Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2016
MUSIEK V2
MEMORANDUM
PUNTE: 30
Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentMemorandum 











View all





Music Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 Memo (Afrikaans)
Grade 11 Music Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Music · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 1.2 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 12
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2016)
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1 (VERPLIGTEND)
Speel Snit 1 VIER keer. Wag vir een minuut na elke herhaling.
Luister na die uittreksel en vul die ontbrekende nootwaardes by maat 2 en 3 op die
partituur hieronder in.
1 punt vir elke korrekte nootwaarde (8 ÷ 4) [2]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016 MUSIEK V2 3
VRAAG 2 (VERPLIGTEND)
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 2 EEN keer om ʼn algemene oorsig te gee.
2.3 2.1
2.5
2.4
Speel Snit 3 VIER keer. Wag vir EEN minuut na elke herhaling.
2.1 Luister na die musiek van maat 1–8 en vul die ontbrekende notasie by 2.1 in
maat 5–6 in.
Antwoord:
6 note x ½ punt elk (beide toonhoogte en ritme moet korrek wees) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2016)
Speel Snit 4 EEN keer.
2.2 Benoem die komposisietegniek wat by maat 1–4 en maat 9–12 gebruik
word.
Antwoord: Sekwense (1)
Speel Snit 5 EEN keer.
2.3 Luister na maat 1–4 en identifiseer die nie-harmonienoot wat by 2.3 in maat
4 gebruik word.
Antwoord: Terughouding (1)
Speel Snit 6 EEN keer.
2.4 Luister na maat 9–16 en benoem die toonsoort en kadens by 2.4.
Toonsoort: D mineur
Kadens: Volmaakte kadens (in D mineur) (2)
2.5 Identifiseer die interval by 2.5 volgens afstand en soort, byvoorbeeld
volmaakte/rein oktaaf.
Antwoord: Mineur 6de (geen ½ punt vir slegs korrekte afstand nie) (1)
[8]
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016 MUSIEK V2 5
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
Merk DRIE items in KOLOM A in VRAE 3.1–3.4 wat met die musiek wat jy hoor
verband hou. Maak ʼn kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.
3.1 Speel Snit 7 TWEE keer.
KOLOM A Snit 7
Romantiese periode X
Strykkwartet
Terrasdinamiek
Horing-seksie opening melodie X
Klassieke periode
Wye dinamiese omvang X (3)
3.2 Speel Snit 8 TWEE keer.
KOLOM A Snit 8
Onreëlmatige tydmaatteken
Hobo
Drieslagmaatteken X
Sopraansaksofoon X
Pedaalpunt X
Komplekse harmonie (3)
3.3 Speel Snit 9 TWEE keer.
KOLOM A Snit 9
Koormusiek
Polifoniese tekstuur X
Homofoniese tekstuur
Idiofone X
Reëlmatige frasering
Poliritmes X (3)
3.4 Speel Snit 10 TWEE keer.
KOLOM A Snit 10
Simfonie-orkes
Adagio
Monofoniese tekstuur
Kordofone X
Dissonante harmonie X
Kragtige ritmes X (3)
(12 ÷ 2) [6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2016)
Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM
4.1 Speel Snit 11 TWEE keer.
4.1.1 Identifiseer die houtblaasinstrument wat die melodie aan die begin
van die uittreksel speel.
Antwoord: Fagot (1)
4.1.2 Met watter 20ste eeuse musiekstyl assosieer jy hierdie werk? Maak ʼn
merkie (X) in die toepaslike blokkie.
Impressionisme Neo-Klassisisme Serialisme (1)
4.1.3 Gee die hooftitel van die deel waarin hierdie werk voorkom.
Antwoord: Die Aanbidding van die Aarde (1)
4.2 Speel Snit 12 TWEE keer.
4.2.1 Met watter stylperiode en komponis assosieer jy hierdie werk?
Stylperiode: Romantiese periode
Komponis: Frederik Chopin (2)
4.2.2 Gee EEN term wat die tempo van hierdie werk die beste beskryf.
Antwoord: Majestueus / Gematig (1)
4.2.3 Met watter dansstyl assosieer jy hierdie werk?
Antwoord: Polonaise / Poolse dans (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016 MUSIEK V2 7
4.3 Speel Snit 13 TWEE keer.
4.3.1 Watter EEN van die volgende toonhoogte-effekte word in die
openingsmaat van die solo-instrument gebruik? Maak ʼn kruisie (X)
in die toepaslike blokkie.
Glissando Fladdertong Triller (1)
4.3.2 Beskryf hierdie werk met betrekking tot instrumentasie en die
gebruik van ritmiese middels en toonlere.
Instrumentasie: Klavier met simfonie-orkes
Ritmiese middels: Sinkopasie / Kruisritmes
Toonlere: Blues-toonleer (3)
4.3.3 Identifiseer die styl van hierdie musiek.
Antwoord: Jazz (1)
(12 ÷ 2) [6]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2016)
VRAAG 5: JAZZ
5.1 Speel Snit 14 TWEE keer.
5.1.1 Noem enige TWEE aerofooninstrumente wat kenmerkend in hierdie
uittreksel is.
Antwoord: Trompet / Saksofoon / Basklarinet (Enige 2) (2)
5.1.2 Identifiseer die Jazz-styl.
Antwoord: Vrye jazz (1)
5.1.3 Lewer kommentaar oor die gebruike van tematiese materiaal in
hierdie uittreksel.
Antwoord: Vrye improvisasie (meestal modies) sonder ʼn
voorafbeplande struktuur of melodie. (1)
5.2 Speel Snit 15 TWEE keer.
5.2.1 Met watter kunstenaar assosieer jy hierdie werk?
Antwoord: John Coltrane (1)
5.2.2 Identifiseer en beskryf die styl van hierdie musiek.
Styl: Modale jazz (1 punt)
Beskrywing: ʼn Styl wat gebruik maak van spesifieke
modusse. Gebruik ook pedaalpunt en dreunbas
met lang herhaalde akkoorde. (2 punte) (3)
5.3 Speel Snit 16 TWEE keer.
Merk VIER items in KOLOM A wat met snit 16 verband hou. Maak ʼn kruisie
(X) in VIER toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 16
Art Blakey – Moanin’ X
Bebop
Charlie Parker – Yardbird Suite
Hard-Bop X
Beïnvloed deur blues en ragtime
Klavier, tromstel, bas, trompet, klarinet
Beïnvloed deur blues en gospel X
Klavier, tromstel, bas, trompet, saksofoon X (4)
(12 ÷ 2) [6]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016 MUSIEK V2 9
VRAAG 6: IAM
6.1 Speel Snit 17 TWEE keer.
6.1.1 Hoeveel harmoniese grondnote word in hierdie uittreksel gebruik?
Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
7 5 2 (1)
6.1.2 Noem en klassifiseer die begeleidende instrument wat jy in hierdie
uittreksel hoor.
Antwoord: ugubhu (2)
Kordofoon OF Strykinstrument (1 punt)
6.1.3 Identifiseer die kunstenaar wat in hierdie uittreksel speel.
Antwoord: Prinses Constance Magogo (1)
6.2 Speel Snit 18 TWEE keer.
Merk DRIE items in KOLOM A wat met snit 18 verband hou. Maak ʼn kruisie
(X) in DRIE toepaslike blokkies.
COLUMN A Snit 18
Hammond-orrel
Famo X
Joe Mogotsi
Trekklavier X
Indlamu
Apollo Ntabanyane X
Penniefluitjie
Johannes Mokgoadi (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2016)
6.3 Speel Snit 19 TWEE keer.
6.3.1 Identifiseer die vokale tegniek wat deur een van die begeleidende
sangers gebruik word.
Antwoord: ululasie (1)
6.3.2 Beskryf hierdie werk met betrekking tot genre, instrumentasie en
komponis.
Genre: Inheemse Afrika-musiek
Instrumentasie: Uhadi/Umrhubhe en stemme (½ punt elk)
Komponis: Mama Madosini (3)
6.3.3 Watter tipe klankversterker word saam met die kenmerkende
instrument in hierdie uittreksel gebruik?
Antwoord: Mondresoneerder (1)
(12 ÷ 2) [6]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016 MUSIEK V2 11
AFDELING C: VORM
VRAAG 7 (VERPLIGTEND)
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
A
B
A1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2016)
Speel Snit 20 EEN keer om ʼn algemene oorsig te gee.
Speel Snit 20 nog EEN keer.
7.1 Noem die hooftoonsoort van hierdie stuk.
Antwoord: E-mol majeur (1)
7.2 Analiseer die vorm van hierdie stuk. Dui die hoofdele OP DIE PARTITUUR
aan deur hoofletters (byvoorbeeld C, D, ensovoorts) boaan die partituur te
skryf. (3)
Antwoord op die partituur.
7.3 Wat is die vorm van hierdie stuk?
Antwoord: Tweeledig / Afgeronde Tweeledige Vorm (1)
7.4 Vergelyk maat 1–10 met maat 17–26 in beide instrumente. Gee EEN
ooreenkoms en TWEE verskille wat in hierdie twee dele voorkom.
Ooreenkoms: Die ritmes vir beide instrumente in maat 1–10 is
dieselfde as in maat 17–26.
OF
Die melodie en begeleiding in maat 1–4 klink dieselfde
as in maat 17–20.
Enige EEN ooreenkoms (1 punt)
Verskille: Maat 1–10 begin in E-mol majeur en moduleer na
B-mol majeur. Maat 17–26 begin ook in E-mol majeur,
maar bly in die hooftoonsoort met geen modulering
wat plaasvind.
Die melodie in maat 5–10 is omgekeer in maat 21–26.
Verskillende akkoorde word in maat 5–10 as in maat
21–26 van die klavierbegeleiding gebruik.
Enige TWEE verskille (2 punte) (3)
Speel Snit 20 nog een laaste keer.
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Matching paper and memo
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Music Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2017 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2017 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2017 Memo
Related documents

Memorandum
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2016 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2016 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2017 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2014 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2013 Memo

Memorandum
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2013 Memo
More from Grade 11 Music

Annual teaching plan
Gr 11 Mus WAM ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Mus Jazz ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Mus IAM ATP 2023 24

Question paper
Music Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2018 Question Paper

Question paper
