Skip to content

Agricultural Sciences Grade 10 P1 2019 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 10201910 pages

Grade 10 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the North West November 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 10 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2019 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 2 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B  1.1.2 A  1.1.3 D  1.1.4 C  1.1.5 B  1.1.6 D  1.1.7 C  1.1.8 D  1.1.9 A  1.1.10 B  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Slegs B  1.2.2 Slegs A  1.2.3 Geen  1.2.4 Slegs A  1.2.5 Albei A en B  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Kompetisie  1.3.2 Industrialisasie  1.3.3 Rou materiale/grondstowwe  1.3.4 Domestikeer/mak maak  1.3.5 Wildstropery  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Aspek  1.4.2 Edafies/grondfaktore  1.4.3 Verbruikers/Parasiete  1.4.4 Bestaans  1.4.5 Varke  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 3 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2: AGRO-EKOLOGIE 2.1 Weidingsekologie 2.1.1 Natuurlike verandering in die weiveld Ekologiese suksessie  (1) 2.1.2 Eerste tipe plante Pionier spesies  (1) 2.1.3 TWEE metodes om oorbeweiding te voorkom  Wisselweiding   Geen/nul beweiding  (2) 2.1.4 Definisie van aangeplante weiding Dit is ‘n area/gedeelte land wat beplant is  met grastipes of ander nie natuurlike weidingsgewasse  (2) 2.2 Weidingsbestuur 2.2.1 Definisie van weidingsbestuur Die bestuur van natuurlike plantegroei  wat gebruik word vir weiding  (2) 2.2.2 TWEE redes waarom weidingsbestuur belangrik is  Primêre bron van voedsel vir vee   Bron van genetiese materiaal van weidingspesies   Weiveld is ‘n landbou hulpbron   Goed bestuurde weiveld hou die omgewing in balans  (Enige 2) (2) 2.2.3 Verduideliking van wisselweiding Meer as een kamp word aan ‘n groep diere toegeken  na ‘n sekere periode word die diere na ‘n ander kamp geskuif sodat die eerste kamp kan rus/hergroei  (2) 2.2.4 TWEE veldbestuurpraktyke Tropgrootte  Dierverhouding  Veldbrand  (Enige 2) (2) 2.3 Tropgrootte 2.3.1 DRIE faktore wat tropgrootte beïnvloed  Weiveldbestuur   Weerstoestande/droogte/vloede   Voedselinname   Plant groei vermoë  (Enige 3) (3) 2.3.2 Verduideliking van TWEE gevolge van ‘n te groot tropgrootte  Daar sal ‘n daling  in die produksie van diere wees   Die produksie potensiaal  van die veld sal verlaag  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 4 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 2.4 Biome 2.4.1 Gee ‘n ander woord/term vir ekologiese gebiede Biome  (1) 2.4.2 Voorbeelde van flora gevind in die fynbos area  Bossies met harde blare   Riete   Hout bossies   Taai bossies   Knol plante   Ericoids   Bessies   Protea bome  (Enige 2) (2) 2.4.3 TWEE ekologiese areas met lae reënval  Nama-karoo   Karoo  (2) 2.4.4 TWEE ekologiese areas wat die hoof produseerders van dier se voedings materiaal is  Savanna   Grasveld  (2) 2.5 Aardverwarming 2.5.1 Formuleer a opskrif vir die diagram. ‘n Diagram wat aardverwarming/kweekhuis effek toon  (2) 2.5.2 TWEE menslike aksie wat die verskynsel in VRAAG 2.5.1 veroorsaak  Brand van fossiele brandstof   Fabrieke gee rook/CO2 af   Gebruik van motorkarre   Steenkool kragstasies gee rook/CO2 af in die lug   Ontbossing   Industrialisasie   Lugbesoedeling  (Enige 2) (2) 2.5.3 DRIE gevolge van aardsverwarming op landbou  ‘n Verhoging in die watervlakke van die see   Onvermoë van sekere spesies om aan te pas by hoër temperature   Uitsterf van sommige spesies   Onvoorspelbare seisoene   Droogtes   Vloede   Verhoogde temperature  (Enige 3) (3) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 5 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne VRAAG 3: AGRI-INDUSTRIE 3.1 Landbou-ekonomie 3.1.1 TWEE bydraes van landbou tot S.A se ekonomiese status  Voedsel produksie   Rou materiale/grondstowwe   Werkskepping/geleenthede   Voedselsekuruteit   Ontwikkeling van platteland/skep infrastruktuur   Ekonomiese stabiliteit   Bewaring van die natuurlike hulpbronne  (Enige 2) (2) 3.1.2 Algemene tendens van die totale van lewendehawe tussen 2000 en 2010 af Daar is ‘n verlaging  in die totale van lewendehawe  (2) 3.1.3 Gekombineerde staafgrafiek van bees en vark totale vir 2000 en 2010 Bees en Vark produksie vir 2000 en 2010 Totale hoeveelheid (Miljoen) 16 BEESTE VARKE 14 12 10 8 6 4 2 0 2000 2010 Jare Krieria/Rubriek/Merkriglyne  Korrekte opskrif   X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Jare)   Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelheid)   Korrekte eenheid (Miljoen)   Staafgrafiek   Akkuraatheid  (6) 3.1.4 Berekening van die verskil in produksie vanaf 2000 tot 2010 in skape en bokke  32 - 25   = 7 miljoen  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 6 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 3.2 Voedselprodukte 3.2.1 TWEE ander tipes voedsel preserverings metodes  Beroking   Prosessering   Kook   Souting/pekel   Vries/verkoeling   Uitdroging   Pasteurisasie/stretilisasie   Vakuumverpakking   In-lê (in suiker)  (Enige 2) (2) 3.2.2 TWEE redes vir die preservering van voedsel  Om verrotting/agteruitgang te verhoed   Om die rakleeftyd te verleng   Om die verlies aan kwaliteit te verhoed  (Enige 2) (2) 3.2.3 Onderskei tussen Vars voedsel - Hoofsaaklik groente/vrugte wat vars/rou aangekoop  word en so gou as moontlik na aankoop benut word  Stapelvoedsel - Dit vorm hoofsaaklik die basis  van die bevolking se dieet/goedkoop/beskikbaar/toeganklik  (2) 3.2.4 Kennis stelsel om te weet Mopaniewurms is eetbaar Inheemse kennis stelsels/IK  (1) 3.3 Landbouwetgewing 3.3.1 Onderskei tussen Grondwet - Die hoogste wet van ‘n land  dit verskaf die basiese beginsels wat ander wette moet navolg  (1) ‘n Groenskrif - Voorlopige verslag op ‘n regerings voorstel  vir ‘n nuwe wet of die verandering van ‘n bestaande wet  (1) 3.3.2 DRIE aspekte van landbou wat deur wette aangespreek word  Indiensnemings wette   Grond/grondhervormings wette   Bemarkings wette   Hulpbron beskermings wette   Siekte en parasiet wette   Inset hulpbron wette   Dierewelsyns wette  (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 7 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 3.4 Landbou organisasies 3.4.1 TWEE funksies van die departement van landbou  Bestuur en beheer landbou navorsings fasiliteite   Beheer en verbeter fitosanitêre status van die land   Verseker die veiligheid en effektiwiteit van landboukundige insette   Bestry die ontstaan en verspreiding van siektes en parasiete   Fasiliteer en voorsien onderrig en opleiding in landbousektor   Bied finansieële steun aan boere   Bevorder bewaring van die land se natuurlike hulpbronne  (Enige 2) (2) 3.4.2 Gee die volle name vir die volgende (a) LNR - Landbounavorsingsraad  (1) (b) NLBR - Nasionale Lanboubemarkingsraad  (1) (c) WNNR - Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad  (1) 3.4.3 TWEE voordele van landbou-organisasies  Navorsings bevindings is voordelig vir boere   Voorsien inligting aan boere   Lig boere in oor die nuuste nuus/tendense/ontwikkelings in die landbousektor   Verskaf opleiding  (Enige 2) (2) 3.5 Voedselsekerheid in Suid Afrika 3.5.1 Verduideliking van die konsep voedselsekerheid ‘n Maatstaf van die volhoubare beskikbaarheid  en toegang tot voedsel vir al die mense van Suid Afrika  (2) 3.5.2 TWEE bedreigings van voedselsekerheid in Suid Afrika  Natuurlike hulpbronne/grond/water/energie   Arbeid   Biodiversiteit   Klimaats toestande/veranderinge   Ekonomiese stabiliteit   Politieke beleid/klimaat/wêreld tendense  (Enige 2) (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 8 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne VRAAG 4: VEEKUNDE 4.1 Suid Afrikaanse beesrasse 4.1.1 Identifikasie van die ras Nguni  (1) 4.1.2 TWEE eienskappe van die ras uit die foto  Veelkleurige vel/huid   Horings het ‘n verskeidenheid vorms   Medium grootte   Neus se punt is swart  (Enige 2) (2) 4.1.3 Wetenskaplike naam van die tipe beesras Bos indicus  (1) 4.1.4 TWEE eienskappe van ‘n bul  Kompakte raam   Blokkerige bou   Voortplantings ywer/libido   Kort nek   Breë gesig   Swaar slaggewig  (Enige 2) (2) 4.1.5 EEN ander inheemse SA beesras  Bonsmara   Afrikaner   Drakensberger  (Enige 1) (1) 4.2 Beesrasse 4.2.1 Identifikasie van die doel van Ras A - Melk ras  (1) Ras B - Dubbeldoel ras (melk en vleis)  (1) 4.2.2 Naam van RAS A Jersey  (1) 4.2.3 TWEE eienskappe van RAS A  Hulle is lig bruin van kleur   Swart neus met ‘n ligter rand (indien hulle suiwer geteel is)   Relatiewe klein raam/grootte   Effektiewe voedsel omskakeling   Lae onderhouds koste   Koei is baie vrugbaar   Mees doeltreffende suiwel produseerders   Melk is geel/hoë bottervet persentasie   Uitermatig slank/holrug  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 9 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 4.2.4 TWEE ander beerrasse met dieselfde doel as RAS A  Guernsey   Fries/Holstein   Ayrshire  (Enige 2) (2) 4.3 Skape en bokke 4.3.1 Identifikasie vanuit die foto’s A - Merino  (1) B - Bok  (1) 4.3.2 EEN eienskappe van RAS A  Medium tot groot raam   Wit wol   Ramme het spiraal horings   Nie baie vleis aan die karkas nie   Uitstekende bou   Uitstekende beweiers   Goeie groei vermoë   Mees ekonomiese omsetters van voedsel na vleis en wol   Ooie het baie goeie reproduktiewe vermoëns   Goeie moeders  (Enige 1) (1) 4.3.3 Die doel van RAS B Produksie van vleis  (1) 4.3.4 Verduideliking hoe RAS B ontstaan het Deur die kruising van die inheemse Afrika bokrasse  met die Europese melkbok rasse  (2) 4.3.5 Produk van die Angorabok Sybokhaar  (1) 4.4 Pluimvee 4.4.1 TWEE tipes produksiestelsels in hoender produksie  Lêhen/eier produksie   Braaikuiken/vleis produksie  (2) 4.4.2 EEN tipe inheemse hoederras  Potchefstroom Koekoek   Boschvelder   Ovambo   Venda   Kaalnek   Natal game  (Enige 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 10 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 4.4.3 VIER vereistes vir suksesvolle pluimveeproduksie  Voldoende effektiewe huisvesting/behuising   Behoorlike bestuur   Teling   Voeding   Behoorlike gesondheidprogram/biosekuriteit  (Enige 4) (4) 4.5 Wildboerdery in S.A 4.5.1 TWEE redes waarom olifante bedreig is  Verlies van habitat   Ivoorstropery  (2) 4.5.2 Verduidelik waarom renosters gestroop word vir hulle horings In die Verre Ooste  word geglo dat die horing medisinale eienskappe/ waarde het  (2) 4.5.3 DRIE belangrikhede van wildsboerdery in S.A  Genereer inkomste/besigheidsmoontlikhede   Werkskepping/verskaffing   Help met ekonomiese groei/buitelandse valuta   Help met die bewaring van natuurlik habitat/hulpbronne   Ontwikkel infrastruktuur/ontwikkeling in plattelandse gemeenskappe/areas  (Enige 3) (3) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOT TOTAAL : 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 Agricultural Sciences

View all