Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2018
MUSIEK V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 30
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentMemorandum 











View all





Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2018 Memo
Grade 11 Music Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2018, 14 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Music · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 1.1 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 14
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2018)
NASIENGIDS
AFDELING A: GEHOOR TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 1 (VERPLIGTEND) 3
VRAAG 2 (VERPLIGTEND) 7
SUBTOTAAL 10
AFDELING B: HERKENNING TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 3 (VERPLIGTEND) 4
EN
VRAAG 4 (WKM) 8
OF
VRAAG 5 (JAZZ) 8
OF
VRAAG 6 (IAM) 8
SUBTOTAAL 12
AFDELING C: VORM TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 7 (VERPLIGTEND) 8
SUBTOTAAL 8
GROOTTOTAAL 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V2 3
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1 (VERPLIGTEND)
Speel Snit 1 VIER keer. Wag 30 sekondes na elke herhaling.
1.1 Luister na die ritmiese patroon en vul die ontbrekende nootwaardes by maat
2 en 3 op die partituur hieronder in.
Antwoord:
✓ ✓ ✓ ✓ ✓ ✓ ✓ ✓
1 punt vir elke korrekte nootwaarde = 8 punte (8 ÷ 4) (2)
Speel Snit 2 TWEE keer.
1.2 Luister na die melodie. Maak ʼn kruisie (X) in die blokkie langs die korrekte
melodiese patroon wat jy hoor.
1.2.1
1.2.2
1.2.3
(1)
[3]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2018)
VRAAG 2 (VERPLIGTEND)
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 3 EEN keer om ʼn algemene oorsig te gee.
2.2 2.3
2.4
Speel Snit 4 EEN keer.
2.1 Identifiseer die houtblaasinstrument wat die solomelodie speel.
Antwoord: Hobo (1)
Speel Snit 5 VIER keer. Wag 30 sekondes na elke herhaling.
2.2 Luister na die musiek van maat 11–16 en vul die ontbrekende notasie by 2.2
in maat 153–162 op die partituur in.
Antwoord:
✓✓✓✓ ✓ ✓
1 punt vir elke korrekte noot
(Beide toonhoogte en nootwaarde moet korrek wees) (6 ÷ 2) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V2 5
Speel Snit 6 TWEE keer.
2.3 Luister na maat 16–18. Kies EEN van die volgende notasies wat die
uitvoering van die ornament in maat 17 voorstel. Maak ʼn kruisie (X) in die
toepaslike blokkie.
(1)
Speel Snit 7 EEN keer.
2.4 Luister na maat 23–26 en identifiseer die kadens by 2.4.
Antwoord: Onvolmaakte kadens (1)
2.5 Hoe is die toonsoort van hierdie beweging verwant aan die
hooftoontoonsoort van die concerto?
Antwoord: Subdominant (van C majeur) (1)
[7]
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2018)
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
3.1 Speel Snit 8 TWEE keer.
3.1.1 Identifiseer die tydmaatteken van hierdie uittreksel.
Antwoord: 3/4 OF Enkelvoudige drieslagmaat (1)
3.1.2 Beskryf die instrumentasie wat in hierdie uittreksel voorkom.
Antwoord: SATB OF mans- en vrouestemme – 1 punt
Hande klap – 1 punt (2)
3.1.3 Geen EEN woord wat die gebruik van harmoniese progressie die
beste in hierdie uittreksel beskryf.
Antwoord: Siklies OF Herhalend (1)
3.2 Speel Snit 9 TWEE keer.
3.2.1 Met watter jazz-styl assosieer jy hierdie musiek?
Antwoord: Ragtime (1)
3.2.2 Gee TWEE redes om jou antwoord in VRAAG 3.2.1 te motiveer.
Antwoord: Solo-klaviermusiek – 1 punt
Ragtime-sinkopasie – 1 punt (2)
3.2.3 Noem ʼn moontlike komponis vir hierdie werk.
Antwoord: Scott Joplin (1)
3.3 Speel Snit 10 TWEE keer.
3.3.1 Identifiseer die solo-instrument(e) wat in hierdie uittreksel speel.
Antwoord: Franse horing(s) (1)
3.3.2 Noem die stylperiode en tydlyn vir hierdie tipe musiek.
Antwoord: Romantiek – 1 punt
1820-1900 – 1 punt (2)
3.3.3 Watter tempo-aanduiding pas die beste by hierdie werk? Maak ʼn
kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
andantino sehr lebhaft allegro non troppo (1)
(12 ÷ 3) [4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V2 7
Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM
4.1 Speel Snit 11 TWEE keer.
4.1.1 Met watter musiekblyspel assosieer jy hierdie lied?
Antwoord: West Side Story (1)
4.1.2 Noem die komponis vir die musiekblyspel genoem in VRAAG 4.1.1.
Antwoord: Leonard Bernstein (1)
4.2 Speel Snit 12 en 13 TWEE keer na mekaar.
4.2.1 Identifiseer die karakter en tonaliteit wat met elke snit geassosieer
word.
Antwoord:
SNIT 12 SNIT 13
Karakter: Erlkoning – 1 punt Die seun – 1 punt
Majeur toonaard – Mineur toonaard –
Tonaliteit:
1 punt 1 punt (4)
4.2.2 Met watter genre assosieer jy hierdie werk?
Antwoord: Kunslied OF Duitse Lied (1)
4.3 Speel Snit 14 TWEE keer.
4.3.1 Beskryf hierdie werk met betrekking tot musiekstyl, tonaliteit en
melodie.
Antwoord:
Musiekstyl: Neo-klassisisme
Tonaliteit: Bitonaal
Melodie: Chromatiese melodie (3)
4.3.2 Gee die titel van die ballet waaruit hierdie uittreksel geneem is.
Antwoord: The Rite of Spring (1)
4.4 Speel Snit 15 EEN keer.
4.4.1 Gee EEN woord vir die gebruik van tempo in hierdie uittreksel.
Antwoord: Rubato (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2018)
Speel Snit 16 TWEE keer.
4.4.2 Op watter toonleer is die melodie van hierdie uittreksel gebaseer?
Antwoord: Blues-toonleer (1)
4.4.3 Beskryf die instrumentasie van hierdie uittreksel.
Antwoord: Klavier met orkesbegeleiding (2)
4.4.4 Identifiseer EEN ritmiese toestel (‘device’)wat prominent in hierdie
uittreksel voorkom.
Antwoord: Sinkopasie (1)
(16 ÷ 2) [8]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V2 9
VRAAG 5: JAZZ
5.1 Speel Snit 17 TWEE keer.
5.1.1 Met watter musiekblyspel assosieer jy hierdie lied?
Antwoord: West Side Story (1)
5.1.2 Noem die komponis van die musiekblyspel genoem in
VRAAG 5.1.1.
Antwoord: Leonard Bernstein (1)
5.2 Speel Snit 18 TWEE keer.
5.2.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl en taal wat met hierdie
snit geassosieer word.
Antwoord:
Styl: Maskanda – 1 punt
Taal: Zoeloe – 1 punt (2)
5.2.2 Noem die kordofooninstrument wat prominent in hierdie snit
voorkom.
Antwoord: Akoestiese staalsnaarkitaar OF Zoeloekitaar (1)
5.3 Speel Snit 19 en 20 TWEE keer na mekaar.
5.3.1 Vergelyk die twee snitte met betrekking tot tempo en gebruike van
improvisasie.
Snit 19 Snit 20
Matige tempo OF
Tempo: Vinnige tempo
Stadiger as snit 19
Hoogs
Improvisasie: Geen improvisasie
geïmproviseerd (4)
5.3.2 Noem die kunstenaar wat in Snit 20 speel.
Antwoord: Kenny G (1)
5.4 Speel Snit 21 TWEE keer.
5.4.1 Noem die instrument wat die melodie in hierdie uittreksel speel.
Antwoord: Trompet (1)
5.4.2 Identifiseer die jazz-styl wat met hierdie uittreksel geassosieer
word.
Antwoord: Modale jazz (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2018)
5.4.3 Gee ʼn rede vir jou antwoord in VRAAG 5.4.2.
Antwoord: Die melodie en harmonie is op die doriese modus
gebou. (1)
Speel Snit 22 TWEE keer.
5.4.4 Gee EEN term wat die speelstyl van die baslyn die beste beskryf.
Antwoord: Lopende bas OF (“Walking bass”) (1)
5.4.5 Van watter ander jazz-styl het hierdie jazz-styl ontwikkel?
Antwoord: Cool jazz (1)
5.4.6 Met watter kunstenaar assosieer jy hierdie uittreksel?
Antwoord: Miles Davis (1)
(16 ÷ 2) [8]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V2 11
VRAAG 6: IAM
6.1 Speel Snit 23 TWEE keer.
6.1.1 Gee die naam van die musiekblyspel wat met hierdie uittreksel
geassosieer word.
Antwoord: Iphintombi (1)
6.1.2 Met watter Suid-Afrikaanse stam word hierdie musiekblyspel
geassosieer?
Antwoord: Zoeloe (1)
6.2 Speel Snit 24 TWEE keer.
6.2.1 Identifiseer die kunstenaar wat in hierdie uittreksel speel.
Antwoord: Mama Madosini (1)
6.2.2 Watter booginstrument word in hierdie uittreksel gebruik?
Antwoord: Uhadi (1)
6.2.3 Noem enige ander TWEE begeleidende instrumente wat in hierdie
uittreksel gebruik word.
Antwoord: Afrika-tromme en skudders/ratels (2)
6.3 Speel Snit 25 TWEE keer.
6.3.1 Identifiseer die tradisionele dans. Maak ʼn kruisie (X) in die
toepaslike blokkie.
Tshikona-dans Tshigombela-dans (1)
6.3.2 Gee TWEE redes om jou antwoord in VRAAG 6.3.1 te motiveer.
Antwoord: Hoofsaaklik deur vroue uitgevoer – 1 punt
Geen fluite word gebruik soos in manlike Tshikona danse nie
– 1 punt (2)
6.3.3 Noem die vokale tegniek wat in hierdie uittreksel voorkom.
Antwoord: Ululasie (1)
6.3.4 Gee EEN woord wat die gebruik van ritmes in hierdie uittreksel die
beste beskryf.
Antwoord: Poliritme OF Kruisritme (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2018)
6.4 Speel Snit 26 TWEE keer.
6.4.1 Beskryf die booginstrument wat in hierdie uittreksel gebruik word.
Antwoord: Geboë snaarinstrument – 1 punt
Kalbas-resonator – 1 punt (2)
6.4.2 Met watter kunstenaar en Suid-Afrikaanse stam assosieer jy
hierdie uittreksel?
Antwoord:
Kunstenaar: Prinses Constance Magogo – 1 punt
Suid-Afrikaanse stam: Zoeloe – 1 punt (2)
6.4.3 Hoeveel grondnote word deur die booginstrument gespeel?
Antwoord: Twee note (1)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) MUSIEK V2 13
AFDELING C: VORM
VRAAG 7 (VERPLIGTEND)
Speel Snit 27 EEN keer om ʼn algemene oorsig te gee.
Speel Snit 27 nog EEN keer.
7.1 Gee ʼn analise van die Minuet deur die tabel hieronder te voltooi. Gebruik
letters om die seksies aan te dui.
Minuet:
SEKSIES MAATNOMMERS
A 1–8
B 9–16
A` 17–24 (6 ÷ 2) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2018)
7.2 Noem die vorm van die Trio.
Antwoord: Tweeledige vorm OF Afgeronde Tweeledige vorm (1)
7.3 Vergelyk maat 29–32 met maat 37–40 van die vioolparty en noem EEN
verskil.
Antwoord: Maat 37–40 word een oktaaf hoër as maat 29–32 gespeel. (1)
7.4 Wat is die naam vir die kombinasie van instrumente wat in hierdie werk
gebruik word? Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Stryk Trio Duet Klavier Trio (1)
7.5 Noem die kadens wat aan die einde van die Minuet gebruik word.
Antwoord: Volmaakte kadens (1)
7.6 Skryf EEN woord neer wat aandui dat die strykers met die boog moet speel.
Antwoord: Arco (1)
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Music Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2018 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2017 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2017 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2017 Memo
Related documents

Question paper
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2018 Question Paper

Question paper
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2018 Question Paper

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2017 Memo

Memorandum
Music Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2016 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2014 Memo
More from Grade 11 Music

Annual teaching plan
Gr 11 Mus WAM ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Mus Jazz ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Mus IAM ATP 2023 24

Question paper
Music Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Question Paper (Eng)

Question paper