Skip to content

Music Grade 12 P2 NSC November 2022 Question Paper (Afr)

Question paperMusicGrade 12202221 pages

Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MUSIEK V2 NOVEMBER 2022 PUNTE: 30 TYD: 1½ uur SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: VIR AMPTELIKE GEBRUIK ALLEENLIK PUNTE VERWERF GEMODEREER VRAAG NASIENER SN/HN HN/IM EM MAKS PUNTE PAR PUNTE PAR PUNTE PAR PUNTE PAR 10 1 10 1 10 1 10 1 1 4 2 4 3/4/5 14 6 8 TOTAAL 30 Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 1 vel manuskrippapier. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 2 DBE/November 2022 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Gehoor (8) AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte (14) AFDELING C: Vormontleding (8) 2. VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND. 3. Beantwoord ook VRAAG 3 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)) ÓF VRAAG 4 (JAZZ) ÓF VRAAG 5 (Westerse Kunsmusiek (WKM)). 4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde. 5. Hierdie eksamen sal afgelê word terwyl kandidate na 'n CD luister. 6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die teenwoordigheid van die toesighouer afneem. 7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel is. Die kandidaat mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE. 8. Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige musiekinstrument hê NIE. 9. Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting in hulle antwoorde te verskaf. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 3 DBE/November 2022 NSS INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK 1. Laat die kandidate toe om eers elke vraag te lees en speel dan die betrokke snit. 2. Die nommer van elke snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit gespeel word. 3. Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere gespeel word soos wat in elke raampie gespesifiseer word. 4. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word. 5. Indien 'n skool meer as een stroom (Inheemse Afrika-musiek (IAM), Jazz, Westerse Kunsmusiek (WKM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:  Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal aflê.  Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.  Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.  'n Eksamentoesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees. 6. Die snitte moet soos volg gespeel word:  IAM-kandidate: Snitte 1 tot 18 en Snit 39  JAZZ-kandidate: Snitte 1 tot 9, Snitte 19 tot 27 en Snit 39  WKM-kandidate: Snitte 1 tot 9 en Snitte 28 tot 39 7. 'n CD-speler wat met 'n battery werk, moet in geval van 'n kragonderbreking beskikbaar wees. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 4 DBE/November 2022 NSS AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND) VRAAG 1 Speel Snit 1 TWEE keer direk na mekaar. 1.1 Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 2 tot 3 hieronder. (3) Speel Snit 1 weer TWEE keer. Speel Snit 2 TWEE keer direk na mekaar. 1.2 Noteer die ontbrekende note by (A) en (B). Do is F (½ x 2) (1) Speel weer Snit 2. [4] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 5 DBE/November 2022 NSS VRAAG 2 Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak. Speel Snitte 3 en 4 DRIE keer direk na mekaar. 2.1 Identifiseer die kadense aan die einde van ELK van hierdie twee uittreksels. Snit 3 – Drie keer 2.1.1 Volmaak Onderbroke Plagaal Onvolmaak (1) Snit 4 – Drie keer 2.1.2 Volmaak Onderbroke Plagaal Onvolmaak (1) Speel Snitte 5 tot 9 TWEE keer direk na mekaar. 2.2 Identifiseer die tydmaatteken van hierdie uittreksel. Snit 5 – Twee keer Saamgestelde Enkelvoudige Onreëlmatige tyd (1) drieslagmaat drieslagmaat Snit 6 – Twee keer 2.3 Identifiseer die prominente komposisietegniek. Pedaalpunt Roep en antwoord Nabootsing Modulasie (1) Snit 7 – Twee keer 2.4 Watter term beskryf die mees prominente ritmiese eienskap in die sopraanparty? Ostinato Gesinkopeerde Swing Poliritmies (1) Snit 8 – Twee keer 2.5 Watter term beskryf die vokale uitvoering? Aria A cappella Monofonies Roep en antwoord (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 6 DBE/November 2022 NSS Snit 9 – Twee keer 2.6 Dui TWEE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 9 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Monofoniese tekstuur gevolg deur homofoniese tekstuur Klawerbordbegeleiding Polifoniese tekstuur gevolg deur homofoniese tekstuur Roep en antwoord Homofoniese tekstuur gevolg deur monofoniese tekstuur SATB met solis (2) (8 ÷ 2) [4] TOTAAL AFDELING A: 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 7 DBE/November 2022 NSS AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE Beantwoord VRAAG 3 (IAM) OF VRAAG 4 (JAZZ) OF VRAAG 5 (WKM). VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snitte 10 tot 18 TWEE keer direk na mekaar. Snit 10 – Twee keer 3.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Ululasie Lofsang Man- en vrouesolis Melodiese perkussie Perkussiewe klanke Oorvleueling Aërofoon Sikliese akkoordprogressie (3) Snit 11 – Twee keer 3.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Trekklavier/Konsertina Man- en vrouesangers Orrel Trom en ideofoon Mansangers Krepitasie en ululasie Trom en aërofoon Parallelle beweging (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 8 DBE/November 2022 NSS Snit 12 – Twee keer 3.3 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 12 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Abangoma-ritmes Ululasie Roep en antwoord Homofonies Kitaarbegeleiding Enkelvoudige tydmaat Saamgestelde tydmaat Kwêla (3) Snit 13 en 14 – Twee keer direk na mekaar 3.4 Vergelyk die musiek in Snit 13 en Snit 14 aan die hand van die gegewe eienskappe. Skryf jou antwoorde in die ruimtes wat verskaf word. EIENSKAPPE SNIT 13 SNIT 14 Sangers Styl 'n Begeleidings- instrument (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 9 DBE/November 2022 NSS Snit 15 – Twee keer 3.5 Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak. 3.5.1 Watter musiekstyl hoor jy in hierdie uittreksel? Kwêla Mbaqanga Malombo Maskanda (1) 3.5.2 Watter komposisietegniek word in hierdie uittreksel gebruik? Roep en Oorvleueling Sekwens Nabootsing antwoord (1) 3.5.3 Kies die groep instrumente wat jy hoor. Sopraan- Alt- Sopraan- Alt- saksofoon saksofoon saksofoon saksofoon Penniefluitjie Fluit Penniefluitjie Penniefluitjie Kitaar Kitaar Kitaar Kitaar Skutter Skutter Snaartrom Snaartrom (1) Snit 16 – Twee keer 3.5.4 Beskryf wat die solis in hierdie uittreksel doen. (2) 3.5.5 Met watter kunstenaar assosieer jy hierdie uittreksel? (1) Snit 17 – Twee keer 3.6 3.6.1 Noem hierdie mbaqanga-lied. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 10 DBE/November 2022 NSS 3.6.2 Watter mbaqanga-styleienskappe hoor jy in hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. STYLEIENSKAPPE ANTWOORD Voortstuwende polsslag op die tromme Sikliese akkoordprogressie Roep en antwoord tussen 'n mansleier en vroue-agtergrondstemme Kitaar-ostinato Kitaarinleiding Krepitasies Orrelinleiding (3) Snit 18 – Twee keer 3.7 3.7.1 Noem die styl wat jy met hierdie uittreksel assosieer. (1) 3.7.2 Motiveer jou antwoord op VRAAG 3.7.1. (2) (28 ÷ 2) [14] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 11 DBE/November 2022 NSS VRAAG 4: JAZZ Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snitte 19 tot 27 TWEE keer direk na mekaar. Snit 19 – Twee keer 4.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 19 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Dixieland Saamgestelde drieslagmaat Akkoordsiklus Ragtime Vinnige tempo Jazz-kwartet Lopende bas ('Walking bass') Boogie-woogie (3) Snit 20 – Twee keer 4.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 20 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Vokale perkussie Gesinkopeerde sopraanmelodie Solo en SATB A cappella Poliritme Sekwens Klawerbordbegeleiding Monofoniese tekstuur (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 12 DBE/November 2022 NSS Snit 21 – Twee keer 4.3 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 21 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD 2-maat-inleiding 8-maat-inleiding Volle blaserseksie speel 'n akkoordbegeleiding Strykerseksie speel 'n akkoordbegeleiding Polifoniese tekstuur Ritmeseksie Big band Bebop Orkes (3) Snitte 22 en 23 – Twee keer direk na mekaar 4.4 Vergelyk die musiek in Snit 22 en Snit 23 met betrekking tot die gegewe eienskappe. Skryf jou antwoorde in die ruimtes wat verskaf word. EIENSKAPPE SNIT 22 SNIT 23 Tekstuur Styl Houtblaas- instrument(e) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 13 DBE/November 2022 NSS Snit 24 – Twee keer 4.5 Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak. 4.5.1 Watter musiekstyl hoor jy in hierdie uittreksel? Kwêla Mbaqanga Malombo Maskanda (1) 4.5.2 Watter komposisietegniek word in hierdie uittreksel gebruik? Roep en Oorvleueling Nabootsing Herhaling antwoord (1) 4.5.3 Kies die groep instrumente wat jy hoor. Saksofoon Fluit Saksofoon Saksofoon Banjo Saksofoon Klarinet Kitaar Kitaar Klavier Kitaar Banjo Baskitaar Kitaar Kontrabas Kontrabas Skutter Tromstel Snaartrom Snaartrom (1) Snit 25 – Twee keer 4.5.4 Beskryf wat die solis in hierdie snit doen. (2) 4.5.5 Met watter kunstenaar assosieer jy hierdie uittreksel? (1) Snit 26 – Twee keer 4.6 4.6.1 Noem hierdie Cape jazz-werk. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 14 DBE/November 2022 NSS 4.6.2 Watter Cape jazz-styleienskappe hoor jy in hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. STYLEIENSKAPPE ANTWOORD Marabi- en mbaqanga-invloede Sikliese akkoordprogressie Trompet- en tromboonmelodie Prominente mineur 7de op die tonika-akkoord Tremolo-akkoorde Solo-trompet-improvisasie Ostinato op snaartrom Marabi- en malombo-invloede (3) Snit 27 – Twee keer 4.7 4.7.1 Noem die kunstenaar wat jy met hierdie snit assosieer. (1) 4.7.2 Beskryf die musiek in Snit 27 met betrekking tot die gegewe eienskappe. Skryf jou antwoorde in die ruimtes wat verskaf word. EIENSKAPPE BESKRYWING Stemming Ostinato (2) (28 ÷ 2) [14] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 15 DBE/November 2022 NSS VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM) Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snitte 28 tot 38 TWEE keer direk na mekaar. Snit 28 – Twee keer 5.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 28 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Solostemme Saamgestelde tydmaat Simfonieorkes Snaartrom Enkelvoudige tydmaat Sinkopasie Melodie verdubbel in oktawe Vivace (3) Snit 29 – Twee keer 5.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 29 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Monofoniese tekstuur Allegro vivace Klassieke periode Andante tranquillo Klavesimbel Gesinkopeerde ritmes Saamgestelde tydmaatteken Houtblasers in pare (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 16 DBE/November 2022 NSS Snit 30 – Twee keer 5.3 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die openingsmelodie en begeleiding in Snit 30 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Tjello's speel die openingsmelodie. Die Franse horings speel die herhaalde akkoord- begeleidingsfiguur. Die strykerseksie speel die herhaalde akkoord- begeleidingsfiguur. Die houtblaserseksie speel ook die hoofmelodie. Die koperblaserseksie speel ook die hoofmelodie. Die volle orkes speel die gesinkopeerde akkoorde. Accelerando is aan die einde van die uittreksel. (3) Snit 31 – Twee keer 5.4 Beskryf die musiek in Snit 31 met betrekking tot die gegewe eienskappe. Skryf jou antwoorde in die ruimtes wat verskaf word. EIENSKAPPE BESKRYWING Soort orkes Openingsakkoorde (3) Snit 32 – Twee keer 5.5 Identifiseer die toonleertipe. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Afgaande Harmoniese Chromatiese Majeur toonleer melodiese mineur toonleer mineur (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 17 DBE/November 2022 NSS Snit 33 – Twee keer 5.6 Identifiseer die tekstuur van die begeleiding. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Homofonies Polifonies Monofonies (1) Snit 34 – Twee keer 5.7 Identifiseer die komposisietegniek. Maak 'n kruisie (X) in EEN toepaslike blokkie. Omkering Pedaalpunt Verkleining Herhaling (1) Snit 35 – Drie keer 5.8 5.8.1 Lewer kommentaar op die metrum (polsslag) en tempo van hierdie uittreksel. (2) 5.8.2 Met watter soort kadens eindig hierdie uittreksel? (1) 5.8.3 Watter tipe instrumentale groep speel in hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Strykkwartet Strykerseksie Tutti-orkes Strykertrio (1) 5.8.4 Wie is die komponis? (1) Snit 36 – Twee keer 5.9 5.9.1 Identifiseer die tekstuur van die musiek in die inleiding van hierdie uittreksel. (1) 5.9.2 Identifiseer die stemtipes van die twee soliste. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Bariton en Tenoor en Bariton en Tenoor en alt sopraan sopraan alt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 18 DBE/November 2022 NSS 5.9.3 Dui die korrekte beskrywing aan van die komposisietegniek wat deur die sangers gebruik word. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. BESKRYWING ANTWOORD Die twee sangers gebruik ostinato. Die twee sangers gebruik vergroting. Die twee sangers gebruik 'n stretto-tegniek. Die twee sangers gebruik nabootsing. (1) 5.9.4 Beskryf die stemming van die musiek. (1) Speel Snit 37 – Twee keer 5.10 Dui TWEE korrekte kombinasies van elemente aan wat jy in hierdie uittreksel hoor. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies. ELEMENTE ANTWOORD Polifoniese tekstuur en majeur tonaliteit Klassieke orkes en allegretto Majeur tonaliteit en saamgestelde tydmaat Allegro en mineur tonaliteit Piccolo en tromboon prominent Homofoniese tekstuur en majeur tonaliteit (2) Speel Snit 38 – Twee keer 5.11 Dui TWEE korrekte kombinasies van elemente aan wat jy in hierdie uittreksel hoor. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies. ELEMENTE ANTWOORD Mineur tonaliteit en lae stemtipe Mineur toonsoort, gevolg deur 'n majeur toonsoort Koloratuursopraan en largo Allegro en mineur tonaliteit Koloratuursopraan en klassieke orkes Homofoniese tekstuur, gevolg deur polifoniese tekstuur (2) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 19 DBE/November 2022 NSS AFDELING C: VORMONTLEDING (VERPLIGTEND) VRAAG 6 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Speel Snit 39 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee. Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur volg. Tjello/ KB Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 20 DBE/November 2022 NSS Speel weer Snit 39. 6.1 Gee 'n skematiese uitleg van die vorm. Trek lyne in die tabel hieronder en dui ELKE seksie met die ooreenstemmende maatnommers aan. SEKSIES MAATNOMMERS (2) 6.2 Noem die algehele vormtipe van hierdie stuk. (1) 6.3 Noem die toonsoort en tipe kadens by P in mate 11 tot 12. (2) 6.4 Bestudeer die Viool II- en Tjello/KB-partye in maat 9 en 10. Noem EEN ander komposisietegniek, behalwe herhaling, in ELKE instrumentparty. Viool II: (1) Tjello/KB: (1) 6.5 Identifiseer die tipe ensemble wat hierdie stuk uitvoer. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Klaviertrio Strykertrio Strykorkes Trio-sonate (1) Speel Snit 39 vir 'n finale oorsig. TOTAAL AFDELING C: 8 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 DBE/November 2022 NSS Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all