Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2017
MUSIEK V2
MERKRIGLYN
PUNTE: 30
Hierdie merkriglyn bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentMemorandum 











View all





Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2017 Memo
Grade 11 Music Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2017, 13 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Music · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 1.1 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 13
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2017)
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1 (VERPLIGTEND)
Speel Snit 1 VIER keer. Wag vir EEN minuut na elke herhaling.
Luister na die uittreksel en vul die ontbrekende nootwaardes by maat 2−33 op die partituur
hieronder in.
Antwoord:
1 punt vir elke korrekte nootwaarde (8 ÷ 4) [2]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) MUSIEK V2 3
VRAAG 2 (VERPLIGTEND)
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 2 EEN keer om ‘n algemene oorsig te gee.
2.2
2.3
2.4
2.1 Benoem die hooftoonsoort van hierdie uittreksel.
Antwoord: G mineur (1)
Speel Snit 3 EEN keer.
2.2 Luister na maat 5−9 en identifiseer die komposisietegniek wat by 2.2 in maat
7−9 gebruik word.
Antwoord: Sekwens (1)
Speel Snit 4 EEN keer.
2.3 Luister na maat 5−10 en benoem die kadens by 2.3.
Antwoord: Onvolmaakte kadens (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2017)
Speel Snit 5 VIER keer. Wag EEN minuut na elke herhaling.
2.4 Luister na maat 11−18 en vul die ontbrekende notasie by 2.4 in maat 15 op
die partituur in.
Antwoord:
6 note x ½ punt elk (beide toonhoogte en ritme moet korrek wees) (3)
2.5 Noem die instrument wat die solo-party van hierdie uittreksel speel.
Antwoord: Altviool (1)
Speel Snit 6 EEN keer.
2.6 Omkring EEN deurgangsnoot wat in maat 1−6 voorkom.
Antwoord: sien partituur (enige EEN deurgangsnoot) (1)
[8]
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) MUSIEK V2 5
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
Merk DRIE items in KOLOM A in VRAE 3.1–3.4 wat met die musiek wat jy hoor
verband hou. Maak ʼn kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
3.1 Speel Snit 7 TWEE keer.
KOLOM A Snit 7
Membranofoon, aërofoon en
idiofoon
Kontrapuntaal X
Mineur tonaliteit
Kordofoon, idiofoon en X
aërofoon
Serialisme
Majeur tonaliteit X (3)
3.2 Speel Snit 8 TWEE keer.
KOLOM A Snit 8
Mezzo sopraanstem X
Opera
Sangerige ritmes X
Altstem
Allegro na moderato X
Konstante tempo (3)
3.3 Speel Snit 9 TWEE keer.
KOLOM A Snit 9
Malombo
Trekklavier
Saamgestelde tweeslagmaat
Konsertina X
Enkelvoudige vierslagmaat X
Maskandi X (3)
3.4 Speel Snit 10 TWEE keer.
KOLOM A Snit 10
SATB X
Polifoniese tekstuur
Homofoniese tekstuur X
Lewendig en energiek X
SSA
Stadig en sagkens (3)
(12 ÷ 3) [4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2017)
Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM
4.1 Speel Snit 11 TWEE keer.
4.1.1 Watter EEN van die volgende terme beskryf die tempo en karakter
van hierdie uittreksel die beste? Maak ‘n kruisie (X) in die toepaslike
blokkie.
Allegro molto
Allegretto con spirito Allegro molto vivace
appassionato (1)
4.1.2 Tot watter genre en stylperiode behoort hierdie uittreksel?
Genre: Concerto (Vioolconcerto) (1 punt)
Stylperiode: Romantieke tydperk (1 punt) (2)
Speel Snit 11 nog EEN keer.
4.1.3 Beskryf die instrumentasie en tekstuur van hierdie uittreksel.
Antwoord: Solo viool met orkesbegeleiding (1 punt)
Homofoniese tekstuur (1 punt) (2)
Speel Snit 12 TWEE keer.
4.1.4 Gee EEN term wat hierdie virtuose afdeling die beste beskryf.
Antwoord: Cadenza (1)
4.1.5 Waar in hierdie beweging van die werk word hierdie deel gespeel?
Antwoord: By die einde van die ontwikkeling OF
Voor die heruiteensetting (1)
4.2 Speel Snit 13 en 14 TWEE keer agtereenvolgend.
4.2.1 Noem die tema en instrumentasie wat met elk van die TWEE snitte
geassosieer word.
SNIT 13 SNIT 14
Konfliktema –
swaardgeveg tussen
Tema: Liefdestema
die Capulet- en
Montague- gesinne.
Engelse horing met
Instrumentasie: Volle orkes (Tutti)
altviole
Temas: 1 punt elk (2)
Instrumentasie: 1 punt elk (2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) MUSIEK V2 7
4.2.2 Watter bekende liefdesverhaal van Shakespeare het hierdie werk
geïnspireer?
Antwoord: Romeo en Juliet (1)
4.3 Speel Snit 15 TWEE keer.
4.3.1 Tot watter 20ste eeuse styl behoort hierdie uittreksel?
Antwoord: Impressionisme (1)
4.3.2 Voorsien hierdie uittreksel van ʼn toepaslike titel.
Antwoord: Voiles OF Bootseile (1)
4.3.3 Watter nie-diatoniese toonleer word gebruik om die titel die beste te
beskryf?
Antwoord: Heeltoon-toonleer (1)
4.3.4 Beskryf die gebruik van dinamiek in hierdie uittreksel.
Antwoord: Gedempte/sagte dinamiek (1)
(16 ÷ 2) [8]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 5: JAZZ
5.1 Speel Snit 16 TWEE keer.
5.1.1 Noem die aërofooninstrument wat die solo-party van hierdie
uittreksel speel.
Antwoord: Saksofoon OF Baritonsaksofoon (1)
5.1.2 Identifiseer die jazz-styl en kunstenaar wat met hierdie uittreksel
geassosieer word.
Jazz-styl: Cool Jazz
Kunstenaar: Gerry Mulligan (2)
Speel Snit 16 nog EEN keer.
5.1.3 Gee TWEE ritmiese kenmerke van die elektriese kitaar.
Antwoord: Gesinkopeerde ritmes OF
‘off-beat’ ritmiese akkoorde OF
maak gebruik van wah-wah ritmiese effekte
(Enige 2) (2)
5.2 Speel Snit 17 TWEE keer.
5.2.1 Watter EEN van die volgende intervalle word hoofsaaklik in hierdie
uittreksel aangetref? Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Verminderde vyfde Majeur tweede Rein oktaaf (1)
5.2.2 Noem die kunstenaar wat die solo in hierdie uittreksel speel.
Antwoord: Dizzy Gillespie (1)
5.2.3 Vir watter instrument was die kunstenaar in VRAAG 5.2.2 genoem
veral bekend?
Antwoord: Trompet (1)
5.2.4 Wat is die funksie van die lirieke ‘Salt Peanuts’ wat in hierdie
uittreksel voorkom?
Antwoord: Boots die oktaaf-interval na wat aanhoudend
dwarsdeur die lied voorkom. OF
Die lirieke dien as ʼn ‘scat’- of vokale tegniek wat by
die oktaaf-melodie pas. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) MUSIEK V2 9
Speel Snit 17 nog EEN keer.
5.2.5 Waarom sou jy sê dat die melodie wat in hierdie uittreksel aangetref
word tipies van Bebop musiek is?
Antwoord: Baie vinnige melodie met aksente op die ‘off-beats’. (1)
5.3 Speel Snit 18 EEN keer.
5.3.1 Voorsien hierdie uittreksel van ʼn gepaste titel.
Antwoord: Watermelon Man (1)
5.3.2 Watter ongewone strukturele vorm word in hierdie werk gebruik?
Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
16-maat Blues Rondo vorm ABA (1)
Speel Snit 18 nog TWEE keer.
5.3.3 Gee EEN term wat die herhaalde begeleidende figure in die
klavierdeel die beste beskryf.
Antwoord: Riff (1)
5.3.4 Noem die jazz-styl wat met hierdie uittreksel geassosieer word.
Antwoord: Fusie (1)
5.3.5 Verskaf ʼn rede vir jou antwoord in VRAAG 5.3.4 hierbo.
Antwoord: Bevat elemente van soul, jazz, Bebop, R&B en
gospelmusiek. (Enige 2 style) (2)
(16 ÷ 2) [8]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 6: IAM
6.1 Speel Snit 19 en 20 TWEE keer agtereenvolgend.
Vergelyk Snit 19 met Snit 20 en voltooi die tabel hieronder.
SNIT 19 SNIT 20
Stamtaal: Xhosa Zoeloe
Begeleidende
Umrhube Ughubu
instrument:
Klankversterker: Mond Kalbas
(6)
6.2 Speel Snit 19 en Snit 20 nog EEN keer.
Gee ʼn alternatiewe naam vir die kunstenaar wat in elke snit speel.
Kunstenaar Snit 19: Koningin van amaMpondo/Die Veteraan/Mama
Madosini
Kunstenaar Snit 20: Prinses Magogo (2)
6.3 Speel Snit 21 TWEE keer.
6.3.1 Klassifiseer TWEE groepe instrumente wat in hierdie uittreksel
gebruik word volgens klankproduksie.
Groep 1: Idiofoon
Groep 2: Membranofoon (2)
6.3.2 Lewer kommentaar oor die gebruik van ritmes wat in hierdie
uittreksel voorkom.
Antwoord:
Poliritmes
Sinkopasie
Skudkokers hou die maat
Kruisritmes (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) MUSIEK V2 11
6.4 Speel Snit 22 TWEE keer.
6.4.1 Noem die tipe digkuns wat in hierdie uittreksel gebruik word.
Antwoord: Liedjie-gedig (1)
6.4.2 Identifiseer die kunstenaar wat hierdie werk uitvoer.
Antwoord: Johannes Mokgoadi (1)
6.4.3 Met watter Suid-Afrikaanse stam assosieer jy hierdie werk?
Antwoord: Bapedi (1)
Speel Snit 22 nog EEN keer.
6.4.4 Noem die idiofooninstrument wat in hierdie uittreksel voorkom.
Antwoord: Dipela (Tipe mbira) (1)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2017)
AFDELING C: VORM
VRAAG 7 (VERPLIGTEND)
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) MUSIEK V2 13
Speel Snit 23 EEN keer om ʼn algemene oorsig te gee.
Speel Snit 23 nog EEN keer.
7.1 Benoem die relatiewe toonsoort van hierdie stuk.
Antwoord: E mineur (1)
7.2 Wat is die vorm van hierdie stuk?
Antwoord: Drieledige vorm/ABA (1)
7.3 Gee ʼn skematiese analise/ontleding van die vorm wat in hierdie werk
gebruik word deur die tabel hieronder te voltooi.
AFDELINGS MAATNOMMERS
A OF A1 1-8
B 9-14
A OF A2 15-22
(9 ÷ 3) (3)
7.4 In watter maat word ʼn fermata-simbool aangetref?
Antwoord: Maat 14 (1)
7.5 Benoem die toonsoort en kadens wat in maat 21−22 gebruik word.
Antwoord: G majeur (1 punt) Volmaakte kadens (1 punt) (2)
Speel Snit 23 nog EEN laaste keer.
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Music Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2018 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2017 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2017 Memo
Related documents

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2017 Memo

Question paper
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2017 Question Paper

Question paper
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2017 Question Paper

Memorandum
Music Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2016 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2014 Memo
More from Grade 11 Music

Annual teaching plan
Gr 11 Mus WAM ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Mus Jazz ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Mus IAM ATP 2023 24

Question paper
Music Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Question Paper (Eng)

Question paper