Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSIEK V2
MODEL 2013
NAAM VAN LEERDER:
PUNTE: 30
TYD: 1½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier
wat verwyder mag word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentQuestion paper 

View all

Music Grade 11 P2 National Exemplar November 2013 Question Paper
Grade 11 Music Paper 2 question paper from the National Exemplar November Exam 2013, 15 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Music · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2013. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- National Exemplar November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 729.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 15
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 2 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.
2. Beantwoord AL die vrae. Neem kennis dat daar keuses in VRAAG 5 is.
3. Skryf jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
en blou of swart ink vir die ander antwoorde.
4. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl jy na 'n CD luister.
5. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
teenwoordigheid van die opsiener afneem.
6. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
bedoel is. Jy mag hierdie bladsy verwyder.
INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK
1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.
2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere, soos in die vraestel
gespesifiseer, gespeel word.
3. Laat genoeg tyd tussen die snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en
hulle antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.
4. Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat
dit gespeel word.
5. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet beskikbaar wees in geval van 'n
kragonderbreking.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 3 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
NASIENROOSTER
VRAAG TOTALE PUNTE NASIENER MODERATOR
AFDELING A
1 2
2 2
3 5
SUBTOTAAL 9
AFDELING B
4 8
5 4
SUBTOTAAL 12
AFDELING C
6 9
SUBTOTAAL 9
GROOTTOTAAL 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 4 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1: RITME
Speel Snit 1 VIER keer. Wag EEN minuut tussen elke herhaling.
Luister na die ritmiese frase en vul die ontbrekende nootwaardes by maat 2 en 3 op
die partituur in.
[2]
VRAAG 2
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 2 VIER keer. Wag EEN minuut tussen elke herhaling.
2.1 Luister na Snit 2 en beantwoord die vrae.
2.1.1 Noem die tydmaatteken.
____________________________ (1)
2.1.2 Maak 'n kruisie (X) in die blokkie langs die tipiese ostinato Bolero
ritmiese patroon wat jy hoor.
(a)
(b)
(c) (1)
[2]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 5 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
VRAAG 3
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 3 EEN keer vir 'n algemene oorsig.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 6 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
Speel Snit 4 TWEE keer.
3.1 Luister na die musiek vanaf maat 1–16 en benoem die ritmiese eienskap en
komposisietegniek wat in mate 5–6 en 13–14 by (a) voorkom.
Ritmiese eienskap: __________________________________________
Komposisietegniek: _________________________________________ (2)
Speel Snit 5 TWEE keer.
3.2 Luister na die musiek vanaf maat 17–20. Vul die ontbrekende nieharmoniese
noot by (b) op die partituur in en identifiseer die tipe nieharmoniese noot wat
gebruik is, byvoorbeeld (f) Deurgangsnoot.
Tipe nieharmoniese noot:______________________________ (2)
Speel Snit 6 VIER keer. Wag EEN minuut tussen elke herhaling.
3.3 Luister na die musiek vanaf maat 21–24 en vul die ontbrekende note by (c) in.
(3)
Speel Snit 7 TWEE keer.
3.4 Luister na maat 1–16. Identifiseer en skryf die name van die kadense by
(d) en (e) neer.
(d)_________________________________________
(e)_________________________________________ (2)
Speel Snit 8 EEN keer.
3.5 Luister na maat 29–34. Watter interval hoor jy op die word 'I'll' by (f)?
Maak 'n kruisie (X) in die blokkie van jou keuse.
Volmaakte 5de Majeur 6de Mineur 6de Majeur 7de (1)
(10 ÷ 2) [5]
TOTAAL AFDELING A: 9
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 7 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKBEGRIPPE
VRAAG 4: ALGEMENE LUISTER
Luister na die uittreksels hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
4.1 Speel Snit 9 DRIE keer.
4.1.1 Noem die houtblaasinstrument wat jy in die inleiding hoor.
____________________________________________ (1)
4.1.2 Watter slaginstrument hoor jy in die inleiding? Maak 'n kruisie (X) in
die blokkie van jou keuse.
Xilofoon Klok Driehoek Klavier (1)
4.1.3 Noem die tipe solostem.
_________________________________________________________________________ (1)
4.1.4 Identifiseer TWEE ritmiese eienskappe in die vokale lyn wat aandui dat
hierdie werk deur jazz beïnvloed is.
_________________________________________________________
_________________________________________________________ (1)
4.2 Speel Snit 10 DRIE keer.
4.2.1 Met watter stylperiode assosieer jy hierdie uittreksel?
_____________________________________________ (1)
4.2.2 Identifiseer EEN aspek van die begeleiding om jou antwoord op
VRAAG 4.2.1 te staaf.
_____________________________________________ (1)
4.2.3 Noem die instrument wat die melodie speel.
______________________________________________ (1)
4.2.4 Hoeveel instrumente speel in hierdie uittreksel?
_____________________________________________ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 8 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
4.3 Speel Snit 11 DRIE keer.
4.3.1 Met watter jazz-styl assosieer jy hierdie uittreksel?
____________________________________________ (1)
4.3.2 Noem die solo-instrument wat jy aan die begin van hierdie uittreksel hoor.
____________________________________________ (1)
4.3.3 Watter tipe ensemble begelei die solo-instrument? Maak 'n kruisie (X) in
die blokkie van jou keuse.
Koperblaas-
Strykkwartet Jazz-orkes 'Big band' (1)
ensemble
4.3.4 Met watter jazz-vorm assosieer jy hierdie uittreksel?
____________________________________________ (1)
4.4 Speel Snit 12 DRIE keer.
4.4.1 Met watter musiekstyl assosieer jy hierdie uittreksel?
_____________________________________________ (1)
4.4.2 Noem die tydmaatteken.
_____________________________________________ (1)
4.4.3 Beskryf die tekstuur van die eerste vier mate van hierdie uittreksel. Maak
'n kruisie (X) in die blokkie van jou keuse.
Homofonies Polifonies Monofonies Multifonies (1)
4.4.4 Watter van die volgende ritmiese patrone (A of B of C) word gebruik vir
die woord Umqombothi? Maak 'n kruisie (X) in die blokkie van jou keuse.
A B C
(1)
(16 ÷ 2) [8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 9 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
VRAAG 5
Beantwoord VRAAG 5.1 OF 5.2 OF 5.3.
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 13, 14 en 15 direk na mekaar sodat kandidate kan kies watter vraag om te
beantwoord.
Speel Snit 13 DRIE keer.
5.1 Luister na Snit 13 en beantwoord die vrae hieronder.
5.1.1 Identifiseer die genre van hierdie werk.
___________________________________________ (1)
5.1.2 Met watter komponis assosieer jy hierdie werk?
_____________________________________________________________________ (1)
5.1.3 Beantwoord TWEE van die volgende vrae.
(a) Skryf 'n gepaste Italiaanse term vir die tempo van hierdie uittreksel
neer.
___________________________________________
(b) Wat is die tonaliteit van hierdie uittreksel?

(c) Identifiseer TWEE houtblaasinstrumente in hierdie uittreksel.
___________________________________________ (2)
[4]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 10 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
Speel Snit 14 DRIE keer.
5.2 Luister na Snit 14 en beantwoord die vrae wat volg.
5.2.1 Identifiseer die styl van hierdie werk.
___________________________________________ (1)
5.2.2 Met watter musikant ('performer') assosieer jy hierdie werk?
_____________________________________________ (1)
5.2.3 Beantwoord TWEE van die volgende vrae:
(a) Skryf 'n gepaste term vir die tempo van hierdie uittreksel neer.
___________________________________________
(b) Wat is die tonaliteit van hierdie uittreksel?
___________________________________________
(c) Identifiseer TWEE instrumente in hierdie uittreksel.
___________________________________________ (2)
[4]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 11 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
Speel Snit 15 DRIE keer.
5.3 Luister na Snit 15 en beantwoord die vrae hieronder.
5.3.1 Identifiseer die styl van hierdie werk.
__________________________________________ (1)
5.3.2 Met watter musikant assosieer jy hierdie werk?
____________________________________________ (1)
5.3.3 Beantwoord TWEE van die volgende vrae.
(a) Skryf 'n gepaste term vir die tempo van hierdie uittreksel neer.
___________________________________________
(b) Wat is die korrekte sangtegniek wat deur een van die begeleidende
sangers gebruik word? Maak 'n kruisie (X) in die blokkie van jou
keuse.
Onomatopeïese
Ululasie Krepitasie
sang
(c) Identifiseer TWEE instrumente in hierdie uittreksel.
___________________________________________ (2)
[4]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 12 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
AFDELING C: VORM
VRAAG 6
Lees die vrae hieronder deur.
Speel Snit 16 EEN keer vir 'n algemene oorsig.
Bestudeer die partituur terwyl jy na die uittreksel luister.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 13 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 14 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
Speel Snit 16 NOG EEN keer.
6.1 Doen 'n volledige vormontleding van hierdie die stuk deur die gegewe tabel in te
vul.
SEKSIES MAATNOMMERS TOONSOORTE
(5)
6.2 Noem die oorwegende struktuur van die werk.
_________________________________________________________ (1)
6.3 Lewer kommentaar op die ooreenkoms en/of verskil tussen maat 9–16 en
maat 25–32.
__________________________________________________________________
__________________________________________________________________ (1)
6.4 Wat is ongewoon aan die ritmiese groepering van die regterhandparty van
maat 33–36?
__________________________________________________________________ (1)
6.5 Speel Snit 16 NOG EEN keer.
Maak 'n kruisie (X) in die blokkie wat, na jou mening, die styl verteenwoordig wat
die grootste invloed op die komposisie van hierdie werk gehad het.
Jazz
Tradisionele Afrikamusiek
Westerse Kunsmusiek
Klassieke Indiese Musiek
Afro-pop-musiek
Latyns-Amerikaanse Musiek
(1)
TOTAAL AFDELING C: 9
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model
____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________`____________________

Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Music Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Question Paper (Eng)

Question paper
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2018 Question Paper

Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2017 Question Paper

Related documents

Question paper
Music Grade 11 P2 National Exemplar November 2013 Question Paper

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 National Exemplar November 2013 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 National Exemplar November 2013 Memo

Question paper
Music Grade 11 P1 National Exemplar November 2013 Question Paper

Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2013 Question Paper
More from Grade 11 Music

Annual teaching plan
Gr 11 Mus WAM ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Mus Jazz ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Mus IAM ATP 2023 24

Memorandum
Music Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2018 Memo (English)

Memorandum