Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2018
MUSIEK V1
NAAM:
PUNTE: 120
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 33 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.
Skip to contentQuestion paper 











View all





Music Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Question Paper (Afr)
Grade 11 Music Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 33 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Music · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Question paper, 33 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 33
- File size
- 1.8 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 33
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MUSIEK V1 (EC/NOVEMBER 2018)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES afdelings, naamlik AFDELINGS A, B, C, D, E en F.
2. AFDELINGS A en B is VERPLIGTEND.
3. AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM), AFDELING D: JAZZ en
AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) is keusevrae. Beantwoord slegs
EEN van hierdie afdelings (AFDELING C of D of E).
4. AFDELING F bestaan uit keusevrae. Kies die twee geskiktes volgens die beskrywing
boaan die afdeling.
5. Skryf al die musieknotasie in AFDELING A met potlood en al die geskrewe teks met
blou of swart ink.
6. Beantwoord AFDELING B, C of D of E en F met blou of swart ink in die spasies
wat op die vraestel voorsien word.
7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
8. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel is.
Kandidate mag hierdie bladsy verwyder.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V1 3
NASIENROOSTER
AFDELING VRAAG PUNTE NASIENER MODERATOR
A: MUSIEKTEORIE 1 20
(VERPLIGTEND)
2 15
3 10
4 15
SUBTOTAAL 60
EN
B: ALGEMENE MUSIEKKENNIS 5 10
(VERPLIGTEND)
6 10
SUBTOTAAL 20
EN
C: WKM 7 10
8 10
9 10
SUBTOTAAL 30
OF
D: JAZZ 10 10
11 10
12 10
SUBTOTAAL 30
OF
E: IAM 13 10
14 10
15 10
SUBTOTAAL 30
EN
F: VERPLIGTEND
16 5
(KEUSE VAN 2)
EN/OF
17 5
EN/OF
18 5
SUBTOTAAL 10
GROOTTOTAAL 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 MUSIEK V1 (EC/NOVEMBER 2018)
AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND) (90 minute)
BEANTWOORD VRAAG 1
EN VRAAG 2.1 OF VRAAG 2.2
EN VRAAG 3.1 OF VRAAG 3.2
EN VRAAG 4.1 OF VRAAG 4.2.
Beantwoord al die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word.
1. Bestudeer die refrein van Turn Your Eyes Upon Jesus van H. Lemmel hieronder en
beantwoord die vrae wat volg.
Turn Your Eyes Upon Jesus
H. Lemmel
1.9 1.3.2 1.4.1
H.
S
A
T
B
1.3.1
1.2
1.3.3
1.4.2 1.6
Kopiereg voorbehou 1.3.4 Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V1 5
1.1 Benoem die verwante toonaard van die stuk.
____________________________________________________________ (1)
1.2 Vul die tydsoortteken by 1.2 in die gegewe blok op die partituur in. (1)
1.3 Identifiseer die intervalle by 1.3.1–1.3.4 volgens tipe en afstand.
1.3.1 1.3.2
1.3.3 1.3.4 (4)
1.4 Benoem die drieklanke by 1.4.1 en 1.4.2 volgens tipe en posisie.
1.4.1
1.4.2 (2)
1.5 Skryf die drieklank by 1.4.2 in grondposisie, maak gebruik van die altsleutel en
heelnote.
(1)
1.6 Herskryf die gedeelte gemerk 1.6 in wye transkripsie vir ʼn strykkwartet. Vul die
korrekte instrumente vooraan die notebalk in.
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 MUSIEK V1 (EC/NOVEMBER 2018)
1.7 Skryf die melodiese weergawe van die verwante toonaard in die altsleutel, met
toonsoortteken, dalend, en gebruik heelnote.
(2)
1.8 Skryf die Aeoliese modus op F#, stygend, in die bassleutel, sonder
toonsoortteken.
(2)
1.9 Gee die betekenis van die Italiaanse term maestoso.
(1)
1.10 Transponeer die melodie by 1.9 vir ʼn klarinet in A. Voeg die nuwe toonsoortteken
in.
(2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V1 7
VRAAG 2 (25 minute)
BEANTWOORD VRAAG 2.1 OF VRAAG 2.2.
2.1 Gebruik die onderstaande openingsmotief om ʼn agtmaatmelodie vir enige enkellyn-
melodiese instrument van jou keuse te voltooi. Dui die tempo aan en voeg dinamiek- en
artikulasietekens by.
Instrument: _____________________________
Die melodie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT
BESKRYWING
TOEKENNING SE PUNTE
Vorm en kadenspunte 2
Korrektheid
Nootstele, polse per maat, toevallige tekens, 3
spasiëring, uitleg, toonsoorttekens, dubbelmaatlyn
Kwaliteit
Toepaslikheid, dinamiek, artikulasie, tempo- 10
aanduiding, musikaliteit
TOTAAL 15 [15]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 MUSIEK V1 (EC/NOVEMBER 2018)
2.2 Gebruik die onderstaande openingsmotief om ʼn agtmaatmelodie vir enige enkellyn-
melodiese instrument van jou keuse te voltooi. Dui die tempo aan en voeg dinamiek-
en artikulasietekens by.
Instrument: ____________________________
Die melodie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT
BESKRYWING
TOEKENNING SE PUNTE
Vorm en kadenspunte 2
Korrektheid
Nootstele, polse per maat, toevallige tekens,
3
spasiëring, uitleg, toonsoorttekens,
dubbelmaatlyn
Kwaliteit
Toepaslikheid, dinamiek, artikulasie, tempo- 10
aanduiding, musikaliteit
[15]
TOTAAL 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V1 9
Laat hierdie
bladsy
blanko.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 MUSIEK V1 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 3
BEANTWOORD VRAAG 3.1 OF VRAAG 3.2.
3.1 Bestudeer die aangepaste uittreksel van The Cradle Song van J. Brahms hieronder en
beantwoord die vrae wat volg.
Blokfluit
(a)
Klavier
3.1.5
3.1.3
(b)
3.1.5
(c) (d) 3.1.4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V1 11
3.1.1 Benoem die toonaard van die stuk.
(1)
3.1.2 Besyfer die akkoorde by (a) – (d) volledig met Romeinse besyfering, bv.
G:I6 (of Ic).
(a) (b)
(c) (d) (4)
3.1.3 Benoem die kadens by 3.1.3 en besyfer die akkoorde, bv. A: ii–V.
Kadens: _____________________
Akkoorde: _____________________ (3)
3.1.4 Kies die korrekte tipe nie-harmoniese noot by 3.1.4.
Bo-wisselnoot Deurgangsnote Onderwisselnoot (1)
3.1.5 Identifiseer die komposisietegniek in die blokfluitdeel by 3.1.5.
(1)
[10]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 MUSIEK V1 (EC/NOVEMBER 2018)
3.2 Bestudeer die aangepaste uittreksel van The Maple Leaf Rag van Scott Joplin
hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Key:_______
Toonaard: ___________
(a) (b) (c)
(g) (d)
(f)
(e) (e)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V1 13
3.2.1 Vul die toonaard op die lyn aan die begin van die stuk in. (1)
3.2.2 Identifiseer die akkoorde van (a)–(d) deur die korrekte akkoordsimbole,
bv. C/E te verskaf.
(a) (b)
(c) (d) (4)
3.2.3 Identifiseer die komposisietegniek wat by (e) gebruik is.
(e) (1)
3.2.4 Benoem die kadens by (f) en skryf die akkoordprogressies neer.
Kadens:
Akkoorde: (2)
3.2.5 Identifiseer die nie-harmoniese noot by (g).
Vooruitneming Terughouding Deurgangsnoot (1)
3.2.6 Wat is die betekenis van die Italiaanse term energico?
(1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 MUSIEK V1 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 4
Beantwoord OF VRAAG 4.1 OF VRAAG 4.2.
4.1 Voltooi die vierstemmige harmonisering hieronder deur die alt-, tenoor- en baspartye
by te voeg.
Die harmonisering sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT SE
BESKRYWING
TOEKENNING PUNT
Akkoordprogressie
Akkoordkeuse, korrekte gebruik van 6
kadens
Korrektheid
Notasie, stemvoering, spasiëring, 7
verdubbeling
Kwaliteit
Musikaliteit, nie-akkoordnote, 2
stylbewustheid en kreatiwiteit
TOTAAL 15 [15]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V1 15
4.2 Voltooi die stuk deur geskikte harmoniese materiaal in die klavierparty te voeg. Gaan voort
in die styl wat deur die gegewe materiaal voorgestel word.
Die antwoord sal volgens die kriteria hieronder nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT
BESKRYWING
TOEKENNING SE PUNT
Akkoordprogressie
Akkoordkeuse, korrekte gebruik van 5
kadens
Korrektheid
Notasie, stemvoering, spasiëring, 8
verdubbeling
Kwaliteit
Musikaliteit, nie-akkoordnote, 2
stylbewustheid en kreatiwiteit
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL AFDELING A: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 MUSIEK V1 (EC/NOVEMBER 2018)
AFDELING B: ALGEMENE MUSIEKKENNIS (90 minute)
Beantwoord die vrae van hierdie afdeling in die spasies wat op die antwoordstel voorsien
is.
VRAAG 5: WKM, JAZZ EN IAM (VERPLIGTEND)
5.1 Vyf opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–E) in die blokkie wat voorsien is langs
elke vraag (5.1.1–5.1.10).
5.1.1 Middel C in die altsleutel is ...
A die tweede spasie op die notebalk.
B die vyfde lyn van die notebalk.
C die vierde spasie van die notebalk.
D die derde lyn van die notebalk.
E die eerste spasie van die notebalk.
5.1.2 Die rol van musiek in die samelewing is ...
A terapeuties.
B gebruik vir seremonies.
C funksioneel (deel van allerdaagse aktiwiteite).
D gebruik as ʼn kommunikasiemiddel.
E al die bogenoemde.
5.1.3 Watter instrument is nie ʼn idiofoon nie?
A Marakas
B Kastanjette
C Mbira
D Fluit
E Marimba
5.1.4 Vorm in musiek word geskep deur die gebruik van ...
A herhaling.
B kontras.
C variasie.
D Al die bogenoemde.
E Geen van die bogenoemde.
5.1.5 Die mediant is ...
A die eerste noot van die toonleer.
B die sewende noot van die toonleer.
C die vierde noot van die toonleer.
D die sesde noot van die toonleer.
E die derde noot van die toonleer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V1 17
5.1.6 ʼn Gly in jazz-musiek is ...
A wanneer ʼn sanger van een noot na die volgende vokaal
‘gly’.
B ʼn dalende glissando van die laaste noot van ʼn frase
C om op ʼn toon onder die korrekte toon te begin en opwaarts
te ‘gly’
D wanneer ʼn sanger met ʼn doelbewuste en oordrewe
vibrato sing.
E wanneer ʼn sanger onder die noot sing.
5.1.7 Wanneer twee toonaarde terselfdertyd bespeel word, noem
ons dit ...
A poliritme.
B bitonaliteit.
C sentrale tonaliteit.
D atonaliteit.
E politonaliteit.
5.1.8 ʼn Concerto is ʼn ...
A werk vir instrumentale solis saam met ʼn orkes,
gewoonlik in drie bewegings.
B werk vir kamerkoor.
C werk vir instrumentale ensemble.
D groep kunsliedere wat ʼn eenheid vorm deur ʼn storielyn
of deur musikale idees verbind word.
E werk vir ʼn orkes met verskeie bewegings in verskillende
tempi.
5.1.9 ʼn Ugubu (ughubu) is ʼn ...
A Afrikatrom.
B mond-resonator.
C kalbas.
D hand-klapper.
E boogsnaar.
5.1.10 Wat is die betekenis van hierdie teken ?
A Redelik sag
B Herhaal vanaf die teken
C Gaan geleidelik stadiger
D Herhaal vanaf die begin
E Vinnig en lewendig
(10 x 1) [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
18 MUSIEK V1 (EC/NOVEMBER 2018)
BEANTWOORD OF VRAAG6.1 OF VRAAG 6.2 EN DAN VRAAG 6.3.
VRAAG 6
6.1 MUSIEKTEATER (WKM EN JAZZ)
6.2 MUSIEKTEATER (IAM)
6.3 ROCK EN POP (VERPLIGTEND)
6.1 MUSIEKTEATER EN JAZZ
6.1 6.1.1 Wat is die oorsprong van My Fair Lady?
(1)
6.1.2 Definieer die term musiekblyspel.
(2)
6.1.3 Gee die naam van die liriekskrywer van My Fair Lady.
Liriekskrywer: (1)
6.1.4 West Side Story bevat musiek wat beide kompleks en ongewoon is.
Noem EEN van die style wat gebruik is, en gee ʼn gepaste titel van die
genoemde styl.
Styl:
Titel van lied: (2)
[6]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V1 19
INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK
6.2 MUSIEKTEATER (IAM)
Kies EEN van die moderne werke hieronder en gee inligting omtrent die
oorsprong, komponis, liriekskrywer, storielyn, hoofkarakter en plek van die
première.
uMabatha
Ipi Tombi
Sarafina
African Umoja
African Footprint
Keuse van moderne werk: ________________________________
Oorsprong:
Komponis:
Liriekskrywer:
Storielyn:
Hoofkarakter:
Première: (6)
[6]
EN
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
20 MUSIEK V1 (EC/NOVEMBER 2018)
6.3 ROCK AND POP (VERPLIGTEND)
Kies EEN van die volgende groepe of kunstenaars. Noem EEN styleienskap van hul
musiek, asook EEN album en TWEE liedere.
U2 Caiphus Semenya
Westlife Kidjo
Metallica Khadja Nin
David Bowie Mano Dibango
Salt and Pepper Miriam Makeba
Spice Girls Letta Mbulu
Boys II Men Philip Tabane
Seal Fela Kuti
Prince Jonas Gwanga
Michael Jackson Oliver Mtukidzi
Hugh Masekela Baaba Maal
Keuse van kunstenaar of groep: _______________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________
____________________________________________________________________ (4)
[4]
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V1 21
AFDELING C: BEANTWOORD EEN VAN DIE VOLGENDE:
WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM) – VRAAG 7, 8 EN 9
JAZZ – VRAAG 10, 11 EN 12
INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK – VRAAG 13, 14 EN 15
WESTERN KUNSMUSIEK (WKM)
VRAAG 7
7.1 Wat is Nasionalisme en hoe word dit in die musiek van die Romantiese periode
gebruik? Gee ʼn voorbeeld van so ʼn werk, asook die komponis van die genoemde
werk.
________________________________________________________________
________________________________________________________________
________________________________________________________________
________________________________________________________________
________________________________________________________________
________________________________________________________________ (4)
7.2 Kies EEN van die onderstaande komponiste wat jy bestudeer het. Identifiseer
die werk, definieer die genre en beskryf die styleienskappe.
F. Schubert
F. Chopin
F. Mendelssohn
P. Tchaikovsky
Komponis:____________________ Werk: ___________________________
Definisie::________________________________________________________
________________________________________________________________
________________________________________________________________
Styleienskappe:___________________________________________________
________________________________________________________________
________________________________________________________________
________________________________________________________________
(6)
[10]
EN
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
22 MUSIEK V1 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 8
8.1 Wat was die hooftema (verhaal) van Stravinsky se Le Sacre du Printemps (The
Rite of Spring)?
(2)
8.2 As Rhapsody in Blue nie ʼn ware jazz-werk is nie, watter elemente het Gershwin
gebruik om dit soos ʼn jazz-stuk te laat klink?
(2)
8.3 Die melodieë van die twintigste-eeuse musiek was nie meer gebonde aan
tradisionele akkoorde van majeur- en mineur-toonaarde nie. Verduidelik hierdie
verklaring.
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V1 23
8.4 Kies EEN van die onderstaande Suid-Afrikaanse komponiste. Skryf ʼn paragraaf
oor die komponis se bydrae tot musiek.
JP Mohapeloa
SJ Khosa
Mzilikazi Khumalo
BB Myataza
Péter Louis van Dijk
Arnold van Wyk
Peter Klatzow
MM Moerane
Hubert du Plessis
(4)
[10]
EN
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
24 MUSIEK V1 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 9
Debussy was ʼn meester met die skep van vlugtige buie en ʼn misterieuse atmosfeer.
Beskryf hoe hy hierdie bemeestering toegepas het in sy komposisie, Voiles.
[10]
TOTAAL AFDELING C: 30
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V1 25
AFDELING D: JAZZ
VRAAG 10
10.1 Suid-Afrikaanse moderne jazz style het elk sy eie definitiewe eienskappe. Kies
EEN styl van die onderstaande lys om hierdie verklaring te verduidelik.
Maskanda
Malombo
Bubble gum
Disko
Kwaito
(4)
10.2 Gladde jazz het vanuit Fusie-jazz ontwikkel. Beskryf kortliks die veranderinge
wat in Gladde jazz voorkom.
(4)
10.3 Wie is Kenneth Brice Gorelick and waarvoor is hy bekend?
(2)
[10]
EN
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
26 MUSIEK V1 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 11
11.1 Verduidelik die vorm van Dizzy Gillespie se trompet.
(2)
11.2 Kies enige TWEE van die volgende style en beskryf die styleienskappe. Noem
ten minste EEN kunstenaar en ʼn verteenwoordigende werk van elk van die
twee style wat jy gekies het.
Hard Bop
Cool Jazz
Bebop
(8)
[10]
EN
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V1 27
VRAAG 12
As ʼn navorser skryf jy ʼn verhandeling oor Vrye en Avant Garde Jazz en beide style
se styleienskappe. Identifiseer ten minste EEN kunstenaar en ʼn verteenwoordigende
werk van enige een van die style.
[10]
TOTAAL AFDELING D: 30
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
28 MUSIEK V1 (EC/NOVEMBER 2018)
AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)
VRAAG 13
13.1 Kies EEN van die onderstaande kundiges van Suid-Afrikaanse musiek. Skryf ʼn
kort paragraaf oor die styleienskappe van en tradisionele invloed op die musiek
van jou gekose kundige.
Mama Madosini
Princess Magogo
Johannes Mokgoadi
Joe Mokgotsi
Alex Mathunyane le Dinakangwedi
(5)
13.2 Verduidelik die gebruik van ululasie in verskillende kulture.
(5)
[10]
EN
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V1 29
VRAAG 14
14.1 Daar is ʼn sekere protokol wat nagekom moet word om inheemse
danspraktisyns te nader. Noem VIER protokol-reëls wat belangrik in die proses
is.
(4)
14.2 Wat is die goue reël van protokol?
(1)
14.3 Beskryf die taboes wat van toepassing is om sekere seremonies en danse te
mag observeer van sommige kulturele groepe.
(2)
14.4 Verduidelik die gebruik van ʼn musiekinstrument in sekere danspraktyke.
(3)
[10]
EN
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
30 MUSIEK V1 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 15
Kies EEN van die volgende inheemse style en verduidelik die stamoorsprong van die
werk. Definieer die werk en identifiseer die kunstenaars. Beskryf die instrument(e) wat
gebruik word as begeleiding van jou keuse. Voeg ʼn eienskap by, asook ʼn tipe lied wat
geskryf is vir jou keuse van werk.
Kiba/Mmapadi
Indlamu
Famu
Mxongolo
Tshikona
Thsigombela
Keuse van inheemse werk: _____________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________
[10]
TOTAAL AFDELING E: 30
EN
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V1 31
AFDELING F
Kandidate wat in WESTERSE KUNSMUSIEK spesialiseer, moet VRAAG 17 EN 18
beantwoord.
Kandidate wat in JAZZ spesialiseer, moet VRAAG 16 EN 18 beantwoord.
Kandidate wat in INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK spesialiseer, moet VRAAG 16 EN
17 beantwoord.
VRAAG 16: OORSIG VAN WESTERSE KUNSMUSIEK
Kies ʼn beskrywing/definisie van KOLOM B wat ooreenstem met die musiekterm/
genre/styl in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A–E) in die spasie wat voorsien word
op die vraestel, byvoorbeeld. 16.6 F.
KOLOM A KOLOM B (BESKRYWING)
(MUSIEKTERM/GENRE/STYL)
16.1 Klassiek A Komposisie vir solostem en klavier
16.2 Barok B Twintigste-eeuse musiek
16.3 Kleurvolle, onstabiele akkoorde C J.S. Bach
16.4 Neo-Klassisisme, Serialisme D Komposisietegniek van voorkeur was
variasie
16.5 Kunslied E Romantiese era
16.1 _______________ (1) 16.2 ______________ (1) 16.3 ______________ (1)
16.4 _______________ (1) 16.5 ______________ (1) (5)
[5]
VRAAG 17: OORSIG VAN JAZZ
Kies ʼn beskrywing/definisie van KOLOM B wat met die musiekterm/genre/styl in
KOLOM A ooreenstem. Skryf slegs die letter (A–E) in die spasie wat voorsien word op
die vraestel, byvoorbeeld 17.6 F.
KOLOM A
KOLOM B (BESKRYWING)
(MUSIEKTERM/GENRE/STYL)
17.1 Jazz combo A Uitvinders van die jazz-tradisie in Suid-Afrika
17.2 Jazz Epistles B Trompetspeler
17.3 Jazz oorsprong C Jazz-orkes
17.4 Doel om te vermaak D VSA
17.5 Hugh Masekela E Luisterplesier en dansdoeleindes
17.1 ______________ (1) 17.2 _______________(1) 17.3 ________________ (1)
17.4 ______________ (1) 17.5 _______________ (1) (5)
[5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
32 MUSIEK V1 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 18: OORSIG VAN INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK
Kies ʼn beskrywing/definisie van KOLOM B wat ooreenstem met die musiekterm/
genre/styl in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A–E) in die spasie wat voorsien word
op die vraestel, byvoorbeeld 18.6 F.
KOLOM A
KOLOM B (BESKRYWING)
(MUSIEKTERM/GENRE/STYL)
18.1 Mbaqanga A Isighubu
18.2 Tradisionele musiek B Qongqothwane
18.3 Geen notasie C Kulturele konteks
18.4 Membranofoon D Suid-Afrikaanse styl
18.5 Miriam Makeba E Mondelinge oordrag
18.1 _____________ (1) 18.2 _______________ (1) 18.3 _______________ (1)
18.4 _____________ (1) 18.5 _______________ (1) (5)
[5]
TOTAAL AFDELING F: 10
GROOTTOTAAL: 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V1 33
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Matching paper and memo
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2018 Question Paper

Question paper
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2018 Question Paper

Question paper
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2017 Question Paper

Question paper
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2017 Question Paper

Question paper
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2016 Question Paper

Question paper
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2016 Question Paper
Related documents

Question paper
Music Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2015 Question Paper

Question paper
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2015 Question Paper

Question paper
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2014 Question Paper

Question paper
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2013 Question Paper

Question paper
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2012 Question Paper
More from Grade 11 Music

Annual teaching plan
Gr 11 Mus WAM ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Mus Jazz ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Mus IAM ATP 2023 24

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
