Skip to content

Music Grade 12 P2 NSC November 2021 Question Paper (Afr)

Question paperMusicGrade 12202121 pages

Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MUSIEK V2 NOVEMBER 2021 PUNTE: 30 TYD: 1½ uur SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK PUNTE BEHAAL GEMODEREER VRAAG NASIENER SN/HN HN/IM EM MAKS PUNT PAR. PUNT PAR. PUNT PAR. PUNT PAR. 10 1 10 1 10 1 10 1 1 4 2 4 3/4/5 14 6 8 TOTAAL 30 Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 1 vel manuskrippapier. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 2 DBE/November 2021 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Gehoor (8) AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte (14) AFDELING C: Vormleer (8) 2. VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND. 3. Beantwoord ook VRAAG 3 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)) ÓF VRAAG 4 (JAZZ) ÓF VRAAG 5 (Westerse Kunsmusiek (WKM)). 4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde. 5. Hierdie eksamen sal afgelê word terwyl kandidate na 'n CD luister. 6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die teenwoordigheid van die toesighouer afneem. 7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel is. Die kandidaat mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE. 8. Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige musiekinstrument hê NIE. 9. Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting in hulle antwoorde te verskaf. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 3 DBE/November 2021 NSS INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK 1. Die instruksies vir die persoon wat met die klankapparaat werk, verskyn in raampies. 2. Die nommer van elke snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit gespeel word. 3. Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel gespesifiseer is, gespeel word. 4. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word. 5. Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM), Jazz, Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:  Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal aflê.  Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.  Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.  'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees. 6. Die snitte moet soos volg gespeel word:  IAM-kandidate: Snitte 1 tot 19 en Snit 42  JAZZ-kandidate: Snitte 1 tot 9, Snitte 20 tot 30 en Snit 42  WKM-kandidate: Snitte 1 tot 9 en Snitte 31 tot 42 7. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking beskikbaar wees. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 4 DBE/November 2021 NSS AFDELING A: GEHOOR (Verpligtend) VRAAG 1 Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar. 1.1 Noteer die ritme van die note wat in maat 2 tot 3 hieronder weggelaat is. (3) Speel Snit 1 weer TWEE keer. Speel Snit 2 TWEE keer na mekaar. 1.2 Noteer die note wat by (A) en (B) weggelaat is. (1) Speel Snit 2 weer. [4] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 5 DBE/November 2021 NSS VRAAG 2 2.1 Identifiseer die kadense aan die einde van elk van die volgende TWEE uittreksels. Speel Snit 3 DRIE keer na mekaar. 2.1.1 Kadens: (1) Speel Snit 4 DRIE keer na mekaar. 2.1.2 Kadens: (1) Speel Snit 5 TWEE keer na mekaar. 2.2 Identifiseer TWEE prominente komposisietegnieke in hierdie uittreksel. (2) 2.3 Beantwoord die vrae wat volg deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak. Speel Snit 6 EEN keer. 2.3.1 Identifiseer die genre/styl van hierdie musiekuittreksel. Bebop Blues Ragtime Dixieland (1) Speel Snit 7 EEN keer. 2.3.2 Watter term beskryf die ritmiese gevoel in hierdie uittreksel die beste? Onreëlmatig Vaste ritme Swing Poliritmies (1) Speel Snit 8 EEN keer. 2.3.3 Watter term beskryf die gebruik van ritmiese tekstuur die beste? Onreëlmatige Poliritmies Monoritmies Vrye ritme ritme (1) Speel Snit 9 EEN keer. 2.3.4 Watter EEN van die volgende beskryf die tydmaatteken? Eenvoudige Saamgestelde Saamgestelde vierslagmaat tweeslagmaat drieslagmaat (1) (8 ÷ 2) [4] TOTAAL AFDELING A: 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 6 DBE/November 2021 NSS ADELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE Beantwoord VRAAG 3 (IAM) OF VRAAG 4 (JAZZ) OF VRAAG 5 (WKM). VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 10 TWEE keer na mekaar. 3.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD SATB Majeur tonaliteit Cothoza TTBB A cappella Improvisasie Akkoordsiklus Izibongo (3) Speel Snit 11 TWEE keer na mekaar. 3.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Mineur toonsoort Konsertina Enkelparty-tekstuur Herhalende begeleiding Stygende melodiese sekwense Uhadi-begeleiding Twee-akkoord-siklus Lofdigte (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 7 DBE/November 2021 NSS Speel Snit 12 TWEE keer na mekaar. 3.3 Identifiseer die DRIE kenmerke (3.3.1 tot 3.3.3) wat in hierdie uittreksel gehoor word. 3.3.1 Vokale tegniek: 3.3.2 Komposisietegniek: 3.3.3 Aërofoon: (3) Speel Snitte 13 en 14 na mekaar. 3.4 Vergelyk die TWEE uittreksels na aanleiding van die kenmerke hieronder. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word. KENMERK SNIT 13 SNIT 14 Vokale tegniek Harmonie (Akkoorde) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 8 DBE/November 2021 NSS Speel Snitte 15 en 16 na mekaar. 3.5 Beskryf EEN kenmerk van die tekstuur en EEN kenmerk van die begeleiding vir ELKE uittreksel. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word. Snit 15: Tekstuur Snit 15: Begeleiding Snit 16: Tekstuur Snit 16: Begeleiding (4) Speel Snit 17 TWEE keer. 3.6 3.6.1 Noem die styl wat jy in hierdie uittreksel hoor. (1) 3.6.2 Beskryf die eienskappe van direto/izibongo in hierdie uittreksel. (3) Speel Snit 18 EEN keer. 3.6.3 Noem SES instrumente van die begeleidingsorkes in hierdie uittreksel. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 9 DBE/November 2021 NSS Speel Snit 19 EEN keer. 3.7 Noem die styl wat jy in hierdie uittreksel hoor. (1) Speel Snit 19 weer. 3.8 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat jy assosieer met die musiek wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Vokale glysang/sleepsang Herhaalde vokale frase Isicathamiya Sanger beweeg van sang na spraak Ululasie Izibongo Begeleiding deur vroulike vokale ensemble Ukuvamba deur die hoofkitaar (3) (28 ÷ 2) [14] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 10 DBE/November 2021 NSS VRAAG 4: JAZZ Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 20 TWEE keer na mekaar. 4.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 20 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Gedempte trompet speel die melodie Saksofoon en tromboon speel 'n harmoniese vamp Akkoordsiklus Blues Tremolo-kitaar Big Band Saamgestelde tweeslagmaat Bebop (3) Speel Snit 21 TWEE keer na mekaar. 4.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 21 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Idiofone en membranofone Gesinkopeerde melodielyn op vibrafoon Onreëlmatige aksente op die marimba Klavier Begeleiding deur die strykers Melodie in majeur toonsoort op elektriese kitaar Eenvoudige drieslagmaat Monofoniese tekstuur (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 11 DBE/November 2021 NSS Speel Snit 22 TWEE keer na mekaar. 4.3 Beskryf DRIE kenmerke (4.3.1 tot 4.3.3) wat in hierdie uittreksel gehoor word. 4.3.1 Instrumentale begeleiding: 4.3.2 Inleiding: 4.3.3 Tekstuur: (3) Speel Snitte 23 en 24 na mekaar. 4.4 Vergelyk die TWEE uittreksels na aanleiding van die musiekelemente hieronder. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word. ELEMENT SNIT 23 SNIT 24 Harmonie Ritme (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 12 DBE/November 2021 NSS Speel Snitte 25 en 26 na mekaar. 4.5 Beskryf TWEE kenmerke van die melodie vir ELKE uittreksel. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word. Snit 25: Melodie Snit 26: Melodie (4) Speel Snit 27 TWEE keer. 4.6 4.6.1 Noem die styl wat jy in hierdie uittreksel hoor. (1) 4.6.2 Beskryf die gebruik van melodie in hierdie uittreksel. (3) Speel Snit 28 EEN keer. 4.6.3 Beskryf die funksie van die klarinet in hierdie uittreksel. (1) Speel Snit 28 weer. 4.6.4 Behalwe die klarinet, noem VIER ander instrumente van die begeleidingsorkes in hierdie uittreksel. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 13 DBE/November 2021 NSS Speel Snit 29 EEN keer. 4.7 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat jy assosieer met die musiek wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Saksofoon en fluitinleiding Big band Bebop 12-maat-blues Kort onreëlmatige frases The Jazz Pioneers Trompet Lopende bas ('Walking bass') (3) Speel Snit 30 EEN keer. 4.8 Identifiseer die tydmaatteken in hierdie uittreksel. (1) (28 ÷ 2) [14] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 14 DBE/November 2021 NSS VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM) Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 31 TWEE keer na mekaar. 5.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 31 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Simfonies Stringendo Allegro Romantiese periode Strykorkes Tweede tema in majeur toonsoort Concerto Klassieke periode (3) Speel Snit 32 TWEE keer na mekaar. 5.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 32 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Pesante Impressionistiese periode Inleiding deur koperblasers TTTB Sinkopasie in melodielyn Orkestrale tutti Fortissimo inleiding Melismas (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 15 DBE/November 2021 NSS Speel Snit 33 TWEE keer na mekaar. 5.3 Beskryf DRIE kenmerke (5.3.1 tot 5.3.3) wat in hierdie uittreksel gehoor word. 5.3.1 Mees prominente komposisiekenmerk: 5.3.2 Romantiese kenmerk: 5.3.3 Frases: (3) 5.4 Beantwoord die volgende vrae. Speel Snitte 34 en 35 na mekaar. 5.4.1 Vergelyk die TWEE uittreksels na aanleiding van die musiekelemente gegee. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word. ELEMENT SNIT 34 SNIT 35 Tydmaatteken Tekstuur (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 16 DBE/November 2021 NSS Speel Snitte 36 en 37 na mekaar. 5.4.2 Vergelyk die TWEE uittreksels na aanleiding van die musiekelemente gegee. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word. Snit 36: Stemming Snit 36: Artikulasie Snit 37: Stemming Snit 37: Artikulasie (4) Speel Snit 38 TWEE keer na mekaar. 5.5 5.5.1 Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing. (1) 5.5.2 Noem die stemtipe wat jy in hierdie uittreksel hoor. (1) 5.5.3 Identifiseer die houtblaasinstrument met 'n hoë toonhoogte wat jy in hierdie uittreksel hoor. (1) Speel Snit 38 weer. 5.5.4 Beskryf kortliks die begeleiding van hierdie aria. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 17 DBE/November 2021 NSS Speel Snit 39 TWEE keer. 5.6 Kies DRIE stellings in KOLOM A wat die musiek wat jy hoor, die beste beskryf. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Tema aanvanklik deur die tjello's gespeel Motiewe deur die lae houtblasers gespeel Cantabile-melodieë Mineur tonaliteit Klarinet en hobo speel solopassasies Rustige seksie Kodetta-seksie Viole speel die tema die tweede keer (3) Speel Snit 40 TWEE keer. 5.7 Beskryf die melodie van die uittreksel. (3) Speel Snit 41 TWEE keer. 5.8 Beskryf die begeleiding in hierdie uittreksel. (1) (28 ÷ 2) [14] TOTAL SECTION B: 14 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 18 DBE/November 2021 NSS AFDELING C: VORMLEER (Verpligtend) VRAAG 6 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Speel Snit 42 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 19 DBE/November 2021 NSS Speel Snit 42 weer. 6.1 Noem die algehele vormtipe van hierdie stuk. (1) 6.2 Motiveer jou antwoord op VRAAG 6.1 deur 'n skematiese uitleg van die vorm te verskaf. Skep rye in die tabel hieronder en dui ELKE seksie met sy ooreenstemmende maatnommers aan. SEKSIES MAATNOMMERS (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 20 DBE/November 2021 NSS 6.3 Noem TWEE maniere waarop die ritmiese motief, in hierdie uittreksel gebruik word. (2) 6.4 Noem die prominente ritmiese kenmerk wat in maat 19 tot 20 gebruik word. (1) 6.5 Skryf die betekenis van D.C. al Fine in Afrikaans. (1) Speel Snit 42 vir 'n finale oorsig. TOTAAL AFDELING C: 8 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 DBE/November 2021 NSS Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all