Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSIEK V2
NOVEMBER 2013
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
PUNTE: 33
TYD: 1½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2013 papers 





View all





Music Grade 12 P2 NSC November 2013 Question Paper (Afr)
Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 503.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
NSC November Exam 2013
Questions in this paper
- Question 3Aural Skills (Musicianship)8 marks
- Question 4Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]6 marks
- Question 5Aural Skills (Musicianship)9 marks
- Question 6Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]12 marks
- Question 7Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]4 marks
- Question 8Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]10 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 2 DBE/November 2013
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.
2. Beantwoord AL die vrae. Neem kennis dat daar keuses in VRAAG 6 is.
3. Skryf jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
en blou of swart ink vir die ander antwoorde.
4. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na 'n CD luister.
5. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
teenwoordigheid van die opsiener afneem.
6. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
gebruik kan word. Die kandidaat mag hierdie bladsy verwyder.
INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK
1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.
2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere, soos in die vraestel
gespesifiseer, gespeel word.
3. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle
antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.
4. Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat
dit gespeel word.
5. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet beskikbaar wees in geval van 'n
kragonderbreking.
NASIENROOSTER
VRAAG TOTALE NASIENER MODERATOR
PUNTE
AFDELING A
1 3
2 1
3 4
SUBTOTAAL 8
AFDELING B
4 6
5 3
6 2
7 4
SUBTOTAAL 15
AFDELING C
8 10
SUBTOTAAL 10
GROOTTOTAAL 33
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 3 DBE/November 2013
NSS
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1: RITMIESE DIKTEE
Speel Snit 1 VYF keer. Wag vir EEN minuut na elke herhaling.
Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 2, 3 en 4.
[3]
VRAAG 2: MELODIESE HERKENNING
Speel Snit 2 VIER keer direk na mekaar.
Maak 'n kruisie (X) in die blokkie langs die melodie wat met die klankvoorbeeld
ooreenstem.
2.1
2.2
2.3
[1]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 4 DBE/November 2013
NSS
VRAAG 3: MELODIESE DIKTEE EN TEMPO
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 3 EEN keer vir 'n algemene oorsig.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 5 DBE/November 2013
NSS
3.1 Speel Snit 4 DRIE keer na mekaar. Laat kandidate 'n maksimum van drie
minute toe om die diktee te voltooi, en speel Snit 4 dan nog EEN keer.
Voltooi die ontbrekende note in maat 6–7 op die musiekpartituur by (a). (3)
3.2 Speel Snit 5 EEN keer.
Skryf 'n geskikte Italiaanse musiekterm neer om die tempo te beskryf.
(1)
[4]
TOTAAL AFDELING A: 8
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 6 DBE/November 2013
NSS
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE
VRAAG 4
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 6 TWEE keer.
Luister na Snit 6 en beantwoord die vrae wat volg.
4.1 Watter tipe Jazz-styl hoor jy?
(1)
4.2 Noem TWEE kenmerke wat jy in hierdie uittreksel hoor om jou antwoord in
VRAAG 4.1 te staaf.
(2)
4.3 Noem DRIE instrumente wat in hierdie uittreksel speel.
(3)
[6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 7 DBE/November 2013
NSS
VRAAG 5
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
5.1 Speel Snit 7 EEN keer.
Watter tipiese Afrika-sangstyl hoor jy in hierdie uittreksel?
(1)
5.2 Speel Snit 8 EEN keer.
Watter stemtipe sing die solo in hierdie uittreksel?
(1)
5.3 Speel elk van Snit 9–12 TWEE keer.
Luister na Snit 9–12 en identifiseer die instrumentkategorie of instrument deur
'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak.
Snit Idiofoon Chordofoon Marimba Aërofoon Siter Membranofoon
9
10
11
12
(4)
Speel Snit 9–12 nog EEN keer. (6 ÷ 2) [3]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 8 DBE/November 2013
NSS
VRAAG 6
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 13–18 terwyl kandidate die vrae deurlees.
Speel Snit 13–18 vir 'n tweede keer.
Beantwoord EEN van die volgende vrae (VRAAG 6.1 tot 6.6) en omkring jou keuse.
MOENIE meer as EEN vraag beantwoord NIE. Slegs die EERSTE vraag wat
beantwoord word, sal nagesien word.
6.1 Snit 13
6.1.1 Identifiseer die kunstenaar in hierdie uittreksel.
(1)
6.1.2 Met watter populêre musiekstyl assosieer jy hierdie uittreksel?
(1)
OF
6.2 Snit 14
6.2.1 Identifiseer die kunstenaar in hierdie uittreksel.
(1)
6.2.2 Met watter populêre musiekstyl assosieer jy hierdie uittreksel?
(1)
OF
6.3 Snit 15
6.3.1 Identifiseer die populêre musiekgroep in hierdie uittreksel.
(1)
6.3.2 Met watter populêre musiekstyl assosieer jy hierdie uittreksel?
(1)
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 9 DBE/November 2013
NSS
6.4 Snit 16
6.4.1 Identifiseer die populêre musiekgroep in hierdie uittreksel.
(1)
6.4.2 Met watter populêre musiekstyl assosieer jy hierdie uittreksel?
(1)
OF
6.5 Snit 17
6.5.1 Identifiseer die populêre musiekgroep in hierdie uittreksel.
(1)
6.5.2 Met watter populêre musiekstyl assosieer jy hierdie uittreksel?
(1)
OF
6.6 Snit 18
6.6.1 Identifiseer die populêre musiekgroep in hierdie uittreksel.
(1)
6.6.2 Met watter populêre musiekstyl assosieer jy hierdie uittreksel?
(1)
[2]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 10 DBE/November 2013
NSS
VRAAG 7
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 19 DRIE keer.
Luister na Swan Lake deur P Tchaikovsky en beantwoord die vrae wat volg.
7.1 Watter instrument speel die hoofmelodie?
(1)
7.2 Watter ander instrument, behalwe die strykers, word reg aan die begin in die
begeleiding gebruik?
(1)
7.3 Maak 'n kruisie (X) in die blokkie wat die tekstuur van die musiek die beste
beskryf.
Monofonies Polifonies Homofonies Heterofonies (1)
7.4 Maak 'n kruisie (X) in die blokkie wat die speeltegniek wat deur die strykers
gebruik word, die beste beskryf.
Pizzicato Col legno Tremolo Sul ponticello (1)
[4]
TOTAAL AFDELING B: 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 11 DBE/November 2013
NSS
HOU HIERDIE BLADSY
BLANKO.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 12 DBE/November 2013
NSS
AFDELING C: VORM
VRAAG 8
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 20 EEN keer vir 'n algemene oorsig.
Bestudeer die volgende werk terwyl jy na die musiek luister.
Variasie 4
Vormtipe: JS Bach
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 13 DBE/November 2013
NSS
Speel Snit 20 weer.
8.1 Dui die verskillende seksies en die toonsoorte aan waarin elke seksie op die
partituur begin. Identifiseer ook die vorm van hierdie werk op die partituur. (5)
Speel Snit 20 nog EEN keer.
8.2 Identifiseer die stylperiode van hierdie werk.
(1)
8.3 Hoeveel stempartye het hierdie werk?
(1)
8.4 Watter komposisietegniek word in maat 1–4 gebruik?
(1)
8.5 Identifiseer die toonsoort en kadens in maat 153–162 by (a).
(2)
Speel Snit 20 nog EEN keer.
TOTAAL AFDELING C: 10
GROOTTOTAAL: 33
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 DBE/November 2013
NSS
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2013 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2013 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 QP (Eng)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2021 Question Paper (English)
More from Grade 12 Music

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (English)

Question paper