Skip to content

Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2017 QP (Afr)

Question paperMusicGrade 12201720 pages

Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MUSIEK V2 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 30 TYD: 1½ uur SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: NET VIR AMPTELIKE GEBRUIK VRAAG PUNTE BEHAAL GEMODEREER PUNTE GEMODEREERDE MAKS TEKEN TEKEN BEHAAL PUNTE 10 1 10 1 1 4 2 6 3 4 4/5/6 8 7 8 TOTAAL 30 Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 2 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Gehoor (10) AFDELING B: Herkenning (12) AFDELING C: Vorm (8) 2. VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND. 3. Beantwoord VRAAG 4: Westerse Kunsmusiek (WKM) ÓF VRAAG 5: Jazz ÓF VRAAG 6: Inheemse Afrika-musiek (IAM). 4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde. 5. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister. 6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die teenwoordigheid van die toesighouer afneem. 7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel is. Die kandidaat MAG NIE hierdie bladsy verwyder NIE. 8. Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige musiekinstrument hê NIE. 9. Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting in hulle antwoorde te verskaf. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 3 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK 1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies. 2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel gespesifiseer is, gespeel word. 3. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word. 4. Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit gespeel word. 5. Indien 'n skool meer as een stroom, (Westerse Kunsmusiek (WKM), Jazz, Inheemse Afrika-musiek (IAM)), aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word: • Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf. • Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees. • Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels ontvang. • 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees. • 6. Die snitte moet soos volg gespeel word: • WKM-kandidate: Snit 1–19 en Snit 33–36 • Jazz-kandidate: Snit 1–13, Snit 20–23 en Snit 33–36 • IAM-kandidate: Snit 1–13, Snit 24–32 en Snit 33–36 7. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking beskikbaar wees. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 4 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS OPSOMMING VAN PUNTE AFDELING A: GEHOOR TOTAAL VRAAG 1 (VERPLIGTEND) 4 VRAAG 2 (VERPLIGTEND) 6 SUBTOTAAL 10 AFDELING B: HERKENNING TOTAAL VRAAG 3 (VERPLIGTEND) 4 VRAAG 4 (WKM) OF 8 VRAAG 5 (JAZZ) OF 8 VRAAG 6 (IAM) 8 SUBTOTAAL 12 AFDELING C: VORM TOTAAL VRAAG 7 (VERPLIGTEND) 8 SUBTOTAAL 8 GROOTTOTAAL 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 5 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS AFDELING A: GEHOOR VRAAG 1 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar. 1.1 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 3–4 hieronder. (3) Speel Snit 1 weer TWEE keer. Speel Snit 2 DRIE keer na mekaar. 1.2 Watter EEN van die uittreksels hieronder is die beste voorstelling van die solo-vioolparty? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. (1) [4] Speel Snit 2 nog EEN keer. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 6 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS VRAAG 2 Speel Snit 3 EEN keer vir 'n algemene oorsig. Luister na die uittreksel uit Menuet in G deur Mozart. Beantwoord die vrae wat volg. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 7 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS Speel Snit 4 TWEE keer. 2.1 Die notasie van maat 23b–42 is in die partituur by 2.1 weggelaat. Vul die ontbrekende toonhoogtes wat ooreenstem met die melodie wat jy hoor, op die (3) partituur in. Speel Snit 5 EEN keer. 2.2 Benoem die kadens by (a) in maat 73–82. (Die snit begin in maat 1.) (1) Speel Snit 6 EEN keer. 2.3 Luister na die musiek in maat 83–122. Watter komposisietegniek word by (b) gebruik? (Die snit begin in maat 83.) (1) Speel Snit 7 TWEE keer. 2.4 Voltooi die ontbrekende basnote by (c) op die partituur. (Die snit begin in maat 123.) (1) [6] Speel Snit 8 vir 'n finale oorsig. TOTAAL AFDELING A: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 8 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND) Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 9 EEN keer. 3.1 Luister na die musiek en dui EEN kenmerk aan wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Pesante Orkes Pizzicato Strykensemble (1) Speel Snit 10 TWEE keer. 3.2 Kies enige EEN item in KOLOM A en beskryf kortliks in KOLOM B wat jy hoor. KOLOM A KOLOM B BESKRYWING Tonaliteit Sangtegniek Stemtipe (1) Speel Snit 11 TWEE keer. 3.3 Kies enige TWEE items in KOLOM A en beskryf kortliks in KOLOM B wat jy hoor. KOLOM A KOLOM B BESKRYWING Komposisietegniek Harmonie Tydmaatteken (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 9 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS Speel Snit 12 en 13 na mekaar. 3.4 In Snit 12 en 13 sal jy TWEE verskillende uitvoerings van dieselfde stuk hoor. Vergelyk hierdie twee uittreksels ten opsigte van die volgende: ELEMENT VERGELYKING Snit 12 Snit 13 Instrumentasie Tekstuur Styl Gebruik van ritme (4) (8 ÷ 2) [4] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 10 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM). VRAAG 4: WKM 4.1 Luister na die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 14 EEN keer. 4.1.1 Noem die werk waaruit hierdie uittreksel geneem is. ____________________________________________________ (1) 4.1.2 Identifiseer die tonaliteit van hierdie uittreksel. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Chromaties Modaal Majeur (1) Speel Snit 15 EEN keer. 4.1.3 Beskryf die melodielyn. (2) 4.1.4 Identifiseer die kadens aan die einde van hierdie uittreksel. (1) 4.2 Luister na die uittreksel uit Mozart se Towerfluit in Snit 16 en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 16 TWEE keer. 4.2.1 Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing. (1) 4.2.2 Wat stel hierdie karakter in die opera voor? (1) 4.2.3 Noem die stemtipe wat jy in hierdie uittreksel hoor. (1) 4.2.4 Stel 'n geskikte Italiaanse tempo-aanduiding vir hierdie uittreksel voor. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 11 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS 4.2.5 Waar in die opera word hierdie uittreksel gesing? (1) 4.2.6 Beskryf wat op hierdie oomblik in die storielyn gebeur. (1) 4.3 Luister na die uittreksel uit Beethoven se Simfonie Nr. 6 in Snit 17 en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 17 EEN keer. 4.3.1 Kies die term wat op hierdie uittreksel betrekking het. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Tutti Ostinato Attacca Melisma (1) Speel Snit 18 EEN keer. 4.3.2 Noem die houtblaasinstrument wat die melodiese fragment met ʼn hoë toonhoogte in hierdie uittreksel speel. (1) 4.3.3 Uit watter beweging van die Simfonie Nr. 6 deur Beethoven is hierdie uittreksel geneem? (1) Speel Snit 19 TWEE keer. 4.4 Beskryf TWEE stylkenmerke wat jy in hierdie uittreksel hoor. (2) (16 ÷ 2) [8] TOTAAL AFDELING B: 12 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 12 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS VRAAG 5: JAZZ 5.1 Luister na die uittreksels hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 20 TWEE keer. 5.1.1 Met watter van die volgende style sou jy hierdie uittreksel assosieer? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Kwêla Cape jazz Modern jazz (1) 5.1.2 Identifiseer die stuk in hierdie uittreksel. (1) 5.1.3 Noem TWEE kunstenaars wat met die musiekstyl in hierdie uittreksel geassosieer word. (2) 5.1.4 Identifiseer TWEE idiofone in hierdie uittreksel wat deel uitmaak van die ritmiese seksie in die musiek. (2) 5.2 Luister na Snit 21 en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 21 TWEE keer. 5.2.1 Identifiseer die jazzstyl in hierdie uittreksel. (1) 5.2.2 Gee redes, wat verband hou met die musiek, vir jou antwoord op VRAAG 5.2.1. (3) 5.2.3 Watter jazzkunstenaar van die 1950's het 'n invloed op hierdie tipe jazz gehad? (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 13 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS 5.3 Luister na Snit 22 en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 22 EEN keer. 5.3.1 Gee redes waarom jy hierdie uittreksel as 'n tipiese Cape jazz-werk sou beskou. (3) Speel Snit 23 EEN keer. 5.3.2 Beskryf die styl van saksofoonspel in jou eie woorde. (2) (16 ÷ 2) [8] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 14 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS VRAAG 6: IAM 6.1 Luister na die uittreksels hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 24 EEN keer. 6.1.1 Identifiseer die musiekstyl in hierdie uittreksel. (1) Speel Snit 25 DRIE keer na mekaar. 6.1.2 Kies die volgorde waarin die instrumente intree. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. VOLGORDE VAN INSTRUMENTALE INTREDES Tromme/Perkussie, klavier, baskitaar Tromme/Perkussie, baskitaar, klavier Tromme/Perkussie, klavier en baskitaar (1) Speel Snit 26 EEN keer. 6.1.3 Wat is die rol van die vrouestemme in hierdie lied? (1) 6.1.4 Watter tipiese Afrika-komposisietegniek word in hierdie uittreksel gehoor? (1) 6.2 Luister na die volgende TWEE snitte wat na mekaar gespeel word en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 27 en Snit 28 EEN keer na mekaar. 6.2.1 Die TWEE uittreksels het 'n eenderse doel of funksie. Verduidelik die doel of funksie van die musiek in hierdie twee uittreksels. (2) 6.2.2 Dui EEN groep aan wat met Snit 27 geassosieer word. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. ZCC Amazayoni Apostolic Church Shembe (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 15 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS Speel Snit 29 EEN keer. 6.2.3 Beskryf die gebruik van ritme in die membranofone. (1) Speel Snit 30 EEN keer. 6.2.4 Beskryf die tekstuur van hierdie lied. (1) 6.3 Luister na die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 31 DRIE keer. 6.3.1 Met watter inheemse Suid-Afrikaanse musiekstyl sou jy hierdie uittreksel assosieer? (1) 6.3.2 Watter musiekuitvoeringseienskappe wat in hierdie musiek gehoor word, word gedeel met die musiekstyl in VRAAG 6.3.1? (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 16 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS Speel Snit 32 EEN keer. 6.4 Identifiseer die musiekstyl in hierdie uittreksel. Gee TWEE redes vir jou antwoord. Styl: Redes: (3) (16 ÷ 2) [8] TOTAAL AFDELING B: 12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 17 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS AFDELING C: VORM VRAAG 7 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Speel Snit 33 EEN keer vir 'n oorsig. Luister na die volgende stuk terwyl jy die partituur bestudeer. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 18 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 19 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS Speel weer Snit 33. 7.1 Wat is die algehele vorm van hierdie werk? (1) 7.2 Motiveer jou antwoord op VRAAG 7.1 deur 'n skematiese uitleg van die vorm van hierdie werk te gee. Gebruik die tabel hieronder. SEKSIE MAATNOMMERS (byvoorbeeld C) (byvoorbeeld 91–222) (3) 7.3 Noem die toonsoort van hierdie werk. (1) 7.4 Kies die term wat die stemming van hierdie werk beskryf. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Affettuoso Giocoso Maestoso Mosso (1) Speel Snit 34 TWEE keer. 7.5 Watter komposisietegniek word in maat 31–32 gebruik? (Die snit begin in maat 31.) (1) Speel Snit 35 TWEE keer. 7.6 Skryf 'n Italiaanse term neer wat beskryf wat met die tempo in maat 34 gebeur. (Die snit begin in maat 33.) (1) [8] Speel Snit 36 vir 'n finale oorsig. TOTAAL AFDELING C: 8 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all