Skip to content

Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 Memo (Afrikaans)

MemorandumMusicGrade 1220138 pages

Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 MUSIEK V2 MEMORANDUM PUNTE: 33 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 MUSIEK V2 (SEPTEMBER 2013) AFDELING A: GEHOOR VRAAG 1: RITME EN MELODIE SNIT 1 (moet DRIE KEER gespeel word.) Die mate genommer A, B, C en D in die onderstaande musiekuittreksel is in die inkorrekte volgorde. Luister na die musiek en skryf die korrekte orde van die mate neer deur die letter van die toepaslike maat neer te skryf. Die musiek begin met ʼn op-slag soos in die fragment. Antwoord: B, C, A, D (4 x ½) [2]
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) MUSIEK V2 3 VRAAG 2: DIKTEE, KADENSE EN KOMPOSISIONELE TEGNIEKE SNIT 2 (moet VIER KEER gespeel word.) Wag 2 – 3 minute elke keer nadat dit gespeel is om genoeg tyd te verleen om die vraag te voltooi. 2.1 Vul die ontbrekende notasie by (a), maat 4 in. 6 note x ½ punt elk (3) 2.2 Besyfer die akkoord by (b), bv. I6. Antwoord: V7b (1) 2.3 Noem die ritmiese middel wat in die linkerhand by (c), maat 16 gebruik word. Antwoord: Sinkopasie (1) 2.4 Noem die komposisionele tegniek wat by (d), maat 20 – 22 gebruik word. Antwoord: Sekwens (1) 2.5 Noem die toonsoort en kadens by (e), maat 23 – 24. Antwoord: D mineur, Volmaak/V-I (2) [8] TOTAAL AFDELING A: 10
Downloaded from hlayiso.com 4 MUSIEK V2 (SEPTEMBER 2013) AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKBEGRIPPE EN GENRE VRAAG 3: SNIT 3 (moet TWEE KEER gespeel word.) 3.1 Identifiseer die VIER instrumente wat jy in hierdie uittreksel kan hoor. 1. Saksofoon 2. Klavier 3. Tromme 4. Bas (4) 3.2 SNIT 4 (moet TWEE KEER gespeel word.) Identifiseer VIER eienskappe uit die onderstaande lys wat die musiekuittreksel die beste beskryf. Dui jou antwoord aan deur ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokke te maak. Groot koor X Klein orkes Polsende timpani X Herhalende orkestrale begeleiding X Klein omvang dinamika Vrolike karakter Spookagtige karakter X (4) 3.3 SNIT 5 (moet TWEE KEER gespeel word.) Identifiseer VIER eienskappe uit die onderstaande lys wat die musiekuittreksel die beste beskryf. Dui jou antwoord aan deur ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokke te maak. Keteltromme Poliritmiek X Eenvoudige Ritmes Djembe-tromme X Beesklok X Simbale Skudkokers X (4) 3.4 SNIT 6 (moet TWEE KEER gespeel word.) Identifiseer die twee afdelings van die orkes wat in hierdie uittreksel voorkom. Dui jou antwoord aan deur ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokke te maak. Strykers Perkussie X Koperblasers X Houtblasers (2) (14 ÷ 2) [7]
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) MUSIEK V2 5 VRAAG 4 Beantwoord DRIE vrae vanuit VRAE 4.1 tot 4.6. Dui jou keuses aan deur ʼn sirkel om die geskikte nommer te maak. SNIT 7 (moet EEN KEER gespeel word.) 4.1 4.1.1 Met watter styl sal jy hierdie musiek assosieer? Antwoord: Jazz/Swing (1) 4.1.2 Watter afdeling van die orkes word deur die klavier, tromme en bas gevorm met hierdie musiekstyl? Antwoord: Ritme-afdeling (1) SNIT 8 (moet EEN KEER gespeel word.) 4.2 4.2.1 Tot watter stylperiode behoort hierdie musiek? Antwoord: Romanties (1) 4.2.2 Met watter genre sal jy hierdie musiek assosieer? Antwoord: Simfoniese toondig (1) SNIT 9 (moet EEN KEER gespeel word.) 4.3 4.3.1 Kies TWEE musiekterme wat jy met hierdie uittreksel assosieer. Maak ʼn (X) in die geskikte blokke. Heeltoontoonleer Raga X Djembe-trom Sitar X Pentatonies Xilofoon (2) SNIT 10 (moet EEN KEER gespeel word.) 4.4 4.4.1 Met watter genre sal jy hierdie musiek assosieer? Antwoord: Suid-Afrikaanse Jazz (1) 4.4.2 Noem enige kunstenaar of musikant wat met hierdie genre geassosieer word. Antwoord: Hugh Masekela, Abdullah Ibrahim, Boet Gashe (of enige relevante Suid-Afrikaanse Jazz- kunstenaar) (1)
Downloaded from hlayiso.com 6 MUSIEK V2 (SEPTEMBER 2013) SNIT 11 (moet EEN KEER gespeel word.) 4.5 4.5.1 Aan watter genre behoort hierdie musiek? Antwoord: Simfonie (1) 4.5.2 Gee ʼn definisie van jou antwoord in VRAAG 4.5.1. Antwoord: Grootskaalse werk vir orkes in 3 of 4 bewegings. (1) SNIT 12 (moet EEN KEER gespeel word.) 4.6 4.6.1 Die instrumente wat in hierdie uittreksel gehoor word kan geklassifiseer word as: Membranofone X Kordofone Idiofone (1) 4.6.2 Noem EEN instrument wat met jou antwoord in VRAAG 4.6.1 geassosieer word. Antwoord: Die naam van enige trom of membranofoon mag aanvaar word. (1) [6] TOTAAL AFDELING B: 13
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) MUSIEK V2 7 AFDELING C: VORM VRAAG 5: SNIT 13 (moet EEN KEER gespeel word.) Luister na die Gavotte deur Prokofiev en beantwoord die vrae. Gavotte Symphony No. 1 in D Opus 25 5.1 Wat is die vorm van hierdie werk? Antwoord: Drieledig (1) 5.2 Gee ʼn ontleding van die vorm deur die onderstaande tabel te voltooi. Gebruik letters en maatnommers om elke afdeling aan te dui. AFDELING MATE HOOFTOONSOORTE A√ 1-12 √ D majeur√ B√ 12-28 √ G majeur√ A√ 28-40 √ D majeur√ (9 ÷ 3) (3)
Downloaded from hlayiso.com 8 MUSIEK V2 (SEPTEMBER 2013) SNIT 13 (moet EEN KEER gespeel word.) 5.2 5.2.1 Beskryf die instrumentasie wat in hierdie stuk gebruik word deur na die verskillende afdelings te verwys. Jy mag ook na maatnommers verwys. Antwoord: Afdeling A word deur strykers gespeel Afdeling B word deur houtblasers gespeel Afdeling A word deur strykers gespeel (3) SNIT 13 (moet EEN KEER gespeel word.) 5.2.2 Verduidelik DRIE verskille tussen die melodie aan die begin en wanneer dit in maat 28 terugkeer. Antwoord: Word deur fluite gespeel vanaf maat 28. Daar is ʼn begeleiding wat deur strykers gespeel word. Die melodie aan die begin word forte gespeel en piano in maat 28. (3) SNIT 13 (moet EEN KEER gespeel word.) 5.2.3 Noem TWEE verskille tussen die melodie van maat 12 – 19 en maat 20 – 28. Antwoord: Dit word ʼn oktaaf hoër in maat 20 – 28 gespeel. Daar is ʼn teenmelodie wat deur houtblasers in maat 20 – 28 gespeel word. (2) 5.3 Wat is die terme wat gebruik word vir die tokkeltegniek wat deur die strykers in sekere dele gebruik word? Antwoord: Pizzicato (1) 5.4 Watter toonleer word deur die note in maat 3 – 4 gevorm? Antwoord: B majeur (1) 5.5 Beskryf die stuk met betrekking tot tonaliteit, tekstuur en stylkenmerke. Antwoord: Tonaliteit: Die hooftoonsoort van die stuk is D majeur. Die toonsoort verander deurgaans na B majeur, G majeur. √√ (2) Tekstuur: Die stuk begin met ʼn homofoniese tekstuur. Daar is ʼn verandering na ʼn polifoniese tekstuur in maat 20 waar ʼn teenmelodie by die hoofmelodie aansluit. √√ (2) Stylkenmerke: Alhoewel die stuk uit die twintigste eeu heers, bevat die eienskappe van klassieke musiek soos vorm, melodie en tekstuur. √√ (2) [20] TOTAAL AFDELING C (20 ÷ 2): 10 GROOTTOTAAL: 33

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all