Skip to content
Memorandum

Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2013 Memo

Grade 11 Music Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2013, 8 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: MusicGrade 1120138 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 MUSIEK V2 MEMORANDUM PUNTE: 30 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 MUSIEK V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING A: GEHOOR VRAAG 1: RITME 1.1 SNIT 1 (moet TWEE keer gespeel word.) 1.1.1 Noem die ritmiese middel wat in hierdie musiek gebruik word. Maak ʼn (X) in die gepaste blok. Antwoord: Swing-ritme Sinkopasie Poliritmiek (1) 1.1.2 Vul die ontbrekende maatstrepe op die fragment, gebaseer op die musiek wat jy hoor. 1 punt vir elke regmerk (√) (2 ÷ 2) (1) 1.2 SNIT 2 (moet VIER keer gespeel word.) 1.2.1 Luister na die volgende musiekuittreksel en maak ʼn kruis (X) in die blok boaan die ritmiese patroon wat jy hoor. (1) X 1.2.2 Noem die tydmaatteken van hierdie uittreksel. Antwoord: 5/4 (1) (4 ÷ 2) [2]
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) MUSIEK V2 3 VRAAG 2: DIKTEE, KADENSE EN KOMPOSISIONELE TEGNIEKE SNIT 3 (moet EEN keer gespeel word.)
Downloaded from hlayiso.com 4 MUSIEK V2 (NOVEMBER 2013) Speel Snit 4 TWEE keer. 2.1 Luister na die musiek van maat 1–14 en noem die komposisionele tegniek wat in maat 11–13 by (a) gebruik word. Antwoord: Herhaling (1) Speel Snit 5 TWEE keer. 2.2 Luister na maat 1–8 en benoem die kadens by (c). Antwoord: Onvolmaakte kadens (1) Speel Snit 6 VIER keer. Wag ±1 minuut tussen elke repetisie. 2.3 Luister na die musiek van maat 11–18 en vul die ontbrekende notasie by (b) in. (6 note x ½ punt elk) (3) Speel Snit 7 EEN keer. 2.4 Vul die ontbrekende noot by mate 3 en 21 in en benoem die interval wat gevorm word deur die ontbrekende noot en die noot D wat daarop volg. Antwoord: Mineur 3de (1) [6] TOTAAL AFDELING A: 8
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) MUSIEK V2 5 AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE EN GENRE VRAAG 3: Luister na die volgende uittreksels en beantwoord die vrae. 3.1 Speel snit 8 DRIE keer. 3.1.1 Met watter afdeling van die orkes begin hierdie stuk? Antwoord: Strykers (1) 3.1.2 Noem DRIE maniere hoe die musiek verander. Antwoord: Dit word vinniger. Wyer verskeidenheid instrumente kan gehoor word. Wyer omvang dinamika. Ritme bestaan uit meer agste- en sestiende-note. (3) 3.2 Speel Snit 9 DRIE keer. 3.2.1 Noem die TWEE instrumente wat die melodie in hierdie uittreksel dra. Antwoord: Trompet en Saksofoon (2) 3.2.2 Wat is die terme wat gegee word vir musiek wat spontaan deur solo- instrumente gespeel word, soos in hierdie uittreksel gehoor kan word? Antwoord: Improvisasie (1) 3.2.3 Watter tipe orkes kan in hierdie uittreksel gehoor word? Antwoord: Jazz-orkes/Afrika jazz-orkes (1) 3.3 Speel Snit 10 DRIE keer. 3.3.1 Met watter tipe orkes sal jy hierdie uittreksel assosieer? Antwoord: Swing/Jazz-orkes (1) 3.3.2 Beskryf die ritme van hierdie musiek. Antwoord: ‘Swing’ (1) 3.3.3 Identifiseer EEN kordofoon wat jy in hierdie uittreksel kan hoor. Antwoord: Kontrabas/Elektriese kitaar (1) 3.3.4 Noem EEN houtblaser-instrument wat jy in hierdie uittreksel kan hoor. Antwoord: Saksofoon/Klarinet (1) (12 ÷ 2) [6]
Downloaded from hlayiso.com 6 MUSIEK V2 (NOVEMBER 2013) VRAAG 4 Beantwoord VRAAG 4.1 ÓF 4.2 ÓF 4.3. Speel Snitte 11, 12 en 13 agtereenvolgend sodat die kandidate kan kies watter vraag om te beantwoord. 4.1 Speel Snit 11 DRIE keer. 4.1.1 Identifiseer die genre van hierdie werk. Antwoord: Concerto (1) 4.1.2 Gee ʼn definisie vir jou antwoord in VRAAG 4.1.1. Antwoord: ʼn Werk vir orkes en solo-instrument. (1) 4.1.3 Met watter komponis assosieer jy hierdie werk? Antwoord: Felix Mendelssohn (1) 4.1.4 Beskryf hierdie werk met betrekking tot tonaliteit, tempo en instrumentasie. Antwoord: Tonaliteit: Mineur toonsoort Tempo: Allegro (molto appassionato) Instrumentasie: Solo-viool en orkes (3) [6] OF 4.2 Speel Snit 12 DRIE keer. 4.2.1 Identifiseer die styl van hierdie werk. Antwoord: Hard-Bop (1) 4.2.2 Beskryf die styl van die musiek waarna in VRAAG 4.2.1 verwys word. Antwoord: ʼn Uitbreiding van bebop wat blues inkorporeer. (1) 4.2.3 Met watter kunstenaar assosieer jy hierdie werk? Antwoord: John Coltrane (1) 4.2.4 Noem DRIE instrumente wat jy aan die begin van hierdie uittreksel kan hoor. Antwoord: Saksofoon, klavier, tromstel en bas (3) [6] OF
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) MUSIEK V2 7 4.3 Speel Snit 13 DRIE keer. 4.3.1 Noem die genre en titel van die werk waarmee jy hierdie musiek sou assosieer. Antwoord: Suid-Afrikaanse musiekblyspel, Sarafina (2) 4.3.2 Met watter komponis assosieer jy hierdie musiek? Antwoord: Mbongeni Ngema (1) 4.3.3 Beskryf die instrumentasie van hierdie uittreksel. Antwoord: Klawerbord, tromme en gemengde koor (3) [6] TOTAAL AFDELING B: 12
Downloaded from hlayiso.com 8 MUSIEK V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING C: VORM VRAAG 5: SNIT 14 moet EEN keer gespeel word. Luister na die Gavotte deur Bach en beantwoord die vrae. 5.1 Gee ʼn ontleding van hierdie stuk deur die gegewe tabel te voltooi. AFDELINGS MAATNOMMERS TOONSOORTE A√ 1 – 10 √ D majeur – A majeur √√ B√ 11 – 26 √ B mineur – D majeur √√ (8 ÷ 2) (4) 5.2 Wat is die vorm van hierdie stuk? Antwoord: Tweeledig/AABB (1) 5.3 Noem die komposisionele tegniek wat in mate 10–13 voorkom. Antwoord: Ritmiese herhaling (1) 5.4 Wat is die ooreenkoms tussen die openinge van die twee temas? Antwoord: Die tweede tema begin met ʼn omkering van die eerste tema. (1) 5.5 Noem die hoofinstrumente wat in hierdie Gavotte gebruik word. Antwoord: Strykers (1) 5.6 Noem die nie-harmoniese note by (a) en (b). Antwoord: (a) Deurgangsnoot (b) Wisselnoot (2) TOTAAL AFDELING C: 10 GROOTTOTAAL: 30

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 11 Music

View all