Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSIEK V2
FEBRUARIE/MAART 2017
MEMORANDUM
PUNTE: 30
NET VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG PUNTE VERWERF MODEREERING
PUNTE GEMODEREERDE
MAX TEKEN TEKEN
VERWERF PUNTE
10 1 10 1
1 4
2 6
3 4
4/5/6 8
7 8
TOTAAL 30
Hierdie memorandum bestaan uit 22 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2017 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Memorandum, 22 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 22
- File size
- 894.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 22
This exam
NSC Supplementary Exam 2017
Questions in this paper
- Question 1Aural Skills (Musicianship)4 marks
- Question 2Harmony, Chords & Composition6 marks
- Question 3Aural Skills (Musicianship)8 marks
- Question 4Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]8 marks
- Question 5Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]8 marks
- Question 6Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]21 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 2 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: Gehoor (10)
AFDELING B: Herkenning (12)
AFDELING C: Vorm (8)
2. VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND.
3. Beantwoord VRAAG 4: Westerse Kunsmusiek (WKM) ÓF VRAAG 5: Jazz ÓF
VRAAG 6: Inheemse Afrika-musiek (IAM).
4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
en blou of swart ink vir die ander antwoorde.
5. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.
6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
teenwoordigheid van die toesighouer afneem.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
is. Die kandidaat MAG NIE hierdie bladsy verwyder NIE.
8. Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
9. Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting in
hulle antwoorde te verskaf.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 3 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK
1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.
2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel
gespesifiseer is, gespeel word.
3. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.
4. Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat
dit gespeel word.
5. Indien 'n skool meer as een stroom, (Westerse Kunsmusiek (WKM), Jazz,
Inheemse Afrika-musiek (IAM)), aanbied, moet die volgende riglyne gevolg
word:
Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels ontvang.
'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
6. Die snitte moet soos volg gespeel word:
WKM-kandidate: Snit 1–19 en Snit 33–36
Jazz-kandidate: Snit 1–13, Snit 20–23 en Snit 33–36
IAM-kandidate: Snit 1–13, Snit 24–32 en Snit 33–36
7. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
beskikbaar wees.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 4 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
OPSOMMING VAN PUNTE
AFDELING A: GEHOOR TOTAAL
VRAAG 1 (VERPLIGTEND) 4
VRAAG 2 (VERPLIGTEND) 6
SUBTOTAAL 10
AFDELING B: HERKENNING TOTAAL
VRAAG 3 (VERPLIGTEND) 4
VRAAG 4 (WKM) OF 8
VRAAG 5 (JAZZ) OF 8
VRAAG 6 (IAM) 8
SUBTOTAAL 12
AFDELING C: VORM TOTAAL
VRAAG 7 (VERPLIGTEND) 8
SUBTOTAAL 8
GROOTTOTAAL 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 5 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
Nota aan die nasiener: Kandidate moet punte ontvang vir enige korrekte antwoorde
wat nie in hierdie memorandum verskyn nie.
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1
Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.
1.1 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die
ontbrekende note in maat 3–4 hieronder.
Speel Snit 1 weer TWEE keer.
Antwoord:
½ ½ ½ ½ ½ ½
(3)
½ punt per noot soos aangedui = 3 punte
Speel Snit 2 DRIE keer na mekaar.
1.2 Watter EEN van die uittreksels hieronder is die beste voorstelling van die
solo-vioolparty? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
X
(1)
[4]
Speel Snit 2 nog EEN keer.
Korrekte antwoord = 1 punt
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 6 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
VRAAG 2
Speel Snit 3 EEN keer vir 'n algemene oorsig.
Luister na die uittreksel uit Menuet in G deur Mozart. Beantwoord die vrae wat volg.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 7 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
Speel Snit 4 TWEE keer.
2.1 Die notasie van mate 23b tot 42 is in die partituur by 2.1 weggelaat. Voltooi die
ontbrekende toonhoogtes op die partituur wat met die musiek wat jy hoor
ooreenstem.
Antwoord:
(3)
½ punt vir elke korrekte toonhoogte = 6 x ½ = 3 punte
Speel Snit 5 EEN keer.
2.2 Benoem die kadens by (a) in maat 73–82. (Die snit begin in maat 1.)
Antwoord:
Volmaakte/Voltooide kadens
1 punt (1)
Speel Snit 6 EEN keer.
2.3 Luister na die musiek in maat 8 3–122. Watter komposisietegniek word by (b)
gebruik? (Die snit begin in maat 83.)
Antwoord:
Sekwens
Ritmiese herhaling
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
Speel Snit 7 TWEE keer.
2.4 Voltooi die ontbrekende basnote by (c) op die partituur. (Die snit begin in
maat 123.)
(c)
Antwoord:
½ punt vir elke korrekte toonhoogte = 1 punt (1)
Speel Snit 8 vir 'n finale oorsig.
[6]
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 8 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg:
Nota aan die nasiener: indien 'n kandidaat meer as een item in 'n vraag kies, moet
slegs die eerste item nagesien word.
Speel Snit 9 EEN keer.
3.1 Luister na die musiek en dui EEN kenmerk wat jy hoor aan. Maak 'n kruisie
(X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
Strykensemble
1 punt (1)
Speel Snit 10 TWEE keer.
3.2 Kies enige EEN item in KOLOM A en beskryf kortliks in KOLOM B wat jy
hoor.
Antwoord:
KOLOM A KOLOM
BESKRYWING
Tonaliteit Majeur
Sangtegniek Scatting (vokale nonsens sillabiese sang)
vokale improvisasie/vokalis
Stemtipe Vroulike stem/alt
Korrekte antwoord = 1 punt (1)
Speel Snit 11 TWEE keer.
3.3 Kies enige TWEE items in KOLOM A en beskryf kortliks in KOLOM B wat jy
hoor.
Antwoord:
KOLOM A KOLOM B
BESKRYWING
Komposisietegniek Vraag en antwoord/Nabootsing/Herhaling
Harmonie Herhalende patroon
Tydmaatteken 4/4 of 2/2
Korrekte antwoord= 2 punte (2)
Nota aan die nasiener: Indien 'n kandidaat meer as een item kies moet slegs die
eerste twee items nagesien word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 9 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
Speel Snit 12 en 13 na mekaar.
3.4 Jy sal TWEE verskillende uitvoerings van dieselfde stuk hoor: Snit 12 en
Snit 13. Vergelyk hierdie twee uittreksels ten opsigte van die volgende:
Antwoord:
Snit 12 Snit 13
Instrumentasie Klawesimbel Klavier, tromme, bas
Tekstuur Polifonies Polifonies
Styl Barok Jazz
Gebruik van ritme Gelykmatig/Streng Swing (4)
1 korrekte antwoord per vergelyking = 1 punt
Geen ½ punte
(8 ÷ 2) (4)
TOTAAL AFDELING B: 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 10 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM
4.1 Luister na die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 14 EEN keer.
4.1.1 Noem die werk waaruit hierdie uittreksel geneem is.
Antwoord:
Hebrides Ouverture
Fingal's Cave
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
4.1.2 Identifiseer die tonaliteit van hierdie uittreksel. Maak 'n kruisie (X)
in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
Majeur
1 punt (1)
Speel Snit 15 EEN keer.
4.1.3 Beskryf die melodielyn.
Antwoord:
Legato/aanmekaar gebinde note/Vloeiend
Cantabile/in 'n sangstyl/Liries
Vinnig opeenvolgende crescendo's en decrescendo's
Konstante opgaande en afgaande lyn
Word deur tjello-afdeling gespeel
Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte (2)
4.1.4 Identifiseer die kadens aan die einde van hierdie uittreksel.
Antwoord:
Volmaakte/Voltooide kadens
1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 11 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
4.2 Luister na die uittreksel uit Mozart se Towerfluit in Snit 16 en beantwoord die
vrae wat volg.
Speel Snit 16 TWEE keer.
4.2.1 Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing.
Antwoord:
Sarastro
1 punt (1)
4.2.2 Wat stel hierdie karakter in die opera voor?
Antwoord:
Goedheid
Vaderskap
Respek/Eerbied
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
4.2.3 Noem die stemtipe wat jy in hierdie uittreksel hoor.
Antwoord:
Bas
1 punt (1)
4.2.4 Stel 'n geskikte Italiaanse tempo-aanduiding vir hierdie uittreksel
voor.
Antwoord:
Adagio
Largo
Enige 1 geskikte Italiaanse term = 1 punt (1)
4.2.5 Waar in die opera word hierdie uittreksel gesing?
Antwoord:
Tweede bedryf
Voor Tamino onderwerp is aan die beproewing
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
4.2.6 Beskryf wat op hierdie oomblik in die storielyn gebeur.
Antwoord:
Sarastro sing van die ideale van die Broederskap nadat Pamina
pleit vir vergifnis vir haar Koningsmoeder
Sarastro maak 'n belofte aan die Egiptiese gode om Tamino
gedurende sy vuurdoop te verteenwoordig
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 12 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
4.3 Luister na die uittreksel uit Beethoven se Simfonie Nr. 6 in Snit 17 en
beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 17 EEN keer.
4.3.1 Kies die term wat op hierdie uittreksel betrekking het. Maak 'n
kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
Tutti
1 punt (1)
Speel Snit 18 EEN keer.
4.3.2 Noem die houtblaasinstrument wat die melodiese fragment met ʼn
hoë toonhoogte in hierdie uittreksel speel.
Antwoord:
Fluit
1 punt (1)
4.3.3 Uit watter beweging van die Simfonie Nr. 6 deur Beethoven is
hierdie uittreksel geneem?
Antwoord:
Eerste beweging
1 punt (1)
Speel Snit 19 TWEE keer.
4.4 Beskryf TWEE stylkenmerke wat jy in hierdie uittreksel hoor.
Antwoord:
Homofoniese tekstuur
Reëlmatige frasering
Duidelike kadense
Melodiese motiewe word dikwels gebruik
Concerto genre word gebruik (hobo en strykers)
Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte (2)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 13 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
VRAAG 5: JAZZ
5.1 Luister na die uittreksels hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 20 TWEE keer.
5.1.1 Met watter van die volgende style sou jy hierdie uittreksel
assosieer? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord
Moderne jazz:
1 punt (1)
5.1.2 Identifiseer die stuk in hierdie uittreksel.
Antwoord:
Shebeen (deur Hugh Masekela & The Union of South Africa)
1 punt (1)
5.1.3 Noem TWEE kunstenaars wat met die musiekstyl in hierdie
uittreksel geassosieer word.
Antwoord:
Hugh Masekela (Trompet)
Jonas Gwangwa (Tromboon)
Caiphus Semenya (Altsaksofoon)
Enige 2 korrekte kunstenaars = 2 punte
OF
Hugh Masekela en 'The Union of South Africa'
Antwoord = 2 punte (2)
5.1.4 Identifiseer TWEE idiofone in hierdie uittreksel wat deel uitmaak
van die ritmiese seksie in die musiek.
Antwoord:
Skudkoker
Beesklokke
Simbale
Tamboeryn
Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 14 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
5.2 Luister na Snit 21 en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 21 TWEE keer.
5.2.1 Identifiseer die jazzstyl in hierdie uittreksel.
Antwoord:
Kwêla
1 punt (1)
5.2.2 Gee redes, wat verband hou met die musiek, vir jou antwoord op
VRAAG 5.2.1.
Antwoord:
Sikliese akkoordstruktuur
Solospeler met orkes
Lewendige tempo
Skuifelagtige maatslag
Jive/Swingritmes
Ontwikkeling van melodiese materiaal in improvisasie
Penniefluit
Enige 3 korrekte antwoorde = 3 punte (3)
5.2.3 Watter jazzkunstenaar van die 1950's het 'n invloed op hierdie tipe
jazz gehad?
Antwoord:
Spokes Mashiane
Lemmy Mabaso
Elias Lerole
Enige 1 korrekte kunstenaar = 1 punt (1)
5.3 Luister na Snit 22 en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 22 TWEE keer.
5.3.1 Gee redes waarom jy hierdie uittreksel as 'n tipiese Cape jazz-werk
sou beskou.
Antwoord:
Ritmiese karaktereienskappe van amaXhosa-musiek
Ghoema-maatslag
Mars en Kersorkesharmonieë
Banjo en kitaarritmes van die Kaapse Klopse
Spesifieke klavierstyl
Saksofoon verskaf melodie in 'n nasale toonkleur met vibrato
aan die einde van frases
Duidelike karaktereienskappe van Khoi-San mondboog (mouth
bow)
1 punt vir elke korrekte antwoord tot en met 3 punte (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 15 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
Speel Snit 23 EEN keer.
5.3.2 Beskryf die styl van die saksofoonspel in jou eie woorde.
Antwoord:
Dit speel die melodie
Gebruik 'n scooping-voordragtegniek
Speel in die middelregister
Nasale toonkleur word gebruik
Vibrato aan die einde van frases
Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte (2)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 16 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
VRAAG 6: IAM
6.1 Luister na die uittreksels hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 24 EEN keer.
6.1.1 Identifiseer die musiekstyl in hierdie uittreksel.
Antwoord:
Free Kiba
Malombo
Afrika-jazz
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
Speel Snit 25 EEN keer.
6.1.2 Kies die volgorde waarin die instrumente intree. Maak 'n kruisie (X)
in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
Volgorde van instrumente
Tromme/Perkussie, klavier, baskitaar
Tromme/Perkussie, baskitaar, klavier x
Tromme/Perkussie, klavier en baskitaar
Korrekte antwoord = 1 punt (1)
Speel Snit 26 EEN keer.
6.1.3 Wat is die rol van die vrouestemme in hierdie lied?
Antwoord:
Backingvokale
Terugvoer van die 'vraag/roep' van die leier (man)
Vul die harmonie in
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
6.1.4 Watter tipiese Afrika komposisietegniek word in hierdie uittreksel
gehoor?
Antwoord:
Vraag en antwoord
1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 17 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
6.2 Luister na die volgende TWEE snitte wat na mekaar gespeel word en
beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 27 en Snit 28 EEN keer na mekaar.
6.2.1 Die TWEE uittreksels het ʼn eenderse doel of funksie. Verduidelik
die doel of funksie van die musiek in hierdie twee uittreksels.
Antwoord:
Godsdienstige of gewyde doel
Ritueelagtig
Kommunikasie met voorouers/God
Hou verband met Afrika-goddelikheid
Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte (2)
6.2.2 Dui EEN groep aan wat my met Snit 27 assosieer. Maak 'n kruisie
(X) in die toepaslike blokkie.
ZCC Amazayoni Apostolic Church Shembe
Antwoord:
Amazayoni
1 punt (1)
Speel Snit 29 EEN keer.
6.2.3 Beskryf die gebruik van ritme in die membranofone.
Antwoord:
Poliritmes
Sinkopasie
Herhalend
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
Speel Snit 30 EEN keer.
6.2.4 Beskryf die tekstuur van hierdie lied.
Antwoord:
Oorvleueling van stemme
Vraag en antwoord
Enige korrekte antwoord =- 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 18 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
Speel Snit 31 DRIE keer.
6.3 Luister na die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
6.3.1 Met watter inheemse Suid-Afrikaanse musiekstyl sou jy hierdie
uittreksel assosieer?
Antwoord:
Isicathamiya
1 punt (1)
6.3.2 Watter musiekuitvoeringseienskappe wat in hierdie musiek gehoor
word, word gedeel met die musiekstyl in VRAAG 6.3.1?
Antwoord:
Oorvleueling van stemme
Manlike koor/ensemble
Maak gebruik van falsetto
Herhalende sikliese harmoniese progressies
1 punt vir elke korrekte antwoord tot en met 'n maksimum van
3 punte (3)
Speel Snit 32 EEN keer.
6.4 Identifiseer die musiekstyl in hierdie uittreksel. Gee TWEE redes vir jou
antwoord.
Antwoord:
Styl: Mbaqanga
Redes:
Klein ensemblegroep
Gebruik herhaalde kitaar melodieriffs
Samesmelting van elektriese kitaarlyne word regdeur herhaal
Kitaarinleiding
Kitaarsnare het 'n sagte toonkwaliteit op die elektriese kitaar
R&B vermeng met die sikliese struktuur van Marabi
Beklemtoning op swak maatslae is tipies van die styl
Mbaqanga = 1 punt
Redes: Enige 2 korrekte antwoorde = 2 punte (3)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 19 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
AFDELING C: VORM
VRAAG 7
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 33 EEN keer vir 'n oorsig.
Luister na die volgende stuk terwyl jy die partituur bestudeer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 20 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 21 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
Speel weer Snit 33.
7.1 Wat is die algehele vorm van hierdie werk?
Antwoord:
Drieledige vorm
ABA
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
7.2 Motiveer jou antwoord op VRAAG 7.1 deur 'n skematiese uitleg van die vorm
van hierdie werk te gee. Gebruik die tabel hieronder.
Antwoord:
Afdeling Maatnommers Punte
A ½ (Ingesluit die inleiding) 1–20 ½
of or = 1 punt
A½ 5–20 ½
B½ 21–34 ½ = 1 punt
A½ 35–52 ½ = 1 punt
Kadensuitbreiding (Vorm deel
50–52
van A)
½ punt vir elke korrekte seksie = 1½ punte
½ punt vir elke korrekte stel maatnommers = 1½ punte (3)
7.3 Noem die toonsoort van hierdie werk.
Antwoord:
A mineur
1 punt (1)
7.4 Kies die term wat die stemming van hierdie werk beskryf. Maak 'n kruisie (X)
in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
Affettuoso
1 punt (1)
Speel Snit 34 TWEE keer.
7.5 Watter komposisietegniek word in maat 31–32 gebruik? (Die snit begin in
maat 31.)
Antwoord:
Nabootsing/Herhaling van 'n drienootmotief 'n oktaaf hoër
1 punt
Slegs nabootsing/herhaling = ½ punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 22 DBE/Feb.–Mrt. 2017
NSS – Memorandum
Speel Snit 35 TWEE keer.
7.6 Skryf 'n Italiaanse term neer wat beskryf wat met die tempo in maat 34
gebeur. (Die snit begin in maat 33.)
Antwoord:
Ritardando
Rallentando
(1)
Enige korrekte antwoord = 1 punt
Speel Snit 36 vir 'n finale oorsig. [8]
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2017 QP (Eng)

Memorandum
Music Grade 12 P1 NSC Supplementary 2017 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2017 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC Supplementary 2015 Memo (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC Supplementary 2017 QP (Afr)
More from Grade 12 Music

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper