You're offline
Skip to content
Memorandum

AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans

Subject: Agricultural SciencesGrade 1020189 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2018 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B ✓✓ 1.1.2 B ✓✓ 1.1.3 A ✓✓ 1.1.4 D ✓✓ 1.1.5 A ✓✓ 1.1.6 C ✓✓ 1.1.7 A ✓✓ 1.1.8 C ✓✓ 1.1.9 D ✓✓ 1.1.10 B ✓✓ (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Slegs B ✓✓ 1.2.2 Geeneen ✓✓ 1.2.3 Slegs B ✓✓ 1.2.4 Geeneen ✓✓ 1.2.5 Beide A en B ✓✓ (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Bruto binnelandse produk / BBP ✓✓ 1.3.2 Opbring ✓✓ 1.3.3 Voer-omsettingsverhouding / VOV✓✓ 1.3.4 Dubbele doel ✓✓ 1.3.5 Ekologiese piraminde ✓✓ (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Biodiversiteit ✓ 1.4.2 Ekonomie ✓ 1.4.3 Titelhouer ✓ 1.4.4 Hulpbron-beskermingswet ✓ 1.4.5 Grasvreters ✓ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3 AFDELING B VRAAG 2: LANDBOU-EKOLOGIE 2.1 2.1.1 Geskikte opskrif vir die diagram • Voedselweb ✓ (1) 2.1.2 Letters wat primêre verbruikers en roofdiere voorstel (a) D/E/B ✓ (1) (b) A/C ✓ (1) 2.1.3 Veranderinge wat in ekosisteem sal plaasvind indien organisme C verwyder word • Organisme D/B ✓ sal toeneem ✓ (2) 2.1.4 TWEE biotiese faktore • Koei ✓ • Voël ✓ • Sampioen ✓ • Plante/gras ✓ • Haas ✓ • Mens ✓ • Jakkals ✓ (Enige 2 x 1) (2) 2.2 2.2.1 Bedreiging van die woud-bioom • Landbou (Ontbossing / afkap van bome) ✓ • Verspreiding van uitheemse indringerspesies ✓ (Enige 1 x 1) (1) 2.2.2 TWEE ander bedreigings wat nie in die scenario genoem is nie • Groeiende menslike behoeftes in plattelandse areas (bome uitgekap, geboue, masjiene) ✓ • Beweiding en brand van veld ✓ • Mynbou langs die kus ✓ • Konstruksies van paaie, kraglyne, damme, oorde ✓ (Enige 2 x 1) (2) 2.2.3 TWEE redes vir die belangrikheid van die woud biome vir landboubedryf • Houtproduksie ✓ • Aanplant van uitheemse bome soos dennebome en bloekombome ✓ • Ondersteun die tropiese en sub-tropiese vrugte-industrie ✓ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018) 2.2.4 Drie ander biome in Suid-Afrika. • Grasveld ✓ • Fynbos ✓ • Savannah ✓ • Nama-Karoo ✓ • Sukkulente Karoo ✓ • Ruigtebioom ✓ (Enige 3 x 1) (3) 2.3 2.3.1 Die tipe voedingstofsiklus in die diagram • Koolstofsiklus ✓ (1) 2.3.2 Hoofbron van koolstof • Atmosfeer ✓ (1) 2.3.3 Byskrifte vir die prosesse genommer 1 en 6 • 1 – Fotosintese ✓ • 6 – Verbranding ✓ (2) 2.3.4 DRIE maniere hoe koolstofdioksied weer vrygestel word in die atmosfeer • Respirasie✓ • Verbranding ✓ • Ontbinding ✓ • Fossilering ✓ (Enige 3 x 1) (3) 2.4 2.4.1 Weidingstelsels voorgestel deur PLAAS A en PLAAS B. • PLAAS A – Deurlopende weiding ✓ • PLAAS B – Wisselweiding ✓ (2) 2.4.2 Boerdery met minimale bestuur. • Plaas A ✓ (1) 2.4.3 Plaas met lae diere lading. • Plaas B. ✓ Minder diere in ʼn kamp in vergelyking met plaas A ✓ (2) 2.4.4 DRIE praktyke wat lei tot swak veldkondisies • Oorbeweiding ✓ • Veldbrand ✓ • Te veel diere ✓ • Selektiewe weiding ✓ • Deurlopende weiding ✓ • Diere wei herhaaldelik in dieselfde seisoen. ✓ • Swak waterbestuur ✓ • Om nie genoeg rustyd te gee nie ✓ • Om nie giftige plante te verwyder nie ✓ (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5 2.5 2.6.1 Verduideliking van die onderstreepte woord • Aardverwarming is die verskynsel waar die temperatuur van die aarde toeneem, ✓ as gevolg van die kweekhuiseffek wat hoofsaaklik veroorsaak word deur besoedeling ✓ (2) 2.5.2 TWEE nadele van aardverwarming vanuit die leesstuk • Styging in seevlakke ✓ • Meer uiterste weersomstandighede ✓ • Veranderinge in ekosisteme ✓ (Enige 2 x 1) (2) 2.5.3 Landbou-aanpassingstrategieë • Waterbewaring ✓ • Plant van bome ✓ • Veranderende bewerkingsmetodes ✓ • Verandering van saaidatums ✓ • Grondbewaring ✓ • Portefeulje-diversifikasie ✓ • Verbeterde teelprogramme ✓ • Volhoubare landbou ✓ (Enige 1 x 1) (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 3: LANDBOUBEDRYF 3.1 3.1.1 Klassifikasie van voedsel volgens diagramme A, B en C • A – stapelvoedsel✓ • B – vars voedsel ✓ • C – verwerkte voedsel ✓ (3) 3.1.2 DRIE voordele van die voedsel genommer C • Waardetoevoeging ✓ • Verlengde raklewe ✓ • Maklik om te bemark ✓ • Maklike verspreiding ✓ • Verhoog seisoenale beskikbaarheid ✓ • Maak die vervoer van delikate bederfbare voedsel moontlik. ✓ • Verminder siektes as gevolg van voedselvergiftiging ✓ • Geriefliker as nie-verwerkte voedsel ✓ • Byvoeging van voedingstowwe ✓ (Enige 3 x 1) (3) 3.1.3 (a) A ✓ (b) C ✓ (c) B ✓ (d) A ✓ (4 x 1) (4) 3.2 3.2.1 DRIE verskillende vorme waarin kankerbos gebruik kan word. • Tee-aftreksel✓ • Rome ✓ • Pilvorm ✓ • Poeiervorm ✓ (Enige 3 x 1) (3) 3.2.2 Streke waar die plant natuurlik voorkom. • Nama-Karoo ✓ en sukkulente Karoo ✓ (2) 3.2.3 Gemeenskaplike groente-familie • Peulgewasse ✓ (1) 3.2.4 TWEE kenmerke van inheemse kennis • Ekologies volhoubaar ✓ • Kennis van die verlede ✓ • Geleer deur ondervinding ✓ • Mondelings oorgelewer en deur kulturele praktyke ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.2.5 • Ja ✓ – Aanvabare rede soos: Het goeie medisinale waarde. (✓) • Nee ✓ – Aanvabare rede soos: Die bewyse dat dit werklik medisinale voordele het moet nog nagevors word. ✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7 3.3 3.3.1 Naam van die onderstreepte afkorting • Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad✓ (1) 3.3.2 Doelwitte van die WNNR vanuit die leesstuk • Voorsien wetenskaplik gebaseerde oplossings vir die uitdagende omgewing en natuurlike hulpbronne kwessies. ✓ • Verbeter kompetisie in die globale mark. ✓ (2) 3.3.3 Voordele van nasionaal erkende landbou-organisasies. • Voorsien landelike en plaasveiligheidsisteme✓ • Onderhandel pryse van produkte en dienste ✓ • Dien as mondstuk vir boere op nasionale en internasionale vlak ✓ • Gee terugvoer aan boere oor die nasionale boerderyaspekte. ✓ • Hou boere ingelig oor beleide, wetgewing en landbouprogramme wat op hul van toepassing is ✓ • Voorsien markinligting van ons land en voorsien uitvoergeleenthede ✓ • Help met hofsake waar boere betrokke is ✓ (Enige 3 x 1) (3) 3.4 3.4.1 TWEE gebruike van gemeenskaplike grond • Gewasproduksie✓ • Weiding ✓ • Versameling van brandhout ✓ • Versameling van plante vir mediese doeleindes ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.4.2 DRIE probleme van gemeenskaplike grond • Grond-degradasie ✓ • Ontbossing ✓ • Oorbenutting ✓ • Oorbeweiding ✓ (Enige 3 x 1) (3) 3.4.3 Verskil tussen staatsgrond en privaatgrond Staatsgrond Privaatgrond Grond wat deur die regering besit ʼn Persoon of ʼn besigheid besit die word √ en word gebruik vir eiendom √ en daardie persoon of nasionale parke, besigheidsregisters titelakte. √ staatsbesproeiingskemas en bosbou. √ (4 x 1) (4) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 4: DIERESTUDIES 4.1 4.1.1 Ekonomiese belangrikheid van diere • Vir inkomste ✓ • Vir rou materiaal soos huide en vel ✓ • Vir klere ✓ • Vir uitvoer/buitelandse valuta ✓ • Simbool van rykdom ✓ (Enige 3 x 1) (3) 4.1.2 TWEE voorbeelde van die tradisionele belangrikheid van beeste wat nie in die diagram nie genoem is • Lobola ✓ • Tradisionele seremonies ✓ • Droogte ✓ (Enige 2 x 1) (2) 4.2 4.2.1 Klassifikasie van verskillende skaaprasse Vleisras Pelsras Wolras Dorper ✓ Karakoel ✓ Merino ✓ (3) 4.2.2 Verskil tussen wol en sybokhaar Sybokhaar Wol • Glad en blink ✓ • Sag en wit van kleur ✓ • Elastiese vesels ✓ • Kartel makliker ✓ • Dit kartel nie ✓ • Vesels is golwend✓ • Vesel krul ✓ • Vesels is solied in die • Hol aan binnekant ✓ binnekant ✓ • Moeilik om te weef ✓ • Maklik om te weef ✓ (6) 4.3 Korrekte terminologie van dierespesies 4.3.1 Os ✓ 4.3.2 Vers ✓ 4.3.3 Ooi ✓ 4.3.4 Kapoen✓ 4.3.5 Varkie ✓ 4.3.6 Ram ✓ (6) 4.4 4.4.1 TWEE ouers van ʼn muil • Donkie✓ • Perd✓ (2) 4.4.2 Karakter van muil • Hoër en beter aanpasbaar as perde ✓ • Groter en sterker as donkies ✓ • Kan in uiterste omgewings oorleef ✓ • Oorleef beter in moeilike toestande ✓ • Meer bestand teen siektes ✓ • Steriel ✓ (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9 4.5 4.5.1 Kolomgrafiek Kolomgrafiek wat die gemiddelde melkproduksie van melkbees-rasse in 2008 toon 14000 Gemiddelde melkproduksie (L) 12000 10000 8000 6000 4000 2000 0 Fries Jersey Bruin Swiss Simmentaler Melkbeesrasse Merk die grafiek volgens die volgende riglyne Kriteria Ja: 1 punt Nee: 0 punt 1 Kolomgrafiek 1 0 2 𝑦-as gemerk (gemiddelde 1 0 melkproduksie) 3 𝑥-as gemerk 1 0 4 Punte korrek geplot 1 0 5 Korrekte opskrif 1 0 6 Eenhede 1 0 (6) 4.5.2 Die ras wat die tweede hoogste volume melk produseer • Bruin Swiss ✓ (1) 4.5.3 Die ras wat die hoogste produksie melk maar die laagste persentasie bottervet het • Fries✓ (1) 4.5.4 Voorgestelde ras wat room kan produseer vir ʼn bottervetfabriek • Jersey. ✓ Hoogste persentasie bottervet ✓ (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Verified matching documents

The question paper, memo or addendum that belongs with this document.

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 10 Agricultural Sciences

Explore more published documents in this catalogue.

View all
AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans | Hlayiso