Skip to content

Music Grade 12 P2 NSC November 2012 Question Paper (Afr)

Question paperMusicGrade 12201216 pages

Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MUSIEK V2 NOVEMBER 2012 SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: PUNTE: 33 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 2 DBE/November 2012 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. 2. Beantwoord AL die vrae. Neem kennis dat daar keuses in VRAAG 3 en VRAAG 5 is. 3. Skryf jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde. 4. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na 'n CD luister. 5. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die teenwoordigheid van die opsiener afneem. 6. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk gebruik kan word. Die kandidaat mag hierdie bladsy verwyder. INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK 1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies. 2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere, soos in die vraestel gespesifiseer, gespeel word. 3. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word. 4. Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit gespeel word. 5. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet beskikbaar wees in geval van 'n kragonderbreking. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 3 DBE/November 2012 NSS NASIENROOSTER VRAAG TOTALE PUNTE NASIENER MODERATOR AFDELING A 1 2 2 9 SUBTOTAAL 11 AFDELING B 3 6 4 3 5 3 SUBTOTAAL 12 AFDELING C 6 10 SUBTOTAAL 10 GROOTTOTAAL 33 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 4 DBE/November 2012 NSS BLANKO BLADSY Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 5 DBE/November 2012 NSS AFDELING A: GEHOOR VRAAG 1: RITME Speel Snit 1 VIER keer. Wag EEN minuut tussen elke herhaling. Noteer die ritmiese patroon wat jy hoor op die partituur hieronder. (4 ÷ 2) [2] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 6 DBE/November 2012 NSS VRAAG 2 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Speel Snit 2 EEN keer vir 'n algemene oorsig. I Wonder Lirieke en Musiek deur Benny Andersson, Stig Anderson en Bjorn Ulvaeus Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 7 DBE/November 2012 NSS Speel Snit 3 DRIE keer. Wag EEN minuut tussen elke herhaling. 2.1 Luister na die musiek vanaf maat 1–4. Voltooi maat 3–4 deur die ontbrekende note by (a) in te vul. (4) Speel Snit 4 TWEE keer. 2.2 Luister na die musiek vanaf maat 5–8. Vul die ontbrekende nie-harmoniese note op die partituur by (b) en (c) in en identifiseer die tipe nie-harmoniese note by (b) en (c) hieronder. (b) ___________________________________________________________ (c) ___________________________________________________________ (2) Speel Snit 3 en Snit 4 weer EEN keer. 2.3 Watter verskil hoor jy wanneer jy maat 1 en 2 in Snit 3 met maat 5 en 6 in Snit 4 vergelyk? ______________________________________________________________ (1) Speel Snit 5 EEN keer. 2.4 Luister na maat 9–12. Watter ritmiese komposisietegniek word in die melodie in maat 11–122 by (d) gebruik? ______________________________________________________________ (1) Speel Snit 6 TWEE keer. 2.5 Luister na maat 13–17. Noem die interval wat tussen die twee ontbrekende note by (e) gevorm word. ______________________________________________________________ (1) [9] TOTAAL AFDELING A: 11 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 8 DBE/November 2012 NSS AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKBEGRIPPE VRAAG 3 Beantwoord VRAAG 3.1 ÓF 3.2 ÓF 3.3. Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Speel Snit 7, 8 en 9 opeenvolgend sodat kandidate kan kies watter vraag om te beantwoord. 3.1 Speel Snit 7 TWEE keer. 3.1.1 Identifiseer die grootskaalse genre waaruit hierdie werk kom. _____________________________________________________ (1) 3.1.2 Omkring VYF items wat jy in hierdie uittreksel hoor. Gesproke stem Lento Vierslagmaat Tweeslagmaat Saamgestelde tyd Tempo versnel Fandango-ritme Trompet pp Klarinet (5) [6] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 9 DBE/November 2012 NSS 3.2 Speel Snit 8 TWEE keer. 3.2.1 Identifiseer die styl van hierdie werk. _____________________________________________________ (1) 3.2.2 Omkring VYF items wat jy in hierdie uittreksel hoor. Mistige atmosfeer Allegro Drieslagmaat Moderato Dominant 7de-akkoorde Parallelle derdes Heeltoontoonleer Parallelle vergrote drieklanke Pedaalpunt Senza pedale (5) [6] OF 3.3 Speel Snit 9 TWEE keer. 3.3.1 Identifiseer die grootskaalse genre waaruit hierdie werk kom. _____________________________________________________ (1) 3.3.2 Omkring VYF items wat jy in hierdie uittreksel hoor. Hoë fluitsolo Vinnige tempo Dissonansie Lento Metrumwisseling Solo fagot Cor anglais Pizzicato-strykers Fransehoring-solo Trompetmelodie (5) [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 10 DBE/November 2012 NSS VRAAG 4 Speel Snit 10 DRIE keer. Luister na Snit 10 en beantwoord die vrae hieronder. 4.1 Watter musiekstyle word in hierdie uittreksel vermeng? ______________________________________________________________ (2) 4.2 Wat is die tydmaatteken van hierdie uittreksel? ______________________________________________________________ (1) 4.3 Noem DRIE instrumente wat jy in hierdie uittreksel hoor. ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ (3) (6 ÷ 2) [3] VRAAG 5 Lees en bestudeer die vrae in stilte vir DRIE minute. Speel Snit 11–17 EEN keer. Kies enige DRIE vrae uit VRAAG 5.1 tot 5.7. Dui die vrae wat jy kies aan deur die toepaslike nommer te omkring. Speel SNIT 11 EEN keer. 5.1 (a) Met watter musiektipe of -styl assosieer jy hierdie werk? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Musiek vir sosiale Kwaito Moppies en geleenthede ghoema-liedere (1) (b) Behalwe die stemme, noem TWEE instrumente wat in hierdie werk gebruik word. _____________________________________________________ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 11 DBE/November 2012 NSS Speel Snit 12 EEN keer. 5.2 (a) Met watter musiektipe of -styl assosieer jy hierdie werk? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Musiek vir sosiale Kwaito Moppies en geleenthede ghoema-liedere (1) (b) Behalwe die stem, noem TWEE instrumente wat in hierdie werk gebruik word. _____________________________________________________ (2) Speel SNIT 13 EEN keer. 5.3 (a) Met watter musiektipe of -styl assosieer jy hierdie werk? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Musiek vir sosiale Kwaito Moppies en geleenthede ghoema-liedere (1) (b) Behalwe die stem, noem TWEE instrumente wat in hierdie werk gebruik word. _____________________________________________________ (2) Speel Snit 14 EEN keer. 5.4 Dui DRIE musiekterme aan wat jy met hierdie werk assosieer. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkies. Polifonie Pizzicato Aërofone Glissando Vraag en antwoord Sinkopasie Homofonie Idiofone Da capo (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 12 DBE/November 2012 NSS Speel Snit 15 EEN keer. 5.5 Dui DRIE musiekterme aan wat jy met hierdie werk assosieer. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkies. Ritenuto/Accelerando Barok Pizzicato Glockenspiel Da capo Polifonie Glissando Membranofone Idiofone (3) Speel Snit 16 EEN keer. 5.6 Dui DRIE musiekterme aan wat jy met hierdie werk assosieer. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkies. Tjellomelodie Onreëlmatige metrum Polifonie Onreëlmatige frases Djembe/Conga Fluitmelodie Duet Ostinato Afro-jazz (3) Speel Snit 17 EEN keer. 5.7 Watter DRIE van die volgende terme assosieer jy met hierdie werk? Drieslagmaat Ostinato Pizzicato Glissando Klassiek Blues Monofonie Altstem Idiofone (3) (9 ÷ 3) [3] TOTAAL AFDELING B: 12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 13 DBE/November 2012 NSS BLANKO BLADSY BLAAI OM ASSEBLIEF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 14 DBE/November 2012 NSS AFDELING C: VORM VRAAG 6 Lees die vrae hieronder deur. Speel Snit 18 EEN keer. Bestudeer die klavierparty terwyl jy na die uittreksel luister. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 15 DBE/November 2012 NSS Speel Snit 18 nog EEN keer. 6.1 Verskaf 'n volledige analise van die algehele struktuur van hierdie werk op die partituur. Merk die betrokke seksies met geskikte hoofletters en skryf die belangrikste toonsoorte neer. Skryf die vormtipe in die spasie hieronder neer. ______________________________________________________________ (6) Speel Snit 19 EEN keer. 6.2 Wat is die verskil tussen maat 03– 42 en 43– 82? ______________________________________________________________ (1) Speel Snit 18 EEN keer. 6.3 Skryf TWEE prominente ritmiese motiewe neer wat in hierdie werk voorkom. ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ (2) Speel Snit 18 nog EEN keer. 6.4 Beskryf die stemming of atmosfeer van hierdie werk in jou eie woorde. ______________________________________________________________ ______________________________________________________________ (1) [10] TOTAAL AFDELING C: 10 GROOTTOTAAL: 33 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 DBE/November 2012 NSS _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ _________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all