You're offline
Skip to content
Memorandum

AGR SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans

Subject: Agricultural SciencesGrade 10201910 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2019 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 D √√ 1.1.2 B √√ 1.1.3 B √√ 1.1.4 C √√ 1.1.5 A √√ 1.1.6 C √√ 1.1.7 D √√ 1.1.8 B √√ 1.1.9 B √√ 1.1.10 D √√ (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Slegs B √√ 1.2.2 Slegs B √√ 1.2.3 Geeneen √√ 1.2.4 Beide A en B √√ 1.2.5 Slegs A √√ (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Agro-ekologie √√ 1.3.2 Verdamping/waterdamp √√ 1.3.3 Voedselsekuriteit √√ 1.3.4 Wysiging √√ 1.3.5 Byproduk/neweproduk √√ (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Kunsmatige weiding √ 1.4.2 Wet op Vleisveiligheid √ 1.4.3 Dubbeldoelras √ 1.4.4 Kouebloedperde √ 1.4.5 Herbivore √ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3 AFDELING B VRAAG 2: AGRO-EKOLOGIE 2.1 Tabel wat die verskillende organismes in ʼn ekosisteem toon 2.1.1 Die primêre verbruiker (1) Springbok  2.1.2 ʼn Rede vir jou antwoord in VRAAG 2.1.1 Springbok kan net op die gras/plante voed  (1) 2.1.3 Die tipe kompetisie wat tussen die leeu en die hiëna tydens ʼn jag plaasvind Interspesifieke kompetisie  Verduideliking van die antwoord Organismes van verskillende spesies kompeteer vir voedsel  (2) 2.1.4 Die rede hoekom leeus ʼn groter kans het op oorlewing in ʼn ekosisteem  Leeu is ʼn tersiêre verbruiker   Baie klein kans dat leeus deur ander organismes doodgemaak gaan word   Leeu is ʼn sterk predator/roofdier  (Enige 2 x 1) (2) 2.1.5 Gebruik die lys van organismes op die tabel om ʼn voedselketting te teken om vier trofiese vlakke van energievloei in ʼn ekosisteem te toon Kriteria vir die merk van die voedselketting  Voedselketting   Organismes uit die tabel   Korrekte volgorde van voedselketting   Korrekte hoeveelheid trofiese vlakke  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019) 2.2 Die onderstaande diagram wys ʼn baie belangrike voedingstofsiklus wat in ʼn ekosisteem plaasvind 2.2.1 Die voedingstofsiklus wat deur die diagram voorgestel word. Watersiklus  (1) 2.2.2 Proses A, B en C in die diagram A – Verdamping  (1) B – Kondensasie  (1) C – Transpirasie  (1) 2.2.3 Die komponent van die ekosisteem waartoe water behoort Abioties  (1) 2.3 Foto’s van weiding van verskillende plase wat deur graad 10-leerders geneem is 2.3.1 Die weidingkondisie van plaas A en B A – Goeie kondisie  B – Sleg/swak kondisie  (2) 2.3.2 Plaasaktiwiteite wat tot die weidingkondisie van PLAAS B lei  Oorbevolking/oorbeweiding   Selektiewe weiding   Aanhoudende beweiding in dieselfde seisoen   Deurlopende weiding   Brand veld herhaaldelik  (Enige 2 x 1) (2) 2.3.3 Die veldbestuurspraktyke toegedien deur PLAAS A in die volgende situasies (a) WeidingsisteemWisselweiding  (1) (b) Voorraadkoers  (1) (c) Dierelading  (1) 2.3.4 TWEE voordele van gemeenskapsboerdery  Verskillende diere wei saam en dit veroorsaak kruisteling   Daar is ʼn gesamentlike suippunt vir vee   Dit is goedkoper as gevolg van die getal kampe wat gebruik word   Minder veldbestuurtyd word benodig  (Enige 2 x 1) (2) 2.3.5 Redes waarom weidingbestuur belangrik is  Goedkoop, voedsame kos vir vee op deurlopende basis   Verhoogde vee-gesondheid en produktiwiteit   Verminderde behoefte aan aanvullende voeding   Verminder die risiko van peste en siektes by vee   Verminder gronderosie   Verhoog inkomste vir die boere en die ekonomie van die land  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5 2.4 2.4.1 EEN voorbeeld van fauna wat in Suid-Afrika se biome gevind word.  Olifant   Wildsbokke  (Enige 1 x 1) (1) 2.4.2 Suid-Afrikaanse bioomeienskappe uitgelig deur onderstreepte frases  Woudbiome (hoë bome)   Grasveld biome (verskillende tipes gras)  (2) 2.4.3 TWEE Suid-Afrikaanse biome wat nie in die scenario genoem word nie  Fynbosbioom   Ruigtebioom   Nama-karoo bioom   Sukkulente karoobioom   Savanna-bioom  (Enige 2 x 1) (2) 2.4.4 Funksie van Savanna-bioom vir landbou  Produksie van sitrusvrugte en subtropiese vrugte   Weiding van vleisbees, wildediere en bokke  (Enige 1 x 1) (1) 2.5 2.5.1 EEN oorsaak van klimaatsverandering  Veranderinge in die hoeveelheid energie wat deur die son vrygestel word   Vulkaniese uitbarstings   Veranderinge in seestrome   Veranderinge in die vlak van kweekhuisgasse in die landbou  (Enige 1 x 1) (1) 2.5.2 Impak van klimaatsverandering op die landbou  Verminder gewasopbrengs   Verminder veeproduksie   Verminder die gebiede wat is vir landbou geskik   Verminder grondvrugbaarheid   Peste word meer gelok   Verminder arbeidskrag  (Enige 1 x 1) (1) 2.5.3 EEN manier hoe boere by klimaatsverandering kan aanpas  Gebruik water spaarsamig   Pas die grond mooi op   Kies geskikte boerderypraktyk  (Enige 1 x 1) (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 3: AGRI-INDUSTRIE 3.1 3.1.1 Die voedsel wat die meeste gebruik word in landelike gebiede  Mielies  (1) 3.1.2 Die rede vir die antwoord in VRAAG 3.1.1  Mielies is ʼn stapelvoedsel   Maklik bekombaar/goedkoop   Mielies is 82%  (Enige 1 x 1) (1) 3.1.3 Die klas waartoe ingemaakte soutvleis (‘Bully-Beef’) en vrugte behoort  Ingemaakte soutvleis (‘Bully-Beef’) – verwerkte voedsel   Vrugte – vars voedsel  (2) 3.1.4 Bereken die verskil in die gebruik van mielies tussen landelike en stedelike gebiede Mielies wat in landelike areas gebruik word – mielies wat in stedelike gebiede gebruik word  = 82 – 24  = 58% (verskil)  (3) 3.1.5 Die tabel wat die informasie oor voedselgebruikpatrone toon Voedsel gebruik en hoe gereeld Landelik (%) Stedelik(%) Mielies 82 24 Hoender 16 83 Ingemaakte soutvleis (“Bully-Beef”) 2 52 Vrugte 6 80 Kriteria/rubriek/nasienriglyne  Korrekte opskrif   Korrekte etikettering van voedselgebruik   Korrekte eenheid (%)   Korrekte landelike gebruik   Korrekte stedelike gebruik  (5) 3.2 3.2.1 Die kennis van die foto is inheems of wetenskaplik  Inheemse kennis  (1) 3.2.2 Die rede om jou antwoord in VRAAG 3.2.1 te regverdig  Want dit is tradisionele vaardighede   Die metode wat gebruik word, is tradisioneel   Mense gebruik beeste om die grond te bewerk  (Enige 1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7 3.2.3 Hoe inheemse kennis in landbou gebruik word in die volgende situasies (a) Tussenverbouing  (1) (b) Wisselbou  (1) 3.2.4 TWEE beperkings van die gebruik van inheemse kennis in die landbou  Baie nuwe siektes en peste het onlangs na vore gekom waarvoor inheemse kennis geen behandeling kan voorskryf nie   Daar is geen plaasrekords nie   Dit word geassosieer met onkunde, ongeletterdheid en armoede  Lae insette is gelyk aan lae uitset   Arbeidsintensief   Die metodes is tydrowend  (Enige 2 x 1) (2) 3.3 3.3.1 Die hulpbron van die foto (A–D) wat deur die volgende wette beskerm word (a) Beeste  (1) (b) Veld/Rivier  (1) (c) Rivier  (1) (d) Woud/Veld  (1) 3.3.2 TWEE doelwitte van landbouwetgewing  Bewaar landbouhulpbronne   Beskerm die omgewing   Verseker verbruikersveiligheid   Beskerm die regte van plaaswerkers  (Enige 2 x 1) (2) 3.4 3.4.1 Definisie van die term verstedeliking Verstedeliking is die beweging van mense vanaf landelike gebiede  na stedelike gebiede  (2) 3.4.2 DRIE negatiewe gevolge van bevolkinggroei vir die landbousektor  Vraag na voedsel verhoog   Meganisasie verhoog en minder arbeid benodig   Verstedeliking neem toe   Landbougrond word gebruik   Verhoogde ontbossing  (Enige 2 x 1) (2) 3.5 3.5.1 Verbind die tipe grond eienaarskap of tipe grondbesit met die volgende stellings: (a) Huur  (1) (b) Buitelandse grond  (1) (c) Staatsgrond  (1) (d) Arbeidsgebruikgrond  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019) 3.5.2 Die verskil tussen grondherverdeling en grondverblyfs- hervorming  Grondherverdeling is bedoel om arm en benadeelde mense toegang tot grond te gee   Grondverblyfshervorming is bedoel om plaasarbeiders se verblyfreg op land te verseker  (2) 3.5.3 EEN rol van landbou-organisasies  Doen navorsing   Dien as mondstuk vir boere   Verskaf ondersteuning aan boere  (Enige 1 x 1) (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9 VRAAG 4: DIERESTUDIES 4.1 4.1.1 TWEE uitheemse beesvleisrasse in die diagram  Hereford   Brahmaan  (2) 4.1.2 Die ras met die volgende kenmerke (a) Jersey ras  (1) (b) Friesland/Holstein-ras  (1) (c) Simmentaler-ras  (1) 4.1.3 Tipe beesvleisrasse wat nie in die diagram getoon word nie  Sussex   Charolais   Aberdeen angus   Drakensberger   Bonsmara   Afrikaner  (Enige 3 x 1) (3) 4.1.4 Onderskei tussen uitheemse rasse en inheemse rasse  Uitheemse ras is afkomstig van ʼn ander land   Inheemse ras is natuurlik afkomstig van ʼn spesifieke plek  (2) 4.2 4.2.1 Die naam vir manlike en vroulike skape  Manlik skaap – ram   Vroulike skaap – ooi  (2) 4.2.2 Tabuleer die sigbare verskille tussen skaap A en B onder die volgende opskrifte Skaap A / Ram Skaap B / Ooi  groot   klein  (2)  breed met horings   nou sonder horings  (2) 4.2.3 DRIE hoofskaaprasse gebaseer op hul benutting en produkte afkomstig van elkeen  Wolras   Vleisras   Dubbeldoelras   Pelsras  (Enige 3 x 1) (3) 4.3 4.3.1 ʼn Rede hoekom Oos-Kaapse boere moet voortgaan om met Angorabokke te boer  Angorabok-boere kan bymekaar kom   Hulle netwerk gedurende keuringsdae en veilings  (Enige 1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019) 4.3.2 Die naam van die hoofproduk wat deur Angorabokke geproduseer word  Sybokhaar  (1) 4.3.3 TWEE bokrasse wat ʼn boer kan gebruik om suiwelprodukte te produseer  Saanen   Toggenburg  (2) 4.3.4 Die rede hoekom Angorabokke in areas met gematigde klimaat aangehou moet word  Angorabokke is baie sensitief vir koue   Koue weer is skadelik vir hulle as hul geskeer is   Angorabokke kan doodgaan van die koue  (Enige 2 x 1) (2) 4.3.5 Die naam van die vleisbokras met ʼn rooi kleur en wat in Suid- Afrika ontwikkel is  Kalahari-rooibok  (1) 4.4 4.4.1 TWEE hoofprodukte van varke  Vleis   Spek  (2) 4.4.2 Die doel van die slag van varke met massa 45 kg en 90 kg (a) Varkvleis  (1) (b) Spek/Wors  (1) 4.4.3 DRIE eienskappe van verbeterde varkrasse wat hul geskik vir kommersiële boerdery maak  Lang liggame vir meer vleis   Swaar agterkwarte   Produseer vleis van hoë gehalte   Het ʼn hoë voeromskakeling verhouding   Geteel vir hoër vrugbaarheid en groter werpselgrootte  (Enige 3 x 1) (3) 4.5 TWEE fasiliteite wat ʼn boer kan gebruik om die temperatuur van ʼn hoenderhok te reguleer  Ventileerders   Beddegoed   Isolators   Verwarming   Lugversorging   Waaiers  (Enige 2 x 1) (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 10 Agricultural Sciences

Explore more published documents in this catalogue.

View all