Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
MUSIEK V1
2021
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 120
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 31 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2021 papers 





View all





Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Music Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 31 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 31
- File size
- 1.3 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 31
This exam
NSC June Exam 2021
- Paper 1Memo · EngMemo · Afr
- Paper 2Question paper
Questions in this paper
- Question 1Notation, Rhythm & Metre20 marks
- Question 2Harmony, Chords & Composition
- Question 3Harmony, Chords & Composition10 marks
- Question 4Harmony, Chords & Composition30 marks
- Question 5Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]10 marks
- Question 6Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]10 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 2 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings, naamlik AFDELING A, B, C,
D en E.
2. AFDELING A en B is VERPLIGTEND.
3. AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM), AFDELING D: JAZZ en
AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) is keusevrae. Beantwoord
slegs EEN van hierdie afdelings (AFDELING C of D of E).
4. Skryf al die musieknotasie in AFDELING A met potlood en al die geskrewe
teks met blou of swart ink op hierdie vraestel.
5. Beantwoord AFDELING B en AFDELING C of D of E met blou of swart ink in
die ANTWOORDEBOEK wat verskaf is.
6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
bedoel is. Kandidate mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.
8. Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
9. Kandidate moet let op die puntetoekenning van elke vraag om genoeg
inligting in hul antwoorde te gee.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 3 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
NASIENROOSTER
AFDELING VRAAG PUNTE NASIENER MODERATOR
A: MUSIEKTEORIE 1 20
(VERPLIGTEND)
2 15
3 10
4 15
SUBTOTAAL 60
EN
B: ALGEMENE
MUSIEKKENNIS 5 20
(VERPLIGTEND)
SUBTOTAAL 20
EN
C: WKM 6 10
7 5
8 5
9 5
10 15
SUBTOTAAL 40
OF
D: JAZZ 11 10
12 5
13 5
14 5
15 15
SUBTOTAAL 40
OF
E: IAM 16 10
17 5
18 5
19 5
20 15
SUBTOTAAL 40
GROOTTOTAAL 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 4 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND) (90 minute)
Beantwoord VRAAG 1
EN VRAAG 2.1 OF 2.2
EN VRAAG 3.1 OF 3.2
EN VRAAG 4.1 OF 4.2.
VRAAG 1 (25 minute)
1.1 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 5 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
1.1.1 Noem die hooftoonsoort en 'n verwante toonsoort van hierdie stuk.
Antwoord: Hooftoonsoort: Eb majeur
Verwante toonsoort: C mineur óf Ab majeur óf Bb majeur 2x1 (2)
1.1.2 Benoem die intervalle by (a) en (b) volgens afstand en soort.
ó
Antwoord:
(a) Rein 12de of saamgestelde rein 5de 1 punt, geen ½ punte
(b) Mineur 2de 1 punt, geen ½ punte (2)
1.1.3 Transponeer die soloparty by X 'n majeur sekunde hoër. Voeg die nuwe
toonsoortteken in.
Antwoord:
½ ½ ½ ½
Toonsoortteken 1 punt
Notasie (½ punt per maatslag) 2 punte (3)
1.1.4 Herskryf die soloparty by Y in saamgestelde vierslagmaat. Voeg die nuwe
tydmaatteken by. Maak seker dat die musiek dieselfde klink.
Antwoord:
½ ½ ½ ½
Tydmaatteken 1 punt
Notasie (½ punt per maatslag) 2 punte (3)
1.1.5 Benoem die drieklanke by (c) en (d) volgens tipe en posisie.
Antwoord:
(c) Majeur ½ punt
Eerste omkering ½ punt
(d) Mineur ½ punt
Tweede omkering ½ punt (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 6 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
1.1.6 Halveer die nootwaardes en rusteken in die soloparty by Z. Skryf die
antwoord op die notebalk hieronder. Voeg die nuwe tydmaatteken by.
Antwoord:
Tydmaatteken 1 punt
(Slegs ½ punt vir )
Notasie (Minus ½ punt per fout) 1 punt (2)
1.2 Identifiseer die komposisietegniek wat in elk van die passasies hieronder gebruik
word.
1.2.1
Antwoord: Sekwens 1 punt (1)
1.2.2
Antwoord: Vergroting of Sinkopasie 1 punt (1)
1.3 Identifiseer die toonleer in elk van die uittreksels hieronder.
1.3.1
Antwoord: E majeur 1 punt (1)
1.3.2
Antwoord:
1 punt
Pentatonies (Ab of Modus 2 van F mineur = ½ punt)
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 7 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
1.4 Vul die ontbrekende note in om 'n blues-toonleer te voltooi.
Antwoord:
½ ½ ½ ½
OF
½ ½ ½ ½
Notasie (½ punt per noot) 2 punte (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 8 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2 (25 minute)
Beantwoord ÓF VRAAG 2.1 ÓF VRAAG 2.2.
2.1 Voltooi die aanvang hieronder om 'n twaalfmaatmelodie in drieledige vorm vir
enige melodiese enkellyninstrument van jou keuse te vorm. Noem die
instrument en verskaf 'n geskikte tempo-aanduiding. Voeg dinamiek- en
artikulasie-aanduidings by.
Konsepantwoord: Instrument: Tjello/Kontrabas/Fagot/Tromboon/Baskitaar, ens.
Tempo: Moderato/Allegretto,ens.
2.2 Voltooi die aanvang hieronder om 'n twaalfmaatmelodie in drieledige vorm vir
enige melodiese enkellyninstrument van jou keuse te vorm. Noem die
instrument en verskaf 'n geskikte tempo-aanduiding. Voeg dinamiek- en
artikulasie-aanduidings by.
Konsepantwoord: Instrument: Saksofoon/Klarinet/Fluit/Trompet/Viool/Hobo, ens.
Tempo: Moderato/Allegretto, ens.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 9 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
Die melodieë (2.1 en 2.2) sal aan die hand van die onderstaande kriteria nagesien word:
BESKRYWING PUNTETOEKENNING
Vorm en kadenspunte 1 punt per frase x 3 3
Korrektheid
Nootstele, polse per maat, Minus ½ punt per fout tot 'n maksimum van 2 punte 2
skuiftekens, spasiëring,
groepering
Uitstekend
Samehangend en musikaal; frases definieer vorm
verbeeldingryk; aanvangsmotief innoverend
9–10 voortgesit; suksesvolle gebruik van toonsoort;
melodiese kontoer en omvang meesterlik hanteer;
kreatiewe benadering tot die keuse van toonhoogtes
en ritme
Kwaliteit Goed
- Kwaliteit van melodie en Korrek en musikaal; frases dui die vorm duidelik aan;
toepaslikheid vir die 7–8 aanvangsmotief sinvol voortgesit; stabiele toonsoort;
gekose instrument melodiese kontoer en omvang bevredigend; keuse
- Toepaslikheid van tempo, van toonhoogtes en ritme akkuraat 10
artikulasie en dinamiese Gemiddeld
aanduidings verhoog die Musikaal nie oortuigend; nie alle frases duidelik;
kwaliteit van die antwoord aanvangsmotief nie goed gebruik; toonsoort
4–6
- Musikaliteit onstabiel; melodiese kontoer en omvang onder
verdenking; keuse van toonhoogtes en ritme
verbeeldingloos
Onaanvaarbaar
Geen musikale sin; geen sin van frasering nie;
0–3 aanvangsmotief geïgnoreer; geen toonsoortbegrip;
geen melodiese kontoer; toonhoogtes en ritme
onsamehangend
TOTAAL Nasieners mag ½ punte gebruik 15
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 10 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3 (10 minute)
Beantwoord ÓF VRAAG 3.1 ÓF VRAAG 3.2.
3.1 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae.
Antwoord:
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 11 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
3.1.1 Watter TWEE toonsoorte word in hierdie uittreksel gebruik?
Antwoord: A majeur 1 punt
E majeur 1 punt (2)
3.1.2 Besyfer die akkoorde by (a) tot (e) met Romeinse syfers op die partituur
Dui telkens die toonsoort, akkoord en posisie aan, bv. D: iii6/iiib.
Antwoord: Verwys na partituur 1 punt per akkoord = 5 punte
(Minus ½ punt per fout tot 'n
maksimum van 1 punt per akkoord) (5)
3.1.3 Noem die toonsoort en kadens in maat 5.
Antwoord: ½ punt
Volmaakte kadens ½ punt
E Majeur (1)
3.1.4 Benoem die tipe nie-akkoordnote by (i) en (ii).
Antwoord: (i) Deurgangsnoot 1 punt
(ii) Vooruitneming (Antisipasie) 1 punt (2)
[10]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 12 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
3.2 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae.
Antwoord:
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 13 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
3.2.1 Noem die hooftoonsoort van hierdie uittreksel.
Antwoord: Bb majeur 1 punt (1)
3.2.2 Noem die dominant toonsoort van hierdie uittreksel.
Antwoord: F majeur 1 punt (1)
3.2.3 Gebruik akkoordsimbole om die akkoorde (a) tot (e) te identifiseer.
Skryf die antwoorde bokant die akkoorde op die partituur, bv. C/E.
Antwoord: Verwys na partituur 1 punt per akkoord = 5 punte
(Minus ½ punt per fout tot 'n
maksimum van 1 punt per akkoord) (5)
3.2.4 Noem die tipe nie-akkoordnote by (i) en (ii).
Antwoord: (i) Deurgangsnoot 1 punt
(ii) Terughouding 1 punt
(2)
3.2.5 Noem die kadens aan die einde van die uittreksel. Skryf die antwoord
in die gegewe spasie op die partituur neer.
Antwoord: Verwys na partituur 1 punt (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 14 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4 (30 minute)
Beantwoord VRAAG ÓF 4.1 ÓF VRAAG 4.2.
4.1 Voltooi die vierstemmige vokale harmonisasie hieronder deur die alt- tenoor-
en baspartye by te voeg.
Konsepantwoord:
Die antwoord sal aan die hand van die volgende riglyne nagesien word.
BESKRYWING PUNTETOEKENNING
Korrektheid Minus ½ punt per fout maar nie meer as 1
Notasie, verdubbeling, spasiëring, stemvoering punt per akkoord nie
14
Akkoordprogressie 1 punt tussen elke paar akkoorde
Akkoordkeuse, korrekte kadense
12
Kwaliteit
Musikaliteit, nie-akkoordnote, stylbewustheid, Uitstekend = 3½–4 punte
6
kreatiwiteit, bv. gebruik van kadensiële /4 en
Goed = 2½–3 punte 4
6 Gemiddeld = 1½–2 punte
deurgangs /4 progressies Swak = 0–1 punt
Nota aan die nasiener: 30
Punt uit 30 moet nie 'n ½ punt bevat nie ( ÷ 2)
TOTAAL 15 [15]
Kandidate moet krediet kry vir 'n ander/kreatiewe en korrekte harmonisasie wat nie in
hierdie nasienriglyn vervat is nie. Besyfering dien as 'n riglyn, maar geen punte word vir die
simbole as sodanig toegeken nie.
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 15 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
4.2 Voltooi die stuk hieronder deur geskikte harmoniese materiaal in die oop
ruimtes op die notebalk by te voeg. Gaan voort in die styl wat deur die
gegewe materiaal in maat 1 voorgestel word.
Konsepantwoord:
Die antwoord sal aan die hand van die volgende riglyne nagesien word.
BESKRYWING PUNTETOEKENNING
Akkoordprogressie 1 punt tussen elke paar akkoorde
13
Akkoordkeuse, korrekte kadense
Korrektheid Minus ½ punt per fout maar nie meer as 1
Notasie, verdubbeling, spasiëring, stemvoering punt per akkoord nie
12
Kwaliteit Uitstekend = 4–5 punte
Musikaliteit, non-akkoordnote, stylbewustheid, Goed = 3–3½ punte 5
kreatiwiteit bv. gebruik toevallige tekens Gemiddeld = 2–2½ punte
Swak = 0–1½ punte
Nota aan die nasiener: 30
Punt uit 30 moet nie 'n ½ punt bevat nie (÷ 2)
TOTAAL 15 [15]
Kandidate moet krediet kry vir 'n ander/kreatiewe en korrekte harmonisasie wat nie in
hierdie nasienriglyn vervat is nie. Besyfering dien as 'n riglyn, maar geen punte word vir die
simbole as sodanig toegeken nie.
TOTAAL AFDELING A: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 16 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELINGS B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS (90 minute)
Antwoord AFDELING B
EN AFDELING C (Westerse Kunsmusiek)
OF AFDELING D (Jazz)
OF AFDELING E (Inheemse Afrika-musiek).
Nota aan die nasiener: Een punt word toegeken vir elke korrekte feit. Kandidate moet
krediet ontvang vir enige korrekte feit wat nie in hierdie nasienriglyn vervat is nie.
AFDELING B: ALGEMEEN (VERPLIGTEND)
VRAAG 5
Antwoord:
5.1 5.1.1 B
5.1.2 A
5.1.3 B
5.1.4 D
5.1.5 A
5.1.6 D
5.1.7 C
5.1.8 A
5.1.9 C
5.1.10 B (10)
Antwoord:
5.2 5.2.1 E
5.2.2 F
5.2.3 G
5.2.4 D
5.2.5 B
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 17 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
5.3 5.3.1 Antwoord:
CAPASSO
SAMPRA
RISA
Enige EEN = 1 punt (1)
5.3.2 Antwoord:
As die musiek binne kopiereg beskerm word
Wanneer uitvoering in 'n publieke plek plaasvind
Wanneer 'n inkomste deur die uitvoering genereer word
Wanneer 'n uitvoering (lewendig of as opname) op 'n aanlyn
platform verskyn
Wanneer die uitvoering uitgesaai word
Enige TWEE = 2 punte (2)
5.4 Antwoord: Meganiese regte 1 punt (1)
5.5 Antwoord:
Deezer
Soundcloud
iTunes
Google Music
Spotify
YouTube Music
Apple Music
Enige EEN = 1 punt (1)
[10]
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 18 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
Beantwoord AFDELING C (WKM)
ÓF AFDELING D (JAZZ)
ÓF AFDELING E (IAM).
AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)
VRAAG 6
6.1 Antwoord:
6.1.1 piccolo
6.1.2 cor anglais
6.1.3 basklarinet
6.1.4 kontrafagot
4 x ½ punt = 2 punte (2)
6.2 Antwoord:
Eerste Beweging: Ontwaking van gelukkige gevoelens by die aankoms in
die platteland
Tweede Beweging: Toneel by die stroompie
Derde Beweging: Gelukkige samesyn van landsvolk
Vierde Beweging: Donderstorm
Vyfde Beweging: Herderslied
Enige TWEE = 2 punte (2)
6.3 Antwoord: Duits 1 punt (1)
6.4 Antwoord: Librettis 1 punt (1)
6.5 Antwoord: O Isis und Osiris 1 punt (1)
6.6 Antwoord:
Essensiële feite
Enkeldelige orkeswerk/simfoniese werk
Geïnspireer deur programmatiese/buite-musikale elemente
Bykomstige feite
Sonatevorm
Word onafhanklik uitgevoer, nie as voorspel tot 'n groter werk
TWEE essensiële feite = 2 punte
EEN bykomstige feit = 1 punt (3)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 19 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7
7.1 Antwoord:
Word aangetref tussen die uiteensetting en rekapitulasie/heruiteensetting. Dit
is die tweede van die drie hoofseksies.
Temas uit die uiteensetting word ontwikkel en ontgin
Nuwe materiaal kan ook aangebied en ontwikkel word
Begin in 'n verwante toonsoort
Modulasies na ander toonsoorte vind plaas.
Kan 'n kort of uitgebreide seksie wees
Daar is dikwels 'n kort skakelpassasie wat terug lei na die heruiteensetting
Daar is dikwels dominant pedaalpunt wat lei na die rekapitulasie/
heruiteensetting
Enige VIER = 4 punte (4)
7.2 Antwoord: Eerste/laaste beweging 1 punt (1)
[5]
VRAAG 8
Antwoord:
Klassieke eienskappe
Klassieke tonale harmonie
Klassieke vormtipe (Sonata/Allegro-Sonatevorm)
Standaard Klassieke orkes
Hoofsaaklik homofoniese en soms polifoniese teksture
Romantiese eienskappe
Uitgebreide dinamiese omvang (pp-ff)
Gebruik van rubato
Liriese melodieë met 'n sterk individuele karakter/styl
Beskrywende titel
Voorstelling en klankskildering van aspekte van die see-landskap
Genre: konsert-ouverture
Enige VIER argumente = 4 punte
Aanbieding (paragraaf/volsinne) = 1 punt [5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 20 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 9
Antwoord:
Beethoven vergroot die omvang en intensiteit van dinamiese aanduidings in sy
simfonieë
Gebruik gevarieerde aanduidings in sy partituur
Die omvang van sy dinamiese aanduidings is wyer: ppp na fff, sf, fz, subito p, ens.
Vlae van crescendo's wat geleidelik opwerk na die klimaks.
Strukturele dinamiek: meer instrumente speel om die luidheid te vergroot/minder
instrumente speel sagter dele
Gebruik dinamiek om uitdrukkingsvolle en programmatiese inhoud te help uitbeeld
sf op swakker polsslae om die effek van die aksent te vergroot
Gebruik groot kontraste, selfs binne een maat
Skielike verandering is algemeen
Enige VYF = 5 punte [5]
VRAAG 10
Nota aan die nasiener: Elke puntsgewyse feit verteenwoordig 1 punt. Vir 'n volpunt
moet feite in volsinne aangebied word.
Antwoord:
Opera buffa
In 'n tipiese opera buffa is die karakters meestal landsvolk, knegte en gewone
mense: In Pa-pa-pa is die karakters Papageno en Papagena eenvoudige mense
In 'n tipiese opera buffa is die konteks meestal die alledaagse lewe: In hierdie duet
sing die karakters oor die feit dat hulle wil trou en kinders hê
'n Tipiese opera buffa het komiese elemente: hierdie aria verskaf 'n ligte oomblik
wat kontrasteer met meer dramatiese momente
Die musiek van 'n opera buffa is nou verwant aan volksmusiek. In hierdie duet:
o die melodie is volksmusiekagtig en melodieus
o die begeleiding is eenvoudig en die orkestrasie is deursigtig/lig
o 'n lighartige, speelse stemming word deurgaans gehandhaaf
Enige SES stellings = 6 punte
Opera seria
In 'n tipiese opera seria is die karakters meestal legendariese helde of mitologiese
figure: In Der Hölle Rache is die Koningin van die Nag 'n koninklike en het 'n
gesaghebbende teenwoordigheid
In 'n tipiese opera seria is die konteks legendes en mites: In hierdie aria slaag die
koningin daarin om 'n oordrewe karakter oor te dra
'n Tipiese opera seria het ernstige elemente: In hierdie aria druk die koningin haar
gramskap, woede en wraak uit wat in kontras staan met ligter momente in die
opera
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 21 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
Die musiek van 'n opera seria is meer swaarwigtig en dramaties. In hierdie aria:
o is die melodie hoogs versier (melismaties)
o het die melodie 'n groot omvang
o is daar 'n baie groot dinamiese omvang (fp/sfz) om sodoende die dramatiese
effek te verhoog
o word 'n komplekse begeleiding en voller orkestrasie gebruik
o skep komplekse harmonie (verminderde akkoorde) veroorsaak dissonans en
spanning
o word 'n donker, broeiende stemming deurgaans gehandhaaf
Enige SES stellings = 6 punte
Die opstel sal aan die hand van die volgende riglyne nagesien word.
KRITERIA PUNTETOEKENNING
Opera buffa elemente
6
in Pa-pa-pa…
Opera seria elemente
6
in Der Hölle Rache…
Uitstekend
'n Inleiding en afsluiting, met 'n stewige
3 punte
argument in die middeldeel van die opstel
teenwoordig
Goed
'n Inleiding en afsluiting, met 'n redelike
2-2½ punte
argument in die middeldeel van die opstel
teenwoordig
Redelik
Logiese uiteensetting 'n Inleiding en afsluiting, met 'n vae
1½ punte
en struktuur van die argument in die middeldeel van die opstel 3
opstel teenwoordig
Ondergemiddeld
'n Inleiding en afsluiting, met 'n swak
1 punt
argument in die middeldeel van die opstel
teenwoordig
Swak
'n Enkel paragraaf: swak poging met die ½ punt
skryf van 'n opstel
Nie aanvaarbaar
0 punte
Feite puntsgewys aangebied
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL AFDELING C: 40
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 22 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING D: JAZZ
VRAAG 11
Note to the marker: Q 11.1: The question reads as follows: "Answer the following
questions by making a cross (X) in the appropriate block.” This implies that
candidates have to answer on the paper itself. This contradicts the instruction on
page 2: "Answer SECTION B and SECTION C or D or E in blue or black ink in the
ANSWER BOOK provided.” This may create confusing.
The answer will be marked wherever it appears, either in the answer book or the
paper.
11.1 Antwoord:
11.1.1 Philip Abdullah
Robbie Jansen Winston Ngozi
Tabane Ibrahim
1 punt (1)
11.1.2 The Jazz The Merry The Dark Moses
Epistles Blackbirds City Sisters Molelekwa
1 punt (1)
11.1.3 Feya Union of Miriam
The Blue Notes
Faku South Africa Makeba
1 punt (1)
11.2 Antwoord:
Volksagtige melodieë
Khoi/San melodieë verweef met Maleisiese en Indonesiese melismatiese
styl
Rietagtige kwaliteit van Khoi/San fluit word nageboots op sy fluit en
saksofoon.
Meestal majeur tonaliteit
Gebruik kort melodiese fragmente
Enige DRIE = 3 punte (3)
11.3 Antwoord:
Perkussie: tromstel, ens.
Baslyn: kontrabas, elektriese bas, ens.
Harmoniese instrument(e): kitaar, klawerbord, ens.
Melodiese instrument(e): saksofoon, trompet, ens.
½ punt vir elke seksie x 4 = 2 punte (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 23 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
11.4 Antwoord:
11.4.1 B
11.4.2 A
11.4.3 D
11.4.4 C
Enige TWEE = 2 punte (2)
[10]
VRAAG 12
MAKGONATSOHLE BAND SOUL BROTHERS
Uitsluitlik instrumentaal Vermeng instrumente en sangers.
Tipiese instrumentasie: Tipiese instrumentasie:
Kitaar, tromme en saksofoon Orrel en sangers by kitaar gevoeg, tromme
en saksofoon
Kitaar speel openings-inleiding Orrel speel openingsinleiding
Akkoordbegeleiding word verskaf deur Akkoordbegeleiding word verskaf deur die
die kitaar orrel
Saksofoon is die hoof melodiese Manlike sangers sing die hoof melodiese
instrument lyn
Orkes verskaf begeleiding vir die Saksofoon is deel van die begeleiding
saksofoonmelodie
EEN punt per ooreenstemmende verskil = 5 punt [5]
VRAAG 13
Antwoord:
Zim Nqawana
Ingebed in inheemse klanke
Vermeng antieke tradisionele Xhosa (en ander Afrika-) ritmes en liedere met sy eie
persoonlike interpretasie van jazz
Beïnvloed deur Abdullah Ibrahim
Musiek bevat elemente van bop, funk, Indiese en Westerse klassieke musiek,
samba, tango en vokale dreunsang
Sommige musiek beïnvloed deur volksmusiek van Noorweë
Vernuwende benadering tot frasering en kadense om aan te sluit by internasionale
tendense
Avant-garde benadering tot musiek
Hoogs perkussief en dikwels dansagtig
Baie improviserend
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 24 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
Sakhile
Gebruik Westerse instrumente, bv. baskitaar
Beïnvloed deur die 'jazz-fusion' van Miles Davis
Wortels gegrond in tradisionele Afrika-musiek
'n Mengsel van jazz en tradisionele Afrika-musiek
Vae invloede van 'township' musiek
Mbaqanga kitaarstyl word gebruik
Malombo invloed word bygebring deur die tromspeler Mabe Thobejane
Gebruik dikwels tradisionele dansers tydens 'n uitvoering
Gebruik herhalende temas
Lirieke weerspieël die politieke atmosfeer van die tydvak
Die musiek klink kommersieel
Spirits Rejoice
Vermeng baie style, bv. jazz en tradisionele Afrika-musiek, vrye jazz en 'jazz-rock',
populêre musiek en jazz, Amerikaanse en Afrika-jazz, Latyns-Amerikaanse en
Afrika-jazz
Sintetiese klanke
Herhalende motiewe in die begeleiding
Komplekse en beweeglike baslyne
Bevat elemente van 'smooth jazz' uit die 1980s
Musiek is meestal ernstig van aard, m.a.w. nie dansmusiek nie
Gebruik dikwels herhalende koraalmatige temas
Enige VYF styleienskappe van EEN kunstenaar/orkes = 5 punte [5]
VRAAG 14
Antwoord
'n Voortstuwende ritme
'n Vinnige tempo
Kwêla is instrumentale musiek
Penniefluit (later saksofoon) dien as die hoofinstrument
Kitaar/banjo word die hoof begeleidingsinstrument
Sluit 'n instrumentale inleiding in
Gebroke akkoorde en versierde melodiese passasies
Sikliese akkoordprogressies
Enige VYF feite = 5 punte [5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 25 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 15
Nota aan die nasiener: Elke puntsgewyse feit verteenwoordig 1 punt. Vir 'n volpunt
moet feite in volsinne aangebied word.
Antwoord
The Dark City Sisters
Bydrae
Vrouegroep gestig in 1958 om te help om die nuwe styl te vestig
Verskeie treffer-albums sien gedurende die 1960s die lig en help sodoende om die
mbaqanga-styl bekend te stel
Gebruik vyfstemmige vokale harmonie wat ryker toonkleur tot gevolg het
Die groep se noue-liggingsang word dikwels met 'n enkele manstem gekombineer
in 'n tydperk waarin mansstemme slegs agtergrondsang verskaf het waar vroulike
stemme die leiers was
Hulle unieke klank was 'n sleutel-element in die ontwikkeling van die musiekstyl wat
later bekend sou staan as 'mbaqanga'
Enige VIER = 4 punte
Ontwikkeling van styleienskappe
Wissel van toeganklike populêre luistermusiek tot 'n meer inheemse klank wat
beskryf kan word as 'light jive swing'
Die musiek is flink en vrolik
Die Sisters het 'n meer borrelende en lewendige sangstyl as die Skylarks waarvan
Miriam Makeba die leier was
Konstante herhaling van harmoniese siklusse
Zulu indlamu-dans word in die choreografie gebruik
Umnqokolo word gebruik (soos die grommende stem van Mahlathini)
Voortstuwende bastrom ritme wat die Afrika-trom van Zulu-danse naboots
Roep en antwoord-sang in Afrika-tale, meestal isiZulu
Enige SES = 6 punte
Verteenwoordigende album/treffer
Bina O Kara-Kara
Mahutsana
Re tswa Gauteng Enige TWEE = 2 punte
Mahotella Queens
Bydrae
Vroulike groep gestig in 1958 om te help om die nuwe styl te vestig
Die mees suksesvolle Suid-Afrikaanse marabi/mbaqanga musiekgroep vir meer as
40 jaar
Ontvang die Womex 2000 toekenning vir wêreldwye musiekkunstenaar van die jaar
Stel verskeie internasionale albums vry wat help om die styl bekend te maak
Die groeplede was elk 'n liedjieskrywer, verwerker en solis in haar eie reg
Toer in die VSA en VK as inleidende uitvoering vir Ladysmith Black Mambazo
Enige VIER = 4 punte
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 26 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
Ontwikkeling van styleienskappe
Bekend vir hulle unieke vokale harmonie
Kon gemaklik van hoë tessitura en lae tessitura in een lied beweeg
Hulle musiek is kitaargedrewe
Vinnig bewegende danse tydens hulle uitvoerings
Konstante herhaling van harmoniese siklusse
Umnqokolo word gebruik (soos die grommende stem van Mahlathini)
Voortstuwende bastrom ritme wat die Afrika-trom van Zulu-danse naboots
Roep en antwoord-sang in Afrika-tale, meestal isiZulu
Enige SES = 6 punte
Verteenwoordigende album/treffer
Thoko
Marena
Lilizela
Enige TWEE = 2 punte
Die opstel sal aan die hand van die volgende riglyne nagesien word.
KRITERIA PUNTETOEKENNING
Bydrae 4
Ontwikkeling van
6
styleienskappe
Albums/Trefferliedjies 2
Uitstekend
'n Inleiding en afsluiting, met 'n stewige argument 3 punte
in die middeldeel van die opstel teenwoordig
Goed 2-2½
'n Inleiding en afsluiting, met 'n redelike argument
in die middeldeel van die opstel teenwoordig punte
Redelik
Logiese uiteensetting 'n Inleiding en afsluiting, met 'n vae argument in 1½ punte
en struktuur van die die middeldeel van die opstel teenwoordig 3
opstel Ondergemiddeld
'n Inleiding en afsluiting, met 'n swak argument in 1 punt
die middeldeel van die opstel teenwoordig
Swak
'n Enkel paragraaf: swak poging met die skryf van ½ punt
'n opstel
Nie aanvaarbaar
0 punte
Feite puntsgewys aangebied
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL AFDELING D: 40
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 27 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING E: IAM
VRAAG 16
Note to the marker: Q 16.1: The question reads as follows: "Answer the following
questions by making a cross (X) in the appropriate block.” This implies that candidates
have to answer on the paper itself. This contradicts the instruction on page 2: "Answer
SECTION B and SECTION C or D or E in blue or black ink in the ANSWER BOOK
provided.” This may create confusing.
The answer will be marked wherever it appears, either in the answer book or the
paper.
16.1 Antwoord:
16.1.1 Dolly Miriam Simon Philip
Rathebe Makeba Mahlathini Tabane
1 punt (1)
16.1.2
Kitaar Tromstel Mbira Klawerbord
1 punt (1)
16.1.3 Ihashi Soul
Mfazomnyama Phuzekhemisi
Elimhlophe Brothers
1 punt (1)
16.1.4 Abbey Cool Julian Philip
Cindi Crooners Bahula Tabane
1 punt (1)
16.2 Antwoord:
Het 'n kitaarinleiding (izihlabo)
Het 'n vinger-pluk speelstyl op die kitaar as begeleiding (ukupika)
Sluit perkussiewe kitaar-'strumming' tegniek (ukuvamba)
'n Plektrum (genoem ikati) word dikwels gebruik vir die 'strumming'
Word gesing in isiZulu
Pryspoësie (izibongo) word ingesluit
Roep en antwoord tussen die leier en die groep of agtergrondsangers
Enige DRIE = 3 punte (3)
16.3 Antwoord: Orrel 1 punt (1)
16.4 Antwoord:
16.4.1 C
16.4.2 B
16.4.3 A
Enige TWEE = 2 punte (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 28 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 17
Antwoord:
Met verstedeliking het nuwe musiek ontwikkel met die invloed van verskillende
kulture
Vermengde kulture het tot gevolg dat verskillende tale, style en praktyke aangeleer
word
'n Mengsel van tale word in die lirieke ingesluit
Radio Bantu verskaf invloede van internasionale style
Blootstelling aan internasionale musiekstyle lei tot die insluit van Westerse saam
met tradisionele instrumente
Liedere word aanvanklik gesing om te dien as afleiding vir swaar hande-arbeid
maar word later 'n bron van vermaak
Tradisionele Afrika-volkswysies en ritmes word deur Westerse elemente verryk
Werklike voorbeelde van ontwikkeling as gevolg van verstedeliking
Enige VYF = 5 punte [5]
VRAAG 18
Antwoord:
ITEMS MALOMBO MASKANDA
Inleiding Begin gewoonlik met tradisionele Begin altyd met
tromme en kitaar/fluit kitaar/konsertina (Izihlabo)
Prominente Kitaar, fluit en tradisionele tromme Kitaar/konsertina en tromstel
instrumente
Lirieke Sepedi en Tshivenda IsiZulu
Dans Tradisionele Sepedi en Tshivenda Tradisionele Zulu danse
bv. Tshikona, Kiba bv. Ingoma/Indlamu
Tonaliteit Blues (Majeur) Pentatonies
Pryspoësie Matige tempo en in Vinnige tempo in IsiZulu
Sepedi/Tshivenda
Invloede Abangoma musiek, jazz, blues Amahubo, Umakhweyana
½ punt per item per styl 10 x ½ = 5 [5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 29 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 19
Antwoord:
Tromspel is altyd geïmproviseer
Die musiek is in werklikheid 'n reeks variasies op vooropgestelde ritmiese patrone
Die meester tromspeler staan sentraal in die ensemble en is verantwoordelik vir die
hele uitvoering
Die meester tromspeler sal 'n teken aan die ander spelers gee wanneer hy gereed is
om te begin. Dit neem dikwels die vorm aan van 'n vokale uitroep waarna 'n kort
ritmiese solo volg wat die stemming en tempo van die musiek aandui
Gedurende die uitvoering sal die meester tromspeler 'n teken gee aan individuele
spelers om 'n solo te speel. Die solo sal 'n variasie op, of ontwikkeling van die
oorspronklike ritmiese patroon wees. Dis sal lei na verdere ontwikkeling deur ander
spelers
Die meester tromspeler sal deurgaans aandui wanneer 'n nuwe kontrasterende
seksie begin en sodoende die struktuur van die uitvoering skep
'n Egalig, aaneenlopende maatslag, genoem die tydlyn, word dikwels deur die
meester tromspeler gespeel. Klokke (koeiklok of agogo) mag ingespan word om te
help om die polsslag te versterk
Die ritmes wat deur verskillende tromspelers gespeel word, skep poliritmes
Die intensiteit van die musiek sal voortdurend opbou soos wat dit voortgaan en dit is
die verantwoordelikheid van die meester tromspeler om veranderinge te beheer en
seker te maak dat die musiek nie vervelig word nie
Roep en antwoord tussen die meester tromspeler en die groep
Meester tromspeler sal ʼn sein gee aan dansers en die trom ensemble indien enige
verandering in die struktuur van die uitvoering plaasvind
Enige VYF = 5 punte [5]
VRAAG 20
Nota aan die nasiener: Elke puntsgewyse feit verteenwoordig 1 punt. Vir 'n volpunt
moet feite in volsinne aangebied word.
Antwoord:
\
Name van dans: Umzansi
Beskrywing van dans
Umzansi is 'n subgenre van indlamu; subgenre van ngoma dans
Kombineer gechoreografeerde groepwerk met individuele improvisasie
Word gedans saam met roep en antwoord sang en klap
'Umzansi is 'n oorlogsdans (boosaardig/aggressief)
Umzansi dansers skop hoog (met reguit bene) en stamp hard op die grond
Die skop word gevolg deur dans improvisasie-fase en eindig met 'n finale skop en 'n
flambojante val na agter
Ontstaan rondom Ndwedwe en Mapumulo en die Umvoti area van KwaZulu-Natal
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 30 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
Name van dans: Isishameni
Beskrywing van dans
Isishameni is 'n subgenre van indlamu; subgenre van ngoma dans
Kombineer gechoreografeerde groepwerk met individuele improvisasie
Word gedans saam met roep en antwoord sang en klap
Dansers hou hulle lywe regop en stamp met die regtervoet op een plek, soos 'n
hamerslag
Die liedere wat die dans begelei gebruik gemengde metrum waarin een maat twee
polsslae en die ander twee mate drie polsslae bevat
Isishameni is afkomstig uit die umqonqo dance deur Jubebe Dubazana
(Johannesburg)
OF
Name van dans: Isibhaca
Beskrywing van dans
sibhaca is 'n subgenre van indlamu; subgenre van ngoma dans
Kombineer gechoreografeerde groepwerk met individuele improvisasie
Word gedans saam met roep en antwoord sang en klap
Word beïnvloed deur rubbersteweldans
Gebuigde bene word in die rigting van die armholtes gelig
Name van dans 1 punt
Beskrywing van dans 2 punte
Styleienskappe
Ontstaan in die 1970s uit imbube
Afgelei van die woord 'cathama'
Isicathamiya beteken om te loop asof jy iets bekruip
Tradisionele isicathamiya musiek is 'n tipe a cappella koorsangstyl
Dit ontstaan uit die kombinasie van tradisionele vokale roep en antwoord musiek en
gesangagtige kerkmusiek
Isicathamiya musiek is 'n kombinasie van Christelike koorsang en die sang van
'swartgesig' minstrele (blackfaced minstrel)
Die musiek word uitgevoer deur manlike koor-ensembles wat in grootte wissel van
vier tot meer as twintig sangers
Isicathamiya groepe sing in vierstemmige harmonie en 'n solo-tenoor neem
meestal die leiding
Zulu is die mees prominente taal, hoewel heelwat liedere 'n mengsel van Engels en
isiZulu bevat
Isicathamiya repertorium sluit 'n wye verskeidenheid van style in. Dit wissel van
Zulu bruilofsliedere tot gewilde treffers van die Beach Boys
Isicathamiya word sterk beïnvloed deur kulturele gewoontes, bv. ritme-skepping
(ukubasa)
Harmonisering is 'n samewerkende skepping wat ubuntu weerspieël
Enige SEWE = 7 punte
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 31 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
Internasionale Gewildheid
Solomon Linda se aanpassing van die tradisionele Zulu melodie Mbube (The Lion
Sleeps Tonight) was 'n internasionale treffer in die 1930s
Een van die mees bekende isicathamiya groepe (Ladysmith Black Mambazo) voer
Mbube uit en neem dit op
Isicathamiya musiek word baie gewild internasionaal toe Paul Simon in 1986 sy
multi-platinum plaat, Graceland, vrystel
Graceland sluit Homeless en Diamonds on the Soles of her Shoes in, wat deur
Ladysmith Black Mambazo saam met Paul Simon uitgevoer word
Ladysmith Black Mambazo het reeds 'n hele aantal Grammy Toekennings ontvang
Ladysmith Black Mambazo maak steeds opnames en tree op saam met
internasionale kunstenaars
Enige TWEE = 2 punte
Die opstel sal aan die hand van die volgende riglyne nagesien word.
KRITERIA PUNTETOEKENNING
Naam en beskrywing Naam van dans:1 punt
3
van dansstyl Beskrywing van dans: 2 punte
Styleienskappe 7 punte 7
Internasionale
2 punte 2
gewildheid
Uitstekend
'n Inleiding en afsluiting, met 'n stewige argument 3 punte
in die middeldeel van die opstel teenwoordig
Goed
'n Inleiding en afsluiting, met 'n redelike argument 2-2½punte
in die middeldeel van die opstel teenwoordig
Redelik
Logiese uiteensetting 'n Inleiding en afsluiting, met 'n vae argument in die 1½ punte
en struktuur van die middeldeel van die opstel teenwoordig 3
opstel Ondergemiddeld
'n Inleiding en afsluiting, met 'n swak argument in 1 punt
die middeldeel van die opstel teenwoordig
Swak
'n Enkel paragraaf: swak poging met die skryf van ½ punt
'n opstel
Nie aanvaarbaar
0 punte
Feite puntsgewys aangebied
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL AFDELING E: 40
GROOTTOTAAL: 120
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2019 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC June 2021 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2021 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)
More from Grade 12 Music

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper (Afr)

Question paper