Skip to content
Question paper

Music Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2017 Question Paper

Grade 11 Music Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2017, 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Subject: MusicGrade 11201716 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2017 MUSIEK V2 PUNTE: 30 NAAM: TYD: 1½ uur GRAAD: *IMUSCA2* Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.
Downloaded from hlayiso.com 2 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A Gehoor (10) AFDELING B Herkenning (12) AFDELING C Vorm (8) 2. VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND. 3. Beantwoord VRAAG 4 (WESTERSE KUNSMUSIEK – WKM) OF VRAAG 5 (JAZZ) OF VRAAG 6 (INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK – IAM). 4. Kandidate moet hul antwoorde op hierdie vraestel skryf. Gebruik ʼn potlood vir musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde. 5. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na ʼn CD luister. 6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die teenwoordigheid van die opsiener afneem. 7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel is. Kandidate mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE. 8. Kandidate mag NIE toegang tot enige musiekinstrument vir die duur van hierdie eksamen kry nie. 9. Skryf netjies en leesbaar. INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK 1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies. 2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere, soos in die vraestel gespesifiseer, gespeel word. 3. Laat genoeg tyd tussen die snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word. 4. Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit gespeel word. 5. Indien meer as een baan (WKM, JAZZ, IAM) deur ʼn skool aangebied word, moet die volgende riglyne gevolg word:  Elke baan moet die eksamen in ʼn aparte lokaal skryf.  Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.  Elke lokaal moet sy eie CD met die musiekuittreksels (snitte) gebruik.  ʼn Opsiener moet in elke lokaal teenwoordig wees.  Die musiekuittreksels (snitte) moet soos volg gespeel word: o WKM kandidate: Snit 1 tot 15 en Snit 23. o JAZZ kandidate: Snit 1 tot 10; Snit 16 tot 18 en Snit 23. o IAM kandidate: Snit 1 tot 10 en Snit 19 tot 23. 6. ʼn CD-speler wat met batterye werk, moet beskikbaar wees in geval van ʼn kragonderbreking. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) MUSIEK V2 3 NASIENROOSTER AFDELING A: GEHOOR TOTAAL NASIENER MODERATOR VRAAG 1 (VERPLIGTEND) 2 VRAAG 2 (VERPLIGTEND) 8 SUBTOTAAL 10 AFDELING B: HERKENNING TOTAAL NASIENER MODERATOR VRAAG 3 (VERPLIGTEND) 4 EN VRAAG 4 (WKM) 8 OF VRAAG 5 (JAZZ) 8 OF VRAAG 6 (IAM) 8 SUBTOTAAL 12 AFDELING C: VORM TOTAAL NASIENER MODERATOR VRAAG 7 (VERPLIGTEND) 8 SUBTOTAAL 8 GROOTTOTAAL 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A: GEHOOR VRAAG 1 (VERPLIGTEND) Speel Snit 1 VIER keer. Wag EEN minuut na elke herhaling. Luister na die uittreksel en vul die ontbrekende nootwaardes by maat 2−33 op die partituur hieronder in. [2] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) MUSIEK V2 5 VRAAG 2 (VERPLIGTEND) Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Speel Snit 2 EEN keer om ‘n algemene oorsig te gee. 2.2 2.3 2.4 2.1 Benoem die hooftoonsoort van hierdie uittreksel. (1) Speel Snit 3 EEN keer. 2.2 Luister na maat 5−9 en identifiseer die komposisietegniek wat by 2.2 in maat 7−9 gebruik word. (1) Speel Snit 4 EEN keer. 2.3 Luister na maat 5−10 en benoem die kadens by 2.3. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2017) Speel Snit 5 VIER keer. Wag EEN minuut na elke herhaling. 2.4 Luister na maat 11−18 en vul die ontbrekende notasie by 2.4 in maat 15 op die partituur in. (3) 2.5 Noem die instrument wat die solo-party van hierdie uittreksel speel. (1) Speel Snit 6 EEN keer. 2.6 Omkring EEN deurgangsnoot wat in maat 1−6 voorkom. (1) [8] TOTAAL AFDELING A: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) MUSIEK V2 7 AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND) Merk DRIE items in KOLOM A in VRAE 3.1–3.4 wat met die musiek wat jy hoor verband hou. Maak ʼn kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. 3.1 Speel Snit 7 TWEE keer. KOLOM A Snit 7 Membranofoon, aërofoon en idiofoon Kontrapuntaal Mineur tonaliteit Kordofoon, idiofoon en aërofoon Serialisme Majeur tonaliteit (3) 3.2 Speel Snit 8 TWEE keer. KOLOM A Snit 8 Mezzo sopraanstem Opera Sangerige ritmes Altstem Allegro moderato Konstante tempo (3) 3.3 Speel Snit 9 TWEE keer. KOLOM A Snit 9 Malombo Trekklavier Saamgestelde tweeslagmaat Konsertina Enkelvoudige vierslagmaat Maskandi (3) 3.4 Speel Snit 10 TWEE keer. KOLOM A Snit 10 SATB Polifoniese tekstuur Homofoniese tekstuur Lewendig en energiek SSA Stadig en sagkens (3) (12 ÷ 3) [4] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2017) Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM). VRAAG 4: WKM 4.1 Speel Snit 11 TWEE keer. 4.1.1 Watter EEN van die volgende terme beskryf die tempo en karakter van hierdie uittreksel die beste? Maak ‘n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Allegro molto Allegretto con spirito Allegro molto vivace appassionato (1) 4.1.2 Tot watter genre en stylperiode behoort hierdie uittreksel? Genre: Stylperiode: (2) Speel Snit 11 nog EEN keer. 4.1.3 Beskryf die instrumentasie en tekstuur van hierdie uittreksel. (2) Speel Snit 12 TWEE keer. 4.1.4 Gee EEN term wat hierdie virtuose afdeling die beste beskryf. (1) 4.1.5 Waar in hierdie beweging van die werk word hierdie deel gespeel? (1) 4.2 Speel Snit 13 en 14 TWEE keer agtereenvolgend. 4.2.1 Noem die tema en instrumentasie wat met elk van die TWEE snitte geassosieer word. SNIT 13 SNIT 14 Tema: Instrumentasie: (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) MUSIEK V2 9 4.2.2 Watter bekende liefdesverhaal van Shakespeare het hierdie werk geïnspireer? (1) 4.3 Speel Snit 15 TWEE keer. 4.3.1 Tot watter 20ste eeuse styl behoort hierdie uittreksel? (1) 4.3.2 Voorsien hierdie uittreksel van ʼn toepaslike titel. (1) 4.3.3 Watter nie-diatoniese toonleer word gebruik om die titel die beste te beskryf? (1) 4.3.4 Beskryf die gebruik van dinamiek in hierdie uittreksel. (1) (16 ÷ 2) [8] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2017) VRAAG 5: JAZZ 5.1 Speel Snit 16 TWEE keer. 5.1.1 Noem die aërofooninstrument wat die solo-party van hierdie uittreksel speel. (1) 5.1.2 Identifiseer die jazz-styl en kunstenaar wat met hierdie uittreksel geassosieer word. Jazz-styl: Kunstenaar: (2) Speel Snit 16 nog EEN keer. 5.1.3 Gee TWEE ritmiese kenmerke van die elektriese kitaar. (2) 5.2 Speel Snit 17 TWEE keer. 5.2.1 Watter EEN van die volgende intervalle word hoofsaaklik in hierdie uittreksel aangetref? Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Verminderde vyfde Majeur tweede Rein oktaaf (1) 5.2.2 Noem die kunstenaar wat die solo in hierdie uittreksel speel. (1) 5.2.3 Vir watter instrument was die kunstenaar in VRAAG 5.2.2 genoem veral bekend? (1) 5.2.4 Wat is die funksie van die lirieke ‘Salt Peanuts’ wat in hierdie uittreksel voorkom? (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) MUSIEK V2 11 Speel Snit 17 nog EEN keer. 5.2.5 Waarom sou jy sê dat die melodie wat in hierdie uittreksel aangetref word tipies van Bebop musiek is? (1) 5.3 Speel Snit 18 EEN keer. 5.3.1 Voorsien hierdie uittreksel van ʼn gepaste titel. (1) 5.3.2 Watter ongewone strukturele vorm word in hierdie werk gebruik? Maak ʼn kruisie (X) in die toepaslike blokkie. 16-maat Blues Rondovorm ABA (1) Speel Snit 18 nog TWEE keer. 5.3.3 Gee EEN term wat die herhaalde begeleidende figure in die klavierdeel die beste beskryf. (1) 5.3.4 Noem die jazz-styl wat met hierdie uittreksel geassosieer word. (1) 5.3.5 Verskaf ʼn rede vir jou antwoord in VRAAG 5.3.4 hierbo. (2) (16 ÷ 2) [8] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2017) VRAAG 6: IAM 6.1 Speel Snit 19 en 20 TWEE keer agtereenvolgend. Vergelyk Snit 19 met Snit 20 en voltooi die tabel hieronder. SNIT 19 SNIT 20 Stamtaal: Begeleidende instrument: Klankversterker: (6) 6.2 Speel Snit 19 en Snit 20 nog EEN keer. Gee ʼn alternatiewe naam vir die kunstenaar wat in elke snit speel. Kunstenaar Snit 19: Kunstenaar Snit 20: (2) 6.3 Speel Snit 21 TWEE keer. 6.3.1 Klassifiseer TWEE groepe instrumente wat in hierdie uittreksel gebruik word volgens klankproduksie. Groep 1: Groep 2: (2) 6.3.2 Lewer kommentaar oor die gebruik van ritmes wat in hierdie uittreksel voorkom. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) MUSIEK V2 13 6.4 Speel Snit 22 TWEE keer. 6.4.1 Noem die tipe digkuns wat in hierdie uittreksel gebruik word. (1) 6.4.2 Identifiseer die kunstenaar wat hierdie werk uitvoer. (1) 6.4.3 Met watter Suid-Afrikaanse stam assosieer jy hierdie werk? (1) Speel Snit 22 nog EEN keer. 6.4.4 Noem die idiofooninstrument wat in hierdie uittreksel voorkom. (1) (16 ÷ 2) [8] TOTAAL AFDELING B: 12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING C: VORM VRAAG 7 (VERPLIGTEND) Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) MUSIEK V2 15 Speel Snit 23 EEN keer om ʼn algemene oorsig te gee. Speel Snit 23 nog EEN keer. 7.1 Benoem die relatiewe toonsoort van hierdie stuk. (1) 7.2 Wat is die vorm van hierdie stuk? (1) 7.3 Gee ʼn skematiese analise/ontleding van die vorm wat in hierdie werk gebruik word deur die tabel hieronder te voltooi. AFDELINGS MAATNOMMERS (9 ÷ 3) (3) 7.4 In watter maat word ʼn fermata-simbool aangetref? (1) 7.5 Benoem die toonsoort en kadens wat in maat 21−22 gebruik word. (2) Speel Snit 23 nog EEN laaste keer. TOTAAL AFDELING C: 8 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 16 MUSIEK V2 (EC/NOVEMBER 2017) ROFWERK: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 11 Music

View all