Skip to content

Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)

MemorandumMusicGrade 12201214 pages

Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MUSIEK V2 NOVEMBER 2012 MEMORANDUM PUNTE: 33 Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 2 DBE/November 2012 NSS – Memorandum INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. 2. Beantwoord AL die vrae. Neem kennis dat daar keuses in VRAAG 3 en VRAAG 5 is. 3. Skryf jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde. 4. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na 'n CD luister. 5. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die teenwoordigheid van die opsiener afneem. 6. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk gebruik kan word. Die kandidaat mag hierdie bladsy verwyder. INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK 1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies. 2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere, soos op die vraestel gespesifiseer, gespeel word. 3. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word. 4. Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit gespeel word. 5. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet beskikbaar wees in geval van 'n kragonderbreking. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 3 DBE/November 2012 NSS – Memorandum NASIENROOSTER VRAAG TOTALE PUNTE NASIENER MODERATOR AFDELING A 1 2 2 9 SUBTOTAAL 11 AFDELING B 3 6 4 3 5 3 SUBTOTAAL 12 AFDELING C 6 10 SUBTOTAAL 10 GROOTTOTAAL 33 Kandidate moet gekrediteer word vir enige korrekte antwoorde wat nie in die memorandum verskyn nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 4 DBE/November 2012 NSS – Memorandum AFDELING A: GEHOOR VRAAG 1: RITME Speel Snit 1 VIER keer. Wag EEN minuut tussen elke herhaling. Noteer die ritmiese patroon wat jy hoor op die partituur hieronder. Antwoord: OF OF ½ punt per pols (4 ÷ 2) [2] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 5 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 2 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Speel Snit 2 EEN keer vir 'n algemene oorsig. I Wonder Lirieke en Musiek deur Benny Andersson, Stig Anderson en Bjorn Ulvaeus Speel Snit 3 DRIE keer. Wag EEN minuut tussen elke herhaling. 2.1 Luister na die musiek vanaf maat 1–4. Voltooi maat 3–4 deur die ontbrekende note by (a) in te vul. Antwoord:         (4) ½ punt per noot = 8 ÷ 2 = 4 punte (Beide ritme en toonhoogte moet korrek wees) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 6 DBE/November 2012 NSS – Memorandum Speel Snit 4 TWEE keer. 2.2 Luister na die musiek vanaf maat 5–8. Vul die ontbrekende nie-harmoniese note op die partituur by (b) en (c) in en identifiseer die tipe nie-harmoniese note by (b) en (c) hieronder. Antwoord: (b) Korrekte notasie = ½ punt – hulpnoot / wisselnoot ½ punt (c) Korrekte notasie = ½ punt – deurgangsnoot = ½ mark (2) Speel Snit 3 en Snit 4 weer. 2.3 Watter verskil hoor jy wanneer jy maat 1 en 2 in Snit 3 met maat 5 en 6 in Snit 4 vergelyk? Antwoord: 'n Ritmiese variasie kom in maat 5 en 6 voor OF Voordragklem op die woord 'scares' in maat 6 OF Melodiese variasie in maat 6 (1) Speel Snit 5 EEN keer. 2.4 Luister na maat 9–12. Watter ritmiese komposisietegniek word in die melodie in maat 11–122 by (d) gebruik? Antwoord: Sinkopasie (1) Speel Snit 6 TWEE keer. 2.5 Luister na maat 13–17. Noem die interval wat tussen die twee ontbrekende note by (e) gevorm word. Antwoord: Mineur derde = 1 punt ½ punt word toegeken vir die afstand van die interval ½ punt word toegeken vir die tipe interval (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 7 DBE/November 2012 NSS – Memorandum Voorbeeld van partituur: I Wonder Lirieke en Musiek deur Benny Andersson, Stig Anderson en Bjorn Ulvaeus [9] TOTAAL AFDELING A: 11 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 8 DBE/November 2012 NSS – Memorandum AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKBEGRIPPE VRAAG 3 Beantwoord ÓF VRAAG 3.2 ÓF 3.2 ÓF 3.3. Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Speel Snit 7, 8 en 9 opeenvolgend sodat kandidate kan kies watter vraag om te beantwoord. 3.1 Speel Snit 7 TWEE keer. 3.1.1 Identifiseer die grootskaalse genre waaruit hierdie werk kom. Antwoord: Musiekteater (1) 3.1.2 Omkring VYF items wat jy in hierdie uittreksel hoor. Gesproke stem Lento Vierslagmaat Tweeslagmaat Saamgestelde tyd Tempo versnel Fandango-ritme Trompet pp Klarinet Enige 5 korrekte items (5) Die eerste vyf antwoorde word gemerk. (Begin by die linkerkolom.) [6] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 9 DBE/November 2012 NSS – Memorandum 3.2 Speel Snit 8 TWEE keer. 3.2.1 Identifiseer die styl van hierdie werk. Antwoord: Impressionisme (1) 3.2.2 Omkring VYF items wat jy in hierdie uittreksel hoor. Mistige atmosfeer Allegro Drieslagmaat Moderato Dominant 7de-akkoorde Parallelle derdes Heeltoontoonleer Parallelle vergrote drieklanke Pedaalpunt Senza pedale Enige 5 korrekte items (5) Die eerste vyf antwoorde word gemerk. (Begin by die linkerkolom.) [6] OF 3.3 Speel Snit 9 TWEE keer. 3.3.1 Identifiseer die grootskaalse genre waaruit hierdie werk kom. Antwoord: Ballet/Orkesmusiek (1) 3.3.2 Omkring VYF items wat jy in hierdie uittreksel hoor. Hoë fluitsolo Vinnige tempo Dissonansie Lento Metrumwisseling Solo fagot Cor anglais Pizzicato-strykers Fransehoring-solo Trompetmelodie Enige 5 korrekte items (5) Die eerste vyf antwoorde word gemerk. (Begin by die linkerkolom.) [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 10 DBE/November 2012 NSS – Memorandum VRAAG 4 Speel Snit 10 DRIE keer. Luister na Snit 10 en beantwoord die vrae hieronder. 4.1 Watter musiekstyle word in hierdie uittreksel vermeng? Antwoord: Barok en Afrika-style Die volgende style kan oorweeg word: Klassieke musiek / Afro-jazz / Township / Westerse kunsmusiek (2) 4.2 Wat is die tydmaatteken van hierdie uittreksel? Antwoord: 4/4-tyd (1) 4.3 Noem DRIE instrumente wat jy in hierdie uittreksel hoor. Antwoord: Kitaar / Tromstel (Slagwerk) / Klavier / Viool / Baskitaar / Kontrabas / Klavesimbel / Altviool / Klawerbord (3) Enige 3 (6 ÷ 2) [3] VRAAG 5 Lees en bestudeer die vrae in stilte vir DRIE minute. Speel Snit 11–17 EEN keer. Kies enige DRIE vrae uit VRAAG 5.1 tot 5.7. Dui die vrae wat jy kies aan deur die toepaslike nommer te omkring. Speel SNIT 11 EEN keer. 5.1 (a) Met watter musiektipe of -styl assosieer jy hierdie werk? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Musiek vir sosiale Kwaito Moppies en geleenthede ghoema-liedere (1) (b) Behalwe vir die stemme, noem TWEE instrumente wat in hierdie werk gebruik word. Antwoord: Tromme / Fluitjie / Ratel / Horing Enige 2 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 11 DBE/November 2012 NSS – Memorandum Speel Snit 12 EEN keer. 5.2 (a) Met watter musiektipe of -styl assosieer jy hierdie werk? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Musiek vir sosiale Kwaito Moppies en geleenthede ghoema-liedere (1) (b) Behalwe die stem, noem TWEE instrumente wat in hierdie werk gebruik word. Antwoord: Baskitaar/Sintetiese strykers/Tromstel (sintetiese tromme)/ Klawerbord Enige 2 (2) Speel SNIT 13 EEN keer 5.3 (a) Met watter musiektipe of -styl assosieer jy hierdie werk? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Musiek vir sosiale Kwaito Moppies en geleenthede ghoema-liedere (1) (b) Behalwe die stem, noem TWEE instrumente wat in hierdie werk gebruik word. Antwoord: Banjo / Kitaar / trekklavier / Konsertina / Tromme / Ratel / Tamboeryn / Baskitaar (2) Enige 2 Speel Snit 14 EEN keer. 5.4 Dui DRIE musiekterme aan wat jy met hierdie werk assosieer. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkies. Polifonie Pizzicato Aërofone Glissando Vraag en antwoord Sinkopasie Homofonie Idiofone Da capo (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 12 DBE/November 2012 NSS – Memorandum Speel Snit 15 EEN keer. 5.5 Dui DRIE musiekterme aan wat jy met hierdie werk assosieer. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkies. Ritenuto/Accelerando Barok Pizzicato Glockenspiel Da capo Polifonie Glissando Membranofone Idiofone (3) Speel Snit 16 EEN keer. 5.6 Dui DRIE musiekterme aan wat jy met hierdie werk assosieer. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkies. Tjellomelodie Onreëlmatige metrum Polifonie Onreëlmatige frases Djembe/Conga Fluitmelodie Duet Ostinato Afro-jazz (3) Speel Snit 17 EEN keer. 5.7 Watter DRIE van die volgende terme assosieer jy met hierdie werk? Drieslagmaat Ostinato Pizzicato Glissando Klassiek Blues Monofonie Altstem Idiofone (3) (9 ÷ 3) [3] Rond opwaarts af, tot die naaste halwe punt TOTAAL AFDELING B: 12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 13 DBE/November 2012 NSS – Memorandum AFDELING C: VORM VRAAG 6 Lees die vrae hieronder deur. Speel Snit 18 EEN keer. Bestudeer die klavierparty terwyl jy na die uittreksel luister. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Music/P2 14 DBE/November 2012 NSC – Memorandum Speel Snit 18 nog EEN keer. 6.1 Verskaf 'n volledige analise van die algehele struktuur van hierdie werk op die partituur. Merk die betrokke seksies met geskikte hoofletters en skryf die belangrikste toonsoorte neer. Skryf die vormtipe in die spasie hieronder neer. Antwoord: Seksie A: maat 03–82, A majeur (2 punte) Seksie B: maat 83–162, D majeur (G majeur) (2 punte) Seksie A: maat 163– 242 (1 punt) Drieledige vorm / ABA-vorm (1 punt) (6) Speel Snit 19 EEN keer. 6.2 Wat is die verskil tussen maat 03– 42 en 43– 82? Antwoord: Herhaling van die frase een oktaaf laer/eerste frase f, tweede frase sagter met 'n decrescendo / verandering van toonhoogte of dinamiek Enige 1 (1) Speel Snit 18 EEN keer. 6.3 Skryf TWEE prominente ritmiese motiewe neer wat in hierdie werk voorkom. (2) Antwoord: (Enige twee motiewe = 2 punte) (2) Geskrewe beskrywende antwoorde sal aanvaar word. Motiewe mag saamgevoeg word. Speel Snit 18 nog EEN keer. 6.4 Beskryf die stemming of atmosfeer van hierdie werk in jou eie woorde. Antwoord: Swaar, gewigtig, groots, soos 'n optog, majestueus, oorweldigend, lewendig, (1) dramaties, passievol, mars-agtig, geesdriftig [10] Enige toepaslike antwoord wat die stemming beskryf, sal aanvaar word. TOTAAL AFDELING C: 10 GROOTTOTAAL: 33 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all