ʼn kind met die tussen die 3 ouderdom van 6–13 jaar is dubbel die bedrag van ʼn kind met ouderdomsgroepe die ouderdom van 1–5 jaar.  (3) 1.1.3 Die bedrae verhoog omdat pryse elke jaar met inflasie 2A verhoog.  Aanvaar enige ander logiese verduideliking. (2) 1.1.4 Aanvaar enige logiese verduideliking.  2A (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 3 1.1.5 Voordele:  Die dekking sal die begrafnisonkoste dek al is die geld 2A Voordeel minder as wat in die plan inbetaal is.   Lae maandelikse paaiemente maak dit moontlik om geld eenkant te sit.   OF aanvaar enige logiese verduideliking. Nadele:  Mense kan baie meer geld in die begrafnisplan te betaal as wat uitbetaal word.  2A Nadeel  Geen rente word verdien op begrafnisplanne nie (geld groei nie).   OF aanvaar enige logiese verduideliking. (4) 1.2 1.2.1 As gevolg van inflasie.  Toename in regeringsuitgawes.  Aanvaar enige logiese verduideliking. 2R (2) 1.2.2 Jaarlikse salaris = 15 800,75 x 12 = 189 609  1MA x12 Inkomstebelasting per maand vir 2014–2015 finansiële jaar = R31 419 + (25% van die bedrag bo R 174 550)  1F Korrekte = 189 609 – 174 550 belastingkoers = 15 059 x 0,25 1S = 3 764,75 + 31 419 1M korting = 35 183,75 – 12 726  afgetrek = 22 457,75 / 12  1M deel deur 12 = R1 871,48  1CA Inkomstebelasting per maand vir 2015–2016 finansiële jaar = R32 742 + 26% van die bedrag bo R181 900  1F korrekte = 189 609 – 181 900 belastingkoers = 7 709 x 0.26 = 2 004,34 + 32 742 = 34 746, 34 – 13257 = 21 489,34 / 12 = R1790, 78  1CA Nee, sy stelling is verkeerd.  1J (9) 1.3 1.3.1 25%  2A (2) 1.3.2 Aantal mense wat minder as R25 spaar = 0,25 x 140  1M = 35 mense  1A (2) 1.3.3 Interkwartiel-omvang = 65 – 25  1M = R40  1A (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/SEPTEMBER 2015) 1.3.4 Die middel 50% van mense wat tussen R25  en R65 3CA spaar.  Moet verwys na middel 50% (1 Punt) Moet verwys na tussen 25 en 65 (2 punte) (3) 1.3.5 Nee.  1A Die hoogste waarde in die onderste 25% is slegs R25.  2R OF Die hoogste waarde in die onderste 50% is slegs R35.  OF Slegs 25% van die mense spaar meer as R65.  (3) [44] VRAAG 2 2.1 2.1.1 Lengte = 6,7 cm x 65  OF Lengte = 67mm  x 65  1A meet lengte = 435 cm = 4 355 mm 1M x 65 100 1 000 1CA herlei na m = 4,355 m  = 4,355 m  Breedte = 1,4 cm x 65 OF Breedte = 14 mm  x 65 1A meet breedte = 91 cm = 910 mm 100 1 000 = 0,91 m  = 0,91 m  1CA herlei na m (5) 2.1.2 1CA vervanging = 4,355 m x 0,91 m  in F soos in 2.1.1 = 3,96305 m2  + (0,1 x 3,96305 m2)  1CA soos in 2.1.1 = 3,96305 m2 + 0,396305 m2 1CA 10% van = 4,359355 m2  oppervlakte 1CA vereenvoudiging Arbeidskoste = 55 x 3,96305 m2 = R 217,96775 1CA x 55 = R 217,97  1CA arbeidskoste 2 Koste van teëls = 79,99 x 4,359355 m = R348,7048065 = R348,70  1CA koste van teëls Totale koste van teëlwerk = R217,97 + R348,70 = R566,67  1CA (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 5 2.1.3  Plaas ʼn venster in die gastekamer se en-suite.  2A  Plaas ʼn venster in die hoofslaapkamer se en-suite.  2A  OF aanvaar enige logiese verduideliking. (4) 2.2 2.2.1 Oppervlakte van een rak = 0,45 m2 1M deel opp. 3 deur 3 = 0,15 m2  1A 0,15 m2 = x 0,25 m  = 0,15 m2  1C herlei na m 0,25 m 1M opp. van 1 rak = 0,6 m x 100 deel deur 0,25 m = 60 cm  1CA OF Oppervlakte van een rak in cm2 = 0,45 x 10 000 = 4 500 cm2  1M deel opp. 3 deur 3 = 1 500 cm2  1A Breedte van rak in cm = 250 1C herlei na cm 10 = 25 cm  Lengte van een rak: 1 500 cm2 = x 25 cm 1M opp. van 1 rak = 1 500 cm2 deel deur 25 cm 25 cm = 60 cm  1CA (5) 2.2.2 Aantal boeke op rak = 60 cm  1M 2,3 cm 1C herlei mm na = 26,086…  cm = 26 boeke  1 R afronding OF Aantal boeke op rak = 600 mm  1M 23 mm 1C herlei cm na = 26,086…  mm = 26 boeke  1 R afronding (3) 2.2.3 Aantal boeke = 16 kg  1M 1,493 kg  1C herlei g na kg = 10,716… = 10 boeke  1R rond af OF Aantal boeke = 16 000 g  1 493 g  1M = 10,716… 1C herlei kg na g = 10 boeke  1R rond af (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/SEPTEMBER 2015) 2.2.4 Hoogte van rak = 26,5 cm + 6 cm  2MA vind hoogte = 32,5 cm  van rak Hoogte van boek: 1SF korrekte s2 = 26,52 + 19,52  vervanging = 702,25 + 380,25  1S Vereenvoudig = 1 082,5 beide vierkante s = √1,082,5 1MA vind = 32,9 cm  vierkantswortel Verduideliking: Die boek is 0,4 cm (32,9 cm – 32,5 cm) langer as die hoogte van die rak, daarom kan die boek nie in ʼn regop posisie geplaas word nie.  2R Rede (7) [35] VRAAG 3 3.1 3.1.1 Leningsbedrag = Kontantprys – Deposito + Eenmalige paaiement 1M = 165 000 – 10 000 + 1 140  1A = 156 140  (2) 3.1.2 Totale bedrag = Deposito + (maandelikse terugbetaling x aantal maande) = 10 000 + (3 122,49 x 72)  1M = 10 000 + 224 819,28  1S = R234 819,28  1CA (3) 3.1.3 Totale bedrag = (Maandelikse terugbetaling x aantal maande) + Restantbetaling = (2 921,08 x 72) + (0,25 x 165 000)  2M = 210 317,76 + 41 250  1S = R251 567,76  1CA (4) 3.1.4 Verskil = 251 567,76 – 234 819,28  1CA = R16 748,48  1CA indien antw. in 3.1.2 en 3.1.3 gebruik word (2) 3.1.5 As gevolg van die waarde van die finale bedrag aan die einde van die leningsperiode.  2O Opinie Aanvaar enige logiese verduideliking. (2) 3.1.6 Opsie 1  1A Keuse  Die finale paaiement is dieselfde as al die ander 4R 2 punte per maandelikse paaiemente deur die tydperk.  rede  Die totale waarde is minder.  Geen punt vir Aanvaar enige logiese verduideliking. slegs keuse Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 7 OF Opsie 2  1A Keuse  Die maandelikse paaiemente is minder.   Daar is geen deposito om te betaal nie.  2R redes Geen punt vir Aanvaar enige logiese verduideliking. slegs keuse (5) 3.1.7 Nadele van ʼn restantbetaling  Eienaarskap is slegs gewaarborg wanneer die finale paaiement (restantbetaling) gemaak is.   Moontlikheid dat jy nie die finale bedrag (restantbetaling) kan betaal nie.  4A  Moet ʼn ander lening aangaan om die finale bedrag te betaal 2 punte per 1 wat beteken ʼn persoon sal nooit skuldvry wees nie.  nadeel Aanvaar enige logiese verduideliking. (4) 3.2 3.2.1 Ja,  vir Grafiek 1  2A Nee,  vir Grafiek 2 omdat die vertikale as begin by 10, wat aandui dat 5 in die eerste maand verkoop was en 32 in die sesde maand.  2A (4) 3.2.2 Grafiek 1 is die mees toepaslikste.  2A (2) 3.3 3.3.1 Aantal motors in pakhuis = 13 + 13 + 7 + 14 + 19  1M optelling = 66  1A (2) 3.3.2 Hyundai i30  1A Daar is meer in voorraad as die ander modelle.  2R (3) 3.3.3 P(Hyundai i30 swart) = 5 1A Teller 23  en Noemer = 21,74%  1A in % (Aanvaar 21,7%) (2) 3.3.4 P(Hyundai i30 nie swart of blou) = 23 – 5 + 6 1MA optelling 23 23  23 1M aftrekking = 23 – 11 1A tot 3 desimale 23 23 plekke = 12 23 Slegs antwoord – = 0.52173913 volpunte = 0,522  (3) 3.3.5 7 Silwer : 14 Swart  1M 1: 2  1A Stem saam; Vir elke silwer Hyundai wat verkoop word, word 2 swart Hyundais verkoop.  1O (3) [41] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (EC/SEPTEMBER 2015) VRAAG 4 4.1 4.1.1 Tyd om toer te voltooi = 700 km  1M 80 km/h = 8,75 h  1A Korrekte antw. 1A korrekte ure = 8h45min  en minute (3) 4.1.2 Tyd om toer te begin = 18h00 – 8h45m  1M = 9h15 – 0h45  (30 min + 15 min 1M trek 45 min af pouses) 1CA hang af van = 8h30  antw. in 4.1.1 (3) 4.1.3 Aantal liter vir 700 km = 700 km 7 liter per km  1M = 100 liters  1A Grant benodig 100 liter brandstof om ʼn afstand van 700 km af te lê. Hy moet dus sy tenk weer vul met 40 liter om die res van die afstand te dek.  2O OF Afstand afgelê = 60 x 7  1M = 420 km  1A Op ʼn 60 liter tenk sal slegs 420 km gedek word. Die 280 km wat oor is benodig nog 40 liter. Daarom moet hy weer die tenk aanvul om die totale afstand van 700 km af te lê.  2O (4) 4.1.4 Oos  1A Smitstraat is ʼn eenrigtingstraat in ʼn oostelike rigting.  2R (3) 4.1.5  Draai regs in Rissikstraat.  4A  Draai links in Wolmaransstraat.   Draai regs in Berthastraat.  Wees versigtig vir  Ry verder in Berthastraat; die Planetarium sal aan die eenrigtingstrate linkerkant wees.  OF Aanvaar enige ander logiese rigtingaanwysers. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 9 4.2 4.2.1 Braamfontein (gemiddelde) = 81 + 76 + 95 + 101 + 99 + 71 + 85 + 67 + 62  1M optelling 9 1M deel deur 9 = 737 9 = 81,89 km/h  1A Hillbrow (gemiddelde) = 62 + 83 + 73 + 77 + 96 + 99 + 76 + 68 1MA optelling en 8 deel deur 8 = 634 8 = 79,25 km/h  1A Ja, verkeersbeampte se bewering is korrek, omdat Braamfontein se gemiddelde hoër is as Hillbrow s’n.  2O (7) 4.2.2 Nee.  1A Daar is nie ʼn modale waarde in enige van die data nie.  1R (2) 4.2.3 Saamgestelde staafgrafiek  2A (2) 4.2.4 8  2A (2) [30] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all