Skip to content
Question paper

Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2013 Question Paper

Grade 11 Music Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2013, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Subject: MusicGrade 11201310 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 MUSIEK V2 Naam: PUNTE: 30 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 MUSIEK V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: naamlik AFDELING A, AFDELING B en AFDELING C. 2 Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na ʼn CD luister. 3. Die CD moet deur die musiekonderwyser gespeel word in die teenwoordigheid van die opsiener. 4 Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere, soos aangedui op die vraestel, gespeel word. 5. Kandidate moet hulle antwoorde op die vraestel beantwoord. 6. Die musiekonderwyser moet die CD ten minste VYF dae voor die eksamen, in die teenwoordigheid van die opsiener, oopmaak. Die CD sal dan getoets word op die CD-speler wat tydens die eksamen gebruik sal word, om te verseker dat dit behoorlik funksioneer. Die musiekonderwyser moet ook seker maak dat die klankkwaliteit en akoestiek aanvaarbaar is. 7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat bedoel is vir rofwerk.
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) MUSIEK V2 3 AFDELING A: GEHOOR VRAAG 1: RITME 1.1 SNIT 1 (moet TWEE keer gespeel word.) 1.1.1 Noem die ritmiese middel wat in hierdie musiek gebruik word. Maak ʼn (X) in die gepaste blok. (1) Antwoord: Swing-ritme Sinkopasie Poliritmiek 1.1.2 Vul die ontbrekende maatstrepe op die fragment, gebaseer op die musiek wat jy hoor. (1) 1.2 SNIT 2 (moet VIER keer gespeel word.) 1.2.1 Luister na die volgende musiekuittreksel en maak ʼn kruis (X) in die blok boaan die ritmiese patroon wat jy hoor. (1) 1.2.2 Noem die tydmaatteken van hierdie uittreksel. Antwoord: ____________ (1) (4 ÷ 2) [2]
Downloaded from hlayiso.com 4 MUSIEK V2 (NOVEMBER 2013) VRAAG 2: DIKTEE, KADENSE EN KOMPOSISIONELE TEGNIEKE SNIT 3 (moet EEN keer gespeel word.)
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) MUSIEK V2 5 Speel Snit 4 TWEE keer. 2.1 Luister na die musiek van maat 1–14 en noem die komposisionele tegniek wat in maat 11–13 by (a) gebruik word. Antwoord: ___________________________ (1) Speel Snit 5 TWEE keer. 2.2 Luister na maat 1–8 en benoem die kadens by (c). Antwoord: ________________________________ (1) Speel Snit 6 VIER keer. Wag ±1 minuut tussen elke repetisie. 2.3 Luister na die musiek van maat 11–18 en vul die ontbrekende notasie by (b) in. (3) Speel Snit 7 EEN keer. 2.4 Vul die ontbrekende noot by mate 3 en 21 in en benoem die interval wat gevorm word deur die ontbrekende noot en die noot D wat daarop volg. Antwoord: ____________________ (1) [6] TOTAAL AFDELING A: 8
Downloaded from hlayiso.com 6 MUSIEK V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE EN GENRE VRAAG 3: Luister na die volgende uittreksels en beantwoord die vrae. 3.1 Speel Snit 8 DRIE keer. 3.1.1 Met watter afdeling van die orkes begin hierdie stuk? Antwoord: _________________________ (1) 3.1.2 Noem DRIE maniere hoe die musiek verander. Antwoord: ____________________________________________ ______________________________________________________ ______________________________________________________ (3) 3.2 Speel Snit 9 DRIE keer. 3.2.1 Noem die TWEE instrumente wat die melodie in hierdie uittreksel dra. Antwoord: ________________________________ (2) 3.2.2 Wat is die terme wat gegee word vir musiek wat spontaan deur solo- instrumente gespeel word, soos in hierdie uittreksel gehoor kan word? Antwoord: _________________________________ (1) 3.2.3 Watter tipe orkes kan in hierdie uittreksel gehoor word? Antwoord: _________________________________ (1) 3.3 Speel Snit 10 DRIE keer. 3.3.1 Met watter tipe orkes sal jy hierdie uittreksel assosieer? Antwoord: _________________________________ (1) 3.3.2 Beskryf die ritme van hierdie musiek. Antwoord: _________________________________ (1) 3.3.3 Identifiseer EEN kordofoon wat jy in hierdie uittreksel kan hoor. Antwoord: _________________________________ (1) 3.3.4 Noem EEN houtblaser-instrument wat jy in hierdie uittreksel kan hoor. Antwoord: _________________________________ (1) (12 ÷ 2) [6]
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) MUSIEK V2 7 VRAAG 4 Beantwoord VRAAG 4.1 ÓF 4.2 ÓF 4.3. Speel Snitte 11, 12 en 13 agtereenvolgend sodat die kandidate kan kies watter vraag om te beantwoord. 4.1 Speel Snit 11 DRIE keer. 4.1.1 Identifiseer die genre van hierdie werk. Antwoord: _____________________________ (1) 4.1.2 Gee ʼn definisie vir jou antwoord in VRAAG 4.1.1. Antwoord: ___________________________________________ (1) 4.1.3 Met watter komponis assosieer jy hierdie werk? Antwoord: ______________________________ (1) 4.1.4 Beskryf hierdie werk met betrekking tot tonaliteit, tempo en instrumentasie. Antwoord: Tonaliteit: _________________________________ Tempo: ____________________________________ Instrumentasie: _____________________________ (3) [6] OF 4.2 Speel Snit 12 DRIE keer. 4.2.1 Identifiseer die styl van hierdie werk. Antwoord: ________________________ (1) 4.2.2 Beskryf die styl van die musiek waarna in VRAAG 4.2.1 verwys word. Antwoord: ___________________________________________ (1) 4.2.3 Met watter kunstenaar assosieer jy hierdie werk? Antwoord: _______________________________________ (1) 4.2.4 Noem DRIE instrumente wat jy aan die begin van hierdie uittreksel kan hoor. Antwoord: ___________________________________________ (3) [6] OF
Downloaded from hlayiso.com 8 MUSIEK V2 (NOVEMBER 2013) 4.3 Speel Snit 13 DRIE keer. 4.3.1 Noem die genre en titel van die werk waarmee jy hierdie musiek sou assosieer. Antwoord: ___________________________________________ (2) 4.3.2 Met watter komponis assosieer jy hierdie musiek? Antwoord: _____________________________ (1) 4.3.3 Beskryf die instrumentasie van hierdie uittreksel. Antwoord: _____________________________ (3) [6] TOTAAL AFDELING B: 12
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) MUSIEK V2 9 AFDELING C: VORM VRAAG 5: SNIT 14 moet EEN keer gespeel word. Luister na die Gavotte deur Bach en beantwoord die vrae. 5.1 Gee ʼn ontleding van hierdie stuk deur die gegewe tabel te voltooi. AFDELINGS MAATNOMMERS TOONSOORTE (8 ÷ 2) (4) 5.2 Wat is die vorm van hierdie stuk? Antwoord: ______________________________ (1) 5.3 Noem die komposisionele tegniek wat in maat 10–13 voorkom. Antwoord: _______________________________ (1) 5.4 Wat is die ooreenkoms tussen die openinge van die twee temas? Antwoord: ______________________________________________ (1) 5.5 Noem die hoofinstrumente wat in hierdie Gavotte gebruik word. Antwoord: ____________________ (1) 5.6 Noem die nie-harmoniese note by (a) en (b). Antwoord: (a) __________________ (b) __________________ (2) TOTAAL AFDELING C: 10 GROOTTOTAAL: 30
Downloaded from hlayiso.com 10 MUSIEK V2 (NOVEMBER 2013) ROFWERK:

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 11 Music

View all