NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2017
LANDBOUWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 











View all





AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO Afrikaans
Agricultural Sciences · Grade 10 · National November Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- National November Exam
- Paper
- 1
- Pages
- 10
- File size
- 543.5 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2017)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B
1.1.2 B
1.1.3 D
1.1.4 C
1.1.5 D
1.1.6 C
1.1.7 D
1.1.8 B
1.1.9 C
1.1.10 B (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Slegs B
1.2.2 Geeneen
1.2.3 Beide A en B
1.2.4 Slegs A
1.2.5 Slegs B (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Smaaklikheid
1.3.2 Kompetisie
1.3.3 Industrialisasie
1.3.4 Lê-hoenders
1.3.5 Stropery (5 x 2) (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3
1.4 1.4.1 Primêre landbou
1.4.2 Dorre/droë/ongunstige
1.4.3 Kapitaal
1.4.4 Verdamping
1.4.5 Buitelandse valuta (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2017)
AFDELING B
VRAAG 2: AGRO-EKOLOGIE
2.1 Identifisering van bakterieë:
2.1.1 (a) Denitrifiserende bakterieë (1)
(b) Nitrifiserende bakterieë (1)
(c) Stikstofbindende bakterieë (1)
2.1.2 Maniere hoe ʼn boer die stikstofvlakke in die grond kan
verhoog:
Voeg stikstofbemesting by die grond
Voeg organiese materiaal soos kompos of mis by die
grond
Plant peulgewasse wat stikstofbindende bakterieë in hul
wortels het (Enige 2 x 1) (2)
2.1.3 Plante wat knoppies in hul wortels het:
Peulgewasse (2)
2.2 Organiese boerdery
2.2.1 Gewasse geproduseer deur organiese boere uit die
scenario
Graankosse
Groente
Wortels en knolle
Kruie en speserye
Vrugte
Neute
Rooibostee (Enige 2 x 1) (2)
2.2.2 Boerderymetodes wat deur organiese boere gebruik word
Wisselbou
Groenbemesting
Kompos
Biologiese plaagbeheer
Meganiese onkruidbeheer (Enige 3 x 1) (3)
2.2.3 Redes waarom organiese boerdery so gewild geraak het die
afgelope paar dekades
Boerderypraktyke wat nie die omgewing versteur nie
Minder negatiewe effek op biodiversiteit
Minder grond- en waterbesoedeling
Verminder insekdoders, groeihormone, antibiotika en
preserveermiddels
Gesonder voedsel word geproduseer wat die risiko
van siektes verminder
Vars kos met hoër voedingstofinhoud en is
smaakliker (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5
2.3 Simbiotiese verhoudings wat in ekosisteme gevind word
2.3.1 Simbiotiese verhoudings geïllustreer in diagram A–C
A Kompetisie
B Kommensialisme
C Mutualisme (3)
2.3.2 Ander simbiotiese verhoudings wat nie in die diagram in
VRAAG 2.3 getoon word nie
Parasitisme
Roofdier en prooi (2)
2.4 Voorbeelde van edafiese faktore
Grondtekstuur
Gronddiepte
Grondsoort
Grondwater
Grondvrugbaarheid (Enige 3) (3)
2.5 Tabel wat biome toon
2.5.1 Korrekte antwoorde vir letters (A–F)
A – Woud
B – Groot bome
C – Skape, beeste en bokke
D – Sentrale plato van Suid-Afrika, KwaZulu-Natal, Oos-Kaap
E – Savanna
F – Lae bome en gras (6)
2.5.2 Fynbos (1)
2.6 Klimaatsverandering
2.6.1 Vier belangrike kweekhuisgasse:
Waterdamp
Koolstofdioksied
Metaan
Stikstofoksied (4)
2.6.2 Menslike aktiwiteite wat tot ʼn toename in kweekhuisgasse lei:
Industriële revolusie
Groenrevolusie (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 3: AGRI-INDUSTRIE
3.1 Afgeronde syfers van die bevolking van Suid-Afrika vanaf 2006–2016
3.1.1 Staafgrafiek wat die bevolking van Suid-Afrika toon vanaf
2006–2016
Bevolking van Suid-Afrika van 2006–2016
60
50
Bevolking in miljoene
40
30
Kolom1
20
10
0
2006 2008 2010 2012 2014 2016
Jare
Kriteria/rubriek/nasienriglyne
Korrekte opskrif
Y-as – korrekte benaming (Bevolking in miljoene)
X-as – korrekte benaming (Jare)
Akkuraatheid
Staafgrafiek
Eenhede (miljoene) (6)
3.1.2 Uitwerking van bevolkingsgroei op die landbousektor
Vraag na voedsel neem toe
Ontbossingstempo neem toe soos meer mense hout as
brandstof benodig
Plase raak meer gemeganiseerd
Meer mense trek na stedelike areas op soek na
werksgeleenthede
Landbougrond word gebruik vir behuising
Landbougrond vir verbouing van voedselprodukte neem af
Natuurlike hulpbronne gaan agteruit en raak op
Weidingsgrond degenereer, wat ʼn negatiewe impak op vee
het (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7
3.2 Grondhervorming
3.2.1 Verskille tussen grondherverdeling en grondrestitusie
Grondherverdeling
Gee voorheenbenadeelde mense toegang tot grond
Grond restitusie
Gee grond terug aan mense wat voorheen daarvan verwyder
is (4)
3.2.2 Funksie van grondshervormingsprogramme
Om grondregte te herstel (1)
3.2.3 Modelle van grondeienaarskap in Suid-Afrika
Staat/regering eienaarskap
Gemeenskaplike eienaarskap
Privaateienaarskap (3)
3.3 Landbou-organisasies
3.3.1 Definieer die onderstreepte konsep
Landbou-organisasie is ʼn instansie wat bestaan uit mense
wat betrokke is by landbou (2)
3.3.2 Funksies van die Landbou Navorsingsraad (LNR)
Fasiliteer verhoogde en verseker natuurlike hulpbron-
bewaring
Behou meetbare landbou-ekonomie
Voorsien nuwe ekonomiese geleenthede
Verseker hoë kwaliteit en veilige voedsel
Dra by tot ʼn beter kwaliteit lewe
Moedig natuurlike groei en ontwikkeling van Suid-Afrika aan
(Enige 3) (3)
3.4 Inheemse plante
3.4.1 Identifisering van die plante in DIAGRAM A en DIAGRAM B
DIAGRAM A – Aalwyn
DIAGRAM B – Hoodia gordonia (2)
3.4.2 Aanduiding van die plante
(a) Diagram A plant (1)
(b) Diagram B plant (1)
(c) Diagram A plant (1)
3.4.3 Voordele van inheemse boerderypraktyke
Vry van chemikalieë
Omgewingsvriendelik
Lae koste
Nie intensief
Pas aan by plaaslike omgewing (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2017)
3.5 Wette wat landbou beïnvloed
3.5.1 (a) Hulpbronbeskermings-wette (1)
(b) Siektes en chemikalieë wette (1)
(c) Arbeidswette (1)
(d) Hulpbron beskermingswette (1)
(e) Grond- en grondhervormingswette (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9
VRAAG 4: DIERESTUDIES
4.1 Nguni beesras
4.1.1 Voordele van die ras se dik, gepigmenteerde huid
Bosluise kan nie aan die huid vasheg nie
Kan hitte maklik verdra (2)
4.1.2 Verduideliking van die term marmering
Vleis bevat vet aan die binnekant, tussen die minder
vetterige gedeeltes van die vleis. (2)
4.1.3 Belangrikheid van die ras in die kulturele lewens van die
Afrika-mense
Velle het kulturele waarde
Lobola (2)
4.1.4 Uitken van eienskap wat die Nguni in staat stel om teen
steil hellings en in digte bos te wei
Nou hoewe (1)
4.2 Intensiewe boerdery met braaikuikens
4.2.1 Rasse wat ideaal sal wees vir intensiewe
braaikuikenproduksie
Ross
Cobb (2)
4.2.2 Basiese vereistes vir suksesvolle pluimveeproduksie
Behuising
Bestuur
Teling
Voeding (4)
4.3 Bokke
4.3.1 Verskille tussen grasvreters en blaarvreters
Grasvreters: Diere wat slegs gras en ander plante eet
wat naby die grond groei
Blaarvreters: Diere wat plante en struike vreet wat bo
grondvlak groei (4)
4.3.2 By-produkte van bokke en hul gebruike
Huide – gebruik om leerprodukte te maak
Hare – gebruik in die tekstielbedryf om kasjmier
(‘cashmere’) te maak
Horings – gebruik om lepels te maak
Ingewande – gebruik om ‘katderms’ te maak, wat dan
aangewend word vir inwendige steke by mense en ook vir
musiekinstrument-snare
Feses – word gebruik as organiese bemesting
(Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2017)
4.3.3 Definieer die onderstreepte term
Herkouers – diere met ʼn vier-kompartement maag
(komplekse maag) wat later die vooraf geslukte kos
opbring en weer kou (2)
4.4 Wildboerdery
4.4.1 Voorbeelde van die groot vyf diere
Renoster
Leeu
Buffel
Luiperd
Olifant (Enige 2 x 1) (2)
4.4.2 Belangrikheid van wildboerdery
Dra by tot die bewaring van biodiversiteit en wildlewe
Verskaf werksgeleenthede
Help met ekonomiese groei
Toeriste aantreklikheid (Enige 3 x 1) (3)
4.4.3 Gebruike van wilde diere
Toerisme
Vleis
Velle/huide
Trofeejag (Enige 1 x 1) (1)
4.5 Illustrasies van DRIE diere
4.5.1 Noem met ʼn geldige rede watter van die diere hierbo jy sal
aanbeveel vir elk van die jong boere hieronder genoem.
.
(a) Dier A – Produseer groot volumes melk met lae
bottervet inhoud (3)
(b) Dier B – Voorsien laktose-vrye melk wat ideaal is
vir mense met laktose-intoleransie (3)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Verified matching documents
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
AGR SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2020 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
AGRSC P2 GR10 MEMO NOV2020 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
AGR SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2020 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
AGRSC P2 GR10 MEMO NOV2020 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
AGR SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans

Memorandum
AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
AGR SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans

Memorandum
AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans

Question paper
Agricultural Sciences P2 Grade 10 2017 Afrikaans

Question paper
AGRIC SCIENCES P1 GR10 QP NOV2017 Afrikaans hlayiso.com
More from Grade 10 Agricultural Sciences
Explore more published documents in this catalogue.

Study guide
Gr10 Agricultural Sciences SG LR hlayiso.com

Annual teaching plan
Gr 10 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
GR10 AGRICULTURAL SCIENCES QP P2 NW

Question paper
AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans hlayiso.com

Question paper
AGRSC P2 GR10 QP NOV2020 Afrikaans hlayiso.com

Question paper
