Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSIEK V1
NOVEMBER 2013
MEMORANDUM
PUNTE: 125
Hierdie memorandum bestaan uit 22 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2013 papers 





View all





Music Grade 12 Paper 1 NSC November 2013 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Music Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Memorandum, 22 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 22
- File size
- 748.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 22
This exam
NSC November Exam 2013
Questions in this paper
- Question 1Harmony, Chords & Composition18 marks
- Question 2Notation, Rhythm & Metre17 marks
- Question 3Harmony, Chords & Composition
- Question 8Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]6 marks
- Question 10Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]10 marks
- Question 11Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]8 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 2 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en
AFDELING B.
2. Beantwoord AFDELING A op hierdie vraestel, slegs met potlood, in die
spasies wat voorsien word.
3. Beantwoord AFDELING B, slegs in blou of swart ink, in die
ANTWOORDEBOEK wat voorsien word.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
bedoel is. Jy mag dit verwyder.
6. Jy mag vir die duur van die eksamen nie toegang tot enige musiekinstrument
hê nie.
7. Skryf netjies en leesbaar.
NASIENROOSTER
VRAAG TOTALE NASIENER MODERATOR
PUNT
AFDELING A
1 18
2 17
3.1 of 3.2 10
4 of 5 15
SUBTOTAAL 60
AFDELING B
6 10
7 10
8 5
9 5
10 10
11 8
12 6
13 6
14 5
SUBTOTAAL 65
GROOTTOTAAL 125
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 3 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
AFDELING A: MUSIEKTEORIE 90 MINUTE
Beantwoord VRAAG 1, 2, 3 (3.1 of 3.2) en ÓF VRAAG 4 ÓF VRAAG 5.
VRAAG 1 (Aanbevole tydsduur: 20 minute)
Bestudeer die uittreksel uit Lascia Ch'io Pianga deur GF Handel en beantwoord die
vrae wat volg.
Lascia Ch'io Pianga
(Uittreksel)
GF Handel
VRAAG 1.5
1.1 Noem die toonsoort van hierdie lied.
Antwoord:
Eb majeur (1)
1 punt
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 4 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
1.2 Verduidelik die A-herstel in maat 10–13.
Antwoord:
Dui die modulasie na Bb majeur OF die leitoon van Bb majeur aan (2)
1 punt vir woord 'modulasie' of verandering van toonsoort (of
Leitoon)bevestig deur die kadens in maat 13-14
1 punt vir toonsoort Bb majeur = 2 punt
1.3 Verduidelik die A-mol in maat 14.
Antwoord:
Dui die modulasie terug na Eb majeur/tonika toonsoort/oorspronklike (1)
7 b
toonsoort/V /dominant van E majeur
1.4 Besyfer die akkoorde gemerk (a)–(g). Noem in elke geval die toonsoort, akkoord
en posisie, byvoorbeeld A: Ib of A: I6 of A: I36 of A: A/C #.
Antwoord:
(a) Eb: iib of Eb: ii6 of of Eb: Fm/Ab
6
ii 3
(b) Eb: Ib of Eb: I6 of I6 3 of Eb: Eb/G
(c) Bb: iii of Bb: Dm
(d) Bb: IV of Bb: Eb
(e) Bb: 1c of Bb: I 6 4 of Bb: Bb /F
7
(f) Bb: V of Bb:F7 (7)
b: 7 b b
(g) B : I/E V( )
b of B : B / of E : B
b b
½ punt per toonsoort, ½ punt per akkoord X 7 = 7 punte
Geen ½-punt vir slegs toonsoort
Ken 1 punt toe vir die korrekte akkoord as die toonsoortveandering aangedui word.
Indien die toonsoortverandering nie aangedui word nie, word slegs halfpunte toegeken
1.5 Noem die kadens in maat 133–141.
Antwoord: Volmaakte kadens (1)
1 punt vir naam van kadens
1.6 Identifiseer die nie-akkoordnote (x), (y) en (z) op die partituur.
Antwoord:
(x) Deurgangsnoot
(y) Onderhulpnoot OF Hulpnoot of wisselnoot
(z) Vooruitneming (3)
1 punt elk = 3 punte
1.7 Omkring EEN noot op die partituur in die vokale party wat 'n terughouding
vorm.
Antwoord:
Ab in maat 4 van vokale party
1 punt vir noot wat korrek op partituur omkring is. (1)
1.8 Identifiseer die musiekmiddel (komposisietegniek) wat in die vokale party in
maat 91–122 gebruik word.
Antwoord: (Patroon) en Sekwens/Herhaling op ‘n hoër toonhoogte (2)
2 punte
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 5 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 2 (Aanbevole tydsduur: 15 minute)
Beantwoord die volgende vrae wat oor musiekteorie handel.
2.1 Transkribeer die melodie hieronder in die altsleutel op dieselfde toonhoogte.
Antwoord: ½ ½ ½ ½ ½ ½
½ punt elk vir sleutel en toonsoort = 1 punt
1 punt per maat vir 2 mate = 2 punte
Minus ½-punt vir elke fout (3)
2.2 Transponeer die melodie hieronder vir Bb-klarinet ('n majeur 2de hoër). Voeg
die nuwe toonsoortteken by.
Antwoord:
1 punt vir toonsoortteken = 1 punt
1 punt per maat = 2 punte
(3)
Minus ½-punt vir elke fout
2.3 Herskryf die melodie hieronder in 'n enkelvoudige tydmaatteken sodat die
passasie dieselfde klink. Voeg die nuwe tydmaatteken by.
Antwoord:
1 punt vir tydmaatteken = 1 punt
1 punt per maat = 2 punte
Minus ½-punt vir elke fout (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 6 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
2.4 Voltooi die ontbrekende note om 'n blues-toonleer op G te vorm. Gebruik
heeltone.
Antwoord: ½ ½ ½ ½
½ punt per regmerkie (√) = 2 punte
Enharmoniese ekwivalente is aanvaarbaar (2)
2 punte toegeken slegs vir Afrikaanse antwoorde as gevolg van die
tegniese vertaling van heeltoon in plaas van heelnoot
2.5 Beantwoord die volgende vrae oor intervalle:
2.5.1 Identifiseer die interval hieronder.
(Saamgestelde) Mineur 3de
of Mineur 10de
Korrekte antwoord = 1 punt
Geen punt as interval nie volledig geïdentifiseer is nie (1)
2.5.2 Skryf 'n interval van 'n vergrote vierde wat diatonies in Bb majeur
voorkom. Skryf sonder die toonsoortteken.
Geen punt as interval nie in die korrekte toonsoort is nie
Geen ½-punte (1)
2.6 Skryf TWEE verminderde drieklanke wat in D mineur voorkom. Skryf beide
drieklanke in eerste omkering, sonder 'n toonsoortteken.
1 punt elk = 2 punte/½ punt indien note korrek is, maar in die
verkeerde posisie//½ punt vir korrekte besyfering
Al die note moet korrek wees vir 1 punt (2)
Elke drieklank moet in die diskantsleutel of bassleutel voorkom
2.7 Voeg die korrekte tydmaatteken vir die volgende uittreksels by.
Antwoord:
1 punt elk = 2 punte (2)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 7 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
Beantwoord ÓF VRAAG 3.1 ÓF VRAAG 3.2.
VRAAG 3 (Aanbevole tydsduur: 25 minute)
3.1 Gebruik die openingsmotief wat hieronder gegee word om 'n twaalfmaat-
melodie in ABA-vorm te voltooi. Voeg dinamiek- en artikulasietekens by.
Riglyn vir die nasiener:
Volmaakte/Onvolmaakte kadens in D
Sekwens
Die melodie sal volgens die volgende riglyne nagesien word:
BESKRYWING PUNTE- KANDIDAAT
TOEKENNING SE PUNT
Vorm en kadenspunte 3
Musikaliteit: melodiese kontoer en klimaks 4
Dinamiek en artikulasie 1
Korrekte notasie: nootstele, polsslae per
2
maat, skuiftekens, spasiëring
TOTAAL 10
Nasieners mag ½-punte gebruik. [10]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 8 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
3.2 Gebruik die openingsmotief wat hieronder gegee word om 'n twaalfmaat-
melodie in ABA-vorm te voltooi. Voeg dinamiek- en artikulasietekens by.
Riglyn vir die nasiener:
Die melodie sal volgens die volgende riglyne nagesien word:
BESKRYWING PUNTE- KANDIDAAT
TOEKENNING SE PUNT
Vorm en kadenspunte 3
Musikaliteit: melodiese kontoer en klimaks 4
Dinamiek en artikulasie 1
Korrekte notasie: nootstele, polsslae per
2
maat, skuiftekens, spasiëring
TOTAAL 10
Nasieners mag ½-punte gebruik. [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 9 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
Beantwoord ÓF VRAAG 4 ÓF VRAAG 5.
VRAAG 4 (Aanbevole tydsduur: 30 minute)
Voltooi die vierstemmige vokale harmonisering hieronder deur die alt-, tenoor- en
baspartye by te voeg. Jy sal punte ontvang vir die kreatiewe gebruik van
nie-akkoordnote.
Moontlike antwoord 1:
Moontlike antwoord 2:
Moontlike antwoord 3:
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 10 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
Die harmonisering sal volgens die volgende riglyne nagesien word:
BESKRYWING PUNTE- KANDIDAAT
TOEKENNING SE PUNT
Korrektheid: verdubbeling, spasiëring,
14
stemleiding, parallelle beweging, ens.
Keuse van akkoorde: progressie, kadense 12
Algemene indruk: kreatiwiteit, nie-akkoordnote 4
TOTAAL 30 ÷ 2 = 15
Korrektheid: Assesseer die 14 akkoorde vertikaal vir 1 punt elk = 14 punte
minus ½ vir elke fout, maar nie meer as minus 1 per akkoord
Keuse van Assesseer die 12 progressies vir 1 punt elk = 12 punte
akkoorde: minus ½ vir elke fout, maar nie meer as minus 1 per progressie
nie
Algemene indruk: 4 =100%
3½ =88%
3 =75%
2½ =63%
2 =50%
1½ =38%
1 =25%
½ =13%
Nasieners mag ½-punte gebruik. [15]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 11 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 5 (Aanbevole tydsduur: 30 minute)
Voltooi die klavierstuk Where am I? in die styl van die materiaal wat hieronder gegee
word, deur gepaste akkoorde in die basparty by te voeg.
Moontlike antwoord:
Die stuk sal volgens die volgende riglyne nagesien word:
BESKRYWING PUNTE- KANDIDAAT
TOEKENNING SE PUNT
Keuse van gepaste akkoorde, skuiftekens 12
Korrektheid: ritme, nootstele,
12
akkoordstemleiding
Algemene indruk: kreatiwiteit, artikulasie 6
TOTAAL 30 ÷ 2 = 15
Keuse van 2 punte per maat = 12 punte minus ½ vir elke fout, tot 'n maksimum van 2
akkoorde: per maat
Korrektheid: Minus ½ vir elke fout tot 'n maksimum van 1 punt per maat
Algemene indruk: 6 =100%
5½ =92%
5 =83%
4½ =75%
4 =67%
3½ =58%
3 =50%
2½ =42%
2 =33%
1½ =25%
1 =17%
½ =8%
Nasieners mag ½-punte gebruik. [15]
TOTAAL AFDELING A: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 12 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
AFDELING B: ALGEMENE MUSIEKKENNIS 90 MINUTE
Beantwoord die vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
EEN punt sal toegeken word vir elke korrekte feit. Kandidate moet punte ontvang vir
enige korrekte antwoord wat nie in die memorandum verskyn nie.
VRAAG 6
Vorm/Struktuur
• Brahms ignoreer al die vorme wat gewoonlik vir laaste bewegings gebruik word
en skryf variasies op 'n grondbas (Passacaglia).
• Tema-en-variasie-vorm
• Bestaan uit 30 variasies.
• Variasies is in drie dele (ABA) georganiseer
A
• (Tema and variasies 1–11)
B
• (Variasies 12–15)
A
• (Variasies 16–30)
• Die werk eindig met 'n lang en uitgebreide Koda
Stemming
• Karakteraanduiding: Allegro energico e passionato
• Verskillende stemmings word gebruik (plegtig, opgewonde, grasieus, intensief,
ens.)
• Gebruik klank (pp) van die trombone in variasie 14 en 15 om 'n plegtige
stemming uit te beeld
• Deel A
Die stemming is meestal kragtig en intens
• Deel B
Die stemming is meer liries, ontspanne en kalm
• Deel A
[10]
Die stemming is energiek
• Koda
Die stemming word meer intens met die geroffel van die pouke, 'n versnellende,
stygende tema en 'n vinniger tempo
Punte sal soos volg toegeken word:
Vorm: 5 punte
Stemming: 4 punte
Opstelformaat: 1 punt
ste
Kamien, R: Music: An Appreciation, 8 uitgawe, 2004. McGraw-Hill, p 351 - 358
OBE/UGO PLUS: Music Learner’s Book, p 86 - 87
Ralph, H: The Symphony, geredigeer deur Penguin Books, p 241- 243
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 13 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 7
7.1 Elemente Swing Bebop
Melodie • Afwisseling van • Deuntjies versier met die
koperblaser- en gebruik van nie-akkoordnote
saksofoonriffs word gebruik • Melodieë het dikwels
om spanning en opwinding passasies met kort note met
te skep aksente op die tussenslae
• Gebruik populêre deuntjies • Melodiese frases verskil
• Genoteerde melodieë dikwels en het onreëlmatige
• Eenvoudige melodieë lengtes
(Enige 1) • Melodieë word dikwels gebou
op akkoorde wat uit ses of
sewe note bestaan
• Gekompliseerde melodieë
(Enige 1)
Ritme en Tempo • Ontspanne gevoel geskep • Vinnige tempo's
deur die swing-triool • Ligte en komplekse ritmiese
('swung triplet') kontrapunt in frases met
• Kenmerkende gepunteerde onreëlmatige lengtes
agtstenoot-sestiendenoot- gerangskik
ritmiese eenhede • Ritmes vrylik geïnterpreteer
• Duidelik geartikuleerde vier sonder die beperkinge van
slae per maat notasie
• Opgeruimde ritme • Gesinkopeerde ritmes
• Ritmes gespeel soos in • Gevarieerd en onvoorspelbaar
geskrewe verwerkings (Enige 1)
• Gesinkopeerde ritmes
(Enige 1)
Instrumentasie • Blaas-seksie: trompet, • Solo: Saksofoon (alt of tenoor),
tromboon, saksofoon trompet, soms trombone
• Ritmeseksie: klavier, • Ritmeseksie: klavier, basviool,
kitaar, basviool, tromme tromme, ook vibrafoon,
(Albei seksies moet elektriese kitaar
• Big Band • Klein ensemble
genoem word) Albei seksies moet genoem
word)
Form • 12-maat-blues • 12-maat-blues
• 32-maat populêre lied • 32-maat populêre lied
• (AABA, ABAC) • (AABA, ABAC)
(Enige 1) • Oorspronklike melodieë oor
standaardvorms geskryf
(Enige 1)
1 punt per feit vir elke element (maksimum 4 punte) (8)
1 punt vir vergelyking (maksimum 4 punte )
7.2 Swing: Duke Ellington, Louis Armstrong, Count Basie
Bebop: Dizzy Gillespie, Charlie Parker, Miles Davis
1 punt per kunstenaar per jazz-styl (2)
[10]
ste
Kamien, R: Music: An Appreciation, 8 uitgawe, 2004. McGraw-Hill, p 531- 536
OBE/UGO PLUS: Music Learner’s Book, p 215- 217
Hurry, P en Phillips, M: Heinemann, Advanced Music, p 147 - 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 14 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 8
8.1
(a) Polonaise in Ab-majeur, Op.53, Chopin of
(b) Erlkönig, Schubert of
(c) La Bohème, Puccini of
(d) Vioolkonsert in E-mineur, eerste beweging, Mendelssohn of
(e) Die Moldau, Smetana
Naam van werk = ½ punt
Komponis = ½ punt (1)
8.2
(a) Polonaise
• Karakterstuk wat 'n spesifieke stemming of beeld skep
• 'n Komposisie in drieslagmaat
• Het 'n statige karakter
• Dikwels vir klavier
• Oorspronklik 'n Poolse hofdans wat die antieke glans van die Pole
vasvang.
• Matige tempo
1 punt per feit tot maksimum van 4 punte (4)
OF
(b) Kunslied/Lied
• 'n Lied vir solostem en klavier
• Toonsetting van 'n gedig
• Omskep die gedig se stemming en beelde in musiek
• Begeleiding net so belangrik as die stem met die interpretasie van die
lied
1 punt per feit tot maksimum van 4 punte (4)
OF
(c) Opera
• Drama wat gesing word
• Orkesbegeleiding word gebruik
• Vokale solo's, kore, kostuums en stel vorm deel van die opera
• Gesamentlike poging deur komponis en librettiste
1 punt per feit tot maksimum van 4 punte (4)
OF
(d) Concerto
• 'n Werk vir solo-instrument(e) en orkes
• Gewoonlik in drie bewegings
• Kombineer die solis se virtuositeit en interpretasievermoë met die orkes
se breë omvang van klankkleur en dinamiek
• Die eerste beweging is gewoonlik in sonatevorm
• Cadenza kom in die werk voor
1 punt per feit tot maksimum van 4 punte OF (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 15 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
(e) Simfoniese toondig
• Programkomposisie vir orkes
• Hou verband met 'n sekere storie, emosie of beeld
• Enkelbewegingswerk
• Kan 'n tradisionele vorm of 'n oorspronklike, onreëlmatige vorm hê
• Musiek word gebruik om verskillende tonele en episodes wat in die teks
beskryf word, na te boots, voor te stel of te suggereer.
1 punt per feit tot maksimum van 4 punte (4)
Indien 8.1 verkeerd beantwoord word, of weggelaat word, maar die
kandidaat dui die genre aan en beskryf die genre in 8.2 korrek, word 1 punt
per feit toegeken
Kamien, R: Music: An Appreciation, 8de uitgawe, 2004. McGraw-Hill, p 286 -
377
OBE/UGO PLUS: Music Learner’s Book, p 60 – 106 [5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 16 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 9
Debussy: Voiles, uit Preludes Boek 1
Stemming:
Mistige atmosfeer
Deurgans rustig, behalwe vir kort klimaks
Tonaliteit:
Heeltoon- en pentatoniese toonlere word gebruik, skep vae tonaliteit
Ritme:
Vry en nie streng nie
Polsslag dikwels onderverdeel
Melodie:
Melodie versier met verdubbeling in oktawe en vergrote intervalle
Dinamiek:
Sag – meestal sag tot baie sag
1 feit per element = 5 punte
[5]
OF
Stravinsky: The Rite of Spring
Stemming:
Hipnoties, rustig, ontspanne, peinsend aan die begin
Later klink dit kras en primitief
Tonaliteit:
Politonaliteit, atonaal, uitgebreide tonaliteit
Ritme:
Onverwagte, onreëlmatige aksente
Ritme amper onafhanklik van melodie
Poliritme
Melodie:
Melodiese fragmente het 'n nou omvang
Volksmelodieë
Dinamiek:
Wye omvang van dinamiek
1 feit per element = 5 punte
[5]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 17 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
Lerner & Loewe: My Fair Lady: The Rain in Spain; Leonard Bernstein: West Side
Story: Maria; A Lloyd Webber: Phantom of the Opera: All I ask of You
Stemming:
The Rain in Spain: Vreugdevol, uitbundig
Maria: Somber, gewyd
All I ask of You: Romanties, passievol
Tonaliteit:
The Rain in Spain: Majeur
Maria: Majeur
All I ask of You: Majeur
Ritme:
The Rain in Spain: Habanera-ritme, baie gepunteerde note, soms sinkopasie
Maria: Stadige tango-ritme, baie sinkopasies
All I ask of You: Stadige ritmiese beweging, soms sinkopasie
Melodie:
The Rain in Spain: Singbare melodie met gesproke dialoog
Maria: Ekspressiewe melodiese intervalle (Vergrote 4de), wye omvang
All I ask of You: Ekspressiewe melodiese intervalle (dalende 6de), wye omvang
Dinamiek:
The Rain in Spain: Meestal hard
Maria: Wissel tussen baie sag en matig hard
All I ask of You: Meestal matig hard
1 punt per feit vir 5 elemente wat verband hou met enige van die drie liedere = 5 punte [5]
VRAAG 10
10.1
A IsiXhosa
B Afrikaans
C Sesotho
D Engels (4)
10.2
Enige twee korrekte antwoorde = 1 punt elk (maksimum 2 punte)
A E Sontonga
D M L de Villiers (2)
C E Sontonga
D M L de Villiers
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 18 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
10.3 C J Langenhoven: Afrikaans
J Zaidel-Rudolph: Engels
E. Sontonga: isiXhosa / isiZulu/ seSotho
2 punte vir persone betrokke by die teks
2 punte vir die korrekte taalaanduiding (4)
OBE/UGO PLUS: Music Learner’s Book, p 161–166
[10]
VRAAG 11
11.1 Niel van der Watt c, e 4, 6 of
Mzilikazi Khumalo b, f 1, 5 of
S J Khoza a, d 2, 3 (4)
2 punte vir slegs een komposisie
11.2 Mandoza g, i, l 9, 12
of
Lucky Dube g, k 7, 11 (4)
of
Steve Hofmeyr g,h, j 8, 10
2 punte vir slegs een komposisie [8]
VRAAG 12
Metallica: Styl: Heavy Metal (1 punt)
Kenmerke van die styl (4 punte)
• Gekenmerk deur klank wat deur kitaar en trom gedomineer word
• Instrumente wat algemeen gebruik word is 'n tromstel, baskitaar,
ritmekitaar, hoofkitaar en 'n sanger – wat 'n instrument speel of nie
• Klawerborde was gewild onder vroeë metal-'bands'- veral die orrel en
soms die mellotron
• Die kitaarsolo is prominent
• Komplekse verwerkings kom algemeen voor
• Hoogs versterkte, verwronge kitaarklanke
• Oor die algemeen hard
• Interaksie tussen baskitaar en kitaar is van groot belang
(Enige 4)
Treeferliedjie/Album (1 punt)
• Kill them all
• Load
• Master of Puppets
(Enige ander relevante liedjie/album) (6)
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 19 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
Michael Styl: R&B (Populêre musiek/Popmusiek) (1 punt)
Jackson
Kenmerke van die styl (4 punte)
• Kombineer elemente van hip hop, soul en funk
• Inkorporeer Motown se dans en ballades, funk-ritmes en hard rock-
kitaar
• Ballades is sag en gevoelvol
• Kenmerkende falsettostem
• Ritmes gegenereer deur trommasjiene
• Gladde, ryk styl in vokale partye
(Enige 4)
Trefferliedjie/Album (1 punt)
• Billie Jean
• Thriller
• Beat it
(Enige ander relevante liedjie/album) (6)
OF
David Styl: Glam rock (1 punt)
Bowie
Kenmerke van die styl (4 punter)
• Gebruik dikwels oktaafskuiwing vir verskillende repetisies van
dieselfde melodie, soos in sy liedjies Space Iddity en Heroes
• Alle stilistiese elemente van rock en heavy metal word gebruik, maar
met 'n ligter toon
• Wissel van eenvoudige rock 'n' roll tot komplekse art rock
• Begeleiding heavy rock-klank
• Teateragtige lirieke gebaseer op tienerrevolusie
(Enige 4)
Trefferliedjie/Album (1 punt)
• Space Oddity
• Heroes
• Low
(Enige ander relevante liedjie/album)
(6)
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 20 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
Oasis Styl: Brit Pop (1 punt)
Eienskappe van die styl (4 punte)
• Solosanger en begeleidingsgroep
• Sterk beïnvloed deur die Britse kitaarmusiek van die 1960's en 1970's.
• Die styl toon 'n gevoel van ontsag/respek vir die musiek van die verlede
• Gebruik interessante vassteekwysies en riffs met lirieke wat vir jong
Britte aktueel is
• Rock-ritmes word dikwels gebruik
• Lirieke in Britse streeksaksente gesing
• Elektriese kitaar word as hoofinstrument gebruik
• Subgenre van alternatiewe rock
(Enige 4)
Trefferliedjie/Album (1 punt)
• Definitely Maybe
• Blur
• Morning Glory
(Enige ander relevante liedjie/album) (6)
OF
Spice Styl: Girl band (1 punt)
Girls
Kenmerke van die styl (4 punt)
• Lewendige, energieke musiek
• Musiek het ondertone van feminisme
• Musiek en beeld op tieners gemik
• Meisies wat saam harmoniseer
• Lirieke handel oor liefde, seks en die uitdrukking van sterk bande tussen
vriendinne
(Enige 4)
Trefferliedjie/Album (1 punt)
• Spice up your life
• Wannabe
• Say you’ll be there
(Enige ander relevante liedjie) (6)
OF
Westlife Styl: Boy band (1 punt)
Kenmerke van die styl (4 punte)
• Eenvoudige, herhalende melodieë
• In die vroeë jare is tiener-popliedjies met stadige, matige en vinnige
tempo's gesing
• Soos wat hulle meer volwasse geword het, het hulle na volwasse
kontemporêre musiekstyle geneig
• Die meeste van hulle albums is 'n mengsel van genres: R&B, akoesties,
club/elektronies, dansmusiek, jazz en country
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 21 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
• Musiek handel meestal oor liefde en motivering, veral in die vroeë
tydperk
• Oorwegend ensemblesang
(Enige 4)
Trefferliedjie/Album (1 punt)
• When I’m with you
• You raise me up
• If I let you go
(Enige ander relevante liedjie/album) (6)
[6]
OBE/UGO PLUS: Music Learner’s Book, p190 – 204
www.Wikipedia.org
VRAAG 13
Monna e Motenya
13.1 • Die stuk is 'n musikale grappie oor verskeie oorgewig familielede wat
almal op fietse ry
• Die skrywer spot in ligte luim met die familie (2)
13.2 • Herhaling van melodiese en ritmiese motiewe
• Parallelle beweging tussen stemme
• Vraag-en-antwoordsang
• Tonale harmonie
(Enige 3) (3)
13.3 Tweeledige vorm (herhalend) of AB-vorm (1)
[6]
OF
Plea from Africa
13.1 • A Versugting (gebed) tot God vir verlossing
• 'n Pleidooi vir ewige redding (2)
13.2 • Gesangagtige melodie in die soloversseksie
• Kort vraag-en-antwoordsang in die refreingedeelte tussen die solo en
koor
• Homofoniese koraalstyl in die refrein van die SATB-gedeelte
• Tonale harmonie met twee chromatiese veranderinge
• Solo en refrein
• Hoofsaaklik primêre drieklanke (3)
(Enige 3)
13.3 Vers-en-refreinvorm (2 verse) of tweeledige vorm (herhalend) of AB-vorm (1)
[6]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 22 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
Gabi Gabi
13.1 • 'n Lofprysingslied wat die trots om 'n Christen te wees, uitbeeld
• Handel oor die skep van 'n Christengemeenskap (2)
13.2 • Herhaling van melodiese en ritmiese motiewe
• Paralelle beweging in stemme
• Uitgebreide vraag-en-antwoordsang
• Tonale harmonie met klein chromatiese veranderinge
(Enige 3) (3)
13.3 Tweeledige vorm (herhalend) OF AB-vorm (1)
OBE/UGO PLUS: Music Learner’s Book, p148 – 160 [6]
VRAAG 14
Kwaito
• Lirieke gewoonlik in Suid-Afrikaanse stedelike tale
• Oorsprong in house-musiek en het in die 1990's ontwikkel
• Sang dikwels geskree of in dreunsang eerder as gesing
• Gebruik diep baslyne
• Word met 'backtracks' gebruik
• Herhaling van melodie, ritme en lirieke kom dikwels voor
1 punt per feit tot 'n maksimum van 5 punte (5)
Musiek vir sosiale geleenthede
• Ritmes het hul oorsprong in daaglike aktiwiteite
• Melodieë word deur sangers gedreunsing
• Kort melodieë word gebruik
• Tydens opvoerings kan enige persoon begin improviseer terwyl die
ander aanhou speel of sing
• Dansbewegings is 'n fundamentele deel van die musiek se struktuur
1 punt per feit tot 'n maksimum van 5 punte (5)
Moppies en Ghoemaliedjies
• Samesmelting van Westerse en Oosterse style uit die Maleise
lewenswyse
• Tradisionele begeleiding bestaan uit 'n kitaar, banjo en tromme
• Ander kulture soos die Khoi-Khoi en Madagarskarse kultuur is ook in
die liedjies te bespeur.
• Liedjies word deur 'n ghoemaritme (ritme wat uit twee sestiendenote
en 'n agtstenoot bestaan) begelei.
• Verdeel in vier kategorieë: tradisionele trouliedjies, Nedelandse
volksliedjies, grappige liedjies en piekniekliedjies
• Liedjies word dikwels deur dansbewegings vergesel
• Inhoud van die liedjies is meestal lig en snaaks
• Liedjies met sosiale inhoud
• Interessante historiese feite oor die Kaap word dikwels deur die liedjies
oorgedra
(5)
1 punt per feit tot 'n maksimum van 5 punte
OBE/UGO PLUS: Music Learner’s Book, p 222 - 224 [5]
TOTAAL AFDELING: 65
GROOTTOTAAL: 125
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2013 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2013 Question Paper (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2013 Memo

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC November 2019 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Music

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper