Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2013
MUSIEK V2
PUNTE: 33 NAAM:
TYD: 1½ uur GRAAD:
*MUSDM2*
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2013 papers 





View all





Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 QP (Afr)
Grade 12 Music Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 419.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2013
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MUSIEK V2 (SEPTEMBER 2013)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: naamlik AFDELING A,
AFDELING B EN AFDELING C.
2. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na ʼn CD luister.
3. Die CD moet deur die musiekonderwyser by die sentrum gespeel word in
die teenwoordigheid van die opsiener.
4. Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere, soos aangedui op die
vraestel, gespeel word.
5. Kandidate moet hulle antwoorde op die eksamenvraestel beantwoord.
6. Die musiekonderwyser moet die CD ten minste VYF dae voor die eksamen,
in die teenwoordigheid van die opsiener, oopmaak. Die CD sal dan getoets
word op die CD-speler wat tydens die eksamen gebruik sal word, om te
verseker dat dit behoorlik funksioneer. Die musiekonderwyser moet ook
seker maak dat die klankkwaliteit en akoestiek aanvaarbaar is.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat bedoel is vir
rofwerk. Die kandidaat mag dit van die vraestel verwyder.
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) MUSIEK V2 3
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1: RITME EN MELODIE
SNIT 1 (moet DRIE KEER gespeel word.)
Die mate genommer A, B, C en D in die onderstaande musiekuittreksel is in die inkorrekte
volgorde. Luister na die musiek en skryf die korrekte orde van die mate neer deur die letter
van die toepaslike maat neer te skryf. Die musiek begin met ʼn op-slag soos in die
fragment.
Antwoord: (4 x ½) [2]
Downloaded from hlayiso.com
4 MUSIEK V2 (SEPTEMBER 2013)
VRAAG 2: DIKTEE, KADENSE EN KOMPOSISIONELE TEGNIEKE
SNIT 2 (moet VIER KEER gespeel word)
Wag 2 – 3 minute elke keer nadat dit gespeel is om genoeg tyd te verleen om die
vraag te voltooi.
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) MUSIEK V2 5
2.1 Vul die ontbrekende notasie by (a), maat 4 in. (3)
2.2 Besyfer die akkoord by (b), bv. I6.
Antwoord: (1)
2.3 Noem die ritmiese middel wat in die linkerhand by (c), maat 16 gebruik word.
Antwoord: (1)
2.4 Noem die komposisionele tegniek wat by (d), maat 20 – 22 gebruik word.
Antwoord: (1)
2.5 Noem die toonsoort en kadens by (e), maat 23 – 24.
Antwoord: (2)
[8]
TOTAAL AFDELING A: 10
Downloaded from hlayiso.com
6 MUSIEK V2 (SEPTEMBER 2013)
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKBEGRIPPE EN GENRE
VRAAG 3: SNIT 3 (moet TWEE KEER gespeel word.)
3.1 Identifiseer die VIER instrumente wat jy in hierdie uittreksel kan hoor.
1.
2.
3.
4. (4)
3.2 SNIT 4 (moet TWEE KEER gespeel word.)
Identifiseer VIER eienskappe uit die onderstaande lys wat die musiekuittreksel die
beste beskryf. Dui jou antwoord aan deur ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokke te
maak.
Groot koor
Klein orkes
Polsende timpani
Herhalende orkestrale begeleiding
Klein omvang dinamika
Vrolike karakter
Spookagtige karakter (4)
3.3 SNIT 5 (moet TWEE KEER gespeel word.)
Identifiseer VIER eienskappe uit die onderstaande lys wat die musiekuittreksel die
beste beskryf. Dui jou antwoord aan deur ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokke te
maak.
Keteltromme
Poliritmiek
Eenvoudige Ritmes
Djembe-tromme
Beesklok
Simbale
Skudkokers (4)
3.4 SNIT 6 (moet TWEE KEER gespeel word.)
Identifiseer die twee afdelings van die orkes wat in hierdie uittreksel
voorkom. Dui jou antwoord aan deur ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokke te
maak.
Strykers
Perkussie
Koperblasers
Houtblasers (2)
(14 ÷ 2) [7]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) MUSIEK V2 7
VRAAG 4
Beantwoord DRIE vrae vanuit VRAE 4.1 tot 4.6. Dui jou keuses aan deur ʼn sirkel
om die geskikte nommer te maak.
SNIT 7 (moet EEN KEER gespeel word.)
4.1 4.1.1 Met watter styl sal jy hierdie musiek assosieer?
Antwoord: (1)
4.1.2 Watter afdeling van die orkes word deur die klavier, tromme en bas
gevorm met hierdie musiekstyl?
Antwoord: (1)
SNIT 8 (moet EEN KEER gespeel word.)
4.2 4.2.1 Tot watter stylperiode behoort hierdie musiek?
Antwoord: (1)
4.2.2 Met watter genre sal jy hierdie musiek assosieer?
Antwoord: (1)
SNIT 9 (moet EEN KEER gespeel word.)
4.3 4.3.1 Kies TWEE musiekterme wat jy met hierdie uittreksel assosieer.
Maak ʼn (X) in die geskikte blokke.
Heeltoontoonleer Raga Djembe-trom
Sitar Pentatonies Xilofoon (2)
SNIT 10 (moet EEN KEER gespeel word.)
4.4 4.4.1 Met watter genre sal jy hierdie musiek assosieer?
Antwoord: (1)
4.4.2 Noem enige kunstenaar of musikant wat met hierdie genre
geassosieer word.
Antwoord: (1)
Downloaded from hlayiso.com
8 MUSIEK V2 (SEPTEMBER 2013)
SNIT 11 (moet EEN KEER gespeel word.)
4.5 4.5.1 Aan watter genre behoort hierdie musiek?
Antwoord: (1)
4.5.2 Gee ʼn definisie van jou antwoord in VRAAG 4.5.1.
Antwoord: (1)
SNIT 12 (moet EEN KEER gespeel word.)
4.6 4.6.1 Die instrumente wat in hierdie uittreksel gehoor word kan
geklassifiseer word as:
Membranofone Kordofone Idiofone (1)
4.6.2 Noem EEN instrument wat met jou antwoord in VRAAG 4.6.1
geassosieer word.
Antwoord: (1)
[6]
TOTAAL AFDELING B: 13
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) MUSIEK V2 9
AFDELING C: VORM
VRAAG 5: SNIT 13 (moet EEN KEER gespeel word.)
Luister na die Gavotte deur Prokofiev en beantwoord die vrae.
Gavotte
Symphony No. 1 in D Opus 25
Downloaded from hlayiso.com
10 MUSIEK V2 (SEPTEMBER 2013)
5.1 Wat is die vorm van hierdie werk?
Antwoord: (1)
5.2 Gee ʼn ontleding van die vorm deur die onderstaande tabel te voltooi.
Gebruik letters en maatnommers om elke afdeling aan te dui.
AFDELING MATE HOOFTOONSOORTE
(9 ÷ 3) (3)
SNIT 13 (moet EEN KEER gespeel word.)
5.2 5.2.1 Beskryf die instrumentasie wat in hierdie stuk gebruik word deur na
die verskillende afdelings te verwys. Jy mag ook na maatnommers
verwys.
Antwoord:
(3)
SNIT 13 (moet EEN KEER gespeel word.)
5.2.2 Verduidelik DRIE verskille tussen die melodie aan die begin en
wanneer dit in maat 28 terugkeer.
Antwoord:
(3)
SNIT 13 (moet EEN KEER gespeel word.)
5.2.3 Noem TWEE verskille tussen die melodie van maat 12 – 19 en
maat 20 – 28.
Antwoord:
(2)
5.3 Wat is die terme wat gebruik word vir die tokkeltegniek wat deur die strykers
in sekere dele gebruik word?
Antwoord: (1)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) MUSIEK V2 11
5.4 Watter toonleer word deur die note in maat 3 – 4 gevorm?
Antwoord: (1)
5.5 Beskryf die stuk met betrekking tot tonaliteit, tekstuur en stylkenmerke.
Antwoord:
Tonaliteit:
(2)
Tekstuur:
(2)
Stylkenmerke:
(2)
[20]
TOTAAL AFDELING C (20 ÷ 2): 10
GROOTTOTAAL: 33
Downloaded from hlayiso.com
12 MUSIEK V2 (SEPTEMBER 2013)
ROFWERK
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 QP (Eng)

Memorandum
Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 Memo (Afrikaans)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2013 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)
More from Grade 12 Music

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (English)

Question paper