Skip to content

Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

MemorandumMusicGrade 12202119 pages

Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MUSIEK V2 NOVEMBER 2021 NASIENRIGLYNE PUNTE: 30 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye. Kopiereg voorbehoud Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 2 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Gehoor (8) AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte (14) AFDELING C: Vorm (8) 2. VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND. 3. Beantwoord ook VRAAG 3 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)) ÓF VRAAG 4 (JAZZ) ÓF VRAAG 5 (Westerse Kunsmusiek (WKM)). 4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde. 5. Hierdie eksamen sal afgelê word terwyl die kandidate na 'n CD luister. 6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die teenwoordigheid van die toesighouer afneem. 7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel is. Die kandidaat MAG NIE hierdie bladsy verwyder NIE. 8. Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige musiekinstrument hê NIE. 9. Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting in hulle antwoorde te verskaf. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehoud Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 3 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne Nota aan nasiener: Kandidate moet krediet ontvang vir enige korrekte antwoord wat nie in hierdie nasienriglyn vervat is nie. AFDELING A: GEHOOR (Verpligtend) VRAAG 1 1.1 Noteer die ritme van die note wat in maat 2 tot 3 hieronder weggelaat is. Antwoord: ½ ½ ½ ½ ½ ½ ½ punt per noot soos aangedui (3) 1.2 Noteer die note wat by (A) en (B) weggelaat is. Antwoord: Toonhoogte en ritme moet korrek wees: ½ punt x 2 (1) [4] Kopiereg voorbehoud Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 4 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 2.1 Identifiseer die kadense aan die einde van elk van die volgende TWEE uittreksels. 2.1.1 Antwoord: Onderbroke 1 punt (1) 2.1.2 Antwoord: Plagaal 1 punt (1) 2.2 Identifiseer TWEE prominente komposisietegnieke in hierdie uittreksel. Antwoord:  Herhaling  Sinkopasie  Melodiese variasie  Herhaalde akkoorde in die begeleiding  Harmoniese variasie Enige TWEE (2) 2.3 Beantwoord die vrae wat volg deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak. 2.3.1 Identifiseer die genre/styl van hierdie uittreksel. Bebop Blues Ragtime Dixieland Antwoord: Blues 1 punt (1) 2.3.2 Watter term beskryf die ritmiese gevoel in hierdie uittreksel die beste? Onreëlmatig Vaste ritme Swing Poliritmies Antwoord: Swing 1 punt (1) 2.3.3 Watter term beskryf die gebruik van ritmiese tekstuur die beste? Onreëlmatige Poliritmies Monoritmies Vrye ritme ritme Antwoord: Poliritmies 1 punt (1) 2.3.4 Watter EEN van die volgende beskryf die tydmaatteken? Eenvoudige Saamgestelde Saamgestelde vierslagmaat tweeslagmaat drieslagmaat Antwoord: Saamgestelde tweeslagmaat 1 punt (1) (8 ÷ 2) [4] TOTAAL AFDELING A: 8 Kopiereg voorbehoud Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 5 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne ADELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE Beantwoord VRAAG 3 (IAM) OF VRAAG 4 (JAZZ) OF VRAAG 5 (WKM). VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Nota aan die nasiener: indien 'n kandidaat meer items aandui as wat versoek word, sal net die eerste aantal antwoorde wat verlang is, nagesien word. 3.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD SATB X Majeur tonaliteit X Cothoza TTBB A cappella X Improvisasie Akkoordsiklus X Izibongo 3x1 (3) 3.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Mineur toonsoort Konsertina X Enkelparty-tekstuur Herhalende begeleiding X Stygende melodiese sekwense Uhadi-begeleiding Twee-akkoord-siklus X Lofdigte X 3x1 (3) Kopiereg voorbehoud Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 6 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 3.3 Identifiseer die DRIE kenmerke (3.3.1 tot 3.3.3) wat in hierdie uittreksel gehoor word. Antwoord: 3.3.1 Vokale tegniek:  Ululasie 3.3.2 Komposisietegniek:  Roep-en-antwoord/oorvleueling  Herhaling/imitasie/nabootsing  Sikliese akkoordpatroon as antwoord op die roep  Kruisritmes 3.3.3 Aërofoon:  Fluitjie 3x1 (3) 3.4 Vergelyk die TWEE uittreksels na aanleiding van die eienskappe hieronder. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word. Antwoord: EIENSKAP SNIT 13 SNIT 14 Vokale  Krepitasie  Umngqokolo tegniek  Sleepsang/glysang  Botoonsang Harmonie  Meestal primêre  Akkoorde is die gevolg van (Akkoorde) drieklanke (meestal klankkonstruksie in majeur akkoorde) lae/vlakke  Akkoordsiklus  Twee-akkoord siklus  Dalende parallelle beweging Enige EEN korrekte feit per blokkie x 4 (4) Kopiereg voorbehoud Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 7 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 3.5 Beskryf EEN eienskap van die tekstuur en EEN eienskap van die begeleiding vir elke uittreksel. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word. Antwoord: SNIT TEKSTUUR BEGELEIDING Snit 15  Homofonies/akkoordmatig  Geharmoniseerde  Digte koorklank/TTBB wat agtergrondsang afwissel met 'n solostem  Kitaar speel in 'n tokkelstyl  Roep-en-antwoord  Tromstel verskaf ritmiese voortstuwing  Herhalende akkoordsiklus  Baskitaar omlyn die akkoordprogressie  Baskitaar verdubbel die basstemparty Snit 16  Oorvleueling  Umngqokolo sanger(s)  Lae/vlakke van musiek  Kruisritme deur skudkoker  Digte tekstuur  Tik/slaan van uhadi-snaar  Fluitagtige teenmelodie/fluit- agtige klank  Herhalende akkoordsiklus Enige EEN korrekte feit per blokkie x 4 (4) 3.6 3.6.1 Noem die styl wat jy in hierdie uittreksel hoor. Antwoord: Malombo 1 punt (1) 3.6.2 Beskryf die eienskappe van direto/izibongo in hierdie uittreksel. Antwoord:  Die uitvoerder sê sy eie name op van wie geprys word  Hy praat bo-oor die instrumentale begeleiding  Gebruik 'n vorm van spraaksang  Daar is geen enkele, konstante melodiese verloop – toonhoogtes word deur gesproke teks bepaal (meloritmies)  Daar word in 'n flink tempo gepraat  Die lofsang sentreer rondom die dominantnoot  Beeldspraak word gebruik Enige DRIE (3) Kopiereg voorbehoud Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 8 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 3.6.3 Noem SES instrumente van die begeleidingsorkes in hierdie uittreksel. Antwoord: Afrika-trom Tromstel Skudkoker(s) Ritmestokkies Elektriese kitaar Baskitaar Fluit Koedoe-horing (Lenaka) Enige SES x ½ punt (3) 3.7 Noem die styl wat jy in hierdie uittreksel hoor. Antwoord: Maskanda 1 punt (1) 3.8 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat jy assosieer met die musiek wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Vokale glysang/sleepsang X Herhaalde vokale frases X Isicathamiya Sanger beweeg van sang na spraak X Ululasie Izibongo X Begeleiding deur vroulike vokale ensemble Ukuvamba deur die hoofkitaar 3x1 (3) (28 ÷ 2) [14] OF Kopiereg voorbehoud Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 9 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: JAZZ Luister na die onderstaande snitte en beantwoord die vrae wat volg. 4.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek van Snit 20 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Gedempte trompet speel die melodie X Saksofoon en tromboon speel 'n harmoniese vamp Akkoordsiklus X Blues X Tremolo-kitaar Big Band Saamgestelde tweeslagmaat X Bebop 3x1 (3) 4.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek van Snit 21 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Idiofone en membranofone X Gesinkopeerde melodielyn op vibrafoon Onreëlmatige aksente op die marimba X Klavier X Begeleiding deur die strykers Melodie in majeur toonsoort op elektriese kitaar X Eenvoudige drieslagmaat Monofoniese tekstuur 3x1 (3) Kopiereg voorbehoud Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 10 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 4.3 Beskryf die DRIE kenmerke (4.3.1 tot 4.3.3) wat in hierdie uittreksel gehoor word. Antwoord 4.3.1 Instrumentale begeleiding:  Kitaar – reëlmatige 'strumming' van akkoorde (harmoniese en ritmiese funksie)  Tromstel – gebruik meestal borsels om maatslag aan te dui (ritmiese funksie)  Klarinet – omlyn die akkoordprogressie; verskaf 'n teenmelodie en melodiese opvulmateriaal  Sikliese akkoordstruktuur word deur die kitaar en klarinet verskaf  Kontrabas omlyn die harmonie  Kontrabas speel ‘n lopende bas (walking bass) 4.3.2 Inleiding:  Klarinet begin met die melodie, gevolg deur die kitaar en tromstel 4.3.3 Tekstuur:  Homofonies  Roep-en-antwoord 3x1 (3) 4.4 Vergelyk die TWEE uittreksels na aanleiding van die musiekelemente hieronder. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word. Antwoord: Element SNIT 23 SNIT 24 Harmonie  Sikliese  Sikliese akkoordprogressie akkoordprogressie  Vier-akkoord patroon  Twee-akkoord patroon o (I-IV-I64-V) (i-VII)/(I-ii) o (I-ii6-I64-V)  Harmoniese ostinato Ritme  Herhaling van 'n  Herhalende skiffle-agtige ritme komplekse  Twee duidelik gedefinieerde gepunteerde ritmiese ritmiese motiewe patroon  Uitgebreide aanwending van  Ritmiese lae/vlakke sinkopasie (klavier en tromme)  Saksofoon en kitaar/banjo het  Ritmiese ostinato afsonderlike ritmiese materiaal Enige EEN korrekte feit per blokkie x 4 (4) Kopiereg voorbehoud Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 11 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 4.5 Beskryf TWEE kenmerke van die melodie vir ELKE uittreksels. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word. Antwoord: SNIT MELODIE Snit 25  Melodie gesing deur 'n manstem  Vokale frase word drie keer herhaal  Klein variasie in die derde herhaling  Melodie gebaseer op 'n natuurlike mineur toonleer  Melodie het 'n noue omvang (majeur 6de)  Elke frase eindig met 'n dalende sleepsang/glysang  Gesinkopeerde melodie Snit 26  (Alt)saksofoon melodie  Begin met 'n herhalende melodiese frase (vier keer)  Dit word gevolg deur 'n antwoord-frase met nuwe materiaal (drie keer)  Beide frases is in ‘n majeur toonsoort  Uittreksel eindig met 'n triller  Bestaan uit twee motiewe wat herhaal word  Hoogs gesinkopeerde melodie  Die antwoord-frase (2de frase) bevat ‘n dalende sekwens 2x2 (4) 4.6 4.6.1 Noem die styl wat jy in hierdie uittreksel hoor. Antwoord: Marabi 1 punt (1) 4.6.2 Beskryf die gebruik van melodie in hierdie uittreksel. Antwoord:  Pentatonies van aard  Herhalende motiewe  Dalende melodiese tendens  Sekwensiële karakter Enige DRIE (3) 4.6.3 Beskryf die funksie van die klarinet in hierdie uittreksel. Antwoord:  Speel die melodie in die inleiding  Speel 'n teenmelodie dwarsdeur die uittreksel  Speel melodiese opvulmateriaal tussen vokale frases Enige EEN (1) Kopiereg voorbehoud Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 12 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 4.6.4 Behalwe die klarinet, noem VIER ander instrumente van die begeleidingsorkes in hierdie uittreksel. Antwoord: Ritmekitaar Klavier Tromstel Snaartrom Kontrabas Banjo 4x½ (2) 4.7 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat jy assosieer met die musiek wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Saksofoon en fluitinleiding Big band Bebop X 12-maat-blues X Kort onreëlmatige frases X The Jazz Pioneers Trompet X Lopende bas ('Walking bass') X 3x1 (3) 4.8 Identifiseer die tydmaatteken in hierdie uittreksel. Antwoord: Eenvoudige vierslagmaat ( ) 1 punt (1) (28 ÷ 2) [14] OF Kopiereg voorbehoud Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 13 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM) Luister na die onderstaande snitte en beantwoord die vrae wat volg. 5.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek van Snit 31 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Simfonies X Stringendo Allegro X Romantiese periode Strykorkes Tweede tema in majeur toonsoort X Concerto Klassieke periode X 3x1 (3) 5.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek van Snit 32 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Pesante X Impressionistiese periode Inleiding deur koperblasers TTTB Sinkopasie in melodielyn X Orkestrale tutti X Fortissimo inleiding X Melismas 3x1 (3) Kopiereg voorbehoud Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 14 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 5.3 Beskryf DRIE kenmerke (5.3.1 tot 5.3.3) wat in hierdie uittreksel gehoor word. Antwoord: 5.3.1 Mees prominente  Pedaalpunt komposisiekenmerk:  Herhaling van dieselfde noot 5.3.2 Romantiese  Cantabile melodie met gebroke-akkoord kenmerk: begeleiding  Ekspressiewe melodie  Rubato 5.3.3 Frases:  Reëlmatige (4-maat/2-maat)  Simmetriese/gebalanseerde frases  Twee eenderse frases (variasie in die tweede)  Eerste frase eindig met 'n onvolmaakte kadens  Tweede frase eindig met 'n volmaakte kadens  Derde frase het nuwe melodiese materiaal 3x1 (3) 5.4 Beantwoord die volgende vrae. 5.4.1 Vergelyk die TWEE uittreksels na aanleiding van die musiekelemente gegee. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word. Antwoord: ELEMENT SNIT 34 SNIT 35 Tydmaat-  Vierslagmaat  Vierslagmaat teken  Tweeslagmaat  Tweeslagmaat Tekstuur  Homofonies  Polifonies  Kontrapuntaal/fugaal  Gebruik van imitasie/nabootsing Enige EEN korrekte feit per blokkie x 4 (4) Kopiereg voorbehoud Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 15 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 5.4.2 Vergelyk die TWEE uittreksels na aanleiding van die musiekelemente gegee. Skryf jou antwoorde in die spasies wat verskaf word. Antwoord: ELEMENT SNIT 36 SNIT 37 Stemming  Majestueus en groots  Onrustige en ratse  Ernstig en formeel karakter  Statig  Ingewikkeld/kompleks  Plegtig  Uitgebreid  Grave/Largo  Senuweeagtige energie  Agitato/Energico/ Con brio Artikulasie  Meestal legato  Meestal staccato/non-  Beklemtoonde legato/los-van-mekaar akkoorde (sfp) tussen melodiese seksies Enige EEN korrekte feit per blokkie x 4 (4) 5.5 5.5.1 Noem die karakter wat in hierdie uittreksel sing. Antwoord: Papageno 1 punt (1) 5.5.2 Noem die stemtipe wat jy in hierdie uittreksel hoor. Antwoord: Bariton 1 punt (1) 5.5.3 Identifiseer die houtblaasinstrument met 'n hoë toonhoogte wat jy in hierdie uittreksel hoor. Antwoord: Piccolo/panfluit/houtfluit 1 punt (1) 5.5.4 Beskryf kortliks die begeleiding van hierdie aria. Antwoord:  Strykers en houtblaas begeleiding  Houtblasers speel saam met strykers elke twee mate  Ligte en karige tekstuur  Gevarieerde artikulasie (staccato en legato)  Toonleeragtige passasies in die piccolo  Sagte dinamiese vlak aan die begin  Crescendo teen die einde van die uittreksel  Hoë strykers verdubbel die melodie  Eenvoudige harmoniese progressie word deur die begeleiding verskaf  Gebroke-akkoord begeleiding in die lae strykers Enige EEN (1) Kopiereg voorbehoud Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 16 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 5.6 Kies DRIE stellings in KOLOM A wat die musiek wat jy hoor, die beste beskryf. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Tema aanvanklik deur die tjello's gespeel X Motiewe deur die lae houtblasers gespeel Cantabile-melodieë X Mineur tonaliteit Klarinet en hobo speel solopassasies Rustige seksie X Kodetta-seksie Viole speel die tema die tweede keer X 3x1 (3) 5.7 Beskryf die melodie van die uittreksel. Antwoord: Melodie  (Legato) aanvang (4-maat) frase gespeel deur die solo klarinet  (Legato) antwoordfrase (4-mate) gespeel deur die solo Franse horing wat die Alpe-horing naboots  Horing antwoord die klarinet se roep  Gebroke akkoorde, majeur tweede omkering akkoord herhaal in die klarinet  Die horing se antwoordfrase bestaan uit rein oktaaf- en kwint-intervalle  Melodie dien as 'n skakel tussen die twee bewegings  Melodie wek 'n pastorale stemming  Jodeltema/volkswysie-karakter Enige DRIE (3) 5.8 Beskryf die begeleiding in hierdie uittreksel. Antwoord: Begeleiding  Lae strykers (altviool/tjello/kontrabas) speel 'n pedaalpunt  Horing word deel van die begeleiding met lang aangehoue note  Geleidelike crescendo teen die einde van die uittreksel  Aanvanklike aangehoue akkoorde word gevolg deur gebroke-akkoord patroon/stadige tremolo-patroon  Pizzicato in die kontrabas  Die horing versterk die dominant-tonika harmonie aan die einde van frases  Stadige tremolo in die hoë strykers in die tweede deel van die uittreksel Enige EEN (1) (28 ÷ 2 =) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 Kopiereg voorbehoud Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 17 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne AFDELING C: VORM (Verpligtend) VRAAG 6 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Kopiereg voorbehoud Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 18 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 6.1 Noem die algehele vormtipe van hierdie stuk. Antwoord: ABA/Drieledige vorm/ABCAB 1 punt (1) 6.2 Motiveer jou antwoord op VRAAG 6.1 deur 'n skematiese uitleg van die vorm te verskaf. Skep rye in die tabel hieronder en dui ELKE seksie met sy ooreenstemmende maatnommers aan. Antwoord: SEKSIES MAATNOMMERS A ½ 1 – 16 ½ (a + b) (1-8 + 9-16) B ½ 17 – 24 ½ (c + c) (17-20 + 21-24) A ½ 1 – 16 ½ (a + b) (1-8 + 9-16) OF SEKSIES MAATNOMMERS A 1–8 ½ ½ B 9 -16 C ½ 17 – 24 ½ A 1–8 ½ ½ B 9 - 16 3 punte (3) Kopiereg voorbehoud Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 19 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 6.3 Noem TWEE maniere waarop die ritmiese motief, in hierdie uittreksel gebruik word. Antwoord:  Die ritme van die motief word herhaal  Die motief word sekwensieel aangewend  Die intervalle van die motief (melodie) word gevarieer Enige TWEE (2) 6.4 Noem die prominente ritmiese kenmerk wat in maat 19 tot 20 gebruik word. Antwoord: Sinkopasie/gepunteerde ritme 1 punt (1) 6.5 Skryf die betekenis van D.C. al Fine in Afrikaans. Antwoord: Gaan terug na die begin (D.C) en speel tot by die woord, Fine. 1 punt (1) TOTAAL AFDELING C: 8 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehoud

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all